Search found 288 matches

by Mammabeer
Wed Apr 20, 2011 4:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Buying 2nd hand tyres and rims on these forums
Replies: 24
Views: 3693

Re: Buying 2nd hand tyres and rims on these forums

not to get too involved, but I think the seller is as upset as anyone else... http://www.4x4community.net/forum/showthread.php?t=82214" onclick="window.open(this.href);return false; I don't think there was any intention to defraud anyone - just an unfortunate situation that is going to ta...
by Mammabeer
Wed Apr 20, 2011 12:55 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Kan ek moan?
Replies: 30
Views: 9023

Re: Kan ek moan?

Jan, daar is groot fout met die LWB imports gewees...... die voertuie was nie behandel voor hulle op die skip gesit is nie- dus roes die kar dat dit bars..... .ek het nog nie een teegekom wat nie geroes is nie.....en sover ek weet is daar net 50 ingebring- en toe nie weer nie- agv die roes issue.......
by Mammabeer
Wed Apr 20, 2011 12:09 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Kan ek moan?
Replies: 30
Views: 9023

Re: Kan ek moan?

Dankie Jan. Dit is as n warranty claim ingesit, omdat die voertuig nog net 7000 km op het.... In die 7000 kilos is die bande vervang, die hele uitlaatstelsel en al die chroom.....(grill ingesluit) En ek stem saam met Werner....my man is self n mechanic- en hy se gereeld hierdie "technicans"...
by Mammabeer
Wed Apr 20, 2011 8:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: Who is where this weekend?
Replies: 74
Views: 6721

Re: Who is where this weekend?

Daar is nie n manier wat ek ooit weer Basslake toe gaan nie....dit is pragtig daar en dit is n oulike beginners trail.....

maar...
1. die ou is buitensporig duur...
2. die einenaar is vreeslik ongeskik.....

Baie dankie vir die voorstel in elkgeval....
by Mammabeer
Wed Apr 20, 2011 7:37 am
Forum: Open Discussion
Topic: Who is where this weekend?
Replies: 74
Views: 6721

Re: Who is where this weekend?

Hmmm.... my boss wants to do a trail with his new jeep...so we are still deciding whether it will be Berakah or Heidelberg..... my other collegue wants t ogo to Berakah....but I do not think it is suitable for a total novice...... :mrgreen:
by Mammabeer
Wed Apr 20, 2011 7:28 am
Forum: Open Discussion
Topic: Buying 2nd hand tyres and rims on these forums
Replies: 24
Views: 3693

Re: Buying 2nd hand tyres and rims on these forums

I tend to agree with Simoan..... a friend of ours wanted tyres similar to what we have on Lucy....and one of the okes advertised that he had a set.....our friend bought them and.... :shock2: well lets just say this guy is a scammer (in my opinion) and these tyres were not what he advertised them to ...
by Mammabeer
Tue Apr 19, 2011 9:35 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Kan ek moan?
Replies: 30
Views: 9023

Re: Kan ek moan?

Nog iets om van boek te hou as die kar moet ingaan vir sy dienste..... Cassie- dit is apparently een van die beter takke......en die ander is net te ver om die kar in te vat.......maar ek is lus om die fisiese diens te los tot ons Uvongo toe gaan...... Maar baie baie dankie vir julle hulp en raad......
by Mammabeer
Tue Apr 19, 2011 8:30 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Kan ek moan?
Replies: 30
Views: 9023

Re: Kan ek moan?

Ek is al so moeg gebaklei teen hulle- nog net 2.5 jaar dan is dit die moeite werd om die stuk crap te smous......ek is genuine moeg- daai mense is die mees arroganste crowd wat ek nog ooit gesien het, en die Japanese voel nie veel nie- hulle het my terugverwys na SA.....ek dink die LWB is n teer pun...
by Mammabeer
Tue Apr 19, 2011 6:37 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Kan ek moan?
Replies: 30
Views: 9023

Re: Kan ek moan?

Weet jy wat Diahatsu se technical manager vir my gese het toe ek daai feit onder sy aandag gebring het? toe gaan try- ons is nie bang vir jou nie..... :(
by Mammabeer
Tue Apr 19, 2011 6:31 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Kan ek moan?
Replies: 30
Views: 9023

Kan ek moan?

Verlede week moes ek die Terios inneem vir n brake shudder- ek is toe meegedeel dat die hele brieksisteem vervang gaan word- maar dit word ingevoer vanaf Japan....so wag so paar weke.....OK.... Vanaand wil ek my kinders gaan haal na hulle buitemuurse aktiwiteite- en die flippen kar wil nie vat nie.....
by Mammabeer
Fri Apr 15, 2011 9:25 am
Forum: Humor
Topic: Pear Pressure
Replies: 4
Views: 1073

Re: Pear Pressure

:lol: :lol: :lol:

DIe ou is vlymskerp!

Daar is 7 nuwes vandag..... :lol:
by Mammabeer
Sat Apr 09, 2011 2:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: A day at the car dealer (NOT a Toyota Dealer)
Replies: 7
Views: 1352

Re: A day at the car dealer (NOT a Toyota Dealer)

Do the Terios people also give the same kind of great service and advice :lol: Nee wat, maar ek het nie geweet dat Toyota die goed maak met n standard CLUCK wat in die deal gegooi is nie. Hmmm as jy daai selfde persoonlike diens wil he as by daai dealer dan moet jy gerus na Kia/Daihatsu Vereeniging...
by Mammabeer
Wed Apr 06, 2011 8:19 pm
Forum: Gauteng
Topic: EXTREME 4X4 CHALLENGE
Replies: 9
Views: 1966

Re: EXTREME 4X4 CHALLENGE

Great! Sal gaaf wees om julle weer te sien!
by Mammabeer
Wed Apr 06, 2011 5:25 pm
Forum: Gauteng
Topic: EXTREME 4X4 CHALLENGE
Replies: 9
Views: 1966

Re: EXTREME 4X4 CHALLENGE

Ek en Creamsoda dink daaraan om te gaan.....glo nie die ander sal/kan nie....
by Mammabeer
Tue Apr 05, 2011 9:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nampo 2011 - 17 to 20 May
Replies: 32
Views: 3212

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Hmm....moet nou net aan 'n skelm plan begin dink om verlof te kry .......OF ek moet my baas oortuig ons groep het die outing na Nampo nodig vir werk :twisted: :twisted: :twisted: ...... ok hoe sit 'n mens environmental management en NAmpo bymekaar.....????
by Mammabeer
Tue Apr 05, 2011 9:09 am
Forum: Open Discussion
Topic: Best song ever
Replies: 55
Views: 4834

Re: Best song ever

Europe- Final Countdown
Queen- Bohemian Rapsody
Seether- Careless Whisper

And all the ones Stef has on his list..... :clap: :clap: :clap:

I currently have GnR greatest hits in the car.....
by Mammabeer
Tue Apr 05, 2011 9:04 am
Forum: Open Discussion
Topic: Top Gear Festival
Replies: 12
Views: 2325

Re: Top Gear Festival

We really enjoyed the "stunt show" but imo it was way overpriced. We did not see about 2/3 of the events due to the rain, and the shittle sorry I mean shuttle service was a bols up ..... we were there from about 4pm till 9 pm on the friday- and it rained for most of the time..... In future...
by Mammabeer
Sun Apr 03, 2011 1:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sad Day! ....April Fools Joke!
Replies: 87
Views: 6245

Re: Sad Day!

LOL....good one!

Now Hansie must just come clean on his post as well....I hope.... :(
by Mammabeer
Sun Apr 03, 2011 1:16 pm
Forum: Build your own:
Topic: Building a Bullet Proof front end housing.
Replies: 12
Views: 2989

Re: Building a Bullet Proof front end housing.

That jump is /was still one of the best I have ever seen.....
by Mammabeer
Sat Apr 02, 2011 10:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sad Day! ....April Fools Joke!
Replies: 87
Views: 6245

Re: Sad Day!

Andy...my kommentaar was meer tong in die kies...... maar.... ek was al in n soortgelyke situasie met n ander forum- wat ook oorgekoop is deur 'n maatskappy.....en ongelukkig het die nie voortgegaan soos altyd nie....die maatskappy het allerhande nuwe reels gehad, moderasie het in die oortreffende t...
by Mammabeer
Sat Apr 02, 2011 9:07 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Is n hi lift jack regtig nodig??
Replies: 38
Views: 14995

Re: Is n hi lift jack regtig nodig??

Handige stukkie equipment! Ek het verlede jaar die HL jack nodig gehad toe iemand die Disco se band stukkend gesteek het en ek stoksiel 7 uur in die aand die band moes omruil......
by Mammabeer
Sat Apr 02, 2011 8:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sad Day! ....April Fools Joke!
Replies: 87
Views: 6245

Re: Sad Day!

Ek neem aan ons arme siele wat "bastard" Toyota's ry sal ook afgegooi of verban word...... even al se my Terios Toyota orals behalwe die badge..... oh the price of progress.....
by Mammabeer
Fri Mar 18, 2011 9:22 am
Forum: Open Discussion
Topic: WIL NE WEET
Replies: 30
Views: 2841

Re: WIL NE WEET

Ek hoop dinge loop reg vir jou en jy het gou jou eie plekkie!
by Mammabeer
Fri Mar 18, 2011 9:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wat maak jy die naweek?
Replies: 26
Views: 2129

Re: Wat maak jy die naweek?

Top Gear vanmiddag.

Die res van die naweek- Badkamer oordoen....whoopee!
by Mammabeer
Wed Mar 16, 2011 4:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Funny tailgate stickers and sayings
Replies: 39
Views: 3551

Re: Funny tailgate stickers and sayings

arnize2 wrote:Mammabeer, jy trek seker net ons been oor die 3 pm's wat jy gekry het. :?:
Nee....maar dit is nie van die regulars nie....no sweat..... ek het hulle sommer getoor.....
:angel:
by Mammabeer
Wed Mar 16, 2011 11:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: Funny tailgate stickers and sayings
Replies: 39
Views: 3551

Re: Funny tailgate stickers and sayings

Jonathan For me that's the best sticker so far. Also like the " Don't follow me you, you won't make it" All we need now is osmone who owns / works for a sticker company to make a couple of these. Enige signwriting plek behoort dit vir jou te kan maak......ons laat ons s'n locally doen....
by Mammabeer
Fri Mar 11, 2011 1:03 pm
Forum: North West Province
Topic: Berakah Rhino Challenge
Replies: 15
Views: 6052

Re: Berakah Rhino Challenge

NAH..... :twisted:
by Mammabeer
Fri Mar 11, 2011 12:19 pm
Forum: North West Province
Topic: Berakah Rhino Challenge
Replies: 15
Views: 6052

Re: Berakah Rhino Challenge

Sorry....wil baie graag.....maar Lucy het nie 'n locker agter nie.... :D:
by Mammabeer
Fri Mar 11, 2011 11:49 am
Forum: Open Discussion
Topic: Funny tailgate stickers and sayings
Replies: 39
Views: 3551

Re: Funny tailgate stickers and sayings

Hie hie....nope...dit is al. :D: ... ek het al klaar 3 pm's gekry oor hoe ek hel toe gaan.....
by Mammabeer
Fri Mar 11, 2011 11:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: Funny tailgate stickers and sayings
Replies: 39
Views: 3551

Re: Funny tailgate stickers and sayings

Earth first- well screw up the other planets later (hierdie was 'n verjaarsdag present van een van die outlaws- om te spot oor my tree hugging neigings) :lol: Freedom of religion means any religion.... Do not meddle in the affairs of dragons, for you are crunchy and taste good with catch-up.... The ...
by Mammabeer
Fri Mar 11, 2011 11:15 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: MSA license
Replies: 4
Views: 1316

Re: MSA license

If you want to compete in the 4x4 nationals you can always join the 4x4 challenge assosiation as your "club".
by Mammabeer
Fri Mar 11, 2011 11:12 am
Forum: North West Province
Topic: Berakah Rhino Challenge
Replies: 15
Views: 6052

Re: Berakah Rhino Challenge

klink lekker...
by Mammabeer
Fri Mar 11, 2011 11:11 am
Forum: Open Discussion
Topic: Funny tailgate stickers and sayings
Replies: 39
Views: 3551

Re: Funny tailgate stickers and sayings

Throttleboy het een agterop No7 wat se: Team tampax...no wings or strings attached..... :mrgreen:

Ek sal maar los wat op myne alles is- mense sal heeltemal te vinnig geaffronteerd raak. :think:
by Mammabeer
Tue Mar 08, 2011 10:57 am
Forum: The Workshop
Topic: Bacterial growth in Diesel
Replies: 23
Views: 2067

Re: Bacterial growth in Diesel

Bacillus spesies, Citrobacter, acinetobacter, falvobacterium..ect is almal baie lief om in Diesel te groei....so ook Candida, aspergillus en Penicillin spesies..... hulle word in ons omgewing HUMbugs genoem...hydrocarbon utilising bacteria. Daar is omtrent 27 soorte "bugs" wat fuels prefer...
by Mammabeer
Fri Mar 04, 2011 11:37 am
Forum: Open Discussion
Topic: Methanol - Where can I get?
Replies: 45
Views: 2787

Re: Methanol - Where can I get?

Wees net baie versigtig as jy met Methanol werk...dra asb handskoene en masker- Methanol is geneig om vinnig kankerselle aan te wakker.

Wees ook baie versigitg as jy kookolie en methanol meng as jy Biodiesl wil maak...kan nogals groot bollie maak.
by Mammabeer
Fri Mar 04, 2011 11:31 am
Forum: Open Discussion
Topic: 2011 Shavathon
Replies: 71
Views: 5428

Re: 2011 Shavathon

Het myne gespray- sal probeer laai van die huis af....

Creamsoda het apparently syne alles afgeskeer......
by Mammabeer
Tue Mar 01, 2011 11:06 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: WAT DE F*^#!
Replies: 65
Views: 5718

Re: WAT DE F*^#!

Het hy darem ietsie gekoop by julle???????

Daai bakkie staan baie hier by die werk...... ek wonder of die nie die ou van die Wildboys se nuwe een is nie?
by Mammabeer
Fri Feb 18, 2011 9:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: Whats peezzz you off???? a fun thread
Replies: 72
Views: 5925

Re: Whats peezzz you off???? a fun thread

Big D wrote:What gets to me is these Gangsters wanna be. They drive this new BMW or Gti with the seat as low as posible and reclined to the max, bearly able to se across the dash and past the b pillar and then drives 30km/h.
:evil: :evil: :evil:
by Mammabeer
Fri Feb 18, 2011 8:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: Whats peezzz you off???? a fun thread
Replies: 72
Views: 5925

Re: Whats peezzz you off???? a fun thread

Little ladies in big bakkies/SUV's that cannot even see over the steering wheel...... and then proceed to park in two parkings at P'nP cause they cannot handle the vehicle, oh and then bumping the door of the bakkie against your car door when they need to get back into their bakkies cause they are t...
by Mammabeer
Fri Feb 11, 2011 10:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: Petrol slips
Replies: 15
Views: 2200

Re: Petrol slips

dunno bout the slip thingy but please boikot Shell and Sasol as they planning to do hydraulic fracturing in the Karoo for shale gas amongst a couple of other oil companies. It is sad..... but as a treehugger and scientist I have to say- then you must also get an alternative fuel supply to use for y...
by Mammabeer
Thu Feb 10, 2011 9:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Petrol slips
Replies: 15
Views: 2200

Re: Petrol slips

Ek het die slip teorie gaan toets vandag....ek het 'n duplicate slip gevra.....en daar staan nie duplicate op nie..... maar nou ja.....die meeste goed wat oor email versprei word is 'n pot bollie in elk geval.....
by Mammabeer
Thu Feb 10, 2011 1:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Petrol slips
Replies: 15
Views: 2200

Re: Petrol slips

Wat keer die outjie agter die till om 'n duplicate slip te print en dit vir die taxi eienaar te gee?
by Mammabeer
Thu Feb 10, 2011 7:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: March 31st - Consumer Watch. Check it out
Replies: 8
Views: 1273

Re: March 31st - Consumer Watch. Check it out

I so wish this came into effect 6 months earlier....... then I could have given back the piece of crap Kia Vereeninging sold me......and get my money back..... :evil: See, here it all starts - they sold it, but YOU bought it! :naah: Also true... but then Toyota and co should make their products mor...
by Mammabeer
Wed Feb 09, 2011 9:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: March 31st - Consumer Watch. Check it out
Replies: 8
Views: 1273

Re: March 31st - Consumer Watch. Check it out

I so wish this came into effect 6 months earlier....... then I could have given back the piece of crap Kia Vereeninging sold me......and get my money back..... :evil:
by Mammabeer
Wed Feb 09, 2011 2:12 pm
Forum: Gauteng
Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Replies: 55
Views: 6748

Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010

Die volgende event is EXE in Ermelo- 7 Mei...
by Mammabeer
Tue Feb 08, 2011 3:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: tanker accident
Replies: 12
Views: 1456

Re: tanker accident

kyk nou MOOI na daai kiekies .... die brandweerman se pyp is LEEG .... en die huis eienaar is al een wat probeer om die vuur te beheer. PS - MOENIE water op n petrol vuur spuit nie !! Die petrol dryf OP die water en dit versprei die vuur net verder !! Spuit liewer JOU EIENDOM nat. Deur jou eiendom ...
by Mammabeer
Tue Feb 08, 2011 1:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: tanker accident
Replies: 12
Views: 1456

Re: tanker accident

Smaak my daai kon net driver error gewees het... seker te vinnig om daai draai probeer gaan. Baie bly daai is nie my huis wat langsaan is nie Johanette is regtig nie baie gelukkig nie..... ons bly so 2 km van waar dit gebeur het- die ontploffings was nogals erg..... ek kon die vlamme van my huis af...
by Mammabeer
Tue Feb 08, 2011 12:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: tanker accident
Replies: 12
Views: 1456

Re: tanker accident

Smaak my daai kon net driver error gewees het... seker te vinnig om daai draai probeer gaan. Baie bly daai is nie my huis wat langsaan is nie Johanette is regtig nie baie gelukkig nie..... ons bly so 2 km van waar dit gebeur het- die ontploffings was nogals erg..... ek kon die vlamme van my huis af...
by Mammabeer
Mon Feb 07, 2011 8:24 am
Forum: Medical forum
Topic: Roniel
Replies: 16
Views: 6330

Re: Roniel

Innige simpatie en sterkte aan julle.
by Mammabeer
Sun Feb 06, 2011 7:23 pm
Forum: Gauteng
Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Replies: 55
Views: 6748

Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010

OOOOMS wrote:Moet se dit was spectacular viewing gewees, laat net asb weet indien dit weer gebeur!

Dankie aan al die deelnemers, julle het 'n show of note aangebied :thumbup:
BWHAHAHAHA! Ek voel nou soos 'n sirkus clown..... :mrgreen: :laugh2:
by Mammabeer
Sun Feb 06, 2011 1:38 pm
Forum: Gauteng
Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Replies: 55
Views: 6748

Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010

Dankie aan al die spectators en deelnemers wat daar was! Dit was vet pret! Tough maar pret! :clap: :clap: :clap: :clap:

Ps: Nice to meet you Mark!
by Mammabeer
Wed Feb 02, 2011 7:40 am
Forum: Gauteng
Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Replies: 55
Views: 6748

Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010

En daar kanseleer omtrent 60 % hulle planne om te kom kyk..... :lol: :twisted: :lol: Dit is hoe ons daarvan hou.....no rules..... Man ek is weer lus vir boomklim!!!!!!!!!!!! :lol: :lol: :lol: ons verstaan :wink2: Maar op 'n ernstiger noot- julle is nogsteeds welkom...regtig...neem net cognisence va...
by Mammabeer
Tue Feb 01, 2011 7:35 pm
Forum: Gauteng
Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Replies: 55
Views: 6748

Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010

En daar kanseleer omtrent 60 % hulle planne om te kom kyk..... :lol: :twisted: :lol:

Dit is hoe ons daarvan hou.....no rules.....


Man ek is weer lus vir boomklim!!!!!!!!!!!!
by Mammabeer
Mon Jan 31, 2011 12:39 pm
Forum: Gauteng
Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Replies: 55
Views: 6748

Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010

:mrgreen:
by Mammabeer
Mon Jan 31, 2011 5:46 am
Forum: Gauteng
Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Replies: 55
Views: 6748

Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010

HI Mark.....

ek het geen idee nie......dit was invitational only.....geen "open" inskrywings....maar dit is seker omtrent plus minus 20 voertuie....ek glo nie meer nie.....maar ek mag verkeerd wees.....
by Mammabeer
Sun Jan 30, 2011 8:32 pm
Forum: Gauteng
Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Replies: 55
Views: 6748

Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010

BUMP....



want ek kan..... :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:
by Mammabeer
Fri Jan 28, 2011 11:12 am
Forum: Gauteng
Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Replies: 55
Views: 6748

Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010

Actually 4...as jy Throttle boy bytel.....

Ek is op die ander forum as Grietje....(die kar se naam)

Onthou asb net- daar is geen toilette langs die baan, en daar gaan geen verversings te koop aangebied word nie.
by Mammabeer
Fri Jan 28, 2011 10:50 am
Forum: Gauteng
Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Replies: 55
Views: 6748

Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010

And what about me???? :mrgreen: :evil: :mrgreen:

The Outlaws will be there in full numbers!
by Mammabeer
Wed Jan 26, 2011 8:21 pm
Forum: Build your own:
Topic: BUILD YOUR OWN "ROCK-CRAWLER"
Replies: 181
Views: 35367

Re: BUILD YOUR OWN "ROCK-CRAWLER"

Lyk goed!

Go to advanced search