Search found 1704 matches
- Thu Sep 27, 2012 7:42 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
- Replies: 270
- Views: 54755
Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Best take your braai with
- Wed Sep 26, 2012 5:10 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: My Surfs new look!!!
- Replies: 137
- Views: 9840
Re: My Surfs soon to be new look!!!
Dit lyk sommer baie goed
- Wed Sep 26, 2012 4:54 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
- Replies: 270
- Views: 54755
Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Gee Cassie net n pm vir sy e-mail
- Thu Sep 20, 2012 7:05 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
- Replies: 270
- Views: 54755
Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Ek dink nie daar is kostes as jy nie ry nie.Johann,ek dink so 8H30 vir 9H00.
- Thu Sep 20, 2012 6:27 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
- Replies: 270
- Views: 54755
Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Ek dink ons kom bymekaar so 8H30 vir 9H00 want miskien gaan ons twee groepe moet maak .Dan kan die tweede groep so 9H30 weg trek.Ons kan convoy maak,maar Cassie moet se waar ons bymekaar kom.Ek ken nie die plekke goed nie
- Wed Sep 19, 2012 8:07 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
- Replies: 270
- Views: 54755
Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Ooooh,hier kom n ding
- Wed Sep 19, 2012 7:54 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
- Replies: 270
- Views: 54755
Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip
The list looks good Remember to bring your braaiers with.I will confirm cut off time for payment later.Dont miss this one
- Fri Sep 07, 2012 6:41 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
- Replies: 270
- Views: 54755
Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip
No problem. :thumbup: 1) Legend 35 (Johan) 2) CasKru (Cassie) 3) Mofasa (Johno + Sally) 4) 4x4Maniac (Werner, Willa + Aiden) 5) Marius Smit, Carmen + Olinka 6) ToyX4 (Riaan + Shaun) 7) Scorpion (Johann) 8) Subok 9) Hangover TBC? 10) Thunder02 + Fam 11) Ali3n + Rafs 12) JohanM + Kerry + Fam 13) Donke...
- Thu Sep 06, 2012 7:38 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
- Replies: 270
- Views: 54755
Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip
As we are way more than 10 vehicles the trail fees are R225.00.You can pay your fees into the club account.Please use your (Forum name and Beraka)as reference.
This is going to be a awesome day
This is going to be a awesome day
- Sat Sep 01, 2012 7:17 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
- Replies: 270
- Views: 54755
Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Maak so :thumbup: 1) Legend 35 (Johan) 2) CasKru (Cassie) 3) Mofasa (Johno & Sally) 4) 4x4Maniac (Werner, Willa & Aiden) 5) Marius Smit, Carmen & Olinka 6) ToyX4 (Riaan & Shaun) 7) Scorpion (Johann) 8) subok 9) Hangover 10) Thunder02 + Fam. 11) Ali3n & Rafs 12) JohanM + Kerry + F...
- Fri Aug 31, 2012 9:35 pm

- Fri Aug 31, 2012 6:50 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
- Replies: 270
- Views: 54755
Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip
1) Legend 35 (Johan) 2) CasKru (Cassie) 3) Mofasa (Johno & Sally) 4) 4x4Maniac (Werner, Willa & Aiden) 5) Marius Smit, Carmen & Olinka 6) ToyX4 (Riaan & Shaun) 7) Scorpion (Johann) 8) subok 9) Hangover 10) Thunder02 + Fam. 11) Ali3n & Rafs 12) JohanM + Kerry + Fam 13) Donkey + fa...
- Thu Aug 30, 2012 9:12 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Braai / brunch – 2-09-2012 (Walter Sisulu Botanical Garden)
- Replies: 14
- Views: 2986
Re: Braai / brunch – 2-09-2012 (Walter Sisulu Botanical Gar
Waars die manne nou.Gaan ons nog brunch
- Thu Aug 30, 2012 9:08 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
- Replies: 270
- Views: 54755
Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Welkom terug Neil en Chane en kinders
- Wed Aug 29, 2012 6:36 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
- Replies: 270
- Views: 54755
Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Ek wil net vra vir die wat wil kamp dat julle die bespreking by hierdie nommer maak 056 818 1313 .
Vir die trail gelde sal ons in die Hilux club rekening inbetaal.Hou net bietjie vas met die betaling van die trail,want as ons meer as 10 voertye is dan kry ons R25.00 discount
Vir die trail gelde sal ons in die Hilux club rekening inbetaal.Hou net bietjie vas met die betaling van die trail,want as ons meer as 10 voertye is dan kry ons R25.00 discount
- Tue Aug 28, 2012 9:10 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
- Replies: 270
- Views: 54755
Re: Beraka 29 September 2012 Day Trip
Ek sal uitvind vir die wat wil kamp.Maar ek dink die meeste sal net gaan vir die dag.
- Tue Aug 28, 2012 6:53 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Beraka 29 September 2012 Day Trip
- Replies: 270
- Views: 54755
Beraka 29 September 2012 Day Trip
So het dit weer tyd geword vir ons volgende GTG :yahoo: Meeste van ons het al Beraka gery en sal saamstem dat dit n baie lekker trail is.En vir die wat hom nog nie gery het nie,hier is julle kans :thumbup: Check die link http://www.berakah.co.za/4x4-offroad-track.aspx" onclick="window.open...
- Wed Aug 22, 2012 8:16 pm
- Forum: Pre-Trail Driver's briefing
- Topic: Indemnity form
- Replies: 20
- Views: 14648
Re: Indemnity form
Thank Andy.That is what we are looking for
- Wed Aug 22, 2012 8:11 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Ladies Day, Funday 25 August 2012 Day Trip
- Replies: 60
- Views: 7591
Re: Ladies Day, Funday 25 August 2012 Day Trip
Ek sal ongelukkig nie kan maak nie,ek moet werk.Maar julle moet die event ondersteun,want die girls wil ook graag ry
- Tue Aug 21, 2012 6:25 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Braai / brunch – 2-09-2012 (Walter Sisulu Botanical Garden)
- Replies: 14
- Views: 2986
Re: Braai / brunch – 2-09-2012 (Walter Sisulu Botanical Gar
It has been a while since our last g2g so I thought why not combine a g2g and our normal breakkie into one. Bring the family and come spend a day out. Bring a gas braai if you can, chairs if you want or a blanket and your picnic basket with some snacks etc. I think we can all meet there at around 9...
- Mon Aug 20, 2012 8:29 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Die waarheid oor snorkels?
- Replies: 26
- Views: 4068
Re: Die waarheid oor snorkels?
Ek het myne ook so paar maande terug opgesit en geen vibrasie of geraas nie
- Wed Aug 08, 2012 3:47 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Ladies Day, Funday 25 August 2012 Day Trip
- Replies: 60
- Views: 7591
Re: Ladies Day, Funday 25 August 2012 Day Trip
So wie is game vir Groenkloof in Pretoria Ons maak dit n vroue dag,maar die manne kan saam met hulle vroue ry as hulle wil
- Thu Aug 02, 2012 6:22 pm
- Forum: Humor
- Topic: beroeps besering
- Replies: 15
- Views: 2004
Re: beroeps besering
Lekker een
- Sun Jul 29, 2012 8:16 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
- Replies: 143
- Views: 16267
Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
Dankie aan almal wat ons gejoin het,was n lekke dag Die lekker van sulke events is om nuwe mense te leer ken en by hierdie event was daar nogal baie.Dankie aan almal wat ons by daai obstickel gehelp het waar ons so bietjie in n penarie beland het
- Wed Jul 25, 2012 6:08 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
- Replies: 143
- Views: 16267
Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
Vir die wat nie vanaand betaal nie,julle kan nog steeds by die hek ook betaal,maar dan gaan dit julle R200 kos.
- Wed Jul 25, 2012 6:06 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
- Replies: 143
- Views: 16267
Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
Johan,stuur hom maar daar na Cassie toe.Hy is die een wat die finansies doen
- Tue Jul 24, 2012 8:36 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
- Replies: 143
- Views: 16267
Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
Ons raak nou al minder
- Mon Jul 23, 2012 6:24 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Ladies Day, Funday 25 August 2012 Day Trip
- Replies: 60
- Views: 7591
- Mon Jul 23, 2012 6:22 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
- Replies: 143
- Views: 16267
Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
Dankie vir jou moeite Cassie...waardeur
- Sat Jul 21, 2012 5:51 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
- Replies: 143
- Views: 16267
Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
Dis reg so Louis
- Sat Jul 21, 2012 9:06 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Ladies Day, Funday 25 August 2012 Day Trip
- Replies: 60
- Views: 7591
Ladies Day, Funday 25 August 2012 Day Trip
Wat dink julle dat ons hierdie dag maak vir die vroue :think: Ons kry n lekker gemaklike venue en so een of twee instrukteurs wat die vroue bietjie kan training gee.en dan kan hulle ook bietjie die stokke vat en die dag geniet :thumbup: Se wat julle daarvan dink en sommer ook idees vir n lekker venue.
- Sat Jul 21, 2012 8:48 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
- Replies: 143
- Views: 16267
Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
1. Johan(Legend35) & familie - dag besoek 2. Riaan & die 3 plattes 3. Cassie & fam - Dag besoek 4. Scott - day 5. Stef & kie - Naweek kamp 6. Louis Fourie & Familie - Kamp 7. Coenraad21 & Famile - Kamp 8. Werner(4x4Maniac) & Familie -dag besoek 9. IISARGE -camping 10. Hei...
- Sat Jul 21, 2012 8:38 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
- Replies: 143
- Views: 16267
Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
Hallo Wimpie,welkom by die forum.Jy is welkom om saam te kom ry
R180.00 per Voertuig (4mense per voertuig maksimum) en R360 per voertuig met 2 mense wat kamp vir die naweek. Ekstra kampers @ R50 pp. Kinders korter as 1.2 M betaal nie.
R180.00 per Voertuig (4mense per voertuig maksimum) en R360 per voertuig met 2 mense wat kamp vir die naweek. Ekstra kampers @ R50 pp. Kinders korter as 1.2 M betaal nie.
- Tue Jul 10, 2012 8:35 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
- Replies: 143
- Views: 16267
Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
1. Johan(Legend35)+familie - dag besoek 2. Riaan & die 3 plattes 3. Cassie & fam - Dag besoek 4. JohanM & Kerry - Naweek Kamp 5. Scott - day 6. Stef & kie - Naweek kamp 7. Louis Fourie & Familie - Kamp 8. Coenraad21 & Famile - Kamp 9. Werner(4x4Maniac) & Familie -dag beso...
- Wed Jul 04, 2012 8:25 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: My Nuwe Trok
- Replies: 13
- Views: 2914
Re: My Nuwe Trok
Baie nice Piet.Geniet hom
- Mon Jul 02, 2012 8:26 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Slim vang sy baas
- Replies: 37
- Views: 2848
Re: Slim vang sy baas
Jy blink nou mooier as jou bakkie
- Mon Jul 02, 2012 8:19 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
- Replies: 143
- Views: 16267
Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
Scott,I put your name at no.5 1.Johan(Legend35)+familie kamp 2. Riaan en die 3 plattes 3.Cassie + fam - Dag besoek 4.JohanM & Kerry - Naweek Kamp 5. Scott - day 6. Stef & kie - Naweek kamp 7. Louis Fourie + Familie - Kamp 8. Coenraad21 + Familie - Kamp 9. Werner(4x4Maniac)+fam-dag besoek 10 ...
- Sat Jun 30, 2012 7:40 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
- Replies: 143
- Views: 16267
Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
1.Johan(Legend35)+familie kamp 2. Riaan en die 3 plattes 3.Cassie + fam - Dag besoek 4.JohanM & Kerry - Naweek Kamp 5.Martin + Wedergeweld Naweek kamp 6. Stef & kie - Naweek kamp 7. Louis Fourie + Familie - Kamp 8. Coenraad21 + Familie - Kamp 9. Werner(4x4Maniac)+fam-dag besoek 10 .IISARGE -...
- Fri Jun 29, 2012 7:18 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
- Replies: 143
- Views: 16267
Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
Ons gaan weer n lekker groep wees
GPS Co-ords GPS coordinates:25°51’58” S, 028°42’1.9” E
Ek hoop dit is reg
GPS Co-ords GPS coordinates:25°51’58” S, 028°42’1.9” E
Ek hoop dit is reg
- Fri Jun 29, 2012 7:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar is voetspore vanaand????
- Replies: 5
- Views: 948
Re: Waar is voetspore vanaand????
Ek het ook amper die TV vernietig :evil: :evil:
- Mon Jun 25, 2012 10:01 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
- Replies: 143
- Views: 16267
Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
New venue for July :thumbup: Hier is die info van Kungwini 4x4. Trail R200 per voertuig. Kampgelde is R50 per persoon .Kinders bo 1.2m is R50 en onder 1.2 m is gratis. Daar is geen krag nie en Warm water word met n donkie gemaak. Spesiale aanbod vir ons is....... R360 vir die hele naweek kamp en die...
- Mon Jun 25, 2012 9:45 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012
- Replies: 84
- Views: 10567
Re: Moegatle 28 July 2012
Hier is die info van Kungwini 4x4. Trail R200 per voertuig. Kampgelde is R50 per persoon .Kinders bo 1.2m is R50 en onder 1.2 m is gratis. Daar is geen krag nie en Warm water word met n donkie gemaak. Spesiale aanbod vir ons is....... R360 vir die hele naweek kamp en die twee trails "As julle ...
- Mon Jun 25, 2012 9:13 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012
- Replies: 84
- Views: 10567
Re: Moegatle 28 July 2012
So wat gaan dit wees.Wil julle Moegatle toe gaan.As julle game is, is ek ook game Anders gaan ons maar Kungwini toe.
- Thu Jun 21, 2012 8:51 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012
- Replies: 84
- Views: 10567
Re: Moegatle 28 July 2012
I have recieved this email from Moegatle. Subject: Moegatle 4 x 4 More Deidre Ons gesprek van vanoggend omtrent inbrake te Moegatle se kampplek verwys. Die kampplek is in werking sedert Sept 2008. In al die tyd tot nou het ons 2 gevalle van inbraak gehad. Daar was ook gevalle van inbraak by self Dik...
- Thu Jun 21, 2012 7:23 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012
- Replies: 84
- Views: 10567
Re: Moegatle 28 July 2012
Ek het ook so gedink
- Thu Jun 21, 2012 7:12 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012
- Replies: 84
- Views: 10567
Re: Moegatle 28 July 2012
Hier is die info van Kungwini 4x4. Trail R200 per voertuig. Kampgelde is R50 per persoon .Kinders bo 1.2m is R50 en onder 1.2 m is gratis. Daar is geen krag nie en Warm water word met n donkie gemaak. Spesiale aanbod vir ons is....... R360 vir die hele naweek kamp en die twee trails "As julle m...
- Wed Jun 20, 2012 9:27 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012
- Replies: 84
- Views: 10567
Re: Moegatle 28 July 2012
Sit vir ons detail op laat ons kan sien hoe die plek lyk RiaanToyX4 wrote:Of Doornrivier by Zeerust
- Wed Jun 20, 2012 9:23 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012
- Replies: 84
- Views: 10567
Re: Moegatle 28 July 2012
Laat die voorstelle kom ,dan kan ons sien wat die manne graag wil doen
- Wed Jun 20, 2012 9:14 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012
- Replies: 84
- Views: 10567
Re: Moegatle 28 July 2012
En hier is nog een.Kungwini in Bronkhorstspruit.http://www.4x4kungwini.co.za/kungwini.html" onclick="window.open(this.href);return false;
- Wed Jun 20, 2012 8:33 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012
- Replies: 84
- Views: 10567
Re: Moegatle 28 July 2012
Dit is vir my ook n skok Ek sal more kyk hoe ek die ding gou kan regstel.Het klaar n idee vir n ander venue.
- Tue Jun 19, 2012 7:01 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Might this be the first post on this forum?
- Replies: 14
- Views: 1999
Re: Might this be the first post on this forum?
Ja Gerrie,jy moet begin hol
- Tue Jun 19, 2012 6:58 pm
- Forum: Humor
- Topic: Chuck se hond
- Replies: 5
- Views: 755
Re: Chuck se hond
En ek wonder wie gaan eerste moeg raak
- Tue Jun 19, 2012 5:19 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012
- Replies: 84
- Views: 10567
Re: Moegatle 28 July 2012
As some of you may know,Moegatle makes a DVD of the whole trail for R200 a DVD.Only one snag.We must be more than 5 vehicles for them to take the camera with.
I have two of these DVD's and it is worth it
I have two of these DVD's and it is worth it
- Tue Jun 19, 2012 4:57 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hi from PE
- Replies: 14
- Views: 2012
Re: Hi from PE
Wecome Happy scrathing
- Tue Jun 19, 2012 4:55 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Thank you Hilux Club and 000OMS
- Replies: 26
- Views: 3123
Re: Thank you Hilux Club and 000OMS
Condolences from us Johno.May the Hand from above be with you and your family through this sad times.
- Tue Jun 19, 2012 1:22 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012
- Replies: 84
- Views: 10567
Re: Moegatle 28 July 2012
1. Louis en Familie (kamp) 2. Wayne + Angela (camp) 3. Johan + Leanie (Camp) 4. Stef & kie (kamp) 5. Danie Nelia en kinders 6. Riaan en die 3 plattes (kamp, tentatief) 7.Cassie Caskru+3 as bakkie droog is(Chalet) 8.Kenneth (kamp) 9.Johan Legend35+2 (kamp) 10.Werner 4x4Maniac+2 (kamer) 11.Willem ...
- Mon Jun 18, 2012 8:21 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: road worthy tests every two years....
- Replies: 15
- Views: 1936
Re: road worthy tests every two years....
Just another way to make money :evil:
- Mon Jun 18, 2012 7:43 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012
- Replies: 84
- Views: 10567
Re: Moegatle 28 July 2012
Hier is n update. Pryse is as volg: Kamp R150 per tent met 4 persone. Elke ekstra pers per tent R25. Krag punte, warm water storte Kamers beskikbaar - R250 per nag per couple. Elke ekstra volw R50 ekstra. 1 x Chalet @ R400 (Kamers en chalet moet vir minimum 2 dae geboek word) Roete R300 per voertuig...
- Mon Jun 18, 2012 7:26 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Might this be the first post on this forum?
- Replies: 14
- Views: 1999
Re: Might this be the first post on this forum?
Laaaang tyd terug
- Mon Jun 18, 2012 7:19 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 28 July 2012
- Replies: 84
- Views: 10567
Re: Moegatle 28 July 2012
1. Louis en Familie (kamp)
2. Wayne + Angela (camp)
3. Johan + Leanie (Camp)
4. Stef & kie (kamp)
5. Danie Nelia en kinders
6. Riaan en die 3 plattes (kamp, tentatief)
7.Cassie Caskru+3 as bakkie droog is
8.Kenneth (kamp)
9.Johan Legend35+2 (kamp)