Search found 3512 matches
- Tue May 03, 2011 1:03 pm
- Forum: Daihatsu
- Topic: Kan ek moan?
- Replies: 30
- Views: 9316
Re: Kan ek moan?
Francisco- jy moes Eddie se gesig gesien het toe ek my kar inneem vir die brieke en ek vir hom vra of hulle briekskoene ook met Silikon smeer soos gestripte sumpplugs??? dit was priceless! Maar Jan is reg- die LWB kom van indonesia- my neef in Qatar ry ook n LWB- en hulle sukkel nie met roes nie- d...
- Fri Apr 29, 2011 9:28 am
- Forum: Daihatsu
- Topic: Kan ek moan?
- Replies: 30
- Views: 9316
Re: Kan ek moan?
Hi Almal. Ek is die lucky ou met die SWB Terios wat toe hy gegaan het (by die selle tak as mammabeer) vir sy dien, sy sump plug met silicone toe gesmeer is om te keer dat hy lek as gevolg van die simpel mense wat die sump plu gestrip het. Ek het toe nou self dit reg gemaak en toe ek die olie tap toe...
- Mon Jan 31, 2011 1:27 pm
- Forum: Daihatsu
- Topic: Daihatsu Feroza
- Replies: 4
- Views: 4943
Re: Daihatsu Feroza
Well to be honest, I have seen these in action and the won my respect. :thumbup: I personally would rather go for this than the RAV as the RAV is just a little too expensive for what you get. They are basically the same. I’m not sure what engine it has but if it is the same as my 1500 terios 2 then ...
Re: Hi almal
Welkom Rudolf Ek wil my verstout en se ek dink jou Rocky het nogal baie meer Toyota bloed in as wat baie dink, vergelyk die Nuwe Terios en die Toyota Avanza se drive train ---- dit is dieselfde :| so wat nou ??? Die Avanza en die Terios se floorplan is dieselfde. Wel, die huidige Terios loop op die...
- Thu Jan 06, 2011 1:07 pm
- Forum: Daihatsu
- Topic: Step 3 complete - Spotlights installed
- Replies: 19
- Views: 6967
Re: Step 3 complete - Spotlights installed
Francisco you might want start considering upgrading your electrical system as well do deal with the additional load from all those lights. It really looks awesome though I am in the process of installing a duel battery system as well as replacing the original batery with a bigger, stronger batery....
- Thu Jan 06, 2011 1:00 pm
- Forum: Daihatsu
- Topic: Step 3 complete - Spotlights installed
- Replies: 19
- Views: 6967
Re: Step 3 complete - Spotlights installed
Ek is nie bang vir die donker nie, die donker is bang vir my Terios!!!
- Thu Jan 06, 2011 12:15 pm
- Forum: Daihatsu
- Topic: Step 3 complete - Spotlights installed
- Replies: 19
- Views: 6967
Re: Step 3 complete - Spotlights installed
I am sure it can be mounted on the bonnet, it has a slight curve but it can be overcome.
- Thu Jan 06, 2011 9:30 am
- Forum: Daihatsu
- Topic: Step 3 complete - Spotlights installed
- Replies: 19
- Views: 6967
Re: Step 3 complete - Spotlights installed
Thanks Mammabeer, Its a work in progress. HAHA. Hoe gaan dit nou met jou Terios? Na al die probleme?
Re: Hi almal
Hi Spike, Bly om te sien jy is nou ooke hier. Ek was nou die dag daar toe jy nog geslaap het toe wys jo pa my jo kar. Lyk bja mooi en netjies. Ons moet nou plan maak om te gaan speel. Het hy n daztek chip in? Ek het die sticker agter gesien. Jy sal hom geniet, ek weet dit sommer...
- Thu Jan 06, 2011 8:59 am
- Forum: Daihatsu
- Topic: Step 3 complete - Spotlights installed
- Replies: 19
- Views: 6967
Re: Step 3 complete - Spotlights installed
Hi Heinrich, I am satisfied with them because they are not made of plastic. The lenses are also made of glass. They only have 55watt globes in them. I was thinking of replacing the globes with 100watt’s but the spots in front are going to get 100watt globes so I don’t see the point. I am working tow...
- Thu Jan 06, 2011 8:06 am
- Forum: Daihatsu
- Topic: Step 3 complete - Spotlights installed
- Replies: 19
- Views: 6967
Re: Step 3 complete - Spotlights installed
Hi Darryl, Thanks. The roof lights are basically just a plastic mould with 4 normal oval spots in. I was looking for them for about a year and finally found them at Autostyle. They had none in stock at the time but they were able to get one for me. Check their website under lighting, around the bott...
- Wed Dec 15, 2010 3:53 pm
- Forum: Daihatsu
- Topic: Step 3 complete - Spotlights installed
- Replies: 19
- Views: 6967
Re: Step 3 complete - Spotlights installed
Thanks Animul, You are the 4th person to ask that... I should have noticed it before i took the pic but is was half past 11 last night... :? I used it for the night light to see where I was walking...
- Wed Dec 15, 2010 2:52 pm
- Forum: Daihatsu
- Topic: Step 3 complete - Spotlights installed
- Replies: 19
- Views: 6967
Step 3 complete - Spotlights installed
Just an update on the progress of my Terios:
6 spotlights installed - 4 on the roof, 2 on the bullbar.
Next step: Rocksliders to be completed this weekend.
6 spotlights installed - 4 on the roof, 2 on the bullbar.
Next step: Rocksliders to be completed this weekend.
- Wed Dec 15, 2010 1:57 pm
- Forum: Daihatsu
- Topic: New Diahatsu
- Replies: 7
- Views: 5307
Re: New Diahatsu
Hi MAMMABEER, Jinne, jammer om te hoor oor jou probleeme met Daihatsu. Hoop dis al uit gesorteer... Bietjie lank laas op gewees...
- Tue Nov 09, 2010 8:45 am
- Forum: Daihatsu
- Topic: Bullbar complete
- Replies: 7
- Views: 5197
Re: Bullbar complete
Hi Mammabeer, Wanne laai jy fotos van Blouie op?
Baie dankie almal. Is daar iemand wat weet waar ek dalk n klein winch kan kry?
Baie dankie almal. Is daar iemand wat weet waar ek dalk n klein winch kan kry?
- Tue Nov 09, 2010 8:20 am
- Forum: Daihatsu
- Topic: Bullbar complete
- Replies: 7
- Views: 5197
Re: Bullbar complete
Dankie almal.
Ek het nogal gedink om te kyk na n ARB bumper maar is bang hy is te swaar. As ek klaar is met my rock sliders en snorkel sal ek wee daar na kyk.
Ek het nogal gedink om te kyk na n ARB bumper maar is bang hy is te swaar. As ek klaar is met my rock sliders en snorkel sal ek wee daar na kyk.
- Mon Nov 08, 2010 9:30 am
- Forum: Daihatsu
- Topic: Bullbar complete
- Replies: 7
- Views: 5197
Bullbar complete
After many drawings and a lot of hard work I finaly completed my bullbar.
- Fri Nov 05, 2010 12:04 am
- Forum: The Workshop
- Topic: KZTE rear electric window faulty? Help, pls
- Replies: 15
- Views: 2613
Re: KZTE rear electric window faulty? Help, pls
Hi Lourens, I don't know if this may help but my wife had the same problem with her Corolla. We went to Dikhololo for a weekend and we had an ant infestation and somehow the ants found a way into the car and into the window switches. We sprayed the car with doom and cleaned the car but some of the a...
- Thu Nov 04, 2010 9:09 am
- Forum: Other Vehicles
- Topic: 6V to 12V on bike?
- Replies: 7
- Views: 1902
Re: 6V to 12V on bike?
Hi Simon, Take a look at the link. It might help.
http://www.sweller.co.uk/mz/mods/mod_6con.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Good luck.
http://www.sweller.co.uk/mz/mods/mod_6con.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Good luck.
- Tue Nov 02, 2010 9:07 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3266
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
Ha! Ha! nee man soos die topic lees is dit skoonma se wa, maar die laaste trippie Tankwa Karoo toe was bietjie moeilik met die papwiele. So voor sy weer so trippie aanvat moet sy maar eers die velletjies vervang met iets beter. Daais mos 16's? Daai vantjie sal dam dem mooi lyk met n paar growwe tek...
- Tue Nov 02, 2010 3:27 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3266
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
Watse groote soek jy?
- Tue Nov 02, 2010 2:37 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3266
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
Hi Leon.
Dit lyk goed. Ek het vir my n stel Geolander A/T's op gesit en hulle werk goed. Beter as die waarmee hy uitkom. Waar was die fotos geneem? Lyk na n lekker plek om te gaan speel.
Dit lyk goed. Ek het vir my n stel Geolander A/T's op gesit en hulle werk goed. Beter as die waarmee hy uitkom. Waar was die fotos geneem? Lyk na n lekker plek om te gaan speel.
- Tue Nov 02, 2010 1:56 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3266
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
Thanks Jan, Ek het hom ge mail en sal laat weet wat hy terug reply.
Thanks Mammabeer. Ek sal hom bel en hoor wat hy se. Ek sien jy kom van Sasolburg af. Ek het daar so 2 jaar terug gebly. Great plek en ales wat mens nodig het is om n mens.
Thanks Mammabeer. Ek sal hom bel en hoor wat hy se. Ek sien jy kom van Sasolburg af. Ek het daar so 2 jaar terug gebly. Great plek en ales wat mens nodig het is om n mens.
- Tue Nov 02, 2010 10:52 am
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3266
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
Dankie vir die info. Ek het nog geen navorsing daarin gedoen nie behalwe met mense praat. Die groot probleem is dat dit maar net n 1.5 engine is en toe ons nou onlangs in Mozambiek was het ek so paar mense gesien wat so bietjie sukkel om by n paar plekke uit te kom as gevolg van te min krag. Ek was ...
- Tue Nov 02, 2010 8:34 am
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3266
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
Hou my asb op hoogte...... ek kry hopenlik hierdie week my nuwe Terios....en dan word Blouie ingegee..... gaan haar mis....NOT Ek sal jou op hoogte hou. As ek reg af gelei het kry jy die LWB Terios. Ek moet eerlik wees en se dat ek nog nie in hom gery nie maar hy is volgens wat ek kan aflei net so ...
- Mon Nov 01, 2010 11:39 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3266
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
Thanks Thys. Ons sal hom beslis geniet.
- Mon Nov 01, 2010 4:00 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3266
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
Sover het on 3 SWB Terios (1 2x4 en 2 4x4) en een moontlike LWB. n vriend by Daihatsu het ook gese hy het n Terios 4x4 off-road bestel en sal join. Ons het ook 2 mense met Rav 4 wat ook wil join. Ons onderhandel met Daihatsu SA om ons te sponsor. Ons het sover 1 Daihatsu tak wat al hulle kliente gaa...
- Mon Nov 01, 2010 2:25 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3266
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
En toe die Toyota Avanza hier in SA aangekom het, het hy Daihatsu badges op gehad.
- Mon Nov 01, 2010 1:46 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3266
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
Ek gaan met hom gesels dankie. En daar staan wel op so paar plekke op my kar Toyota.
- Mon Nov 01, 2010 1:36 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3266
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
ek moet eerlik wees, ons is heeltemal dom as dit by forums kom. Weet glad nie waar of hoe om te begin nie. Kyk. Ons wil so klein as moontlik begin en dit klink soos die regte plek om by te begin.
Dankie
Dankie
- Mon Nov 01, 2010 1:22 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3266
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
Ek wag nog net vir my skoon pa se 2.7 Hilux 4x4 DC. Hy wil die nuwe 4L V6 kry dan kan ek syne koop.
Dankie vir die advies.
Dankie vir die advies.
- Mon Nov 01, 2010 12:35 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3266
Daihatsu 4x4 club - Advice needed
Hi All, We are a small group of people who are the proud owners of Terios 4x4's and we feel that it is an extremely underrated little 4x4. It may not do what the Hilux etc. does but it can hold its own, especially against the Jimny. After doing some googling we found that there are no Daihatsu clubs...