Search found 1448 matches

by Piesang
Mon May 07, 2012 9:02 pm
Forum: Build your own:
Topic: SFA Built-up.....and a few mods
Replies: 21
Views: 3967

Re: SFA Built-up.....and a few mods

Ek sien jy praat van sterker motor om die 33" bande te kan hanteer.

:think: :think: :think: Dalk 'n dom vraag, maar as 'n ou die rat verhouding in die diff verander, byvoorbeeld een tant laer op die input, gaan dit nie die selfde wees nie :?: :?: :?: Ek wou dit nog altyd weet
by Piesang
Mon May 07, 2012 8:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Shall I ? ? ?
Replies: 40
Views: 2622

Re: Shall I ? ? ?

OOOOMS wrote:Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!Yehaa................!!!!!!!!!!!!!!

 

 

 

 

 

 

18000decal (1) (Large).jpg
Posts :thumbup:

Offtopic
Yes, maar jy praat baie :lol: :lol: :lol: :lol:
by Piesang
Sun May 06, 2012 10:03 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My baby
Replies: 26
Views: 3914

Re: My baby

welkom Karen, dis goe dom te sien die Eva's raak ook deel van die lux'pret.

Nou sal hulle die manne seker leer om kos ook temaak op 'n trip en nie net bier te pak nie, né Donkie :lmao: :lmao:
by Piesang
Sun May 06, 2012 9:51 pm
Forum: Build your own:
Topic: Land Rover met SFA Diff
Replies: 10
Views: 1708

Re: Land Rover met SFA Diff

:thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Piesang
Sun May 06, 2012 9:39 pm
Forum: Build your own:
Topic: Land Rover met SFA Diff
Replies: 10
Views: 1708

Re: Land Rover met SFA Diff

Nou dit gaan 'n lekker speel ding wees :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Maar nou kan jy hom mos nie meer Land Rover noem nie, hy sal moet 'n ander naam kry its soos LA-NI-TOY
by Piesang
Sun May 06, 2012 9:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: IFS differences
Replies: 16
Views: 2479

Re: IFS differences

Iewers het iemand op die forum geplaas van hoe jou voertuig se geskiedenis nageslaan kan word. Dit sal goed wees as jy dit kan doen, sal bietjie kyk of ek dit weer kan kry tensy ieman danders dit dalk op hande het.
by Piesang
Sun May 06, 2012 9:18 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Chip on 2.7
Replies: 6
Views: 2098

Re: Chip on 2.7

Lees gerus wat ek hier geplaas het http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=3&t=24984" onclick="window.open(this.href);return false; Dalk hang dit af van die tiepe chip wat in gesit word of wat se gehalte werk of gemors ouens aan jaag wat dit doen. Weet net een ding na die diens...
by Piesang
Sun May 06, 2012 1:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Stop smoking???
Replies: 103
Views: 8456

Re: Stop smoking???

Ek het vroeer hier gelees en wou niks byvoeg behalwe om na die ondersteuning link te gaan en moed in tepraat, maar vir die wat voel sy/haar rook het niks met ander te doen wil ek my storie oor rook vertel. Ek het nog nooit gerook nie en kon nog nooit sien dat om te rook is bewys jy is 'n ware man ni...
by Piesang
Sun May 06, 2012 12:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: !!! CIGGIES be GONE !!!
Replies: 154
Views: 12672

Re: !!! CIGGIES be GONE !!!

Ek self het nog nooit die segte gewoonte gahad van rook nie, het nou nie die hele link gelees nie, maar het nou vir die eerstekeer Adventer so oorsprok like link wat aan lyding ge gee het tot die pos gelees.


Sterkte vir julle.

Sal later as ek meer tyd het die hele link lees.
by Piesang
Sun May 06, 2012 11:07 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Chip on 2.7
Replies: 6
Views: 2098

Re: Chip on 2.7

See this link viewtopic.php?f=14&t=23191" onclick="window.open(this.href);return false;

Ek het my 2.7 laat chip so paar jaar terug en dit was een groot gemors.
by Piesang
Fri May 04, 2012 11:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: GEVREKTE LUX TOE NIE GEVREK
Replies: 9
Views: 1830

Re: GEVREKTE LUX TOE NIE GEVREK

shhhh nie te hard praat nie manne!!!!! En die kantoor dame het hom die raad gegee Mmmmm "SAY NO MORE" Dit is hoekom ek raad vra vir iedere en elk!!!! Tot skoonma's en ouma's, ja lag maar. Daai selfde ouma's was getroud met oupa's wat in hulle lewens gesukkel het met voertuig probleme. En ...
by Piesang
Fri May 04, 2012 11:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: There goes Atlantis Dunes
Replies: 75
Views: 5937

Re: There goes Atlantis Dunes

Manne ek kom nou wel min by die duine, maar as eere natuur bewaarder in area waar ek woon weet ek dit is moeilik om beheer toetepas en in ons geval gaan dit om te bewaar sodat ons kinder se kinder en hul kinders ens ens...... dit wat ons het kan geniet. En glo my die verkullende staats departemente ...
by Piesang
Wed May 02, 2012 10:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Artiekel in Die Beeld
Replies: 4
Views: 859

Artiekel in Die Beeld

Ek weet die artiekel hootr seker eerder onder INSPERATION, maar in die huidege kliemaat van vandag besluit self of dit daar moet weg gesteek word. Dit het my baie laat dink oor wie en wat die Pieter binne in my werklik is! My plaas is nie al dié haat werd By: Henry Jackson 2012-04-30 22:17 Hoe reage...
by Piesang
Wed May 02, 2012 1:20 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 1988 Hilux 4x4
Replies: 11
Views: 2009

Re: 1988 Hilux 4x4

Neels as jy nie twee van die selfde tiepe voetuie in die stal wil hou nie, wat is jou motiveering dan om die lux na 2.4 diesel te wil verander? :think: Hy is tog beter af om 2.2 tebly. :think:
by Piesang
Wed May 02, 2012 1:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: GEVREKTE LUX TOE NIE GEVREK
Replies: 9
Views: 1830

Re: GEVREKTE LUX TOE NIE GEVREK

So in rekenaar terme het jy gereboot net voordat jy hom wou format. baie goeie raad. Ek sal die een onthou. Ek wens ek kan dit vir 'n paar techies hier by die werk leer. Ons RYGOED raak mos deesdae rekenaars op wielle :lol: :lol: :lol: Weet nie meer of jy 'n IT of MAC moet bel as jy laangs die pad ...
by Piesang
Tue May 01, 2012 4:30 pm
Forum: The Workshop
Topic: GEVREKTE LUX TOE NIE GEVREK
Replies: 9
Views: 1830

Re: GEVREKTE LUX TOE NIE GEVREK

Mud Dog wrote:Interesant, Pieter. Maak nogal sin. Dankie dat jy dit hier gedeel het! :thumbup: :thumbup:
Maar net te bly as ons dom outjies ook met iets kan help :lol: :lol:
by Piesang
Tue May 01, 2012 3:59 pm
Forum: The Workshop
Topic: GEVREKTE LUX TOE NIE GEVREK
Replies: 9
Views: 1830

GEVREKTE LUX TOE NIE GEVREK

Ek het al 'n paarmal op die forum verwys na my 2.7i lux wat redelik gevrek is nadat ek hom laat chip en dino het. Hy het nie net swak getrek nie hy het gerook en was baie swaar op brandstof. Ek het hom by Allan gehad en vir Allan grys hare besorg. Was baie beter nadat ek hom terug gekry het van Alla...
by Piesang
Tue May 01, 2012 2:55 pm
Forum: Western Cape
Topic: 'CT Hilux Breakkie R50.00pp Meet & Greet' 13 May, Som Mall
Replies: 114
Views: 10919

Re: Helderberg Hiluxers ie GB, Strand, SW and Stellies

I cant let the Overberg side down... I am the only one I think :o: Hi Stubs, no u'r not the only one, I'm here as well. More on the border, but still Overberg. Ja die Mall is ons plaaslike suppermark, die kamstige mall hier op Grabouw kan jy nie'n mall noem nie. Sal net eers met vroulief gesels en ...
by Piesang
Mon Apr 30, 2012 11:45 am
Forum: Open Discussion
Topic: Our wedding fotos
Replies: 27
Views: 3090

Re: Our wedding fotos

Geluk maat, onthou die sukses van 'n huwelik word nie bepaal deur wat jy daar uitkry nie, maar deur wat jy daar insit en hoeveel tyd jy spandeer op jou kniee om jou huwelik optedra aan Die Een wat dit vir jou gegee het.

Blessings
by Piesang
Thu Apr 19, 2012 3:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Gauteng e-tolling
Replies: 42
Views: 4627

Re: Gauteng e-tolling

Ek sit nou wel hier onder in die Kaap, maar kan nie sê dit raak my nie.

Ek het hulle nie toesteming gegee om my pensioen geld vir die saak te gebruik nie

VIVA :zaflag:
by Piesang
Thu Apr 19, 2012 3:37 pm
Forum: Build your own:
Topic: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
Replies: 24
Views: 3959

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

dit lyk baie goet, die swys werk is gewoonlik sterker as wat n mens dink ek het in die Fortuner van daai rails ingesit wat jy die haake kan in haak en skuif as ju moet koop dit daar by outdoor of selfs safarie het ek gesien dit werk noggal vir my lekker want ek kan die ringe nou rondskuif soos ek d...
by Piesang
Wed Apr 04, 2012 8:56 am
Forum: Open Discussion
Topic: Fraud
Replies: 18
Views: 2323

Re: Fraud

As ek reg verstaan is Tertius se redenasie nie hoe vermy 'n mens sulke ouens nie, maar hoe kan jy hul aan die pen laat ry, is daar iewers 'n plek waar jy sulke ouens kan gaan AANGEE.

Dit help nie jy gaan cops toe nie, hulle sê net dis buite hul gebied, wel iemand moet met sulke sake werk.
by Piesang
Tue Apr 03, 2012 1:39 pm
Forum: Humor
Topic: It’s official Suzuki has overtaken the Hilux as the best 4x4
Replies: 12
Views: 2313

Re: It’s official Suzuki has overtaken the Hilux as the best

"Sophy het jy seer gekry?"

"Eish, nee, di ander kar sy driver hys noggi hi!!"
by Piesang
Fri Mar 30, 2012 3:52 pm
Forum: Humor
Topic: A real Cowboy
Replies: 12
Views: 2024

Re: A real Cowboy

ek wonder net waarmee gaan hy skiet :lmao: :lmao: :lmao:
by Piesang
Fri Mar 30, 2012 3:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Only in a Toyota
Replies: 10
Views: 1873

Re: Only in a Toyota

het die clip noudie dag op ander webgekry, maar kon hom nie oop maak.

Sou hy 'n eksta brandstof/water tenk he onder wat leeg is wat hom agter so lig maak?????
by Piesang
Fri Mar 30, 2012 3:25 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My nuwe speelding
Replies: 21
Views: 3852

Re: My nuwe speelding

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Piesang
Tue Mar 20, 2012 1:31 pm
Forum: Build your own:
Topic: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
Replies: 24
Views: 3959

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Ek het die stone chip toe met die gewone spraygun gedoen, twee lae en dit lyk goed. Ek moet vas maak punte aanbring, maar met my swak sweiswerk was ek bang dit kom dalk los as iets goed vas gemaak word. Toe maak ek maar soos ek agter in my bakkie se bak gedoen het en sit Eyebolts in die plek van 'n ...
by Piesang
Thu Mar 15, 2012 12:36 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Tata Anyone?
Replies: 27
Views: 11837

Re: Tata Anyone?

Aslong as you dont ask "Landrover Anyone" :lmao: :lmao: you welcom here and will get better respons

These oaks will take the Tata before the LD :think: :think: I think so :think: :think:
by Piesang
Thu Mar 15, 2012 12:19 pm
Forum: Build your own:
Topic: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
Replies: 24
Views: 3959

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Ek het twee keuses van hoe om dit op te sit anders as kwas :lol:

Ek het wel die sprygun wat jy net so op die stonechip bottel gebruik wat hom duk stukke uitspoeg, maar ek oorweeg om hom eerder met die gewone sprygun te doen dat hy 'n gladde oppervlak het.
by Piesang
Thu Mar 15, 2012 11:57 am
Forum: Build your own:
Topic: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
Replies: 24
Views: 3959

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

gaan jy die binnekant stonechip en as ek mag vra indien wel hoekom stonechip. Quintin ek gaan net die vloer Stonechip. Dis nuwe plaat wat ek in gesit het en wil dit goed beskerm en die goed wat ek by skoonpa gekry het om die trailer onder te verf is of hy sag bly so dit gaan nie werk vir die vloer ...
by Piesang
Thu Mar 15, 2012 10:32 am
Forum: Build your own:
Topic: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
Replies: 24
Views: 3959

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Ok hy is weer terug op sy wiele. hom gestraand toe geplak en as die Here wil en als gaan goed gaan ek die vloer stonechip vandag as ek by die huis kom. http://i283.photobucket.com/albums/kk318/gaiters/trailer/14032012.jpg http://i283.photobucket.com/albums/kk318/gaiters/trailer/14032012001-1.jpg
by Piesang
Tue Mar 06, 2012 9:22 am
Forum: Build your own:
Topic: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
Replies: 24
Views: 3959

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Eindlik kan hy goed op sy eie staan, net aan die boom geketang en geslot. Ek gaan hom nie skenk as bydra tot die voorheen benadeelde groep wat nou die reg het om te kolekteer soos hul wil sonder om te vra nie.
by Piesang
Mon Mar 05, 2012 4:04 pm
Forum: Humor
Topic: LOFTUS PINK BULL STADIUM CHANGES (GLOBAL TRANSMISSION)]
Replies: 16
Views: 2137

Re: LOFTUS PINK BULL STADIUM CHANGES (GLOBAL TRANSMISSION)]

Het julle gesien waarmee gaan hulle in die skrums moet vastrap :?: :?: :?:

Image

:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
by Piesang
Mon Mar 05, 2012 3:58 pm
Forum: Build your own:
Topic: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
Replies: 24
Views: 3959

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Ek dink die wa gaan sommer spogerig wees, Kry lus vir so n projek myself maar het dieselfde moeilikheid as jy daar le nog n paar onvoltooide projekte wat die jaar aandag moet kry voor ek weer so n nuwe projek kan aanpak. Ja kyk ek moet darm vir 'n slag my g@t inrat kry en al die goed wat so bly lê ...
by Piesang
Mon Mar 05, 2012 3:30 pm
Forum: Build your own:
Topic: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
Replies: 24
Views: 3959

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Die vloer is in
Image

Hom laat regop staan dat hy onder geverf kan word
Image

Net om idee te gee van hoe groot hy is
Image
by Piesang
Sun Feb 26, 2012 8:56 am
Forum: Build your own:
Topic: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
Replies: 24
Views: 3959

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Piesang waars die volgende fotos ? :) ons wil sien hoe dit vorder. Lyk nog dieselfde, net die nuwe yster onder die vloer wat ek in geweld het (probeer weld het :oops: ) is nou swart geverf. en plaat is gemaak pas, maar nog nie in nie. om geld te spaar wou ek 1.2 mm plaat gebruik, maar besluit om ni...
by Piesang
Sat Feb 25, 2012 4:47 pm
Forum: Build your own:
Topic: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
Replies: 24
Views: 3959

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

plaat gekry, ysterwerk vandag eers met 'n teer tiepe verf geverf. Weet nie presies wat dit is nie, by skoonpa gekry. Hy het dit gekry toe hy in Swakopmunt gebly het. Die ouens daar verf hul voertuie se onderkante blykbaar daarmee om te beskerm teen roes, omdat die paaie in die dorp vol sout is.
by Piesang
Wed Feb 22, 2012 9:42 pm
Forum: Build your own:
Topic: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
Replies: 24
Views: 3959

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Interessante benadering tov die "dwarsbalke" - tradisioneel word dit regkantig/reghoekig met die langskeepse as gedoen. Is dit sterker so? Dit gaan 'n bielie van 'n treiler wees - sterkte :thumbup: Ek weet nie of dit sterker gaan wees so nie. Gewoonlik sien jy dat as 'n waa se vloer begin...
by Piesang
Wed Feb 22, 2012 9:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: A stuck Hilux!
Replies: 13
Views: 2246

Re: A stuck Hilux!

That is not a stucked hilux, that's a hilux having fun. :laugh2: :laugh2: :laugh2:
by Piesang
Wed Feb 22, 2012 9:00 pm
Forum: Build your own:
Topic: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
Replies: 24
Views: 3959

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

So die plaat is vandag eers bestel en behoort dit more te kry.
by Piesang
Mon Feb 20, 2012 3:16 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: If you had R10k to spend on your Hilux?
Replies: 34
Views: 3981

Re: If you had R10k to spend on your Hilux?

:think: :think: Hom neem dat hy goed op die masjien ingestel word en dan breer rims (staal rims alu gaan te duur wees) met 31" bande.

Dankie wanneer kry ek die geld :yahoo: :yahoo: :lmao: :lmao:
by Piesang
Sun Feb 19, 2012 1:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: NEW SA 4X4 MAG AND HOME MADE NOUGAT
Replies: 6
Views: 1062

Re: NEW SA 4X4 MAG AND HOME MADE NOUGAT

ChrisF wrote:pieter so het jy nou al uitgevind wat sy aangevang het ..... :)


darem niks so mooi as n kind se briefies nie.
Neewat dis maar net hoe sy is.
by Piesang
Sat Feb 18, 2012 6:38 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hy is gevat! En weer terug gekry...
Replies: 42
Views: 5089

Re: Hy is gevat!

Sorry om te hoor van jou verlies. Ek loop al 'n geruimetyd met die gedagte om te begin met 'n ANTIE MENSE REGTE groep. Dis van die mense begin in meng het en die krimeneel al die regte gekry het en ons as wets gehoorsames het geen regte. So as hier dalk wet geleerdes is, begin om teen die groep op t...
by Piesang
Sat Feb 18, 2012 6:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SA's 'worst car' impounded
Replies: 16
Views: 2148

Re: SA's 'worst car' impounded

Daar is nou nie fotos van die bakwerk nie, maar verder lyk dit nie of dit teveel gaan kos om hom weer padwaardig te kry nie...dit is tog immers 'n Hilux :lol: :lol: :lol: :lol:
by Piesang
Sat Feb 18, 2012 6:00 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...
Replies: 15
Views: 2284

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

:cry: :cry: :cry: :cry:

nooit lekker om so iets te sien nie.

Dank die Vader die betuurder is ok.
by Piesang
Sat Feb 18, 2012 5:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Friend accident....
Replies: 41
Views: 3679

Re: Friend accident....

Daar is krag in die gespreekte Woord. Onthou die aarde en alsdaarop in totstand geroep deur die spreekte Woord. So ons spreek geneesing in daai rug en been in Jesus Naam. Hi all.. Thanks very very much for all the support and wishes!!! Thanks for all the prayers!! Its people like everyone here that ...
by Piesang
Sat Feb 18, 2012 5:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: NEW SA 4X4 MAG AND HOME MADE NOUGAT
Replies: 6
Views: 1062

NEW SA 4X4 MAG AND HOME MADE NOUGAT

Hoe geseend kan 'n man/pa wees? Gaan gestraand kamer toe net om op die bed 'n uitgawe van die nuwe SA4X4 tydskrif en my gunsteling lekkernei 'n Home made Nougat tekry met 'n brieffie wat lees "Daddy, Just something small to say 'thank you', for everything. I love you very much! Lisa" :yaho...
by Piesang
Sat Feb 18, 2012 5:12 pm
Forum: Build your own:
Topic: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
Replies: 24
Views: 3959

DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

My trailer projek het vir lank still gestaan. Ek het onder die vlek van 'n geregistreerde trailer vervaardiger begin met die bou van 'n 4x4 trailer (het al fotos van die trailer op die forum geplaas) ons sou dit bemark het ek sou die 4x4 trailers gedoen het en hy die gewone trailers. Net voor die ee...
by Piesang
Fri Feb 17, 2012 6:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe het julle bymekaar uitgekom?
Replies: 36
Views: 4885

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Die is 'n lang ongelowige storie ;-) Ek het my lewe vir die Here gegee een oggend nog half dronk op 'n rubber duck in Ponta Mozambique, wel Hy het my lewe kom vat ;-) my aan die oor getrek en gese dis genoeg kom terug en op daai stdium het ek nog 'n Jetta 4 gery. Vir die volgende paar maande het ek...
by Piesang
Sun Feb 12, 2012 10:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Electric drills
Replies: 35
Views: 2856

Re: Electric drills

AEG ek het vergeet van hulle, my eerste anglegrinder was 'n AEG, maar hy het voete gekry. Vervang met Ryobi en die is sommer gou drom toe, vir die selfde prys as ryobi het ek die Mactec gekoop en jy kan sommer voel jy het kwaliteit in jou hand as jy met hom werk.
by Piesang
Sun Feb 12, 2012 10:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux Club vinyl stickers
Replies: 61
Views: 5652

Re: Hilux club vinly stickers

Wat van as jul 'n lekker growe MUD TIRE teken wat lê soos die een met die ovaal club embleem in die middel?

Image

met 'n modder streep by.

Of wag wat van 'n lux wat 'n landy sleep :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
by Piesang
Sun Feb 12, 2012 8:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Electric drills
Replies: 35
Views: 2856

Re: Electric drills

Daar is 'n paar goeie handels merke op die mark, maar as bly weg van die goedkoop chineese goed. Makita het 'n brand Mactec, wat nie so duur is nie, maar baie goeie kwaliteit is. Bosch is nie meer wat dit 15/20 jaar terug was nie. DeWalt is van jou jou heel beste. As jy nie te duur wil koop nie, maa...
by Piesang
Sun Feb 12, 2012 7:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: How good should one be at his/her job?
Replies: 8
Views: 1062

Re: How good should one be at his/her job?

Ek is in 'n beroep waarin ek nie klasse voor geloop het nie, maar met in meganiese en praktiese agtergrond kom ek goed reg, Maar ek besef dat as ek dieverkeerde bearings sal virskag dan dit die klient duur testaan kos. En in ons geval waar daar oor oestyd nie tyd is vir toerusting om te staan nie ka...
by Piesang
Sun Feb 12, 2012 10:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe het julle bymekaar uitgekom?
Replies: 36
Views: 4885

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Het 'n voertuig gesoek wat 'n werksessel is, betroubaar is, gesinsvoetuig is en ook 4x4. Soo dit moes 'n Hilux wees. Het na 'n klompie 3l diesels gekyk, maar was bietjie skepties vir diesel omdat ek hul nie ken nie en kon net een 2.7 kry, maar hy was in 'n baie slegte toestand. Sien toe een op gumtr...
by Piesang
Sun Feb 12, 2012 10:26 am
Forum: Humor
Topic: Complete &Finished
Replies: 10
Views: 1710

Re: Complete &Finished

:shock: :shock: please do not ask here whom off us are COMPLETE and who are FINISHED, some off us will be COMPLETLY FINISHED THEN :lmao: :lmao: :lmao:
by Piesang
Sun Feb 12, 2012 10:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: Eks ok Dankie !!!
Replies: 33
Views: 3352

Re: Eks ok Dankie !!!

:lol: :lol: Nee jong, daai goed eet ek uit 'n bord uit, nie 'n bakkie nie! :D: ;-) Andy ek het nou weer 'n vriend wat ernstig rondom die bakkie storie is, hy se jy eet uit 'n bakkie en ry 'n " Trokkie " hy gebruik gladnie die woord bakkie nie tensy hy iets eet . :taunt: Maar sien as ek op...
by Piesang
Fri Feb 10, 2012 9:58 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Move ignition coils on 2.7 Hilux
Replies: 15
Views: 3816

Re: Move ignition coils on 2.7 Hilux

Pieter sit 'n stukkie rubber tussen die coil bracket en die bakwerk, en kyk of die geluid weg gaan. As dit dieselfde bly weet jy dit kom van iewers anders af.
by Piesang
Fri Feb 10, 2012 9:37 pm
Forum: Build your own:
Topic: Hoppy's Next Luxster project !!
Replies: 6
Views: 1952

Re: Hoppy's Next Luxster project !!

Stubs that will look good in a DC, plenty of space on backseat for cooler.
by Piesang
Fri Feb 10, 2012 9:17 pm
Forum: Humor
Topic: On a Safari
Replies: 8
Views: 1335

Re: On a Safari

Thunder02 wrote::laugh2: hy better die leeu loop doen :laugh2:
Ek glo nie hy gaan 'n keuse he nie... :lmao: :lmao: :lmao:

Go to advanced search