Search found 2913 matches

by Hilux 1
Fri Oct 15, 2010 1:36 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bumper sticker
Replies: 18
Views: 2321

Re: Bumper sticker

Het myne gister gekry via pos, quess what i'm doin this weekend? was en plak
by Hilux 1
Thu Oct 14, 2010 2:27 pm
Forum: General Mods
Topic: Ouboet se nuwe skoene
Replies: 11
Views: 2843

Re: Ouboet se nuwe koene

VERY NICE INDEED
by Hilux 1
Thu Oct 14, 2010 10:05 am
Forum: Western Cape
Topic: !!SPECIAL OFFER!! Free Registration - Hilux Record Attempt!
Replies: 23
Views: 4694

Re: !!SPECIAL OFFER!! Free Registration - Hilux Record Attem

Ja nee dankie vir die headsup, het ook vinnig reg gekom met Rupert.
Tel al die nagte af. Mmmm lkr
by Hilux 1
Wed Oct 13, 2010 3:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: What brake pads?
Replies: 11
Views: 2010

Re: What brake pads?

Platinum is nogal goed.
by Hilux 1
Sun Oct 10, 2010 5:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: Klak geluid
Replies: 16
Views: 2891

Re: Klak geluid

laer speod
by Hilux 1
Fri Oct 08, 2010 2:21 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bumper sticker
Replies: 18
Views: 2321

Re: Bumper sticker

Nou wag ek maar.
Klaar betaal, nou die wag............
by Hilux 1
Fri Oct 08, 2010 10:56 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bumper sticker
Replies: 18
Views: 2321

Re: Bumper sticker

Wat is die kostes, dan sal ek een neem. Van die kleiner outjies.
by Hilux 1
Fri Oct 08, 2010 10:52 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hulp nodig
Replies: 12
Views: 2177

Re: Hulp nodig

Het jy die regte mail gebruik Thys, sien niks nog nie.
dis tertius@tiervlei.co.za
by Hilux 1
Fri Oct 08, 2010 10:50 am
Forum: The Workshop
Topic: Klak geluid
Replies: 16
Views: 2891

Re: Klak geluid

Het ook daaraan gedink maar dis net as gerem word en ook nie altyd nie.
Het nou maar besluit om met die ander geluid te leef want dit gebeur net met skerp draa, maar die een wat raas as ek rem(nou en dan, en ook nie baie hard nie) pla my geweldig? Enige vergere raad?
by Hilux 1
Thu Oct 07, 2010 12:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: Klak geluid
Replies: 16
Views: 2891

Re: Klak geluid

GEDINK VAN MY REMME MAAR WEETIE, DEFNITIEF VAN AGTER
by Hilux 1
Thu Oct 07, 2010 11:35 am
Forum: The Workshop
Topic: Klak geluid
Replies: 16
Views: 2891

Klak geluid

Jissee mense, Hoop iemand kan my dalk help, my bakkie het n effense klap geluid maar net nou en dan, as ek rem trap? wie weet wat de hel dit kan wees, het nou al amper R8k by toyota spandeer, nuwe bushes, nuwe briek dromme, ens. Het nuwe shocks ook al op. Moenie eers praat van die klap geluid as men...
by Hilux 1
Thu Oct 07, 2010 10:05 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hulp nodig
Replies: 12
Views: 2177

Re: Hulp nodig

stuur my n e-mail sodat ek jou op ons data basis kan sit, tertius@tiervlei.co.za , Ons begin weer vlgende jaar so na die eerste reens, om en by April Mei met die seisoen. Skaf maar solank vi jou "gumboots aan dit raak lekker nat en modderig.
by Hilux 1
Wed Oct 06, 2010 10:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hulp nodig
Replies: 12
Views: 2177

Re: Hulp nodig

dis wat dit so lekker maak, hulle leer interaksie en hulle kan hulle moeg hardloop, touch wood, ons het in 8 jaar noggie n hond verloor oppie plaas nie.
by Hilux 1
Wed Oct 06, 2010 10:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hulp nodig
Replies: 12
Views: 2177

Re: Hulp nodig

ja, ek en my vrou is half die organiseerders
by Hilux 1
Tue Oct 05, 2010 9:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hulp nodig
Replies: 12
Views: 2177

Re: Hulp nodig

Thys jy sal moet begelei jong, ken nie van foto's ops it nie. jy kan wel gaan kyk op http://www.beagles.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;. daar is al die kaapse honde, of tenminste 80%
by Hilux 1
Sat Oct 02, 2010 3:48 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello - Brackenfell
Replies: 23
Views: 2423

Re: Hello - Brackenfell

Thys,
vannaand gaan ons braai. hoop jy raak weer erg honger
by Hilux 1
Fri Oct 01, 2010 8:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hulp nodig
Replies: 12
Views: 2177

Re: Hulp nodig

Ja het hom gekry, so 6 blokke en 3ure later. ek dink dit verdien n moerse dop brandewyn,
sorry die vloek woord mense maar daar is nie beter afrikaanse woord nie.
by Hilux 1
Fri Oct 01, 2010 7:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hulp nodig
Replies: 12
Views: 2177

Hulp nodig

Hi al julle Brackenfellers, ek het dringend julle hulp nodig, as julle so rond ry, my Beagle het uit gehardloop so 5pm 01/10/10 so as julle iets sien of hoor.
Kontak my 24/7 op 0827892195 of 0726357619

Dankie
by Hilux 1
Fri Oct 01, 2010 12:57 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello - Brackenfell
Replies: 23
Views: 2423

Re: Hello - Brackenfell

Mooiman Jan,
Ja ek ken vi Joe van Landcruiser club met my broer, ook maar van sien.
Blerrie nice plek waaar hy bly.
Wat is die adress wat jy gekoop het? Weet jy of dit naby Bracken str is of nie?
by Hilux 1
Fri Oct 01, 2010 11:44 am
Forum: The Workshop
Topic: Front clunk noise???
Replies: 19
Views: 3868

Re: Front clunk noise???

If any find the problem, please advise, i've just spend like R8000 at Toyota, with no luck. New bushes ne brake drums new shocks etc and still have my noise on my 2000 Hilux aswell
by Hilux 1
Fri Oct 01, 2010 11:28 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bumper sticker
Replies: 18
Views: 2321

Bumper sticker

Het die klub ook so iets soos die LCCSA?
by Hilux 1
Fri Oct 01, 2010 11:21 am
Forum: Trail Reports
Topic: Doornrivier 24 to 26 September
Replies: 38
Views: 3719

Re: Doornrivier 24 to 26 September

Sjoe, my hart sal dit beslis nie hou nie. Te bang die bakkie F-om
by Hilux 1
Fri Oct 01, 2010 9:10 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Hi
Replies: 17
Views: 2653

Re: Hi

Dis n jammerte, by wie laat mens sulke goed doen? het my bakkie al 7jaar en het nog net 4 keer regtig geoff road. 1 keer by takbok in paarl, walkerbay 4x4 en dan 2keer in AD.
by Hilux 1
Fri Oct 01, 2010 9:05 am
Forum: Meet the People
Topic: Hello - Brackenfell
Replies: 23
Views: 2423

Re: Hello - Brackenfell

Alleen braai is dieselfde as alkolisme, moenie gebeur nie
by Hilux 1
Fri Oct 01, 2010 8:26 am
Forum: Meet the People
Topic: Hello - Brackenfell
Replies: 23
Views: 2423

Re: Hello - Brackenfell

Nee, het gisterand by my ma-hulle in Sussex str geeet, so nee def nie my vleis gewees nie.
by Hilux 1
Thu Sep 30, 2010 4:44 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello - Brackenfell
Replies: 23
Views: 2423

Re: Hello - Brackenfell

Nog n vraag en weereens seker op verkeerde plek op die forum, maar waar en hoeveel kos 2-rigting radios vi die bakkies en hoeveel kos dit?
by Hilux 1
Thu Sep 30, 2010 3:24 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello - Brackenfell
Replies: 23
Views: 2423

Re: Hello - Brackenfell

Ha ha ha Thys,
Darem nie, net woensdae en naweke. Te lkr met die Olof en coke
by Hilux 1
Thu Sep 30, 2010 3:01 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello - Brackenfell
Replies: 23
Views: 2423

Re: Hello - Brackenfell

Ek bly in dieselfde straat, Bracken straat, as die Isuzu wat op sy sy loop le het in die Duine, die bakkie met die NC registrasie. :lol:
Weet nie of julle daai foto al gesien het nie, so maand terug of so.
by Hilux 1
Thu Sep 30, 2010 2:13 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyre gauges
Replies: 9
Views: 1588

Tyre gauges

Wie kan my verwys waar n mens n betroubare blerrie tyre gauge kan koop, wil bietjie begin kyk wat my voertuig kan doen. Was nou die dag saam met n paar pelle in Atlntis en moes ander ou se goed leen, en almal wat LEEN is n slegte ding.
by Hilux 1
Thu Sep 30, 2010 2:01 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello - Brackenfell
Replies: 23
Views: 2423

Hello - Brackenfell

Ja ja,
Goeie middag. Ek het so bietjie op die verkeerde blad begin maar nou ja.

Hoop als nog goed by almal.
Ek is van Protea Hoogte Brackenfell, in die lekker Kaap.
by Hilux 1
Thu Sep 30, 2010 9:49 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Hi
Replies: 17
Views: 2653

Re: Hi

Dankie julle, ja ek hoop ons gaan dit sommer geniet.

Wil sommer gou n klip in die bos gooi, waar kan mens uitvind oor n chip of ding vir my bakkie en hoeveel verskil dit regtig gaan maak?
by Hilux 1
Tue Sep 28, 2010 4:53 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Hi
Replies: 17
Views: 2653

Re: Hi

Ek hoop dit gan heerlik wees, dalk n paar van julle ontmoet in die AD einde Oct.
by Hilux 1
Tue Sep 28, 2010 4:09 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Hi
Replies: 17
Views: 2653

Hi

Hello almal,

Uit die wonderlike Kaap n mooi dag vir almal.

Go to advanced search