Search found 766 matches

by Frederick
Thu Aug 19, 2010 4:00 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 44" Hilux modefi by ARCTIC TRUCKS
Replies: 46
Views: 9568

Re: 44" Hilux modefi by ARCTIC TRUCKS

Hi Rieks het jy met Lucas gepraat die bakkie gaan volgende week daar wees Nee ek het nie - Lucas wie?? Ook Bear - Hoe sal jy daarvan hou as jou vernuftigheid in Leisure Wheels geplubliseer word? Ek ken iemand daar. Ek is sooo gatvol vir daai Groen Navara - dis tyd dat ons die wys waar David die wor...
by Frederick
Wed Aug 18, 2010 4:05 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 44" Hilux modefi by ARCTIC TRUCKS
Replies: 46
Views: 9568

Re: 44" Hilux modefi by ARCTIC TRUCKS

Jy mag maar breebors langs daai trok staan. Flippen mooi. Mag mens as mens verby Warmbad ry bietjie kom bewonder?

Ek lees in die Leisure Wheels dat mens binnekort 'n kit kan koop by Megaworld wat blykbaar 'n deal geteken het met Artic trucks.
by Frederick
Tue Aug 17, 2010 1:10 pm
Forum: Build your own:
Topic: Ombouing van venter trailer
Replies: 11
Views: 2733

Re: Ombouing van venter trailer

Middag, weet nie of ek die link hier mag opsit nie maar nouja... http://www.4x4community.co.za/classifieds/showproduct.php/product/5010/cat/16" onclick="window.open(this.href);return false; Ek het presies dieselfde idee maar net nog nie daarby uitgekom nie. Hierdie man het self sy trailer ...
by Frederick
Wed Aug 11, 2010 8:13 am
Forum: The Workshop
Topic: My D4D suip!
Replies: 7
Views: 1230

Re: My D4D suip!

Vandat ek my bakkie gekry het kry ek nie meer as 7.5km/l nie. Ek het dit al verskeie kere vir handelaars genoem maar nadat hulle gese het dat daar defnitief fout is, het hulle terug gekom en gese dat die "computer" se dat als reg is.. My gemiddeld is 7.3km/l.4x4 of in 4x2. Al my km word ne...
by Frederick
Thu Jul 29, 2010 9:58 am
Forum: South Africa
Topic: Langebaan omgewing akkomodasie
Replies: 8
Views: 5280

Re: Langebaan omgewing akkomodasie

Vreeslik dankie vir al jou moeite. Wardeer dit en glo ek sal regkom.
by Frederick
Thu Jul 29, 2010 8:32 am
Forum: South Africa
Topic: Langebaan omgewing akkomodasie
Replies: 8
Views: 5280

Re: Langebaan omgewing akkomodasie

Krisis nee ek weet nie. Baie mense bly by Washklip?
by Frederick
Wed Jul 28, 2010 1:32 pm
Forum: South Africa
Topic: Langebaan omgewing akkomodasie
Replies: 8
Views: 5280

Re: Langebaan omgewing akkomodasie

Dis sal net ek en die vrou wees. Ons is maar so woelig soos wat jong getroudes kan wees......
Troue is in Langebaan
by Frederick
Wed Jul 28, 2010 1:28 pm
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: Sleepwa Afdeling
Replies: 3
Views: 3602

Re: Sleepwa Afdeling

Baie dankie
by Frederick
Mon Jul 26, 2010 3:42 pm
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: Sleepwa Afdeling
Replies: 3
Views: 3602

Sleepwa Afdeling

Goeiedag,
Is daar dalk 'n moontlikheid vir 'n sleepwa afdeling onder die secondhand corner?
Ek het al 'n paar goed suksesvol gekoop en verkoop deur die forum. 'n Man weet net nie onder watter afdeling om 'n sleepwa te soek nie..

Baie dankie vir 'n skitterende forum.
by Frederick
Mon Jul 26, 2010 3:28 pm
Forum: South Africa
Topic: Langebaan omgewing akkomodasie
Replies: 8
Views: 5280

Langebaan omgewing akkomodasie

Ek moet 'n troue bywoon in Langebaan. Kan enige iemand vir ons akkomodasie aanbeveel in/om Langebaan. Verkieslik B&B, ek wil nie graag dan kamp nie.Die datums is 21-26Desember 2010
Baie dankie
by Frederick
Wed Jun 23, 2010 9:17 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Best Rated Bullbars
Replies: 30
Views: 6561

Re: Best Rated Bullbars

TJM +- 10k was vir my die mooiste en sterkste een. Het goeie diens gekry by LA Sport Menlyn
Baie belangrik is dat die lugsakke nogsteeds sal werk en dat die plastiek bumper nie gesny word nie.
by Frederick
Wed Jun 02, 2010 8:45 am
Forum: Mpumalanga
Topic: 4X4 Breakfast run
Replies: 44
Views: 11297

Re: 4X4 Breakfast run

More John,
Ek sal ook belang stel om saam te ry. Ek het 'n paar pelle wat op Middelburg bly wat ook moontlik sal wil saamry as dit reg is by jou?

Laat weet maar asb soos wat jy vorder met die reelings asb.
Groete
by Frederick
Fri May 14, 2010 11:55 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Ystervark Evolusie
Replies: 32
Views: 6014

Re: Ystervark Evolusie

Dit is wat ek eintlik soek....

http://www.tjm.com.au/Default.aspx?tabid=71" onclick="window.open(this.href);return false;

Ek het klaar die Brackets wat op die bullbar kom by LA Sport gekoop. Dit moet nog net gebou word..
by Frederick
Fri May 14, 2010 11:03 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Ystervark Evolusie
Replies: 32
Views: 6014

Re: Ystervark Evolusie

TJM snorkel ... Check!
by Frederick
Thu May 06, 2010 8:40 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Tyre sizes acceptable on new Vigo.
Replies: 29
Views: 6762

Re: Tyre sizes acceptable on new Vigo.

Ja hulle het die caster vorentoe geskuif.
Ek is nog op standaard suspensie behalwe vir die spacers/leveling kit wat ek voor ingesit het. Ek gaan vir my 'n volle tjm suspensie insit oor so 10 000km.
by Frederick
Thu Apr 29, 2010 8:10 am
Forum: Open Discussion
Topic: Sharks trap die bulle Saterdag !!!
Replies: 36
Views: 3680

Re: Sharks trap die bulle Saterdag !!!

Klink vir my of jou "inside info"dalk nie so betroubaar is nie, of dalk nie so "inside"nie......

HA!!!!
by Frederick
Wed Apr 28, 2010 9:02 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wie kan my help met 'n veteraan motor vir 'n troue?
Replies: 8
Views: 1750

Re: Wie kan my help met 'n veteraan motor vir 'n troue?

Dankbaar Thabo, Sal hom vandag kontak
by Frederick
Tue Apr 27, 2010 1:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie kan my help met 'n veteraan motor vir 'n troue?
Replies: 8
Views: 1750

Wie kan my help met 'n veteraan motor vir 'n troue?

As enige iemand my kan help met 'n veteraan motor of weet van iemand met een naby Middelburg in Mpumalanga sal ek dit wardeer.

Dit is vir 'n troue op 4 Sept 2010.

Ek is meer as bereid om te betaal.
by Frederick
Mon Apr 26, 2010 10:13 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Ystervark Evolusie
Replies: 32
Views: 6014

Re: Ystervark Evolusie

Het hulle klaar geontwerp,Andy. Autobar moet hulle nog bou en iemand moet dit dan nog betaal... Verder kom daar nog 'n snorkel,L/R tank en TJM suspension maar all in good time(ZAR)....

Baie dankie vir die komplimente.
by Frederick
Mon Apr 26, 2010 9:20 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Ystervark Evolusie
Replies: 32
Views: 6014

Ystervark Evolusie

....
by Frederick
Sun Apr 25, 2010 7:26 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Tyre sizes acceptable on new Vigo.
Replies: 29
Views: 6762

Re: Tyre sizes acceptable on new Vigo.

My nuwe stewels is aan!!! Sal more bietjie 'n paar foto's neem en oplaai as dit nie nogsteeds so sous nie! 265/75/16 Hulle moes my wiele bietjie vorentoe skuif maar ek gaan in elk geval tjm supension insit. Maar vir nou vang hy nerens nie.!! ek wonder nou net of mens die truxx lift kit sal kan kombi...
by Frederick
Fri Apr 23, 2010 11:20 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Tyre sizes acceptable on new Vigo.
Replies: 29
Views: 6762

Re: Tyre sizes acceptable on new Vigo.

Ek ook, aangesien ek oor 'n uur my nuwe bande gaan opsit..
Ek het 265/75R16 bestel.
by Frederick
Fri Apr 23, 2010 8:13 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Tyre sizes acceptable on new Vigo.
Replies: 29
Views: 6762

Re: Tyre sizes acceptable on new Vigo.

My comment mag dalk n bietjie laat wees maar ek het omtrent al wat 4x4 tyre suplier hier in die UK gebel om raad te vra. Almal het die volgende gese (dit is sonder suspension lift) 15 rim = grootste upgrade is 31.10.50.15, dit is gelyk staande aan 265/70/16 Ek wou ook upgrade na 265/75/16 maar dit ...
by Frederick
Tue Mar 23, 2010 2:43 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Tyre sizes acceptable on new Vigo.
Replies: 29
Views: 6762

Re: Tyre sizes acceptable on new Vigo.

Ek wil opgaan na 265/76/R16 toe. Ek het tans 31x10.5 15"op.

Enige voorstelle?
by Frederick
Tue Mar 23, 2010 2:36 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Suspension problems.
Replies: 12
Views: 3480

Re: Suspension problems.

Hallo Hansen,

Mag ek vra hoekom jy juis TJM shocks ingesit het en OME coils? Hoekom nie by dieselfde brand hou nie?Is daar spesifieke rede?
by Frederick
Fri Mar 19, 2010 8:31 am
Forum: Know your fellow members
Topic: Watse CD is nou in jou voertuig?
Replies: 77
Views: 18303

Re: Watse CD is nou in jou voertuig?

Johnny Cash :clap: :thumbup: :clap: :thumbup:
by Frederick
Thu Mar 11, 2010 11:32 am
Forum: Places to go
Topic: Bakkie dag Bothaville
Replies: 1
Views: 4484

Bakkie dag Bothaville

Hierdie klink of dit nogals pret kan wees.
Is daar van die Hilux manne wat daar gaan wees?

http://www.ofm.co.za/bakkieday.asp?id=548&pid=997
by Frederick
Thu Mar 11, 2010 11:27 am
Forum: The Workshop
Topic: ratkas hilux d4d 4x4
Replies: 1
Views: 702

Re: ratkas hilux d4d 4x4

Ek dink jy moet hulle gas gee!! Stry, baklei hand en tand, dreig met die pers, gaan sien die eienaar of MD. Hierdie ouens kom met te veel weg en hulle arrogante houdings staan niemand aan nie.
by Frederick
Tue Mar 09, 2010 9:34 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D ekstra cab
Replies: 4
Views: 1064

D4D ekstra cab

My spy sê vir my die ekstra cab D4D is Oktober /November in SA, verseker die keer. Die nuwe reeks kom blykbaar 2012.Wie van julle het 'n Spy en wat sê hulle?
by Frederick
Sun Mar 07, 2010 9:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Road to Sodwana bay
Replies: 12
Views: 1962

Re: Road to Sodwana bay

Van Middelburg ry Wonderfontein, Carolina,Warburton,Amsterdam(bietjie verder maar minder trokke op die pad), Piet Retief.
Dan moet jy besluit of jy kans sien vir die pad werke tot by Pongola.(Ek ry maar altyd so)Vanaf Pongola ry jy oor Josini na Sodwana.
by Frederick
Fri Mar 05, 2010 9:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Canvas canopy
Replies: 5
Views: 1150

Re: Canvas canopy

Hulle is net dêm stadig om te reply!!!!!
by Frederick
Fri Mar 05, 2010 9:03 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2.5 d4-d s/cab workhorse bullbar
Replies: 6
Views: 1901

Re: 2.5 d4-d s/cab workhorse bullbar

Bumber replacement bullbar? TJM/ARB etc
Wrap around- Autobar-www.autobarfitment.co.za
by Frederick
Fri Mar 05, 2010 11:20 am
Forum: The Workshop
Topic: Canvas canopy
Replies: 5
Views: 1150

Re: Canvas canopy

Baie dankie manne, ek het hulle gemail en wag nou maar op 'n antw.
by Frederick
Thu Mar 04, 2010 10:23 am
Forum: The Workshop
Topic: Canvas canopy
Replies: 5
Views: 1150

Canvas canopy

My raampie op my bakkie is deur Autobar gebou. Wie sou julle sê maak die billikste(prysgewys) en duursaamste canvas seiltjies?
Ek is in Pretoria.
by Frederick
Fri Feb 26, 2010 10:29 am
Forum: Build your own:
Topic: Truck Camper body
Replies: 6
Views: 1821

Re: Truck Camper body

Paul, jy moet mooi dink voordat jy so 'n storie aanpak. Iemand wat ek ken het die unimog opsie vir lank oorweeg maar het dit toe laat vaar toe ons uitvind dat die voertuie nie in alle reservate,veral in Botswana, toegelaat word nie. Die rede is blykbaar dat die bruggies nie die trok sal kan hou nie....
by Frederick
Tue Feb 23, 2010 2:52 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 3.0 D4D S/C Where to build in compressor
Replies: 23
Views: 3209

Re: 3.0 D4D S/C Where to build in compressor

Oooms daai lyk na 'n plan. Sal bietjie kyk of ek dit ook so kan regkry want ek sit met dieselfde probleem as Witblits. Watse soort kompressor het jy daar ingesit en waar het jy hom gekoop?
by Frederick
Mon Feb 22, 2010 2:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tyre sizes
Replies: 8
Views: 1598

Re: Tyre sizes

Andre ek het 31x10.5 R15 op presies dieselfde voertuig. Ek het onlangs spacers voor ingesit en dit tel die bakkie voor mooi op veral omdat ek 'n tjm bullbar voorop het. My bande het nooit binne geskuur nie maar die bakkie het vooroor gelê(algemene probleem onder die nuwe hilux) Ek gaan op 30000km my...
by Frederick
Tue Feb 16, 2010 2:55 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Kapokkie, Galop en Ystervark
Replies: 3
Views: 1031

Re: Kapokkie, Galop en Ystervark

:clap:
by Frederick
Fri Jan 29, 2010 4:14 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: ECHO2 vs RV5
Replies: 9
Views: 2068

Re: ECHO2 vs RV5

Wie kan my help? Ek het 'n kamp tent nodig en stel baie belang in die RV5. Ek kan nou egter 'n Echo2 trailer kry met baie ekstra's(2000 model, 120000km) vir 'n baie goeie prys. Enige voorstelle? Wat bedoel jy met goeie prys? Wat kos die tent vs. Trailer? Watse enjin het die trailer? Het hulle nie d...
by Frederick
Fri Jan 29, 2010 4:13 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: ECHO2 vs RV5
Replies: 9
Views: 2068

Re: ECHO2 vs RV5

RV5: +-R10k
Echo2: R45k
Toegeruste kombuis + ekstra battery + Water tenks met pomp + alle tente en seile + stort tent .........
by Frederick
Thu Jan 28, 2010 10:40 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: ECHO2 vs RV5
Replies: 9
Views: 2068

ECHO2 vs RV5

Wie kan my help? Ek het 'n kamp tent nodig en stel baie belang in die RV5. Ek kan nou egter 'n Echo2 trailer kry met baie ekstra's(2000 model, 120000km) vir 'n baie goeie prys. Enige voorstelle?
by Frederick
Thu Jan 14, 2010 11:01 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Kapokkie, Galop en Ystervark
Replies: 3
Views: 1031

Kapokkie, Galop en Ystervark

Kapokkie : 1997 2.8D
OME,LR tank,TJM Bullbar,BFG MT ens...
Galop : 2003 KZTE

Ystervark : Duel battery system, TJM Bullbar, IPF Spots,
Cattle rails,canvas canopy, BFG AT ens..
Sal nuwe foto's neem
by Frederick
Mon Jan 04, 2010 4:15 pm
Forum: Photo Upload
Topic: New file upload system
Replies: 44
Views: 12820

Re: New file upload system

test
by Frederick
Mon Dec 21, 2009 9:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE head problems - chip related ?
Replies: 8
Views: 2650

Re: KZTE head problems - chip related ?

Goeiedag manne, Ek is maar nuut op die forum en geen fundi nie maar moet ook my 5c ingooi. Vorige bakkie was ook 'n KZ.36000km SAC chip. Geen probleme gehad tot op 128000km nie. My bakkie het begin warm word op die opdraendes.Toe ek die head oopmaak was die head gasket nie eers geplaas nie maar die ...

Go to advanced search