Search found 603 matches

by wim
Fri Sep 09, 2011 5:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: SAPS and new firearm licenses
Replies: 35
Views: 3032

Re: SAPS and new firearm licenses

Truth be told, I haven't even looked at it for about 15+ years. Hope it is still in the Safe... ;) Shot 50 rounds though it at a shooting range when I bought it, and then the craze wore off :mrgreen: -F_D maybe then time to organise a hilux shooting day :beach: Now that is the best idea i have herd...
by wim
Wed Sep 07, 2011 8:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: Apocalypse - Gallows Project
Replies: 25
Views: 3890

Re: Apocalypse - Gallows Project

All I coud say is that jeolousy makes you nasty :sick:
by wim
Wed Sep 07, 2011 7:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Anner mense se vakansie
Replies: 9
Views: 1209

Re: Anner mense se vakansie

Ek het diselfde trip gedoen en dit was wonderlik gewees viewtopic.php?f=4&t=10968" onclick="window.open(this.href);return false;
by wim
Wed Sep 07, 2011 7:24 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: NAMIB. LUDERITZ WALVISBAAI 1-6 Okt 2011
Replies: 9
Views: 1433

Re: NAMIB. LUDERITZ WALVISBAAI 1-6 Okt 2011

Ek het self die een gedoen en kan net se dit was asemrowend gewees.
by wim
Tue Sep 06, 2011 8:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: AUTOWATCH ALARM SYSTEMS
Replies: 12
Views: 1786

Re: AUTOWATCH ALARM SYSTEMS

Baie dankie Johan sal hulle more kontak.
by wim
Tue Sep 06, 2011 3:34 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: AUTOWATCH ALARM SYSTEMS
Replies: 12
Views: 1786

Re: AUTOWATCH ALARM SYSTEMS

Johan ek instaleer alarems al vir n baie lang tyd, maar ondervind die laaste tyd baie probleme met die remotes en die verskaffer doen niks aan die probleem nie. Die plek wat autowatch alarems instaleer het in Vryheid het toe gemaak so ek wil graag aan gaan met die produk. As jy dalk vir my n kontak ...
by wim
Tue Sep 06, 2011 12:58 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: AUTOWATCH ALARM SYSTEMS
Replies: 12
Views: 1786

AUTOWATCH ALARM SYSTEMS

Does anyone perhaps now of a fitment centre for these alarm systems
by wim
Mon Aug 15, 2011 8:48 pm
Forum: National
Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Replies: 516
Views: 90402

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Van my kant af wil ek net se dit was elke kilometer van die 1000 wat ek gery het werd en baie dankie dat ons kon deel he aan die naweek. :thumbup:
by wim
Sun Aug 14, 2011 7:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vir die jag manne ( Geen bloed so julle kan maar oopmaak)
Replies: 5
Views: 1230

Re: Vir die jag manne ( Geen bloed so julle kan maar oopmaak

Daais n mooi idee goed gedoen. :thumbup:
by wim
Sat Aug 06, 2011 10:59 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 702785

Re: The Hilux Story

ou bene on te verkoop as die
by wim
Sat Aug 06, 2011 9:22 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 702785

Re: The Hilux Story

binnebly nie soo n pyn moet wees nie.Hulle kom gelukkig uit met hul geld dis net die laaste 29dae wat hulle sukkel,gelukkig
by wim
Sat Aug 06, 2011 9:15 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 702785

Re: The Hilux Story

is nogal n goeie manier om die dom ouens mee besig te hou, die slim ouens
by wim
Sat Jul 23, 2011 6:27 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 702785

Re: The Hilux Story

grootoog apies wat in vlak water speel en n walvis wat in n teelepel le,maar die painter
by wim
Sat Jul 23, 2011 6:05 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 702785

Re: The Hilux Story

n taai klap he,maar die song gaan nie die charts haal nie want
by wim
Sat Jul 23, 2011 10:31 am
Forum: Open Discussion
Topic: Kom sit om die kampvuur
Replies: 21
Views: 2501

Re: Kom sit om die kampvuur

Nou kort daar net n kitaar en n donkielong.
by wim
Thu Jul 21, 2011 8:03 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 702785

Re: The Hilux Story

diff oil, maar toe trek iemand die badprop uit en
by wim
Tue Jul 19, 2011 9:26 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 702785

Re: The Hilux Story

beers and a salty
by wim
Tue Jul 19, 2011 9:22 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 702785

Re: The Hilux Story

that wass cought in a mouse trap under
by wim
Tue Jul 19, 2011 9:18 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 702785

Re: The Hilux Story

national hilux holiday without the bushmen
by wim
Mon Jul 11, 2011 11:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Talking about WARS!!!!!!!
Replies: 12
Views: 1885

Re: Talking about WARS!!!!!!!

Thunder02 wrote:oooops sorry blond moment u are talking about the isuzu driver :oops:
You got that right
by wim
Mon Jul 11, 2011 11:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 50/50 Tonight!
Replies: 10
Views: 1282

Re: 50/50 Tonight!

Dog ek deel net die stukkie; kom vroer vanaand in die tv kamer en vra vir my vrou of sy weet wat fracking is my vyfjarige dogtertjie antwoord toe ja dis as jy doodgaan in engels.
by wim
Mon Jul 11, 2011 8:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 50/50 Tonight!
Replies: 10
Views: 1282

Re: 50/50 Tonight!

Het toe 50/50 gekyk en sien toe wat dit is :silent: man dis slegte nuus as mens sien wat daai Amerikaanse boere se waar dit klaar plaasgevind het.Hille diere kry kanker plant nie meer voor nie om maar net van die doed op te noem :banned:
by wim
Mon Jul 11, 2011 7:15 pm
Forum: Humor
Topic: Jakkals probleme !!!!!!
Replies: 4
Views: 1264

Re: Jakkals probleme !!!!!!

Ja en die skape was fracking
by wim
Mon Jul 11, 2011 7:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Talking about WARS!!!!!!!
Replies: 12
Views: 1885

Re: Talking about WARS!!!!!!!

JEALOUSY MAKES U NASTY
by wim
Mon Jul 11, 2011 7:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 50/50 Tonight!
Replies: 10
Views: 1282

Re: 50/50 Tonight!

Ek net so dom
by wim
Mon Jul 11, 2011 7:11 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: "Black Sam" modified
Replies: 68
Views: 7017

Re: "Black Sam" modified

Julle verstaan nie vir Gerrie so lekker nie :eh: daai bakkie (Skies trokkie,mens eet roomys uit n bakkie) is n aangaande projek wat eers klaar sal wees die dag as die trokkie gesteel is. :twisted:
by wim
Sun Jun 19, 2011 8:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rygeleentheid gesoek.
Replies: 0
Views: 813

Rygeleentheid gesoek.

Ek is op soek na n rygeleentheid vir n jong seun vanaf Oodendaalsrus/Welkom tot in Vryheid of omgewing vir die komende Vrydag Saterdag of Sondag.Sal bereid wees om by te dra vir brandstof.Hulp sal wardeer word.
by wim
Sun Jun 19, 2011 8:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Dis nou VASVAL !!
Replies: 9
Views: 2068

Re: Dis nou VASVAL !!

EN ek moes werk.Kan dit nie oor vertel nie :(
by wim
Mon Jun 06, 2011 9:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kwaad vark
Replies: 19
Views: 2504

Re: Kwaad vark

Ek sal weer n plannetjie maak.
by wim
Mon Jun 06, 2011 8:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kwaad vark
Replies: 19
Views: 2504

Re: Kwaad vark

Nog so n fototjie of twee
camera download 001.jpg
by wim
Mon Jun 06, 2011 7:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kwaad vark
Replies: 19
Views: 2504

Re: Kwaad vark

Wimpie, Eish maar hy is mooi, waar is die ander fotos. Het julle daai Bosvark so sommer in die dag gekry? Hier by ons kom hulle meestal eers in die aand gesig wys Party ouens gaan my seker kruisig maar dit gaan oor plaag beheer,ons jag die varke met honde en doen dit net vroeg oggend.Ek sal kyk of ...
by wim
Sun May 29, 2011 9:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kwaad vark
Replies: 19
Views: 2504

Kwaad vark

Hoe lyk die een ,ons het gister by Mahamba Grenspos naby Pietretief gaan vark jag waar die boere groot skade het in die mielies en my neef skiet toe die een127kg.Altesaam sewe vir die oggend.
by wim
Tue May 24, 2011 6:24 pm
Forum: General Mods
Topic: IS DIT GOED VIR N DIESEL ENGIN OM N "CHIP" TE LAAT DOEN?
Replies: 7
Views: 1847

Re: IS DIT GOED VIR N DIESEL ENGIN OM N "CHIP" TE LAAT DOEN?

Martin n friend van my het sy Prado laat chip en was ingenome gewees hoe lekker hy toe trek,maar hy het toe kort daarna opgepak en die agente soek toe R123000.00 om hom reg te maak.Raai toe wat gebeur volgende..............................................................................................
by wim
Tue May 24, 2011 6:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Are 4x4 drivers bullies?
Replies: 36
Views: 3281

Re: Are 4x4 drivers bullies?

Ek moet nogal erken dat vandat ek die lexus in het put ek nogal genot daaruit om die windg@t laaities met hulle waremgemaakte golfies en sentratjies n lekker piets te gee.JA ja ok daar het ook noudiedag n stywelip M/benz bestuurder ook bietjie pak gekry.
by wim
Mon May 23, 2011 10:07 pm
Forum: Meet the People
Topic: NEWBIE
Replies: 24
Views: 2665

Re: NEWBIE

Dankie Andy :thumbup:
by wim
Sun May 22, 2011 6:42 pm
Forum: Braai and recipes
Topic: Biltong Makers
Replies: 36
Views: 10903

Re: Biltong Makers

Die drade wat ek tussen die balke in ny garage span is n exelent biltong maker.
by wim
Sun May 22, 2011 6:20 pm
Forum: Meet the People
Topic: NEWBIE
Replies: 24
Views: 2665

Re: NEWBIE

Dis nou weer een van daai goed waarvoor ek te dom is,ek edit hom maar hy gaan weer terug soos hy was.
by wim
Sun May 22, 2011 6:15 pm
Forum: Meet the People
Topic: NEWBIE
Replies: 24
Views: 2665

Re: NEWBIE

hoe lyk hy nou.
by wim
Sun May 22, 2011 6:08 pm
Forum: Meet the People
Topic: NEWBIE
Replies: 24
Views: 2665

Re: NEWBIE

Jissem nie daaraan gedink nie ek sal gou probeer.Dankie.
by wim
Sun May 22, 2011 6:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: lighting problems
Replies: 3
Views: 843

Re: lighting problems

check the fuses in the engine bay there are two fuses for the two headlights and if one blowes or is making bad contack the one h/light will be dim.Also check for bad connection at the headlight itself.
by wim
Sun May 22, 2011 5:56 pm
Forum: Meet the People
Topic: NEWBIE
Replies: 24
Views: 2665

Re: NEWBIE

Gerrie ou maat baie welkom en wat is dit met die heuning kwas? is dit dalk omdat daar n spesifieke lexus v8 engine op my garage vloer staan?Sommer so met die tong in die kies ou maat, jy is so welkom hier op die forum en in my garage.Vriendelike waarskuwing aan mede forumers sorg dat julle net in ee...
by wim
Sun May 08, 2011 5:09 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Why we do not buy Isuzu
Replies: 48
Views: 12057

Re: Why we do not buy Isuzu

Ek het ook n Isuzu 2.5 1995 gery,ek het hom gebruik toe ek nog autoelecktrical field service gedoen het en ek kon hom nie klaar ry nie.hy was n donkie gewees maar het net aan gehou en aangehou.Ek het hom so 3jaar gelede aan my neef verkoop wat hom nog steeds ry en nie n dag se probleme het nie.My vr...
by wim
Mon May 02, 2011 7:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Not quite sure?
Replies: 39
Views: 3997

Re: Not quite sure?

Toe ek die eerste keer vir n 4x4 begin soek het en ek deur n friend aan die Hilux forum bekendgestel is het ek in een aand op die forum geweet n Hilux sfa is wat ek moet he.Ek het so n jaar gevat om een te kry en ek het omtrent alles van hom geleer op die forum.Ek is nou al so n rukkie hier op die f...
by wim
Mon Mar 14, 2011 6:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Funny tailgate stickers and sayings
Replies: 39
Views: 3591

Re: Funny tailgate stickers and sayings

Ek het uiteindelik die papiere gekry vir die rooi bakkie,nou moet hy toets toe en dan kry hy n plakker agterop wat gaan se;EK SKRIK NIE VIR DIE PETROLPRYS NIE.
by wim
Thu Feb 24, 2011 8:54 pm
Forum: Medical forum
Topic: Stye on eye
Replies: 11
Views: 5490

Re: Stye on eye

Andy ek weet nie wie gaan dit aansmeer nie.
by wim
Thu Feb 24, 2011 8:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lexus stater
Replies: 3
Views: 806

Re: Lexus stater

Jislaaik en hier dog ek ek is op n forum waar die manne kontakte het. :blushing:
by wim
Wed Feb 23, 2011 8:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is vir jou lekker....
Replies: 22
Views: 2777

Re: Wat is vir jou lekker....

Om die ou wat by my huis ingebreek het agterna te sit met my Hilux en hom twee blokke verder in die HANDE te kry :aggresive:
by wim
Wed Feb 23, 2011 7:54 pm
Forum: The Workshop
Topic: 30 amp fuse blaas waneer warm
Replies: 5
Views: 1050

Re: 30 amp fuse blaas waneer warm

Wat se fuse blaas?As jy nie weet waarvoor die fuse is nie kyk wat werk nie meer as die fuse geblaas het en dan kan ons probeer om die fout te soek.
by wim
Wed Feb 23, 2011 6:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lexus stater
Replies: 3
Views: 806

Lexus stater

I am looking for a contack kit for a lexus stater.I have overhauled Bushwacker,s stater that came of his lexus and had no problem in getting the spares and I am doing the stater on the lexus engin that is going into Wimblik and now I cant get hold of a stater contack kit.The stater is a bit diffrent...
by wim
Sun Feb 06, 2011 6:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Liewers te laat as nooit.
Replies: 4
Views: 504

Liewers te laat as nooit.

Ek was die grootste gedeelte van Januarie op verlof gewees en met die tuiskoms vind ons toe uit dat die komputer is na die komputer hemel toe en het nou eers weer aan die gang gekom met n geleende een.Wag vir n nuwe een.Wil net vir almal voorspoed toewens vir die jaar(Cassie jammer dis vir julle te ...
by wim
Wed Nov 24, 2010 9:36 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: maxxis mudder buckshot
Replies: 7
Views: 1102

Re: maxxis mudder buckshot

Nico ek het die Buckshots op my Hilux en het noudie dag uitgevind dat die wiel is nie die groote wat op die wiel geskryf staan nie.Op die wiel staan 31x10.5x15 wat n deursnee van 770 en n breede van 277 moet wees maar myne meet 740 deursnee en 245 breede.Ek het dit met Maxxis opgevat en hulle het ge...
by wim
Fri Nov 19, 2010 4:50 am
Forum: Open Discussion
Topic: Interesting pictures
Replies: 27
Views: 3829

Re: Interesting pictures

Wim vertel bietjie van die rooie. :) Dis n 1960 Suzuki Susulight Carryboy 365cc tweeslag engine wat ek besig is om op die pad te sit.Mens kan hom tussen sy bak en cab trekstart soos n grassnyer maar hy het ook n selfstater in.As ek sy ruglening uithaal dan pas ek agter sy stuurwiel in.Hy het vier r...
by wim
Thu Nov 18, 2010 9:23 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Helping a friend
Replies: 31
Views: 6023

Re: Helping a friend

Swambo se daai pregnant Porche , Bmw R6/60 en die Suzuki projekte wat die werf vol staan moet ook eers klaar kom voor ek iets nuuts aanvat. WAT is met die dames in ons lewens .... hoekom wil hulle altyd hê dat ons die halwe jobs klaarmaak voor ons n vriend help met nog n projek .... :tease: :confus...
by wim
Thu Nov 18, 2010 9:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Interesting pictures
Replies: 27
Views: 3829

Re: Interesting pictures

Tel die een ook
by wim
Thu Nov 18, 2010 9:11 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Helping a friend
Replies: 31
Views: 6023

Re: Helping a friend

Swambo se daai pregnant Porche , Bmw R6/60 en die Suzuki projekte wat die werf vol staan moet ook eers klaar kom voor ek iets nuuts aanvat.
by wim
Wed Nov 17, 2010 9:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Maxxis tyre problem
Replies: 13
Views: 1766

Re: Maxxis tyre problem

Ek glo ook dat dit nie hulle skuld is nie en dat hulle my gaan help om dit reg te stel.
by wim
Wed Nov 17, 2010 8:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Maxxis tyre problem
Replies: 13
Views: 1766

Re: Maxxis tyre problem

Ja die bande was op n special gewees toe ek hulle gekoop het en dit skep half die indruk dat hulle wou van die bande ontslaa raak .Ek het nog steeds n klomp geld vir hulle betaal en ons sal maar sien hoe hanteer Maxxis die ding.N probleempie kon maklik erens ingesluip het wat kon veroorsaak het dat ...
by wim
Wed Nov 17, 2010 8:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: Forklift steering in a Surf
Replies: 3
Views: 1021

Re: Forklift steering in a Surf

Chris when we first started with this project we had a friend who at the time wass busy imagrating and he asked if he coud start with it so long ass he had time to kill.Ass he wass in the forklift buseniss he saw it fit to put that steering in there and he hass left SA sinse and left us with the pro...
by wim
Wed Nov 17, 2010 8:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Maxxis tyre problem
Replies: 13
Views: 1766

Re: Maxxis tyre problem

CasKru wrote:Wimpie... wat se die size wat ge"stamp" is op die kant van die band?
Dit se 31x10.5x15
by wim
Wed Nov 17, 2010 8:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Maxxis tyre problem
Replies: 13
Views: 1766

Re: Maxxis tyre problem

:naah: Iets is nie lekker nie, die 30" Bighorn se buite diameter is 759mm en wydte 246mm 31" Buckshot se buite diameter is 770mm en wydte 277mm Dankie Koos ek het hulle gaan meet en my 31" Buckshots is 740mm(buite diameter)het toe Maxxis gebel en hulle bevestig toe dat dit 770mm moet...

Go to advanced search