Search found 698 matches
- Tue May 25, 2010 9:41 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
- Replies: 47
- Views: 4168
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Bulls = 38
Stomers = 18
Jammer maar julle gaan verloor en dit is die botom line
- Tue May 25, 2010 9:23 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Front Diff Lock
- Replies: 7
- Views: 1915
Re: Front Diff Lock
Dis reg maar het klaar locker voor en agter.CasKru wrote:Sover ek weet doen Pype baie 4x4 met sy Nuwe Hilux
- Fri May 21, 2010 2:39 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Amarok vs SFA Hilux challenge
- Replies: 58
- Views: 4900
Re: Amarok vs SFA Hilux challenge
Only one word HEKPOORT!JohanM wrote: great spectator views. A few tough obstacles and all natural terrain and no concrete.
- Tue May 11, 2010 10:04 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng (PICs!)
- Replies: 105
- Views: 9942
Re: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng etc
Ek het my spy's sal julle opspoor
- Tue May 11, 2010 8:13 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng (PICs!)
- Replies: 105
- Views: 9942
Re: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng etc
Ek sal na die tyd saam kom kuier by die prys uitdeling
- Mon May 10, 2010 1:52 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: klomp bangat webwheelers
- Replies: 22
- Views: 2926
Re: klomp bangat webwheelers
Heinrich gaan bullie daai DasbinEngel wrote:so kom jy dan?Traveler wrote:Jy bedoel sekerlik bakgat, kan nie bangat weet wees nie. Want bangat en banggat is verskillend. Bangat was sekerlik die ou op skool wat met sy ligte aan slaap en 'n datsun bestuur??
- Mon May 10, 2010 11:39 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: klomp bangat webwheelers
- Replies: 22
- Views: 2926
Re: klomp bangat webwheelers
Training, het jou gese En laas jaar :? :thumbup: nooit dit gese nie! Ja ja :roll: jy moet n toyota modify om erens te kom! :lol: :lol: Dutsun cup ek sal nie veel meer se nie. my datsun is standaard en ry kaap toe. joune moet jy sleep, dubbelmoffieknoppies ens ens Dit hoekom jou Datsun sukkel en jy n...
- Mon May 10, 2010 11:21 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: klomp bangat webwheelers
- Replies: 22
- Views: 2926
Re: klomp bangat webwheelers
Pype is so bang hy het heel ontrek! Al die goed sal jy met n standaard voertuig kan ry! :lol: :lol: :lol: :lol: Ishe ja ja Herman waar was jy Saterdag :roll: :roll: :roll: Tweedens wou jy nie he ek moes ry nie :!: Nou dat daar te min manne is kan ek ry Ek is nie second hand nie :x Derdens will ek r...
- Mon May 10, 2010 8:18 am
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei (with PIC's)
- Replies: 55
- Views: 5992
Re: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei (with PIC's)
Was vet pret gewees sorry ek was bietjie laat Mark
Het die dag so so gevaar maar 'n negende plek uit 60 plus mods dink ek was nie te sleg nie die volgende een gaan ons vir 'n top 5 try :D
Het die dag so so gevaar maar 'n negende plek uit 60 plus mods dink ek was nie te sleg nie die volgende een gaan ons vir 'n top 5 try :D
- Fri May 07, 2010 7:36 am
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei (with PIC's)
- Replies: 55
- Views: 5992
Re: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei
6.30 is reg met my :thumbup: wwar is al die ander manne wat gaan,kom jong :roll: :evil: :thumbup: Dis ek Hudson wat Claas sleep, Burrie met Swartbaard en Regard met Tokelos sien julle daar 6:30 :D :thumbup: Eina, dis vroeg, ek sal maar my slaap moet kort knip, op 'n Saterdag..... :thumbup: :lol: :l...
- Fri May 07, 2010 7:04 am
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei (with PIC's)
- Replies: 55
- Views: 5992
Re: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei
Sal rerag will maar ons ry al 6:30 wat moet nog kamp opslaan daai kant en will nie te laat begine ry nie.OOOOMS wrote:Reg so Jan
Wie gaan ons nog join?
Maak dit 6:30 dan join ons julle anders kry ons julle daai kant
- Thu May 06, 2010 1:27 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei (with PIC's)
- Replies: 55
- Views: 5992
- Thu May 06, 2010 8:52 am
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei (with PIC's)
- Replies: 55
- Views: 5992
Re: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei
Dit is 'n dateOOOOMS wrote:Hoekom nie? Sal so 07h30 - 08h00 daar wees! Jy al honger????
First come first serve :D
:D Ek is altyd honger Sal al so 7:00 daar wees Claas afhak, roftop opslaan ens.
Sien julle daar
- Thu May 06, 2010 8:17 am
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei (with PIC's)
- Replies: 55
- Views: 5992
Re: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei
Maak jy vir ons :D :D Hoe laat moet ek daar weesOOOOMS wrote:Wie gaan nog daar wees, Kom vroeg vir bacon & eggs en natuurlik koffie
Julle beeterMammabeer wrote:Julle moet dit geniet..... ons sal maar die een in oktober bywoon!
- Wed May 05, 2010 7:31 am
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei (with PIC's)
- Replies: 55
- Views: 5992
Re: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei
DieBul wrote:Ek dog jy ry ook Bloues
Bul sien ons jou Saterdag ?
SKRIKNIKS en jy ?
- Mon May 03, 2010 7:13 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Sharks trap die bulle Saterdag !!!
- Replies: 36
- Views: 3680
Re: Sharks trap die bulle Saterdag !!!
Dink so ons gaan kyk taxi huur en alles :)Bloues wrote:ps Waar gaan hul die eiendstryd speel as die bulle vorder tot daar ????? Orlando stadion ???
- Fri Apr 30, 2010 7:18 am
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei (with PIC's)
- Replies: 55
- Views: 5992
Re: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei
+1 Was lekker en daai rooiwyn ook maar nie die middag toe ek opstaan nieBosfebok wrote:Jis Andre, dit was 'n lekker kuiertjie, en ons moet gou weer so maak
8 )Bosfebok wrote:Ek sal met my vriend van die Kaap definitief 'n draai daar maak... mis dit nie
- Thu Apr 29, 2010 1:50 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Sharks trap die bulle Saterdag !!!
- Replies: 36
- Views: 3680
Re: Sharks trap die bulle Saterdag !!!
Grap van die jaar
Sterkte met jou sharkies Solly maar hulle gaan verloor :D Maar daar is niks fout om the droom nie as jy sharks skree droom jy mos die heltyd oor 'n wen
Sterkte met jou sharkies Solly maar hulle gaan verloor :D Maar daar is niks fout om the droom nie as jy sharks skree droom jy mos die heltyd oor 'n wen
- Fri Apr 23, 2010 9:03 am
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei (with PIC's)
- Replies: 55
- Views: 5992
Re: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei
Ons nooi vir Otto met sy mond vluitjies hy het my noudie aan tot 4:00 vermaakBloues wrote:Mark, weet jy of daar gaskunstenaar is ????
- Fri Apr 23, 2010 8:18 am
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei (with PIC's)
- Replies: 55
- Views: 5992
Re: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei
Ek ry met Claas sleep met Hudson en ek weet Regard ry ook so ons is klaar 4 Hilux's
- Fri Apr 23, 2010 7:27 am
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei (with PIC's)
- Replies: 55
- Views: 5992
Re: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei
Sien julle daar ek mis dit vir niks nie 8 )
- Fri Apr 16, 2010 10:23 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challenge
- Replies: 39
- Views: 3402
Re: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challe
Pype, dit is ongelooflik hoe Engel jou "duck & dive". Ek begin dink hy het 'n boek vol verskonings so dik soos die HAT. :lol: :lol: Ja jong hy praat net die dag wat hy 'n regte challeng ry kry die perde hoorings. Julle manne moet die spanietjie vol maak gaan kyk hier http://www.4x4com...
- Thu Apr 01, 2010 9:35 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challenge
- Replies: 39
- Views: 3402
Re: Kyk wat praat die fillestein nou all weer (Aka Engel)
The Community team! 1] Rob (incrediblebob) Disco 1 2] Braam (Greendisco) Jeep 3] Chris (R2d2c3po) Jeep 4] Cobus (Navigator) Jeep ZJ 5] Adriaan (RangeRover) Defender 6] Herman [Engel] met die terryfying datsun wat die toyotas laat hardloop! Dutsbin 7]oom sakkie Isuzu 8]johanlotColt 9]GoosieTriton 10]...
- Thu Apr 01, 2010 9:26 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
- Replies: 28
- Views: 3736
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Engel ek sal ongelukag nie die dag daar wees nie ek gaan regtag ry as ek will boere sport doen sal ek dit by die kerk se kermus gaan doen dan kry die kerk ook darum 'n geldjie. Cassie en die manne wat gaan ry maak ons trots en boelie daai community manne :twisted: :thumbup: Trug na Engel as jy nou d...
- Tue Mar 30, 2010 12:26 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hilux 2005 - Up . Solid Axle Swop
- Replies: 7
- Views: 1757
Re: Hilux 2005 - Up . Solid Axle Swop
Julle het my nou net lus gemaak en geld gekos :? :?
Sodra ek paar ekstra sente het doen ek dit klaar besluit :D :D 8 )
Sodra ek paar ekstra sente het doen ek dit klaar besluit :D :D 8 )
- Tue Mar 30, 2010 12:05 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hilux 2005 - Up . Solid Axle Swop
- Replies: 7
- Views: 1757
Re: Hilux 2005 - Up . Solid Axle Swop
Sien julle kaans daar voor? Ek will vir my D4D die SAS doen sodra hy uit warborg is :D :D
- Mon Mar 29, 2010 8:04 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Rollover
- Replies: 17
- Views: 2306
Re: Rollover
I will say it again tyer pressure, suspension and driving in 4x4 all helps but at the end of the day it comes down to the driver.
My 2c use it don't use it
My 2c use it don't use it
- Fri Mar 26, 2010 10:06 am
- Forum: The Workshop
- Topic: GUD or Toyota parts??
- Replies: 7
- Views: 2114
Re: GUD or Toyota parts??
And is there anybody recomendable the work on my Toy in the east rand that specialise in these hiluxes?? Hi A.J welkom by die huis van die Hiluxes :thumbup: Dis wel nou nie in die oos rand nie maar Toyo Services 011-9556350 in die wes rand se werk is baie goed as my bakkie uit warborg is sien die a...
- Wed Mar 24, 2010 10:39 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: My 2 week quest for finding the best beers in Germany and UK
- Replies: 20
- Views: 2062
Re: My 2 week quest for finding the best beers in Germany an
Lyk of jy 'n lekker tyd gehad het 8 )
Maar nou het jy my dors en honger gemaak met all die pix :x
Maar nou het jy my dors en honger gemaak met all die pix :x
- Fri Mar 19, 2010 10:11 am
- Forum: Lesotho
- Topic: Lesotho GTG: 20 - 22 March 2010
- Replies: 113
- Views: 23490
Re: Lesotho GTG: 20 - 22 March 2010
Ek sou eenage tyd ek is mal oor Lesotho maar ek het ander goed by die huis wat ek moet doen die naweek Maar volgende keer gaan ek saam :D
- Fri Mar 19, 2010 10:02 am
- Forum: Lesotho
- Topic: Lesotho GTG: 20 - 22 March 2010
- Replies: 113
- Views: 23490
Re: Lesotho GTG: 20 - 22 March 2010
Julle moet dit geniet en drink maar 'n koue een en dink aan ons arume mense wat net by die huis sit die naweek
Re: Fishing
Ek gooi nie pap nie ek vang in Afrika riviere vis van 'n boot af en diep see so nou en dan :D :D
Dan vang jy sillke oukies :D
Dan vang jy sillke oukies :D
- Fri Mar 19, 2010 9:01 am
- Forum: Know your fellow members
- Topic: What was your first ever vehicle, and who bought it?
- Replies: 134
- Views: 29885
Re: What was your first ever vehicle, and who bought it?
1987 Hilux D/C 2.2 had 375000km on when I got is :D :D was one of my dads work bakkies I drove it for about 2 years it is still alive and retired in Botswana as the work horse getting fire wood and fetching supply and fuel from town has just over 500000km on now :D
- Thu Mar 18, 2010 8:41 am
- Forum: Know your fellow members
- Topic: In watter lande was jy al?
- Replies: 92
- Views: 19426
Re: In watter lande was jy al?
Botswana, Namibia, Zimbabwe, Zambia, Lesotho, Swaziland, Mauritius, Kenya.
- Thu Mar 18, 2010 7:29 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challenge
- Replies: 39
- Views: 3402
Re: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challe
Sien ons jou by die TT challenge? Mamma - is die TT event - vir toyota tazze's ???? gaan hul kwartmyl jaag........ :lol: :lol: :lol: SHHH! moenie die ander se nie! Aangesien Pype nie mag deelneem nie , het hy vir Claas verkoop en hy gaan nou drags jaag! :mrgreen: :mrgreen: :twisted: :lol: :lol: :lo...
- Wed Mar 17, 2010 12:57 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Slide show at the top of the screen
- Replies: 9
- Views: 1447
Slide show at the top of the screen
The side show at the top of the screen while browsing the forum looks good
- Wed Mar 17, 2010 7:24 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challenge
- Replies: 39
- Views: 3402
Re: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challe
Well ek reel gelukag dit nie so hou maar die community dop ek het in elkgeval te veel om te doen wat regte wheeling behels. So ek het maar net die boodskap oorgedra use it don't use it ek gaan my self nie straf met eenage reelings vir 'n plat kar baksteen event nie. So gaan kyk hier http://www.4x4co...
- Tue Mar 16, 2010 11:43 am
- Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
- Topic: Fortuner suspension
- Replies: 29
- Views: 5103
Re: Fortuner suspension
Vir jou uitgevind R13273-38 fitted kan seker nog af stry maar is 'n goeie prys
- Tue Mar 16, 2010 10:20 am
- Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
- Topic: Fortuner suspension
- Replies: 29
- Views: 5103
Re: Fortuner suspension
Dis reg so 40 to 45mm lift en hy is gemaakliker as die standaard een.DieBul wrote:Dis mos soos HUDSON sinne ,dit lig ook mos ,want jy weet die tuna is maar laag
- Tue Mar 16, 2010 9:51 am
- Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
- Topic: Fortuner suspension
- Replies: 29
- Views: 5103
Re: Fortuner suspension
OME dit is goed maar duur weet nie hoeveel nie maar as ek moet raai so +-R16000-00 kan vir jou uitvind as jy will.
- Tue Mar 16, 2010 8:25 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challenge
- Replies: 39
- Views: 3402
Re: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challe
Andre, die jeeps van die ander span.....is dit kort wiel basis.....want anders kan nie kort wiel basis teen langwiel laat ry. As dit langwiel basis is no - problem ek sleep graag !!!! Het jy en engel al gechat ? Ok daar was nou nuwe voorstelle gaan kyk hier hier Die voorstel is dat 3 van ons die ba...
- Tue Mar 16, 2010 7:26 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D Pavement rider to a true 4x4
- Replies: 31
- Views: 6658
Re: D4D Pavement rider to a true 4x4
Jy sal ook nie spuit wees nieA.J. wrote:Net om ook n eier te le te danke aan Pype ( ek dink hy kry n kas bier vir elke klient ) is my Hilux is soos ek nou hier tik by Regard ook vir n custom canvas canopy en bashplate.
Ek kan nie wag om hom terug te kry nie.
- Wed Mar 10, 2010 6:33 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challenge
- Replies: 39
- Views: 3402
Re: Kyk wat praat die fillestein nou all weer (Aka Engel)
Ek quote die Fillestein "I will host a 4x4 community vs hilux forum challenge in 2nd weekend ie 15 May 2010. The hilux guys are a bunch of web wheelers that only talk 4x4 but never do anything. This is their great chance to remove the cobwebs from their ignition and come participate. It will co...
- Tue Mar 09, 2010 8:14 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Beste ekstra op jou Hilux?
- Replies: 15
- Views: 1748
Re: Beste ekstra op jou Hilux?
Engel Yskas 'n warum bier is nie lekker nie
- Tue Mar 09, 2010 7:31 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challenge
- Replies: 39
- Views: 3402
Re: Kyk wat praat die fillestein nou all weer (Aka Engel)
Ja jong lyk my hulle sukkel om 10 ander 4x4 te kry wat nie gebruek is nie darum ry ons Toyotas :D
- Tue Mar 09, 2010 7:29 am
- Forum: Gauteng
- Topic: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)
- Replies: 45
- Views: 6157
Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)
Plaas dat ek jou gebel het.
SKRIK NIKS straf dop vir jou
SKRIK NIKS straf dop vir jou
- Mon Mar 08, 2010 2:40 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D Pavement rider to a true 4x4
- Replies: 31
- Views: 6658
Re: D4D Pavement rider to a true 4x4
Jy sal nie spuit wees nie
- Mon Mar 08, 2010 10:11 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challenge
- Replies: 39
- Views: 3402
Re: Kyk wat praat die fillestein nou all weer (Aka Engel)
Lyk my maar ek sal julle kom onderstuin die dag want die Fillestein andwoord nie :roll: of ek mag ry nie maar ek is daar ry of nie ek is daar :D
- Mon Mar 08, 2010 8:43 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D Pavement rider to a true 4x4
- Replies: 31
- Views: 6658
Re: D4D Pavement rider to a true 4x4
Well volgens die thread op die community is dit die 2 naweek in May gaan kyk hier
- Mon Mar 08, 2010 7:47 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D Pavement rider to a true 4x4
- Replies: 31
- Views: 6658
- Mon Mar 08, 2010 6:35 am
- Forum: Gauteng
- Topic: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)
- Replies: 45
- Views: 6157
Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)
Lyk of die dag goed afgeloop het sorry ek het dit nie gemaak nie het eers net voor 16:00 al my goed klaar gekry toe ek bel se hulle niemand is meer daar nie
- Mon Mar 08, 2010 6:22 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D Pavement rider to a true 4x4
- Replies: 31
- Views: 6658
Re: D4D Pavement rider to a true 4x4
Regard 073-4378215Traveler wrote:Pype, any more details on B-Con?
Sorry guys I already forgot about this post her is some pix
- Fri Mar 05, 2010 11:12 am
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Post your best action photo's here
- Replies: 216
- Views: 113872
Re: Post your best action photo's here
Kom ons hou die thread aan die gang
- Fri Mar 05, 2010 10:51 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Off-road insurance companies
- Replies: 20
- Views: 2726
Re: Off-road insurance companies
Hou ons op hoogte ek is ook by Tuff Stuff en is baie happy
- Fri Mar 05, 2010 9:33 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challenge
- Replies: 39
- Views: 3402
Re: Kyk wat praat die fillestein nou all weer (Aka Engel)
Hoekom nie daai Tuna's staan nie trug vir obsticals nie0000DS wrote:Kan OOOOMS die Tuna bring
Ek sien die Fillestein is nou still
- Fri Mar 05, 2010 8:42 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challenge
- Replies: 39
- Views: 3402
Re: Kyk wat praat die fillestein nou all weer (Aka Engel)
Mooi man Solly ek sal die naweek met die ander praat :D :D
As ek nie met my eens kan ry nie want almal moet Standaard wees dan sal ek links voor by jou sit
Ek gaan update gou die lys aan die ander kant :D
As ek nie met my eens kan ry nie want almal moet Standaard wees dan sal ek links voor by jou sit
Ek gaan update gou die lys aan die ander kant :D
- Fri Mar 05, 2010 7:47 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challenge
- Replies: 39
- Views: 3402
Re: Kyk wat praat die fillestein nou all weer (Aka Engel)
Ek sal sien of hy will ek sal die voorste locker ontkoppel. Kom ons sien of hy my andwoord.
- Fri Mar 05, 2010 7:42 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challenge
- Replies: 39
- Views: 3402
Re: Kyk wat praat die fillestein nou all weer (Aka Engel)
Julle sien nou ek het gevra of ek kan saam ry maar nou will die Fillestein my nie andwoord nie
Kyk hier
Ek wonder nou wie is nou die web wheeler :roll: :roll:
Kyk hier
Ek wonder nou wie is nou die web wheeler :roll: :roll:
- Thu Mar 04, 2010 9:16 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kyk wat praat Engel (4x4 community vs hilux forum challenge
- Replies: 39
- Views: 3402
Re: Kyk wat praat die fillestein nou all weer (Aka Engel)
Altwee my Hilux's is gemodify so ek kanie saam speel nie ek sal naam op sit maar dan moun die mense weer. Maar ek ken twee Hilux's wat naam sal opsit en daai Dusbin wys0000DS wrote:Pype, het nie jou naam op die lys gesien nie
- Thu Mar 04, 2010 8:43 am
- Forum: Gauteng
- Topic: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)
- Replies: 45
- Views: 6157
Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)
Ons gaan die kinders kom onderstuin maar eers bietjie laater het goed om te doen die oggend onhou ons was laas naweek Ermelo toe so daar is goed wat Saterdag moet gedoen word maar ons sien julle later daarSKRIK NIKS wrote:waar is pype,die bul,tokkelos, en al daai manne