Search found 197 matches

by Johan Havenga
Thu Jan 26, 2012 11:11 am
Forum: Out in Nature
Topic: Oudste dinosourus-neste in Vrystaat ontdek
Replies: 18
Views: 3452

Re: Oudste dinosourus-neste in Vrystaat ontdek

Ek was heeltemal onbewus van die argeologie van Golden Gate.

Sien die naweek foto's by my oom wat laat verlede jaar 'n RSG 4x4 toer meegemaak het spesifiek om na die dinosaurus spore te gaan kyk.

Die spore lyk soos groot hoenderspore!
by Johan Havenga
Wed Jan 25, 2012 12:40 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 34120

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Aan wie maak ek die betaling?

My penalty dat ek kop uittrek!

Ons het Maandagnag 70mm reen gehad! Die wat nie M/T het nie.............. Sterkte!
by Johan Havenga
Wed Jan 25, 2012 12:36 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 34120

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Jammer om dit nou aan julle te doen.

Ek is verplig om my seun se eerstejaarsete by die koshuis by te woon.

Haal asb my naam van lys af om vir iemand anders kans te gee.

:cry:
by Johan Havenga
Thu Jan 19, 2012 12:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Flooding causes chaos at Kruger Park
Replies: 16
Views: 2258

Re: Flooding causes chaos at Kruger Park

Ek was die naweek van die 7/8 Januarie in Letaba. Dit was baie droog en desnieteenstaande die ongerief het die area die reen baie nodig gehad.

Met al die reen/verspoelings wonder ek of my Luvuvhu Eco Trail nog gaan gebeur.
by Johan Havenga
Wed Jan 04, 2012 4:15 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ons kamp by die huis.
Replies: 22
Views: 2894

Re: Ons kamp by die huis.

Vriende van ons woon op 'n plaas net suid van Heidelberg. Die van julle wat die N3 en spesifiek De Hoek Tolplaza ken, hulle plaas is in die koppies oos van die Tolplaza. Hulle het die hele Desember in hulle karavaan op verskeie plekke op die plaas gekamp. Die vrou is payroll manager by die mpy wat g...
by Johan Havenga
Wed Jan 04, 2012 4:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2012
Replies: 166
Views: 10524

Re: Dakar 2012

Die Hiluxe is alles behalwe standaard!

Al wat van dit 'n Toyota maak is die enjin!

Hier is die artikel wat in 16 Desember 2011 se Engineering News verskyn het!

http://www.engineeringnews.co.za/articl ... 2011-12-16" onclick="window.open(this.href);return false;
by Johan Havenga
Tue Jan 03, 2012 4:15 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 34120

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

I'm also in!
by Johan Havenga
Tue Jan 03, 2012 3:16 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Road to and info on Ponta de Ouro
Replies: 8
Views: 1859

Re: Road to and info on Ponta de Ouro

Ermelo, Pongola, Josini, Mangusi is the best route.

Have breakfast/lunch at the Beach Bar and supper at the Fishmonger and say hi to my friends Louis and Elaine!

If you run into any trouble, they are your best contacts in Ponta! Just use my name!
by Johan Havenga
Tue Jan 03, 2012 3:10 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.4 SFA vs 2.7 IFS
Replies: 12
Views: 1508

2.4 SFA vs 2.7 IFS

Dit is seker soos om jou 2 kinders te vergelyk. As ek 'n keuse moet maak tussen bogemelde 2 voertuig modelle. Dit sluit nou die obvious soos ouderdom en km's uit. Wat is die voor- en nadele van elk? Brandstofverbruik? Spasie vir passasiers? Moet byse dat die aanwending van so 'n voertuig sal 70% sta...
by Johan Havenga
Tue Nov 15, 2011 4:32 pm
Forum: Places to go
Topic: Top 10 Scenic Drives in the RSA
Replies: 27
Views: 8612

Re: Top 10 Scenic Drives in the RSA

1) Meiringspoort
2) Seweweekspoort
3) Prins Alfred Pass
4) Swartberg Pass
5) Coastal Road from Muizenberg to Camps Bay
6) Road leading up to Sentinal Peak from Qwa-Qwa
7) Oliviershoek Pass
8) Abel Erasmus Pass
9) Mike's Pass
10) In a Game Park: Biyamiti Road in the KNP
by Johan Havenga
Fri Nov 04, 2011 8:44 am
Forum: Trip Reports
Topic: Luvuvhu 4x4 Eco-Trail
Replies: 2
Views: 1813

Re: Luvuvhu 4x4 Eco-Trail

Link to the trail: http://www.dolimpopo.com/4x4-eco-trail/ ... -eco-trail" onclick="window.open(this.href);return false;
by Johan Havenga
Fri Nov 04, 2011 8:42 am
Forum: Trip Reports
Topic: Luvuvhu 4x4 Eco-Trail
Replies: 2
Views: 1813

Luvuvhu 4x4 Eco-Trail

After reading about this trail in the SA4x4, I jumped in and booked the entire trail (6 vehicles) for next year Easter. (4-8 April 2012). We did the Lebombo Trail this year April and enjoyed very much. It was an all Toyota affair! http://www.flickr.com/photos/johanhavenga2010/5815462354/" oncli...
by Johan Havenga
Wed Nov 02, 2011 8:05 am
Forum: General Mods
Topic: Toyota Condor 2400i 4x4 Mods.
Replies: 18
Views: 4994

Re: Toyota Condor 2400i 4x4 Mods.

Teerpad? Wie ry nou teerpad? Ek het die nare gewoonte om die oomblik wat ek grondpad tref die centre diff aan te sit. Dit verminder die "Drift". Die stuurprobleme kom by die skerp draaitjies op 'n akademiese 4x4 baan. My vrou klim elke keer uit en se dat sy 'n pap wiel het!!! Verder is ek ...
by Johan Havenga
Tue Nov 01, 2011 3:03 pm
Forum: General Mods
Topic: Toyota Condor 2400i 4x4 Mods.
Replies: 18
Views: 4994

Re: Toyota Condor 2400i 4x4 Mods.

Ek wens ek kon 'n locker vir voor kry. Enige voorstelle?

Met sy centre diff gelock is hy reeds 'n hand vol!

Korreksie. Ek kyk na Gearmax se selectabe lock. Vat blykbaar dieselfde difflock as die Hilux ,04 IFS Prys fitted is in die omgewing van R 6000-00.

Johan
by Johan Havenga
Tue Nov 01, 2011 11:30 am
Forum: General Mods
Topic: Toyota Condor 2400i 4x4 Mods.
Replies: 18
Views: 4994

Re: Toyota Condor 2400i 4x4 Mods.

Leon

Dit lyk indrukwekkend. Enige enjin modifikasies?

Vir my is die volgende seker die belangrikste:

http://www.lynx4x4.co.za/images/toyota/ ... hplate.jpg" onclick="window.open(this.href);return false;

Johan
by Johan Havenga
Tue Nov 01, 2011 9:19 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: "Mom's Taxi" met Houding
Replies: 31
Views: 5471

Re: "Mom's Taxi" met Houding

"Wragtag Pragtag!!" Seker is jou brandstofverbruik nou ook beter.
by Johan Havenga
Tue Nov 01, 2011 8:55 am
Forum: General Mods
Topic: Toyota Condor 2400i 4x4 Mods.
Replies: 18
Views: 4994

Toyota Condor 2400i 4x4 Mods.

Hi all. Need to do some serious mods on the Condor as the trails get rougher. I replaced the standard 205/70R15 Conti Worldcontacts with 215/75R15 BFG's To address the lack of clearance I am looking at fitting Camil's in the front and Gabriel Safari's with Loadhog helpersprings at the back to level ...

Go to advanced search