Search found 2528 matches
- Thu Jun 14, 2012 7:12 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Caption on Chuck Norris' bakkie, any objections?
- Replies: 34
- Views: 3117
Re: Caption on Chuck Norris' bakkie, any objections?
Johan, wie het vir jou gese hy kan net op 50ppm diesel loop? Die Rangers vir ander markte kan net 50ppm vat, maar die SA modelle kan 500ppm doen. Kyk, Ford SA het hulle foute, maar ek kan nie vir 1 oomblik dink dat hulle so deur die, uhm, weer sal wees om n bakkie in SA, wat boere gaan koop, en over...
- Thu Jun 14, 2012 7:03 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: What watch do you wear?
- Replies: 66
- Views: 5422
Re: What watch do you wear?
Im looking at buying one of these, anyone familiar with the brand? Suunto - Core Red Extreme Collection LTD Watch New, brave design Altimeter with altitude log memory and altitude difference measurement Barometer with storm alarm and weather trend indicator Automatic Alti / Baro switch Compass with...
- Thu Jun 14, 2012 9:39 am
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
- Replies: 66
- Views: 1372
Re: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
OOOOMS wrote:It was Riaan that started ....
:wink2:
- Wed Jun 13, 2012 11:28 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
- Replies: 66
- Views: 1372
Re: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
Nee, ek praat tjol. Maar nou dat jy dit noem... laat ek eers n draai buite gaan maak.
- Wed Jun 13, 2012 11:25 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
- Replies: 66
- Views: 1372
Re: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
Ja, ek hoop ek herken jou nog. Laaste wat ek jou gesien het was jy nog n jong man....
- Wed Jun 13, 2012 11:18 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
- Replies: 66
- Views: 1372
Re: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
Gaaf, ek dink ek het laas Vrydag aand se pizza nog hier, sal dit werk?
- Wed Jun 13, 2012 11:14 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
- Replies: 66
- Views: 1372
Re: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
Ek sal kyk of ek tyd kry. Buffet breakkie reg met jou?
- Wed Jun 13, 2012 11:08 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
- Replies: 66
- Views: 1372
Re: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
Ja ek het dit sleg gemis. Nee, ek gaan nie net braai nie, gaan saam op die trail ry en escape routes vat en kyk hoe ry julle
- Wed Jun 13, 2012 11:01 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
- Replies: 66
- Views: 1372
Re: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
Ek gaan nog voor jou daar wees my vriend
- Wed Jun 13, 2012 10:55 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
- Replies: 66
- Views: 1372
Re: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
Ja ja. Sien jou Saterdag Ooompie
- Wed Jun 13, 2012 10:45 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
- Replies: 66
- Views: 1372
Re: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
Jitte, ek sal in geen voertuig myself in so obsticle in ry nie. Soos ek se, eks n selferkende pissie.
- Wed Jun 13, 2012 10:40 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
- Replies: 66
- Views: 1372
Re: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
Nee, gros. Ek het juis die een so beplan dat hulle saam. Deesdae is ek mos op 2 wiele, en ek kan nie die plattes almal op die bike kry nie. Dis nou familie tyd die jong.
Ek sien sommer klaar ek gaan die een mis ry Saterdag
Ek sien sommer klaar ek gaan die een mis ry Saterdag
- Wed Jun 13, 2012 10:34 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
- Replies: 66
- Views: 1372
Re: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
Ons kyk maar op die dag. Mens weet nooit, dalk breek die Jeep nog oppad of op die trail..... Kan nie nou eers grootbek wees nie
- Wed Jun 13, 2012 10:25 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
- Replies: 66
- Views: 1372
Re: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
My vrou en kinders gaan saam, kan geen challenges aanvaar nie.
- Wed Jun 13, 2012 10:17 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
- Replies: 66
- Views: 1372
Re: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
Juis. Maar ek se jou sommer nou al, ek gaan chicken voor my voertuig gaan. Jy weet mos ek is n pissie
- Wed Jun 13, 2012 10:06 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
- Replies: 66
- Views: 1372
Re: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
Ja ja, ek kan dit vat.... se maar wat jy wil en kry dit uit jou sisteem....
- Wed Jun 13, 2012 9:02 pm
- Forum: Anything Else for sale
- Topic: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
- Replies: 66
- Views: 1372
Re: Dash cover Protectors / Storage Clearance!!
Mark, vat vir my bruine saam Saterdag, asb. Wil kyk hoe pas hy op die Jeep se dash.
- Wed Jun 13, 2012 6:06 pm
- Forum: General Mods
- Topic: OBDkey
- Replies: 7
- Views: 2875
Re: OBDkey
Hi Riaan Let us know if you manage to test it with any other Toyota's! I'd be interested to know about the 4l V6 2006 Model specifically. Thanks! I just had it on another D4D. No luck. I have the lite version of the torque app. Haven't upgraded yet. Not sure if it's the app or the OBDkey which won'...
- Tue Jun 12, 2012 9:54 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: De Wildt 16 June 2012
- Replies: 130
- Views: 16851
Re: De Wildt 16 June 2012
Gaaf, dankie. Kon seker self ook soek. Wil net weet in watter rigting ek moet ry, dat ek nie laat is om die eerste Hilux te recover nie Maar ek weet daar diep binne laaik jy nog steeds n Hilux :lol: :lol: Johan, dit moet seker baie diep wees, want ek voel dit nie. Maar ek moet se, vir speel, sal ek...
- Tue Jun 12, 2012 9:50 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: What watch do you wear?
- Replies: 66
- Views: 5422
Re: What watch so you wear?
I have a watch obsession, or fetish.
But mostly I don't buy because it's expensive.
Currently I wear a Fossil.
But I think Santa is going to bring me a CAT this year
But mostly I don't buy because it's expensive.
Currently I wear a Fossil.
But I think Santa is going to bring me a CAT this year
- Tue Jun 12, 2012 7:55 pm
- Forum: Electronic Gadgets and Radios
- Topic: LED Bars - your opinion
- Replies: 42
- Views: 5742
Re: LED Bars - your opinion
O jitte, nou waar gaan ek geld kry om dai 32" mannetjie aan te skaf.
- Tue Jun 12, 2012 12:16 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Almost bought an FJ
- Replies: 32
- Views: 2625
Re: Almost bought an FJ
I like the FJ. But I will never be able to live with that crappy interior.
- Tue Jun 12, 2012 12:02 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Foton up Bobbejaans Pass
- Replies: 9
- Views: 1439
Re: Foton up Bobbejaans Pass
I got the impression from La't Wiel, that it is easier than I heard.
Was on my to do, then I sold Oupa, so I took it off.
But if those Foton's can do it, my Jeep can also do it.
When are we going???
Was on my to do, then I sold Oupa, so I took it off.
But if those Foton's can do it, my Jeep can also do it.
When are we going???
- Tue Jun 12, 2012 11:23 am
- Forum: Gauteng
- Topic: De Wildt 16 June 2012
- Replies: 130
- Views: 16851
Re: De Wildt 16 June 2012
Gaaf, dankie. Kon seker self ook soek. Wil net weet in watter rigting ek moet ry, dat ek nie laat is om die eerste Hilux te recover nie
- Mon Jun 11, 2012 6:50 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: De Wildt 16 June 2012
- Replies: 130
- Views: 16851
Re: De Wildt 16 June 2012
Gaaf, dankie manne. As die Jeep nie breek oppad nie, sien ek julle daar. Sal more solank die recovery tou voor vasmaak, dan gaan dit vinniger as julle my moet recover.
- Mon Jun 11, 2012 4:36 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: De Wildt 16 June 2012
- Replies: 130
- Views: 16851
Re: De Wildt 16 June 2012
Jy verstaan my verkeerd. Ek ry die recovery voertuig my vriend.CasKru wrote:As jy saam kom ja...ToyX4 wrote:Het julle n recovery voertuig nodig?
Beduie bietjie waar is dewildt? Lyk my my ons sal kan saamry.
- Mon Jun 11, 2012 4:13 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: De Wildt 16 June 2012
- Replies: 130
- Views: 16851
Re: De Wildt 16 June 2012
Het julle n recovery voertuig nodig?
- Thu Jun 07, 2012 11:44 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: TPMS - Brand, price range, specifications, any info please.
- Replies: 29
- Views: 2672
Re: TPMS - Brand, price range, specifications, any info plea
Gaaf, ek maak net seker ooompie.
En ek het dit reggekry om jou meer as 1 lyn te laat tik
En ek het dit reggekry om jou meer as 1 lyn te laat tik
- Thu Jun 07, 2012 10:29 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: TPMS - Brand, price range, specifications, any info please.
- Replies: 29
- Views: 2672
Re: TPMS - Brand, price range, specifications, any info plea
So, Mark, jou standpunt dat dit onakkuraat is is gebasseer op 2 sensors wat foutief was, en nou geruil is vir nuwes wat korrek is?
So, is dit nou onakkuraat of akkuraat?
So, is dit nou onakkuraat of akkuraat?
- Wed Jun 06, 2012 9:18 am
- Forum: The Workshop
- Topic: TPMS - Brand, price range, specifications, any info please.
- Replies: 29
- Views: 2672
Re: TPMS - Brand, price range, specifications, any info plea
As jy n eksterne stel vat, moet jy verkieslik nuwe valve gate aan die binnekant van jou wiel boor. Dan is dit minstens uit die oog en sal dalk nie gesteel word nie
- Wed Jun 06, 2012 9:05 am
- Forum: The Workshop
- Topic: TPMS - Brand, price range, specifications, any info please.
- Replies: 29
- Views: 2672
Re: TPMS - Brand, price range, specifications, any info plea
Kyk na die ouens ook. Weet net nie wat dit kos nie
http://www.bestech.co.za/autotyre.html" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.bestech.co.za/autotyre.html" onclick="window.open(this.href);return false;
- Tue Jun 05, 2012 11:45 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: TPMS - Brand, price range, specifications, any info please.
- Replies: 29
- Views: 2672
Re: TPMS - Brand, price range, specifications, any info plea
Johannes, dit is dalk so dat dit onakkuraat is, maar ek is seker hy sal jou help as n band druk begin verloor. Sodoende kan jy stop voor jy te veel skade kry en dalk jou wa omgooi. My bike het dit op. Dit is spot on akkuraat(nie aftermarket nie, OEM) en het my die ander dag dadelik gewaarsku toe ek ...
- Tue Jun 05, 2012 10:49 pm
- Forum: General Mods
- Topic: OBDkey
- Replies: 7
- Views: 2875
Re: OBDkey
Hi Wayne, I got my OBDkey. Put it on my BM, and it works like a charm. Whatever there is a sensor for, you can get data for it. I put it on a D4D, put it couldn't communicate with the ECU. Haven't got another one to test. Had it on a Corrola which gave an engine light, and it gave me the code with a...
- Mon Jun 04, 2012 9:31 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Rugby
- Replies: 20
- Views: 2684
Re: Rugby
Die bulle is maar stil en seker nog n bietjie naar na hulle die game waaroor hulle doodseker was om te wen, toe verloor het. Wat my nou gaan naar maak, is as die bloubul "bok"span en julle coach dit actually regkry om die Engelse te wen, hoe die bloubul supporters dan tekere gaan gaan oor ...
- Mon Jun 04, 2012 9:26 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Rugby
- Replies: 20
- Views: 2684
Re: Rugby
n Prokureur vra die seuntjie by wie wil hy bly na sy ouers se egskeiding. "By jou ma?" Nee, daar kry ek 4 keer n week pak, se die seuntjie. "By jou pa?" Nee, daar kry ek 5 of 6 keer n week pak. Nou waar wil jy dan bly vra die prok. "By die bloubulle, hulle kry net elke Sater...
- Sun Jun 03, 2012 8:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Rugby
- Replies: 20
- Views: 2684
Re: Rugby
Ek hoor die pienk koeie was maar stil op moftus gisteraand.
STORMERS, JOU LEKKER DING!!!!
STORMERS, JOU LEKKER DING!!!!
- Sat Jun 02, 2012 7:55 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: ---Y-Files--- Mysterious Features - Namaqua Area [ZA & NAM]
- Replies: 68
- Views: 4329
Re: X-Files or something?
Dit sal interresant wees om te weet wat dit is.
- Thu May 31, 2012 6:30 pm
- Forum: Medical forum
- Topic: Winter Medication - Which?
- Replies: 31
- Views: 8201
Re: Winter Medication - Which?
Ekt op die radio van Bodyguard gehoor. Blykbaar baie goed. Vra jou vriendelike apteker
- Tue May 29, 2012 6:48 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114204
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Twee manne het die afgelope naweek die pas met hulle bikes gery. n KTM 690, en n Yamaha XT500, as ek reg onthou. Sal later n link post van die trip report
- Tue May 29, 2012 2:56 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114204
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Ekt ook nie n pyn as Ali saamgaan nie.
- Wed May 23, 2012 1:51 pm
- Forum: General Mods
- Topic: OBDkey
- Replies: 7
- Views: 2875
Re: OBDkey
I'm waiting for mine. When I get it, I'll let you know.
- Sat May 19, 2012 10:27 am
- Forum: General Mods
- Topic: Katalisators op 4liter petrol
- Replies: 3
- Views: 1754
Re: Katalisators op 4liter petrol
Faan, vat jou voertuig na Pepa toe, net langs Toynis op die N12.
Hy het my ex-Prado se katte uitgehaal, ex-Audi s'n, en ek moet nog my Jeep na hom toe vat vir dieselfde.
Hy het my ex-Prado se katte uitgehaal, ex-Audi s'n, en ek moet nog my Jeep na hom toe vat vir dieselfde.
- Thu May 17, 2012 7:57 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: 4x4 Trials
- Replies: 69
- Views: 7486
Re: 4x4 Trials
O jitte, ek gaan moet uitsit op die een ook. Die week was te kort, my baas wil my nie af gee nie, so ek gaan werk terwyl julle speel.
Jammer ek ontneem julle van die voorreg om die JEEP in aksie te sien.
Jammer ek ontneem julle van die voorreg om die JEEP in aksie te sien.
- Wed May 16, 2012 6:57 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 2012 Hilux navigation system override
- Replies: 6
- Views: 3002
Re: 2012 Hilux navigation system override
Why do you want to watch dvd while driving?
- Mon May 14, 2012 7:02 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Torgue setting on OME U-blots please. - Sorted!
- Replies: 6
- Views: 949
Re: Torgue setting on OME U-blots please. - for Louis Zanol
Wat se die manual, wat is die standaard u-bolts se torque? Iets in daai omtrek is seker reg, of nie?
- Wed May 09, 2012 8:20 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114204
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Dis nice. Dit gaan lekker wees, manne!!Johannes van die See wrote:Load in Google Earth and see whats waiting.
- Wed May 09, 2012 9:47 am
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114204
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
OK, so die manne met bikes het toe nie die pad aangevat nie. Dink dit was n wyse besluit. n 200kg plus bike is nie n speelding nie
- Tue May 08, 2012 10:32 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114204
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Geldige verskoning
- Tue May 08, 2012 10:05 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114204
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Jip, want dis nog voor die actual pas, ooompie. Fokus. Hoekom gaan jy nogals nie saam nie? Wil jy by d huis wees om jou volgende 18000 posts te tik?
- Tue May 08, 2012 9:51 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114204
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Hier is n paar manne wat die pad met bikes gery het. Die report is nou waar hul net voor die pas is. Ons wag nog vir die res. http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=97854.msg1913707;topicseen#new" onclick="window.open(this.href);return false; http://powerflowjustin.smugmug.com/Mot...
- Tue May 08, 2012 9:48 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114204
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
O jitte, ek sien uit na die trippie. Maar dieselfde tyd stres ek ook al (en nie omdat ek n Jeep ry nie) I beg to differ....you have to prove now......mate :mrgreen: Ha ha. Jy weet mos, selfs toe ek met Oupa gery het was ek n pissie. Mos bang vir val jong. Maar ek moet net so paar trails inwerk om d...
- Tue May 08, 2012 9:29 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114204
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
O jitte, ek sien uit na die trippie. Maar dieselfde tyd stres ek ook al (en nie omdat ek n Jeep ry nie)
- Tue May 08, 2012 1:55 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114204
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Ek sal later n trip report opsit van ouens wat dit met bikes gedoen het.
- Mon May 07, 2012 7:37 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Shall I ? ? ?
- Replies: 40
- Views: 2615
Re: Shall I ? ? ?
O jinne, hy sal nie speit wees nie.pietpetoors wrote:Riaan, ek dink Mark wil vir hom 'n Jeep koop
- Mon May 07, 2012 6:35 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Shall I ? ? ?
- Replies: 40
- Views: 2615
- Mon May 07, 2012 6:32 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: 4x4 Trials
- Replies: 69
- Views: 7486
Re: 4x4 Trials
Ons sal dalk kan saam
- Fri May 04, 2012 1:54 pm
- Forum: Humor
- Topic: I wonder if my wife would mind if I get another wife...
- Replies: 11
- Views: 1162
Re: I wonder if my wife would mind if I get another wife...
Nee wat, een vrou en 2 dogters is meer vroumens drama as wat ek kan handle.
Hoekom wil jy nou die lewe vir jouself so moeilik maak met NOG vroumens drama.
Ek koop liewer nog n bike of n Land Rover
Hoekom wil jy nou die lewe vir jouself so moeilik maak met NOG vroumens drama.
Ek koop liewer nog n bike of n Land Rover
- Fri May 04, 2012 11:44 am
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114204
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Dis reg so Val, grap net. Vat jou tyd, en dink daaroor - ek reken jy sal sekerlik die eerste vrou wees wat daar ingaan. :thumbup: Lehan eks bly jys amptelik in, Jan Adriaan is lekker sterk en sal maklik klippe kan rondrol en koevoet stamp! :twisted: Bevestig: - Cobus & Clinton (Kaspaas) - Lehan...
- Thu May 03, 2012 8:57 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114204
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Is ek ernstig oor saamgaan of ernstig oor die dieselpomp?
Ek is ernstig oor saamgaan, ja.
Die Jeep het net n 78l tenk. As ek 3 of 4 Hiluxe daar moet uitsleep, reken ek my diesel verbruik gan maar sleg wees, so ek sal moet volmaak voor ons afgaan.
Ek weet nie of ek jerry kanne op die dak wil sit nie.

- Thu May 03, 2012 7:46 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114204
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Mooi. Ek sien uit.
Hoe ver is die naaste dieselpomp?
Hoe ver is die naaste dieselpomp?