Search found 129 matches

by Modder Tekkies
Tue Aug 13, 2013 8:40 am
Forum: Humor
Topic: Gatiep en Meraai
Replies: 20
Views: 3716

Gatiep en Meraai

Gatiep kom voor die landdros op aanklag vir diefstal. Landdros " Hoe pleit jy Gatiep?" Gatiep "Innocent JeHonour" Gatiep " Laat ek verduidelik jeHonour. Jy sien ek was oppad werk toe laas week en terwyl ek nog so loop en scheme kom Meraai met haar bicycle daar verby en sê vi...
by Modder Tekkies
Tue Aug 13, 2013 7:56 am
Forum: Humor
Topic: Sipho has a job
Replies: 16
Views: 2845

Re: Sipho has a job

Die Boer en Sipho werk in die garage.

Die Boer vra vir Sipho "Sipho, dink jy sex is werk of plesier?"

Sipho kyk die boer so lank aan en antwoord " awk, ek dink hy is plesier, want as hy werk was, jy hom lankal vir my gegee om te doen" :lmao:
by Modder Tekkies
Tue Aug 13, 2013 7:46 am
Forum: The Workshop
Topic: D/C seat covers
Replies: 11
Views: 2131

Re: D/C seat covers

Lol... Thanks for the further confusion. Their website is a rather sucky so do you have any contact details? Any idea how much a full set goes for? Joffy Jy moet hulle maar kontak info@caprivi,za.com Volgens die SA4x4 is dit: R 2920 - SC R 3950 - DC R 5350 - SUV (5 seater) R 6499 - SUV (7 seater) G...
by Modder Tekkies
Mon Aug 12, 2013 10:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: D/C seat covers
Replies: 11
Views: 2131

Re: D/C seat covers

hello Joffy

Do yourself a favour and look at the Caprivi seat covers. This will confuse you even more :laugh2: They are in a class of their own.
by Modder Tekkies
Wed Jul 31, 2013 9:46 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fresh Look for TUNA
Replies: 30
Views: 9461

Re: Fresh Look for TUNA

Mooi man, ek sal maar my strykplanke hou en julle ouens se goed envy! Is julle suiers nog in lyn ? :surrender: Sjoe, Afrikaans maak nie sin in tech taal nie? Miskien bedoel vir 'n nuwe topic? Onderdele/part in Afrikaans.? Rian dis 'n familie forum die :o: en ek bespreek my suiers met niemand :laugh2:
by Modder Tekkies
Wed Jul 31, 2013 7:37 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 951350

Re: Joke of the day

Julius skop die emmer en die hele land is in rep en roer. Met sy aankoms in die hemel sien hy die spier wit wolke, groot wit Poorte van die Hemel, die engele skyn sulke wit verblindende strale, die klippies is wit, die bome het wit blommetjies en die twee manne by die poort het ook wit aan. Hy besef...
by Modder Tekkies
Mon Jul 29, 2013 9:30 pm
Forum: Western Cape
Topic: Gesoek : Mooi scenic en maklike 4x4 roete ?
Replies: 3
Views: 1201

Re: Gesoek : Mooi scenic en maklike 4x4 roete ?

Eben Hier is 'n paar plekke daai kant toe wat heel rustig en scenic is met lekker plek daar by McGregor vir twee couples om te bly. http://www.tanagra-wines.co.za/faraway.html" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.hessequas.co.za/4x4.htm" onclick="window.open(...
by Modder Tekkies
Mon Jul 29, 2013 9:14 pm
Forum: Build your own:
Topic: Trailer mods.
Replies: 69
Views: 13235

Re: Trailer mods.

Oom Roger daai trailer lyk nou sommer bakgat.

Ek het 'n venter wat ek wou wegmaak, maar nou het ek nuwe planne vir hom :twisted:

Sit hoeka nou met te veel 16 duim wielle :laugh2:
by Modder Tekkies
Mon Jul 29, 2013 2:21 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fresh Look for TUNA
Replies: 30
Views: 9461

Re: Fresh Look for TUNA

Ferdinand net om seker te maak jy verloor nie spoed nie :twisted: ...... moenie komkommer nie, my spoed is nog baie :laugh2: Wil graag my roofrack laat swart powder coat, twee spare wheel covers en van daai LED spots kry by 4x4direct en dan die strykplanke en bashplate ook vervang. So ek gaan besig...
by Modder Tekkies
Mon Jul 29, 2013 2:02 pm
Forum: Western Cape
Topic: Augustus 4x4???
Replies: 7
Views: 1490

Re: Augustus 4x4???

Klein Tafelberg? was dit nie Babylonstoren nie? Ek reken ons maak die datum dan so na die 17 Augustus rond? weetie wat dink almal? Nee ek weet nie, daai storie is stil....... Thys kom in :sos: :sos: Al wat ek weet is ek land die 14de en die 17de moet daar gery word. Was nog nie by Babylonstoren nie...
by Modder Tekkies
Sun Jul 28, 2013 8:29 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fresh Look for TUNA
Replies: 30
Views: 9461

Re: Fresh Look for TUNA

Dankie kerêls :thumbup:

Al moet ek dit nou self sê, ek is nogal happy met die uitkoms. Wie het gesê 'n Fortuner kan nie ook bietjie houding hê nie :laugh2:
by Modder Tekkies
Sun Jul 28, 2013 12:07 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fresh Look for TUNA
Replies: 30
Views: 9461

Re: Fresh Look for TUNA

Nice...al wat jy nou nodig het is 'n paar ordentlike rotsglystawe :dance1: Dis die volgende ding op die lys, daai strykplanke word afgehaal sodra ek by huis kom. Sukkel nog om te besluit tussen die Stofpad en Tuff Stuff, wil graag altwee persoonlik sien voor ek besluit. Jis daai wiele lyk mooi Ferd...
by Modder Tekkies
Sat Jul 27, 2013 10:21 pm
Forum: Western Cape
Topic: Augustus 4x4???
Replies: 7
Views: 1490

Augustus 4x4???

Die Klein Tafelberg idee is op ys...
by Modder Tekkies
Sat Jul 27, 2013 8:38 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Familie voorstel
Replies: 184
Views: 35609

Re: Familie voorstel

Nou maar toe, laat ek dan nou maar ook iets hier plak. Ek verskyn nie gewoonlik op kiekies nee, so voel geëerd, ek verpes die goed. My vrou Nadia en ek http://i1299.photobucket.com/albums/ag73/ModderTekkies/DSC_00151_zpsad30e36e.jpg Ons kinders SKYE http://i1299.photobucket.com/albums/ag73/ModderTek...
by Modder Tekkies
Sat Jul 27, 2013 8:26 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fresh Look for TUNA
Replies: 30
Views: 9461

Re: Fresh Look for TUNA

Black Sam wrote:Jou Tuna lyk regtig gr8 :thumbup: :thumbup: , ek laaik daai seatcovers ook baie netjies, as ek mag vra wat het dit gekos?
Dankie

Jy moet hulle maar kontak info@caprivi,za.com Volgens die SA4x4 is dit:

R 2920 - SC
R 3950 - DC
R 5350 - SUV (5 seater)
R 6499 - SUV (7 seater)
by Modder Tekkies
Sat Jul 27, 2013 6:51 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fresh Look for TUNA
Replies: 30
Views: 9461

Fresh Look for TUNA

Ek voel soos 'n laaitie wat 'n nuwe speelding gekry het. Het vandag my nuwe KUMHO muds en Cepeks laat fit danksy 'n gewillige vriend met spaartyd. Dankie aan Eben vir sy hulp met die rims :thumbup: Ek het ook my nuwe Caprivi seat covers gekry. Hier is 'n voorsmakie :mrgreen: http://i1299.photobucket...
by Modder Tekkies
Fri Jul 26, 2013 1:19 pm
Forum: Meet the People
Topic: hallo Almal
Replies: 9
Views: 1831

Re: hallo Almal

Welkom Theo

Geniet hom :thumbup:
by Modder Tekkies
Fri Jul 26, 2013 9:49 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Opdatering van my Mods
Replies: 11
Views: 2302

Re: Opdatering van my Mods

Ferdinand jy kan bly wees daai Cepeks was nie 15duim nie - anders was hulle nou al n ruk lank op my trokkie :twisted: Baie nuuskierig om te sien hoe hulle op jou wa gaan lyk !!! Hiers n voorsmakie - sorry ma ons moes een oopmaak en loer !!! :shh: Daar is nie foute nie :thumbup: Ek moes wal gooi of ...
by Modder Tekkies
Thu Jul 25, 2013 10:32 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Opdatering van my Mods
Replies: 11
Views: 2302

Re: Opdatering van my Mods

Lyk sommer smart Eben

Die cepeks kry oor die naweek hulle rubber. Het maar gegaag vir die 265/75/16 soos wat ek huidig hardloop. Wou 285/75/16 try, maar Kumho het nie stock nie :silent: dink anyway hulle sou fit nie.

Nou moet ons daai wa van jou gaan toets :thumbup:
by Modder Tekkies
Thu Jul 25, 2013 8:05 pm
Forum: Meet the People
Topic: New Member
Replies: 22
Views: 3145

Re: New Member

Welkom Louis :thumbup:

Daai dinge kom met tyd. Loer bietjie rond en sien waarvan jy hou voor jy net begin opsit. Mooi is nie altyd prakties nie.
by Modder Tekkies
Wed Jul 24, 2013 11:39 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS to SFA to LEXUS conversion
Replies: 8
Views: 1484

Re: IFS to SFA to LEXUS conversion

Koop 'n mooi 4x2, hy behoort heelwat goedkoper te wees as 'n mooi 4x4, sit die SFA as in met jou Lexus en auto box, ek dink dan kan jy 'n SFA se transfer ook gebruik of KZ manual ratkas. Ek kan 'n 2002 3.0 4x4 sc hilux kry as donor voertuig. Engine kapoet. Sy transfer case behoort seker te werk. Sa...
by Modder Tekkies
Tue Jul 23, 2013 9:13 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS to SFA to LEXUS conversion
Replies: 8
Views: 1484

Re: IFS to SFA to LEXUS conversion

Ek sal hom vir jou gaan haal en af ry. :twisted: :twisted:[/quote]

Dankie man, maar die afry is die lekker deel :laugh2:

Dis daai opvlieg wat my pla George

Ek vlieg bledi genoeg vir werk en ek en 'n vliegtuig sitplek verstaan nie mekaar nie
by Modder Tekkies
Tue Jul 23, 2013 2:11 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS to SFA to LEXUS conversion
Replies: 8
Views: 1484

Re: IFS to SFA to LEXUS conversion

Moet dit 'n S/C wees wat van 'n D/C? http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=129&t=31662" onclick="window.open(this.href);return false; :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: Hier kom moeilikheid. Ek soek eintlik 'n s/c, want soos ek vir die vrou verduidelik h...
by Modder Tekkies
Tue Jul 23, 2013 1:10 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS to SFA to LEXUS conversion
Replies: 8
Views: 1484

IFS to SFA to LEXUS conversion

Goeie dag manne Ek het so bietjie raad nodig voor ek my kop vol knoppe loop stamp. Ek sit nou al vir so tydjie met die volgende plan in my kop. Ek het 'n s/c 2.7i 4x4 gehad en dit was sommer 'n lekker bakkie. Jy sukkel jou bas af om die goed in die hande te kry en as jy doen betaal jy maar wat die m...
by Modder Tekkies
Thu Jul 18, 2013 11:54 am
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 Extreme Challenge 20 July Dirt & Dust
Replies: 15
Views: 2428

Re: 4x4 Extreme Challenge 20 July Dirt & Dust

Sterkte aan al die manne wat deel neem die naweek.

Kan nou nie in vlees daar wees nie maarsal in gees daar wees :yahoo:

Kêrels, gaan ondersteun die manne as julle in die area is
by Modder Tekkies
Thu Jul 18, 2013 8:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: Thank you all
Replies: 78
Views: 6096

Re: Thank you all

sorry Jeepie but that was funny. Not true but very funny. What Jeep are you driving? hey whatever tickles your fancy ! no worries , many have laughed , very few (hilux'z) have been to follow , if any. my weapon of choice is a 2006 TJ Wrangler sport it actually manages to reach 100km/h in 3rd no pro...
by Modder Tekkies
Wed Jul 17, 2013 4:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Thank you all
Replies: 78
Views: 6096

Re: Thank you all

im doing english today , so here goes (if you dont comprehend - cassie can vertaal for you) i know im relatively new here this forum / club as ali3n stated is what its about ali3n and rafs have probably the k@3est job organizing outoing on a monthly basis the time and effort that goes into it come ...
by Modder Tekkies
Wed Jul 17, 2013 8:07 am
Forum: Open Discussion
Topic: Thank you all
Replies: 78
Views: 6096

Re: Thank you all

stumps wrote:Ferdinand: soos jy gese het - terwyl ons nou hieroor gesels - "kry vir jou pappa,

Onthou jy die Rose boeties wat julle ons gestuur het - :taunt: :laugh2: :tease: :tease:
:lmao: :lmao: :lmao: daai 2 probleem kinders het hulle mos sommer self gefire
by Modder Tekkies
Tue Jul 16, 2013 10:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Thank you all
Replies: 78
Views: 6096

Re: Thank you all

Coert: Ek hoor wat jy se en ek moet saamstem dat nie van pas is om iemand uit te skuif oor sy eet, drink of ander gewoontes nie. Ek is 'n Hart en siel Lions supporter en dis genoeg om jou uit enige gesprek te skuif. :lol: :lol: :lol: nieteenstaand moet 'n mens ook 'n grappie of twee kan maak en vat...
by Modder Tekkies
Tue Jul 16, 2013 1:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Thank you all
Replies: 78
Views: 6096

Re: Thank you all

So the last few weeks I have been reading threads on other forums (Won't mention which) and I have come to fully understand why I do not like any other forum other than the HILUX4X4 forum. There is constant moaning going on, people insulting one another (not in a joking manner), constant bickering ...
by Modder Tekkies
Mon Jul 15, 2013 8:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Centurion to Cape Town
Replies: 3
Views: 712

Re: Centurion to Cape Town

AM Racing wrote:I can recommend a drop off in East London. I'll keep them safe :twisted:

Try the Bidvest guys. I use them to bring motors down and they are significantly cheaper.
:razz: nice try

@ Eben

Baie dankie meneer

Jy het 'n PM
by Modder Tekkies
Mon Jul 15, 2013 6:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Centurion to Cape Town
Replies: 3
Views: 712

Centurion to Cape Town

Good day Gents I need some assistance in getting a set of Dick Cepek Torque wheels to CT. 1. If anyone from the club is travelling down to CT before the 12th of August and have space for 4 wheels (boxed at 10kg each) I will gladly compensate you for your services. 2. Can anyone recommend a good cour...
by Modder Tekkies
Mon Jul 15, 2013 5:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Club and forum clothing range
Replies: 256
Views: 21254

Re: Club and forum clothing range

Cassie, wanneer sal die hemde beskikbaar wees min of meer? Stel belang, maar weet nie M of L nie? Wil nou nie soos Jonny Bravo lyk met stywe hemp nie, maar ook nie of ek Kobus Wiese se hemp aan het nie :o: (Medium) Frontier - Grey x 1 (Medium) Outback - Khaki x 1 Solank die (M) darem 'n bier pens k...
by Modder Tekkies
Mon Jul 15, 2013 2:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Club and forum clothing range
Replies: 256
Views: 21254

Re: Club and forum clothing range

Cassie, wanneer sal die hemde beskikbaar wees min of meer? Stel belang, maar weet nie M of L nie? Wil nou nie soos Jonny Bravo lyk met stywe hemp nie, maar ook nie of ek Kobus Wiese se hemp aan het nie :o: (Medium) Frontier - Grey x 1 (Medium) Outback - Khaki x 1 Solank die (M) darem 'n bier pens ka...
by Modder Tekkies
Mon Jul 15, 2013 11:51 am
Forum: Western Cape
Topic: Babylon's Toren - WC outing Date TBC
Replies: 62
Views: 8184

Re: Babylon's Toren - WC outing Date TBC

Postpone to 17 August please :clap:

Then I will be back and can test out the new Cepek's with some Kumho rubber :twisted: :twisted:
by Modder Tekkies
Sun Jul 14, 2013 5:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Jeep Guy Needs Advice From Hilux Guys??
Replies: 15
Views: 2054

Re: Jeep Guy Needs Advice From Hilux Guys??

Is your GC the WJ or WK? If your family love the vehicle that much and you will keep it for a long time, why not look at fitting the 5.7L, you can import for $2995 usd (exchange rate not in your favour at the moment) with 3 year warranty. Search: SWengines - $2995.00 (Grade A Used Engine) 3 Year Par...
by Modder Tekkies
Sun Jul 14, 2013 2:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Jeep Guy Needs Advice From Hilux Guys??
Replies: 15
Views: 2054

Re: Jeep Guy Needs Advice From Hilux Guys??

OPTION 4:

sell the Jeep, buy TOYOTA :twisted: :twisted:
:lmao:
by Modder Tekkies
Thu Jul 11, 2013 1:01 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My "new" V6
Replies: 16
Views: 3919

Re: My "new" V6

Netjies, geniet hom :thumbup:
by Modder Tekkies
Thu Jul 11, 2013 12:52 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: to chip or not to chip
Replies: 16
Views: 3861

Re: to chip or not to chip

My "new" V6 came with a SAC's Unichip. Apparantly the vehicle was only chipped without doing the branches or decat. Looking at the towbars fitted front and rear, it was probably done to make towing a boat easier. The Dyno papers was with the vehicle's documents. What do you make of the re...
by Modder Tekkies
Thu Jul 11, 2013 10:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Replies: 19
Views: 2971

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Ek hou ook van altwee voertuie en jy gaan die patrol vir minder kry met meer spec. maar ek het my les soortvan op die harde manier geleer met my Hemi. Elke voertuig het goeie en minder goeie punte, maar die manne kan nou maar sê wat hulle wil van die toys. Een ding is verseker, hulle hou hulle herve...
by Modder Tekkies
Wed Jul 10, 2013 8:36 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: to chip or not to chip
Replies: 16
Views: 3861

Re: to chip or not to chip

Wat my betref is daar net een ou wat die chip verstaan en dit is Kosie Swannepoel! Sy Nr is 021 949 4566. Het my 2.5D4D na hom toe gevat en die resultate is uitstekend. My 2007 D4D is deur Swanepoel Racing Developments gedoen. Hy rook nie onder heavy acceleration nie en ek kry op die oop pad by die...
by Modder Tekkies
Wed Jul 10, 2013 1:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Refused service at Shell.
Replies: 28
Views: 3642

Re: Refused service at Shell.

Do you have one of those mowhawks stuck on your helmet??? Maybe he was afraid you'll bite of his ear :lmao:
by Modder Tekkies
Wed Jul 10, 2013 1:38 pm
Forum: Western Cape
Topic: Babylon's Toren - WC outing Date TBC
Replies: 62
Views: 8184

Re: Babylon's Toren - WC outing Date TBC

En ek mis nog een :slap: :drool:
by Modder Tekkies
Wed Jul 10, 2013 1:30 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Klasmaat
Replies: 27
Views: 3758

Re: Nuwe Klasmaat

subok wrote:Toemaar, dit vat nie te lank nie!

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
Ek het hom, ORRA X207

Dankie Oom Eric vir al die advies en hulp :thumbup:
by Modder Tekkies
Tue Jul 09, 2013 8:44 pm
Forum: Scuba Diving
Topic: Diving in the Mediterranean
Replies: 18
Views: 8809

Re: Diving in the Mediterranean

The last dive with pictures available were the Santa Marija Caves on the North East coast of Comino. We started by feeding the saddled bream some bread and then continued to the caves. The dive has a max depth of 16 meters, but be careful when you are going in or coming out of some of the caves, as ...
by Modder Tekkies
Tue Jul 09, 2013 8:06 pm
Forum: Scuba Diving
Topic: Diving in the Mediterranean
Replies: 18
Views: 8809

Re: Diving in the Mediterranean

Really cool! :thumbup: If the P31 was indeed scuttled as recently as 2009, it's amazing how quickly the plant life has established in just 4 years. Maybe its the level of nutrients in those temperate waters. :think: She was scuttled on the 24th of August 2009. http://www.holiday-diver.com/Issue.11-...
by Modder Tekkies
Mon Jul 08, 2013 8:47 pm
Forum: Scuba Diving
Topic: Diving in the Mediterranean
Replies: 18
Views: 8809

Re: Diving in the Mediterranean

One of the days we drove to St Paul's Bay and hopped onto a boat there that took us out to the small island between Malta and Gozo, Comino island. The first of the two boat dives we made for the day, was the P31 Patrol Boat. The P31 was used by the Armed Forces of Malta from around 1991 to 2004. She...
by Modder Tekkies
Mon Jul 08, 2013 8:24 pm
Forum: Scuba Diving
Topic: Diving in the Mediterranean
Replies: 18
Views: 8809

Re: Diving in the Mediterranean

So the next dive in line where I remembered to take my goPro with a charged battery, :slap: was the Bristol Beaufighter. The Beaufighter were a MK1 twin engine strike and torpedo aircraft with a wingspan of 18 meters and 13 meters in length. On the 17th of March 1943, Beaufighter 'N' took off to joi...
by Modder Tekkies
Sun Jul 07, 2013 10:23 pm
Forum: Scuba Diving
Topic: Diving in the Mediterranean
Replies: 18
Views: 8809

Re: Diving in the Mediterranean

I am finally back from a week of sun and sea and had the opportunity to dive in one of the top 3 diving spots in the world. The Maltese archipelago consist of three islands. Malta, Gozo and the smaller Comino. All three these islands are inhibited and lie only 93km South of Sicily in the Mediterrane...
by Modder Tekkies
Sat Jun 15, 2013 12:58 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Raad met MUDS vir Tuna
Replies: 15
Views: 4374

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Ek het so 10 000km terug vir my 'n stel Kumho's op my D4D gesit...dit was 'n toss-up tussen hulle en die BF's maar ek moet bieg ek kon dit net nie oor my hart kry om die BF's se prys te betaal nie. Op grond van raad wat ek toe hier gekry het het ek toe op die Kumho's besluit en ek moet se ek is bai...
by Modder Tekkies
Thu Jun 13, 2013 10:12 pm
Forum: Meet the People
Topic: I'm New
Replies: 40
Views: 3010

Re: I'm New

Welkom Dewald

Waar is die FOTOS :sos: :sos: :sos:
by Modder Tekkies
Thu Jun 13, 2013 10:08 pm
Forum: Scuba Diving
Topic: Diving in the Mediterranean
Replies: 18
Views: 8809

Re: Diving in the Mediterranean

Ons eie "Ferdinant Koestou" :) , klink baie lekker, kom wys die pics :thumbup: o jinne :lol: Ek het 'n diploma in stront praat, weet nou nie so lekker van die geskrewe gedoentes nie, maar ek sal my bes probeer en dalk spreek die fotos boekdele. Oja, dit was diep in die 30 vandag hier :sif...
by Modder Tekkies
Thu Jun 13, 2013 8:40 pm
Forum: Scuba Diving
Topic: Diving in the Mediterranean
Replies: 18
Views: 8809

Diving in the Mediterranean

So it is finally time to take the dive and do my Adv OW. Destination: Malta Mediterranean sea According to reports visibility can be up to 50m and they have many wrecks to dive from old war plane to WWII ships. I will take the GoPro and hopefully be able to post some pics with a short review of the ...
by Modder Tekkies
Wed Jun 12, 2013 8:09 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Raad met MUDS vir Tuna
Replies: 15
Views: 4374

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Die Goodyear MTR en BF KM2 is in n klas en prysklas van hulle eie, albei het die 3 laag sidewall, ek het al verskeie stelle MTR's glad gery sonder n enkele pap wiel, dieselfde met die KM2, die MTR sit wel stewiger en klim nie so maklik af nie. My tweede keuse sal die Kumho wees vir sy uitstekende v...
by Modder Tekkies
Wed Jun 12, 2013 8:01 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoeveel geraas moet n mens maak?
Replies: 30
Views: 3576

Re: Hoeveel geraas moet n mens maak?

Volkswagen hoort nie op daai lys nie nie, in my ondervinding. Het swak diens gehad by Lindsay Saker (Kempton Park),Tavcor Embassy(PE), Market Square (Uitenhage) en McCarthy (Wonderboom) en van VWSA self, tot by hulle nasionale "after sales manager" en "technical manager" gegaan. ...
by Modder Tekkies
Tue Jun 11, 2013 9:16 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Raad met MUDS vir Tuna
Replies: 15
Views: 4374

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Legend 35 If you're planning on doing rocks, muds are not the way to go. Loose / jagged rocks wreck havoc with the tread. I will mostly do sand and gravel, but on trails you are bound to get rocky sections and in some areas they can be 50% of the trail in the WC. I ran KUMHO muds on my 2.7i Hilux SC...
by Modder Tekkies
Tue Jun 11, 2013 9:06 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Raad met MUDS vir Tuna
Replies: 15
Views: 4374

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Ferdinand, Watter size modder band wil jy op sit? En wat is die wydte van die cruiser rims? Tiaan Ek is nie veel van 'n bande guru nie, maar ek dink die cruiser rims is 10J :shock: Huidige bande is 16" en wil graag by hulle hou. Die ander rims in gedagte is die Dick Cepek Torgue's. ook in 16&q...
by Modder Tekkies
Tue Jun 11, 2013 8:21 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Raad met MUDS vir Tuna
Replies: 15
Views: 4374

Raad met MUDS vir Tuna

Ek is in die proses om vir my D4D 'n paar modder bande te kry. Hardloop tans 'n stel Bridgestone Dueler AT op my Fortuner. Die idee is om die modder bande op aparte stel rims te sit of die Bridgestones van die cruiser rims af te trek en te skuif na nuwe stel met die muds op die cruiser rims, anyway ...
by Modder Tekkies
Mon Jun 10, 2013 9:07 pm
Forum: Meet the People
Topic: Ou Roofkyker
Replies: 15
Views: 2461

Re: Ou Roofkyker

Welkom Petri :thumbup:
by Modder Tekkies
Mon Jun 10, 2013 8:55 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Legend 40
Replies: 21
Views: 4570

Re: Legend 40

Nice bakkie Lucian

Dis 'n mooi kleur en daai skrapies gee karakter. Dis mos nie 'n pavement 4x4 nie :thumbup:

Go to advanced search