Search found 166 matches

by Suidwes1
Sun Nov 22, 2009 7:58 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux wat vassit
Replies: 23
Views: 2275

Re: Hilux wat vassit

So is ek gered deur my mede Hilux vriend
by Suidwes1
Sun Nov 22, 2009 7:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux wat vassit
Replies: 23
Views: 2275

Re: Hilux wat vassit

Nee die Colt ou het bo teen die klippe teen die berg se rand gery en hy het geweet ons wou hom laat vassit. Mark ons band druk was so 1.1 Daar is honderd verskillende paaie in die rivier met daai poeier en sekere plekke kan jy die spore sien, maar is dit nogal baie diep. Ek het twee van my rubber ma...
by Suidwes1
Sun Nov 22, 2009 7:28 pm
Forum: Build your own:
Topic: NUWE KLEREKAS EN KOMBUIS VIR MY BLOND
Replies: 57
Views: 5195

Re: NUWE KLEREKAS EN KOMBUIS VIR MY BLOND

Leon ek sal more vir jou my kombuis en !!@#$%^& kappie se fotos laai wat ek aangevang het agterin my Hilux.
Ja jou eie ontwerpe is beter en dit is wat jou pas en wat jy wil he.

As jy klaar is, wil ons ook sien.
Groete
by Suidwes1
Sun Nov 22, 2009 7:21 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux wat vassit
Replies: 23
Views: 2275

Hilux wat vassit

My Landie vriend vra my nou die dag of ons Hilux manne ook vassit!!!! Hier sit ek in die poeierstof vas teen die Oranje rivier net na De Hoop in die Richterveld vir die wat daar was. Ons was 3 Hiluxe en wou die enigste Colt laat vassit, toe gaan sit ons aldrie vas namekaar. `n Skande, maar ons het o...
by Suidwes1
Sun Nov 22, 2009 7:08 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 343789

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

!!!!!!
by Suidwes1
Sat Nov 21, 2009 7:21 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Suspension problems.
Replies: 12
Views: 3453

Re: Suspension problems.

Hansen

Ek het net `n ekstra bladveer ingesit en met jou TJM shocks behoort jy reg te wees.
Groete
by Suidwes1
Fri Nov 20, 2009 8:30 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Dankie vir die hulp
Replies: 6
Views: 1131

Dankie vir die hulp

Ek het hulp nodig gehad vir ons trip in Suidwes en Pieter Karsten ( Pkarsten ) van Rosh Pinah het ons dadelik gehelp met die regte persone vir ons permitte.

Weereens baie dankie Pieter vir jou hulp.

Kyk net wat beteken die Klub vir ons Hilux vriende.
by Suidwes1
Fri Nov 13, 2009 6:34 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Versekering op ons ouer SFA's?
Replies: 7
Views: 1343

Re: Versekering op ons ouer SFA's?

Cobus ek doen mos werk vir hulle. Ons our Hiluxes se boekie waardes volgens die "Commercial Dealers Guide " is maar normal en partykeer laag, maar ek, jy en die publiek weet dat jou tiepe Hiluxes baie skaars is en dat die verkoper meer vra as wat die boekie se. Dus is hulle waardes baie me...
by Suidwes1
Fri Nov 13, 2009 6:18 am
Forum: Meet the People
Topic: Hi To all
Replies: 22
Views: 2171

Re: Hi To all

Nice Jason, love it and enjoy it.
by Suidwes1
Fri Nov 06, 2009 4:41 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi To all
Replies: 22
Views: 2171

Re: Hi To all

Welcome Jason

You will enjoy it.
by Suidwes1
Fri Nov 06, 2009 4:38 pm
Forum: Humor
Topic: Congratulation Blue Bulls
Replies: 51
Views: 4836

Re: Congratulation Blue Bulls

Ja dit is net `n Bul ondersteuner wat so arogant is. Ons normale ondersteuners is bly vir julle. Julle moes nooit daar gewees het nie, maar julle het gewen en veels geluk. Julle het nou die beker en dit is verby. Lux ouens skop nie sy mede Lux vriende terwyl hulle le nie. Dus ek wil nou julle bulle ...
by Suidwes1
Fri Nov 06, 2009 4:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Movember - Cancer Awareness Drive
Replies: 30
Views: 2897

Re: Movember - Cancer Awareness Drive

Ek is in.

Lux groete
by Suidwes1
Wed Nov 04, 2009 7:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 146209

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Hennie ek was nou so opgewonde toe ek jou en vroulief sien met julle WP truie aan. Hou soo aan. Dit is darem die mooiste trui in ons CURRIE Cup. kompetisie.

Ja oor my trokkie se naam : Swart Mamba en my sleepwa : Meerkat ( meerkatte van die Kalahari )

Hennie hou so aan. MOOOOOOOI Trui
by Suidwes1
Sat Oct 31, 2009 4:06 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Watter 2.5 diesel ???? Kom ons stry!!!!
Replies: 20
Views: 2243

Re: Watter 2.5 diesel ???? Kom ons stry!!!!

Nee Solly, sal nooit met jou raas nie.

Net met Mark.

Sien more
by Suidwes1
Fri Oct 30, 2009 2:52 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Watter 2.5 diesel ???? Kom ons stry!!!!
Replies: 20
Views: 2243

Re: Watter 2.5 diesel ???? Kom ons stry!!!!

^JA JA Mark???????
Verskonings verskonings.
Te swaar hier en te swaar daar.
Ry net `n 4l en daar is niks gewig probleme nie.

Net `n grappie
by Suidwes1
Fri Oct 30, 2009 2:48 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: How to abuse a Fortuner
Replies: 30
Views: 2674

Re: How to abuse a Fortuner

Papa se kar, of is dit Brandewyn se kar?

Die ouens moet meer na Andre se 4 x 4 program kyk. Hulle het dit nodig. BAIE BAIE nodig.

Die voertuig moet nie die skuld kry nie, maar sy #@##$$%%
by Suidwes1
Fri Oct 30, 2009 2:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux versus Triton
Replies: 15
Views: 2400

Re: Hilux versus Triton

Pierre

This was your best decision you ever make. A few mm clearance make a hugh difference.

Enjoy the new Lux, I love mine.
by Suidwes1
Fri Oct 30, 2009 2:35 pm
Forum: Meet the People
Topic: Confession of a junkie
Replies: 18
Views: 2086

Re: Confession of a junkie

Welkom Felix

Sy krap nogal waar dit nie jeuk nie
by Suidwes1
Fri Oct 30, 2009 2:31 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo my Hilux vriende
Replies: 19
Views: 2722

Re: Hallo my Hilux vriende

Welkom Alec

Jou Lux lyk baie mooi en geniet hom en ek weet hy sal jou jare se pret gee.
by Suidwes1
Thu Oct 22, 2009 5:49 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: First 4x4... Advice
Replies: 17
Views: 2563

Re: First 4x4... Advice

Ja Mark werk mos nie.
Sy vroutjie moet werk en hy is net op die Web met ons.

Ja dit is lekker man.
As ek terugkom aarde toe, moet ek `n Schubert wees of wat se ek Mark.
Sal jou familie toelaat of inlaat, hulle hou tog van Suidwesters?
by Suidwes1
Thu Oct 22, 2009 5:34 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Hilux D4D - 305/60x18 Wheels Conversion
Replies: 17
Views: 7926

Re: Hilux D4D - 305/60x18 Wheels Conversion

Ek is nou so jaloers.

Dit lyk puik en ek weet jy is baie trots op jou lux.

Geniet hom en hou ons op hoogte hoe hy "perform" en nuwe fotos
by Suidwes1
Thu Oct 22, 2009 5:20 pm
Forum: Places to go
Topic: TOUR TO CENTRAL KALAHARI DEC 2009
Replies: 16
Views: 3114

Re: TOUR TO CENTRAL KALAHARI DEC 2009

Doug ons beplan ook `n trip in die suide van Botswana maar eers later in Desember, maar miskien sluit ons by jou aan.
Moet eers my Landy friend oorreed om `n Lux te koop.
by Suidwes1
Thu Oct 22, 2009 5:15 pm
Forum: Meet the People
Topic: Groete uit die Baai
Replies: 17
Views: 2184

Re: Groete uit die Baai

Johan puik man.

Alle luxes is mooi, oud, jonk, groot en klein.

Welkom by ons klomp malles. Die beste groep.

Ek hoop jy geniet hom.
Groete
by Suidwes1
Tue Oct 20, 2009 2:07 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Eishkas lift
Replies: 2
Views: 1515

Re: Eishkas lift

That is what the 4 x 4 market needed.

Loved it and it is partical.
by Suidwes1
Tue Oct 20, 2009 8:37 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nuweland
Replies: 14
Views: 1709

Re: Nuweland

Ja ek is ook die m@#$%% in, maar ek is ook trots om `n WP ondersteuner te wees. Die Bulls was nie net gelukkig om te wen nie en hulle ondersteuners was meer VERLIG as bly of opgewonde. Die hele land het gedink dat dit `n "walk over " gaan wees. Wat `n verrassing!!! Maar gee krediet waar di...
by Suidwes1
Thu Oct 15, 2009 6:21 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Watter 2.5 diesel ???? Kom ons stry!!!!
Replies: 20
Views: 2243

Re: Watter 2.5 diesel ???? Kom ons stry!!!!

Julle is almal deurmekaar!!!!! of is ek? As jy `n bakkie moet koop in `n 2.5 diesel, koop die Toyota. Die engine is nog nie so getoets soos die Ford / Mazda sin nie. Ek het `n 2.5TD S/C 4 x 4, die motor is puik. Goeie krag en die engine kom uit die ou Courier uit en is al jare in gebruik. Dit is kan...
by Suidwes1
Wed Oct 14, 2009 7:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Blue Bulls/Western Province 17/10/2009
Replies: 49
Views: 2828

Re: Blue Bulls/Western Province 17/10/2009

Julle Blou Bulle is almal net rugby liefhebbers, ons WP ouens is rugby kenners.

As die Kaap reen Saterdag, WP wen, maar as dit droog is, verloor ons met `n krieket telling.
by Suidwes1
Wed Oct 14, 2009 2:12 pm
Forum: Meet the People
Topic: Voorstelling
Replies: 20
Views: 1914

Re: Voorstelling

Ek het gedink jy het al vergeet, `n olifant se geheue!!!!!
by Suidwes1
Wed Oct 14, 2009 1:55 pm
Forum: Meet the People
Topic: Voorstelling
Replies: 20
Views: 1914

Re: Voorstelling

Baie dankie julle almal weereens. Ja ons sal moet opruk Suidwes toe en vir Pieter gaan kuier naby Rosh Pinah as ons `n trip reel Suidwes toe. Johan ek is ook daar gebore en groot geword en my pa het daar geboer. Ons familie plaas is daar naby Keetmanshoop en kyk op die Visrivier af van die berg af. ...
by Suidwes1
Wed Oct 14, 2009 1:33 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!
Replies: 47
Views: 3395

Re: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!

My storie Laas jaar was ons so drie Hiluxse en een Colt in die Richtersveld. Ons het langs die rivier afgery en daar is `n gedeelte wat ek goed ken wat net poeier stof was wat baie diep is vir die wat reeds daar was, weet van die gedeelte. Die Colt se bestuurder was `n bietjie uit en nie met ons nie...
by Suidwes1
Wed Oct 14, 2009 1:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Naweek weg Zeerust 16 tot 18 Oktober ( Naby )
Replies: 0
Views: 429

Naweek weg Zeerust 16 tot 18 Oktober ( Naby )

DOORNRIVIER BY ZEERUST `n Paar Hilux vriende gaan weg die naweek wat kom na Doornrivier te Zeerust. Dit is so ongeveer 230 km soontoe. Almal welkom wat wil saam gaan. Daar is baie kamp plek met groen gras en skadu bome. Mooi storte en toilets. Die 4 x 4 bane is `n moet en as dit gereen het daar, gaa...
by Suidwes1
Wed Oct 14, 2009 8:32 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bande vir jou Hilux
Replies: 8
Views: 3604

Re: Bande vir jou Hilux

Maxxis is ook baie goeie bande. 6 Ply
As die prys reg is, baie goeie koop ook.
by Suidwes1
Wed Oct 14, 2009 8:15 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!
Replies: 47
Views: 3395

Re: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!

Puik een Andy
Hou so aan met jou stories, love it.

Ja Mark vra vir Solly, die Jeep het twee recovery points voor en agter, maar dit is daar om Landy`s uit te sleep en al ander nie Toyota`s. Die Jeep of Hilux was nog nooit uitgesleep nie.

My storie volg !!!!!!!
by Suidwes1
Tue Oct 13, 2009 5:01 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bande vir jou Hilux
Replies: 8
Views: 3604

Re: Bande vir jou Hilux

Spook Ja ek het die Michelin`s op my Colt gehad wat ek so 70 000km op gehad het, maar meer op die teerpad. Ek glo maar aan BFG. Op my Jeep Wrangler het ek Goodyear Wranglers 33 Muds op wat ook `n baie goeie band en diens sover vir my gegee het, net baie duur. Ek glo nie ek sak dit weer met Goodyear ...
by Suidwes1
Tue Oct 13, 2009 4:52 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!
Replies: 47
Views: 3395

Re: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!

Wat moet ek se, Ons Hilux`s maak ons bly en gelukkig.

Dit praat nooit terug,
Dit is nooit dood onder ons nie,
Dit werk altyd reg,
Dit maak ons net gelukkig,
Dit is altyd betroubaar,
Dit raas nooit,
Dit gee ons trots in ons harte,
Dit vir ons vir jou TOYOTA HILUX
by Suidwes1
Tue Oct 13, 2009 4:34 pm
Forum: Meet the People
Topic: Voorstelling
Replies: 20
Views: 1914

Re: Voorstelling

Baie dankie Danelle
by Suidwes1
Tue Oct 13, 2009 4:32 pm
Forum: Meet the People
Topic: Safari 4X4 Roetes
Replies: 12
Views: 1717

Re: Safari 4X4 Roetes

Ja ek het so uitgesien na die program van A>>>. 'JOU wiele moet al vier plat op die hoogste punt wees" Nee man, hy moet dalk minder praat en meer ry en die roetes meer wys en beskryf, maar "I love you " Dit waar, baie mense sal daaruit leer. Mark dink jy die Fortuner sal die episode m...
by Suidwes1
Tue Oct 13, 2009 4:27 pm
Forum: Meet the People
Topic: Voorstelling
Replies: 20
Views: 1914

Re: Voorstelling

Nee baie dankie sover aan almal, Solly, Mark en Caskru Solly nou vat jy `n kans met die 4 braai aande, ek het gehoor dit is 6. Jy wil my weer indoen met 2 braaie. Julle ouer garde gaan dit glo reel en sponser. Baie dankie. Skottel goed sal ek was, nie bang nie. Nou kan ek nie meer wag om saam te ry ...
by Suidwes1
Tue Oct 13, 2009 4:01 pm
Forum: Meet the People
Topic: Groetnis
Replies: 11
Views: 1399

Re: Groetnis

Pieter

Welkom Pieter. Ek is maar self nuut, maar almal het my klaar tuis laat voel.
Ja ek glo nog altyd dat jou Hilux nog die beste Hilux`se is wat gebou was.
Al het jy meer betaal, dit is die moeite werd. Geniet hom en ons wil jou aksie foto`s binnekort sien
Groete
by Suidwes1
Tue Oct 13, 2009 1:53 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: off road trailers
Replies: 10
Views: 1894

Re: off road trailers

George you are right.

My Hilux is a 4.0l and dont feel it. Your best way is a Venter Bushbaby. It is light and a workhorse. Al the other trailers is heavier.
by Suidwes1
Tue Oct 13, 2009 1:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!
Replies: 47
Views: 3395

Re: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!

Nee dit het `n regte egter 4.0l Jeep motor.
En wat `n voertuig. Op die ooppad, is hy `n handvol, maar as hy op die grond raak, is hy saam met my Hilux `n koning.
by Suidwes1
Tue Oct 13, 2009 1:36 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!
Replies: 47
Views: 3395

Re: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!

Mark Ja ek glo hy het `n vleisie op die vuur gehad sonder om sy naaste bure om hom in te lig, sies vir jou Solly. Ek ruik al die braaivleis. Dankie Mark ek weet ek sal dit geniet. Ja KasKru, ek het self `n Landy gery vir 4 maande, maar het dit verkoop, te swaar op sous en het geen krag gehad nie. Ma...
by Suidwes1
Tue Oct 13, 2009 1:09 pm
Forum: Meet the People
Topic: Voorstelling
Replies: 20
Views: 1914

Voorstelling

Nico hier. Ek is bly Solly ( Bloues ) het my aan julle wonderlike webside ( verskoon die Engels ) voorgestel. Nou kan ek dieselfde taal gesels as almal hier. Bly in Roodepoort, maar my Black Mamba vat my enige plek waar daar grond paaie is. Ja ek hoop ons Boshoff`s sal nog `n lang pad met julle kan ...
by Suidwes1
Tue Oct 13, 2009 12:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bande vir jou Hilux
Replies: 8
Views: 3604

Re: Bande vir jou Hilux

Spook

BFG All /T
My bakkie het al oor die 65 000 km op en daar is nog baie loopvlak.
Ons bakkies is tog nie gemaak om 170 km p/h te ry nie.

Ek is baie gelukkig met hulle.
by Suidwes1
Tue Oct 13, 2009 12:43 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!
Replies: 47
Views: 3395

Re: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!

Hoekom was ek en Mark nie genooi nie???????????????????????????????

Ons het jou gesien ry, maar jy wou ons mos nie nooit nie.

Laat mama dit was, se net wanneer ek vir Black Mamba kan bring.
by Suidwes1
Tue Oct 13, 2009 12:38 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: off road trailers
Replies: 10
Views: 1894

Re: off road trailers

George Venter Bushbaby is a very good trailer. I towed in for years in the bush and it never brake. Second hand it is about R 16 000,00. At Tentco you can get a big tent between R 10 000,00 & R 12 000,00 new. I am now towing a Eco 3 trailer for last 3 years and my Toyota dont even feel it behind...

Go to advanced search