Search found 690 matches

by Andre du preez
Wed Jan 02, 2013 9:41 am
Forum: Members in publications
Topic: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!
Replies: 11
Views: 8667

Re: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

Glo my ek doen veral nou dat ons nie meer die voertuig het nie.

Dit was vir my baie groot oomlik om die boek oop te maak en my bakkie te sien.
by Andre du preez
Mon Dec 31, 2012 11:22 am
Forum: Members in publications
Topic: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!
Replies: 11
Views: 8667

Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

En kyk daar Soetwatertjie is in die Wegry. Baie dankie Wegry vir die foto Gerrie van Eeden jy het ons dag gemaak.

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Andre du preez
Fri Nov 30, 2012 3:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: saterdag se rally by glenharvy
Replies: 7
Views: 1064

Re: saterdag se rally by glenharvy

Baie mooi daai rally Lux lyk darm reg!!
by Andre du preez
Tue Nov 20, 2012 4:58 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) 2012 RESULTS!!!
Replies: 104
Views: 14569

Re: Atlantis 4x4 Fun (4WDC) 2012 RESULTS!!!

Swartvark se maar net as jy Co-driver nodig het vir die dag sal lekker wees om weer op die witsand te kom.
by Andre du preez
Sat Sep 15, 2012 9:21 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Atlantis Dunes
Replies: 17
Views: 1866

Re: Atlantis Dunes

Sal lekker gewees het ek kort net die HILUX.....LOL!!
by Andre du preez
Fri Sep 07, 2012 3:39 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Hulp met Weskus toer.
Replies: 18
Views: 2617

Re: Hulp met Weskus toer.

Alles reg , julle manne sal moet gou maak soos ek verstaan is daai grond verkoop. Ek dink een van die dae gaan ons sukkel om daar deur te ry.
by Andre du preez
Wed Aug 29, 2012 4:12 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Hulp met Weskus toer.
Replies: 18
Views: 2617

Re: Hulp met Weskus toer.

Stephan ek sal se begin julle Weskus trip vanaf Hondeklipbaai af onder toe. Julle sal oorgenoeg kan kamp en 4x4 ry teen die kus af. Ek was nou so 4maande terug daar. Groetrivier Park lyk al baie beter vanaf hulle begin optree het teen die mense. Ou Piet wat na die park omsien probeer hard om die ple...
by Andre du preez
Tue Aug 28, 2012 1:14 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Hulp met Weskus toer.
Replies: 18
Views: 2617

Re: Hulp met Weskus toer.

Middag Stephan ek kan vir jou het van Honingklip Baai tot onder , maar was nog nie by Alexander Baai op die sand nie. Is mos maar myn area.
by Andre du preez
Tue Jul 24, 2012 10:09 am
Forum: Open Discussion
Topic: Dream becoming reality
Replies: 136
Views: 15347

Re: Dream becoming reality

Sterkte vir die lekker trip julle moet dit geniet.MOOI RY ASB!

(Jis, Royco gaan dit nog goed?)
by Andre du preez
Tue Jul 03, 2012 5:18 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid tot die TOYOTA clang
Replies: 20
Views: 3110

Re: Nuwe lid tot die TOYOTA clang

Std Lux wat reg is is 110% beter as V8 wat nie ry nie....
by Andre du preez
Fri Jun 29, 2012 2:49 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Botswana WAARSKUWING
Replies: 9
Views: 1441

Re: Botswana WAARSKUWING

Dankie vir die info, ek het met klient gesels wat baie in Nam... werk doen dit word ook by die dag slegter daar. Moet nie waag om oor die spoedgrens te gaan nie. :thumbdown:
by Andre du preez
Mon Jun 18, 2012 12:49 pm
Forum: Western Cape
Topic: 7th July 2012 Extreme 4x4 event... Zone 7
Replies: 32
Views: 4784

Re: 7th July 2012 Extreme 4x4 event... Zone 7

go...........hilux............
by Andre du preez
Mon Jun 18, 2012 12:47 pm
Forum: Western Cape
Topic: 16th June 2012 Outrekpad 4x4 trail
Replies: 274
Views: 24352

Re: 16th June 2012 Outrekpad 4x4 trail

Lyk baie lekker en nat.................... :thumbup:
by Andre du preez
Thu Jun 07, 2012 1:58 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis Dunes WC GTG, 2nd June 2012
Replies: 74
Views: 8361

Re: Atlantis Dunes WC GTG, 2nd June 2012

Lyk so lekker mis dit elke dag. Waar is my ou Soetwatertjie.>>>>>>>>>
by Andre du preez
Mon May 28, 2012 4:32 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis Dunes WC GTG, 2nd June 2012
Replies: 74
Views: 8361

Re: Atlantis Dunes WC GTG, 2nd June 2012

Wil graag weer die wit sand sien. Maar ek hou nie van loop nie.
by Andre du preez
Mon Apr 16, 2012 4:45 pm
Forum: Humor
Topic: Wet T-Shirt competition......winner!
Replies: 13
Views: 2269

Re: Wet T-Shirt competition......winner!

hhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhahahahhahahahahhahahahhhhhhhhhhhhhhhhhhh :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
by Andre du preez
Mon Apr 16, 2012 4:35 pm
Forum: Trip Reports
Topic: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Replies: 81
Views: 6799

Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi

Lekker baie dankie vir al die mooi foto's :thumbup:
by Andre du preez
Sun Apr 15, 2012 10:44 pm
Forum: Build your own:
Topic: Chevrolet Can Am 302
Replies: 20
Views: 3381

Re: Chevrolet Can Am 302

Riaan daar was vandag Mustange mini show hier by ons in die dorp sal kyk vir paar foto's van my BB.. en dit vir jou post.
by Andre du preez
Sun Apr 15, 2012 10:30 pm
Forum: Meet the People
Topic: New in the Hilux Family
Replies: 20
Views: 2346

Re: New in the Hilux Family

Baie mooi SFA sal maar altyd mooi bly. Welkom , Welkom.
by Andre du preez
Sun Apr 15, 2012 10:26 pm
Forum: Build your own:
Topic: Chevrolet Can Am 302
Replies: 20
Views: 3381

Re: Chevrolet Can Am 302

Ek werk 5jaar by Gm en het nog nie een gesien by ons nie......daai karre bestaan amper nie meer nie. Dit is die selfde met die Superboss en die 320 Isuzu.
by Andre du preez
Sun Apr 15, 2012 10:19 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11168

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

Dankie Val vir die info. Sal laat weet as ons gaan kom. Ons is besig om reg te maak vir groot Weskus trip so sal dalk die een moet skip.
by Andre du preez
Sun Apr 15, 2012 5:19 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Advice for West Coast trip please
Replies: 31
Views: 3293

Re: Advice for West Coast trip please

Hello, Morne jy moet asb die foto's op sit. Ons gaan die einde van die maand op die jaarlikse Weskus trip. Ek kan self nie wag nie.
by Andre du preez
Sun Apr 15, 2012 5:09 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 3RZ Supercharger installed
Replies: 36
Views: 13580

Re: 3RZ Supercharger installed

Baie mooi lyk baie goed.
by Andre du preez
Sun Apr 15, 2012 5:00 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D low on power......help asb.
Replies: 12
Views: 1812

Re: D4D low on power......help asb.

Dankie vir die info Hennie.
by Andre du preez
Wed Apr 11, 2012 4:37 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11168

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

Waar gaan julle manne ry............()
by Andre du preez
Sun Apr 08, 2012 11:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D low on power......help asb.
Replies: 12
Views: 1812

Re: D4D low on power......help asb.

Jis, Roy hoop alles gaan goed aan jou kant. Ek mis julle manne. Nou dat my Lux verkoop is sien ek niemand. :thumbdown:

Maar gee net kans........ :twisted: Ek sien my bakkie is verkoop wonder wie dit gekoop het.
by Andre du preez
Sun Apr 08, 2012 11:00 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D low on power......help asb.
Replies: 12
Views: 1812

Re: D4D low on power......help asb.

Dankie ooms ons sal more kyk baie dankie vir al die hulp.
by Andre du preez
Sun Apr 08, 2012 9:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D low on power......help asb.
Replies: 12
Views: 1812

Re: D4D low on power......help asb.

Oooms ek het saam Andre gaan ry en ek ruik olie , maar ons kan geen olie sien nie en waar die bakkie staan is dit ook droog.
by Andre du preez
Sun Apr 08, 2012 9:47 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D low on power......help asb.
Replies: 12
Views: 1812

Re: D4D low on power......help asb.

dANKIE Oooms ons sal more kyk. Die injectors is vervang deur die vorige eienaar. Diesel pomp is ook al vervang. Gaan dinsdag std tenk uit haal om te sien of sif binne die tenk moet vervang word.
by Andre du preez
Sun Apr 08, 2012 7:36 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D low on power......help asb.
Replies: 12
Views: 1812

D4D low on power......help asb.

2010 s/c 3.oL D4D>.... 55000 km op die klok.Andre my swaar het die bakkie so tyd terug ook gekoop. Die engine het goed getrek. Nou wil die engine nie trek nie. Ek het gaan saam ry , dit is as of die engine vir my vanaf 2500 ophou trek of dan minder trek as op lae reves. Die injectors en die pomp is ...
by Andre du preez
Thu Apr 05, 2012 7:34 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: My Hilux
Replies: 10
Views: 2354

Re: My Hilux

Baie mooi :thumbup:
by Andre du preez
Sat Mar 17, 2012 11:00 am
Forum: Open Discussion
Topic: Bilene Weer- Paar foto's van die trippie
Replies: 8
Views: 1427

Re: Bilene Weer- Paar foto's van die trippie

Lyk LLLEKKKKAAA
by Andre du preez
Sat Mar 17, 2012 10:56 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Before and After
Replies: 20
Views: 3779

Re: Before and After

Baie mooi.................. :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Andre du preez
Mon Mar 12, 2012 3:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: khaudom en caprivi
Replies: 30
Views: 2863

Re: khaudom en caprivi

Baie foto's ASB :beg:

My Pa was self daar in die 70" ek sal darm self 'n trip daar deur wil doen.

Geniet dit.
by Andre du preez
Mon Mar 12, 2012 3:08 pm
Forum: Humor
Topic: SOS new meaning
Replies: 10
Views: 1807

Re: SOS new meaning

So :lol: :lol: :lol: waar..................... :thumbup:
by Andre du preez
Mon Mar 05, 2012 9:17 pm
Forum: Meet the People
Topic: New Member
Replies: 11
Views: 1466

Re: New Member

Baie welkom....... :wave:
by Andre du preez
Sat Mar 03, 2012 10:21 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Uit eindelik weer n Hilux
Replies: 48
Views: 6777

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Paul ek het my een maandag verkoop ek weet hoe jy voel.......geniet hom!!!!
by Andre du preez
Sat Mar 03, 2012 10:19 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Leer uit my foute.
Replies: 25
Views: 3744

Re: Leer uit my foute.

Dit is nou maar so Sfa is goeie bakkies maar hulle moet na gekyk word en dit kos baie geld, omdat van hulle al deer hel en terug was.
by Andre du preez
Sat Mar 03, 2012 10:08 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: How to protect yourself from a "chancer" buyer
Replies: 16
Views: 2356

Re: How to protect yourself from a "chancer" buyer

THOMAS ek het ook gesien almal wil die SFA bakkies koop maar,die manne wil nie betaal nie. Ek het my bakkie maandag verkoop aan sy vorige eienaar, ek het dit gedoen omdat , ek het geweet hy ken die bakkie en hy het die geld om dit te kan doen. Ek het hom gese van my probleem hy het my offer (R6000-0...
by Andre du preez
Tue Feb 28, 2012 9:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Free Wheel Hubs
Replies: 17
Views: 2497

Re: Free Wheel Hubs

Bel vir Vredendal Toyota en gesels met Henk van Heerden. Se net vir hom Andre van Isuzu het gese jy moet hom bel. Net dalk kan Henk jou help. Ek weet my Skoonpa het nie lank terug by hulle twee/hubs gekoop en dit was saam R4000-00.
by Andre du preez
Thu Feb 09, 2012 1:19 pm
Forum: Useful Articles
Topic: OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie
Replies: 10
Views: 6152

Re: OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie

ok ...dankie vir die info Zak.
by Andre du preez
Thu Feb 09, 2012 1:17 pm
Forum: Meet the People
Topic: Dagsê! / Howzit!
Replies: 21
Views: 2392

Re: Dagsê! / Howzit!

Hoekom ek vra is ek werk vir "GM". :lol:
by Andre du preez
Wed Feb 08, 2012 9:12 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux world record under threat?
Replies: 39
Views: 4220

Re: Hilux world record under threat?

Ag nee wat, ons was al daar het dit gedoen ,het die flag om dit tewys.
by Andre du preez
Wed Feb 08, 2012 9:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Replies: 48
Views: 5792

Re: HARTSEER!!!!

Net bly almal is ok......sterkte daar.
by Andre du preez
Wed Feb 08, 2012 8:59 pm
Forum: Useful Articles
Topic: OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie
Replies: 10
Views: 6152

Re: OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie

Sterkte daar.My buurman se vrou werk hier in die drop vir een van die plekke,hoop maar nie dit is een van hulle trokke nie.
by Andre du preez
Wed Feb 08, 2012 8:53 pm
Forum: Meet the People
Topic: Dagsê! / Howzit!
Replies: 21
Views: 2392

Re: Dagsê! / Howzit!

Hullo M.J welkom by ons. Ek sien jy ry 'n Chevrolet ?
by Andre du preez
Wed Feb 08, 2012 8:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: DIY Stoof met `n Plan
Replies: 6
Views: 1259

Re: DIY Stoof met `n Plan

so jaaaAAAaaaa...!!!!
by Andre du preez
Wed Feb 08, 2012 8:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: There goes Atlantis Dunes
Replies: 75
Views: 5937

Re: There goes Atlantis Dunes

Jis dit is darm net jammer nie al die 4x4 mense het, of weet van, die lekker forum nie. n Mens kom dit nie dadelik agter nie maar so met tyd leer en sien 'n ou baie op die forum. Dit laat 'n mens dink veral soos in die geval. Die forum is die beste leer skool vir nuwe 4x4 mense. Baie dankie!! Die is...
by Andre du preez
Thu Feb 02, 2012 5:16 pm
Forum: Meet the People
Topic: Proud New Member - Trankalahari 515
Replies: 13
Views: 2386

Re: Proud New Member - Trankalahari 515

:wave: :wave: :wave: :wave: Baie welkom :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Andre du preez
Wed Feb 01, 2012 3:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Radio help.
Replies: 22
Views: 2522

Re: Radio help.

Baie dankie Jaco.......!!!!!!
by Andre du preez
Wed Feb 01, 2012 9:39 am
Forum: The Workshop
Topic: Radio help.
Replies: 22
Views: 2522

Re: Radio help.

Dankie Eric.........dit klink na 'n plan.
by Andre du preez
Tue Jan 31, 2012 4:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: Radio help.
Replies: 22
Views: 2522

Re: Radio help.

Dankie Eric ek het gesien. Al wat ek nog kan sien is.Kenwood Vhf Fm Transceiver -2
TK-7102

Na wie kan ek die Radio neem om dit te verander. Ek woon in Somerset-west.
by Andre du preez
Tue Jan 31, 2012 4:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Radio help.
Replies: 22
Views: 2522

Re: My Zero Koelkas

Baie dankie Eric.
by Andre du preez
Tue Jan 31, 2012 3:55 pm
Forum: The Workshop
Topic: Radio help.
Replies: 22
Views: 2522

Re: My Zero Koelkas

Eric ek het nou op ander post iets gesit van die radio. Al wat ek wil weet is kan ek die radio gebruik in my bakkie tussen die ander manne 27,29 en ?ORRA.
by Andre du preez
Tue Jan 31, 2012 3:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: Radio help.
Replies: 22
Views: 2522

Re: Radio help.

Manne help my julle praat 'n taal wat die seun nie verstaan nie. Asb help ek is dom maar wat is ORRA.
by Andre du preez
Tue Jan 31, 2012 3:30 pm
Forum: The Workshop
Topic: Radio help.
Replies: 22
Views: 2522

Radio help.

Ek het 'n Kenwood TK-7102 by vriend gekry. Kan ek dit gebruik. (?)
by Andre du preez
Tue Jan 31, 2012 3:24 pm
Forum: The Workshop
Topic: Radio help.
Replies: 22
Views: 2522

Re: My Zero Koelkas

Ken jy Radio's ek het die een gekry by vriend. Dit is 'n Kenwood Tk-7102
by Andre du preez
Tue Jan 31, 2012 3:22 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: My Zero Koelkas
Replies: 12
Views: 2001

Re: My Zero Koelkas

Cool, Julian ek is besig om staan plek in my bakkie te bou vir my een ek sal weer foto's post as ek klaar is.

Go to advanced search