Motorfietse... Onveilig?

Of course there are people who only dream about driving a Hilux or Cruiser. They are welcome to show us their current vehicles here, ask questions or post some exciting new releases.
Post Reply
User avatar
hoennerlouw
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Tue Jan 22, 2008 10:27 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1988 FJ62 Land Cruiser 4.0 (3F)
Real Name: Pieter
Location: Kempton Park, Gauteng

Motorfietse... Onveilig?

Post by hoennerlouw »

Meeste kere as ek vir iemand noem (veral mense wat self nog nooit motorfiets gery het) vertel dat ek 'n motorfiets wil koop dan is die eerste reaksie gewoonlik iets te doen met veiligheid. My argument is mens kan nie 'n vergelyking tref tussen dit veiliger op 'n motor as op 'n motorfiets is nie. Altwee is ewe veilig (of gevaarlik?) en het al erge ongelukke gesien met beide betrokke.

Wat is julle menings/opinies?

(weet nie of hierdie die regte plek is om so iets te vra nie, as ek oortree het, jammer)
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by CasKru »

Altwee het vereker sy voor en nadele. Ek self ken 'n klomp bikers en 'n paar van hele was al in ongelikke ens. 5 uit die 6 keer was dit nie die biker se skuld nie. En van die 6 wat ek van weet is 4 oorlede en die ander twee onsettend gelukkig om te bly lewe het. (bene vergruis en gebreuk ens)

Die feit bly bestaan dat vandag ry almal soos hulle wil omdat die taxis maak wat hulle wil en nie almal sien die bikes raak nie of gee net nie om nie. So in my opinie wil ek eerder in so situasie kom as ek 'n kar ry. m2cw
To God be the glory
User avatar
hoennerlouw
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Tue Jan 22, 2008 10:27 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1988 FJ62 Land Cruiser 4.0 (3F)
Real Name: Pieter
Location: Kempton Park, Gauteng

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by hoennerlouw »

caskru,

ai, dis jammer om te hoor van sulke ongelukke.
watter tipe motorfietse het hulle gehad en waar het die ongelukke gebeur?
TopHilux Hilton
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Tue Jul 17, 2007 12:50 pm
Town: Boksburg
Vehicle: '91 Hilux DC 4x4 3.0L KZTE Eng.
Real Name: Hilton

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by TopHilux Hilton »

Ek is self is n Biker, wat ook vir n club ry. Het al baie broers verloor en self al n paar keer my moer af geval. My skuld of nie, die goed is gevaarlik.

Ek sit huidiglik nog met my Kawa ZX12R Ninja, maar dink daaraan om hom te smous en n Diepsee boot te kry. My dogter word nou groot en ek wil nie he sy moet sonder n Pa groot word nie.
1991 Hilux D/Cab 4x4 3.0L KZTE Eng
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by SuidWes »

Yis Pieter,

Was al betrokke in motor en motorfiets ongelukke en een ding is seker, 'n ou kry baie seerder in motorfiets ongelukke.
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by CasKru »

Pieter. AS ek reg onthou was meeste van hulle GSXR 1000's en 'n SV1000. 4 van die ongelukke het in Middelburg gebeur (3 noodlottig), 1 in Midrand area (noodlottig) en een op die N1 naby DrieSusters. Die een by DrieSusters het 30cm die verskil gemaak. AS hy 30cm verder link gery het was dit casualty nommer 5.

In my geval was my direkte vriende darem die lucky ouens gewees :). Die ander ouens was kennise (vriend van 'n vriend)
To God be the glory
ToyPiet
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Wed Aug 15, 2007 4:52 pm
Town: Strand
Vehicle: Hilux D/C 4x4, '97
Real Name: Pieter

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by ToyPiet »

ek is self n biker, en ek dink die belangrikste punt by motorfiets veiligheid is spoed!

bv, die manne wat elke oggend "lane splitting" doen tussen karre wat stil staan, party ry 40km/h en ander doen dit teen 140km/h
Ek kyk uit vir bikers omdat ek self ry, maar party keer kom die persoon so vinnig dat jy hom glad nie sien nie totdat hy by jou verby is!

so my opinie is n motorfiets is so veilig soos die bestuurder hom maak!
User avatar
hoennerlouw
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Tue Jan 22, 2008 10:27 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1988 FJ62 Land Cruiser 4.0 (3F)
Real Name: Pieter
Location: Kempton Park, Gauteng

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by hoennerlouw »

ToyPiet,

Ek stem saam jou. Party ouens kan lekker zig-zag so tussen die karre deur. Ek voel as mens in jou baan bly kan daar nie veel verkeerd loop nie. As die karre stilstaan is dit 'n ander storie om tussen die karre deur te glip en is dit veiliger (tensy iemand besluit om gou uit sy kar te klim en die deur voor jou oopmaak...). En dan die kuns om taxis te sien wat van nerens af verskyn..maar dit leer mens in 'n kar in elk geval.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by BenHur »

Ek sal sê veilig tot op 'n punt maar dit bied wel baie minder beskerming as 'n ongeluk gebeur.

Feit is: Ongelik is net wat die naam sê maar dit gebeur wel en maak nie saak hoe veilig jy self probeer wees nie een of ander tyd gebeur die ongeluk en as jy op 'n bike is, is jou kans net soveel meer om seer te kry. Ek het self al my in die hospitaal en in 'n koma ingeval met 'n bike en weer vir 'n paar jaar daarna gery maar ek het nou groot geword.

Hilton

Ek is bly om te sien jy word ook nou groot of is jy nog bietjie skrikkerig na laasjaar se neerkom :twisted: :twisted: Nee wat jy is reg smous daai bike en upgrade eerder die Hilux.

PietPetoors het ook onlangs sy knie seergemaak met sy bike en word ook more ge-opereer.

Sterkte Pieter.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by CasKru »

Voorspoed en sterkte Pieter! hoop die operasie is 'n 100% suksesvol
To God be the glory
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by Family_Dog »

Sterkte Pieter! Ek het ook nou en dan die "itch" gekry vir 'n bike, maar gelukkig is daai gedagte nou agter my, ek luister nou 'n bietjie meer wat sê my brein, want ek bounce nie meer so nice nie as ek val.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Coopraider
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 59
Joined: Thu Aug 09, 2007 8:42 am
Town: Muizenberg
Vehicle: 97 2.8 D
Real Name: Peter
Location: Cape Town

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by Coopraider »

Boeta H - hoe oud is jy? Hoe oud wil jy word?

Ek het jare lank bike gery = sal nooit weer op die pad ry nie - hoor wat die manne wat weet se - bly van die goed weg.

Ek is so bly my seun ry ook nie meer nie. Hou maar by 4 wiele en ek bedoel nie n quad nie.
TopHilux Hilton
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Tue Jul 17, 2007 12:50 pm
Town: Boksburg
Vehicle: '91 Hilux DC 4x4 3.0L KZTE Eng.
Real Name: Hilton

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by TopHilux Hilton »

BenHurBul wrote:Hilton

Ek is bly om te sien jy word ook nou groot of is jy nog bietjie skrikkerig na laasjaar se neerkom :twisted: :twisted: Nee wat jy is reg smous daai bike en upgrade eerder die Hilux.

PietPetoors het ook onlangs sy knie seergemaak met sy bike en word ook more ge-opereer.

Sterkte Pieter.
Eerstens, sterkte Pieter, ek dink aan jou.

Bennie, ek sal jou n pic stuur van my arm wat jy kan host vir my.....lekker groot ook.

Ja, ek is maar bietjie bang. Ek het baie neer gemoer, Moto-X en Superbikes, maar die laaste keer was ek amper weg. Alles het uit gehang uit my arm, en die slagaar ook. n Paar milimeters en ek was dood. En vandag sukkel ek met n arm wat nie so lekker meer werk nie...nevermind my kniee en rug en, en, en.....
1991 Hilux D/Cab 4x4 3.0L KZTE Eng
TopHilux Hilton
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Tue Jul 17, 2007 12:50 pm
Town: Boksburg
Vehicle: '91 Hilux DC 4x4 3.0L KZTE Eng.
Real Name: Hilton

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by TopHilux Hilton »

Hiers my bike en my arm na my laaste neerkom

Image

Image
1991 Hilux D/Cab 4x4 3.0L KZTE Eng
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by Niel »

Ek stem saam, ek ry nie weer op die pad nie, daar is hopeloos te veel simpel moere daar buite wat bewusteloos is op die pad. Sal eerder weer off road biking wil doen. Het n busted knie as gevolg van bike ry. Gelukkig is dit al en niks so erg soos wat ek hier gelees het en van gehoor het nie.

Pieter sterkte ou maat hoop alles kom reg en die op is n sukses.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by CasKru »

Ek self is mal oor bike ry maar sal net veldfiets ry en nooit pad fiets nie. Te bang vir daai goeters op die pad :shock: :shock:
To God be the glory
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by Scorpion »

Jinne, maar julle Blou Bulle is darem maar p!sgatte :twisted: :twisted: :twisted:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
Bees
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 245
Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
Real Name: Ian

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by Bees »

Nee wat my ou, ek het al te lekker geval met 'n bike.
Ek is eers klaar met hulle.

Sal maar by die vier wiele bly

<a href="http://s232.photobucket.com/albums/ee11 ... =bike1.jpg" target="_blank"><img src="http://i232.photobucket.com/albums/ee11 ... /bike1.jpg" border="0" alt="Photobucket"></a>

<a href="http://s232.photobucket.com/albums/ee11 ... t=bike.jpg" target="_blank"><img src="http://i232.photobucket.com/albums/ee11 ... 9/bike.jpg" border="0" alt="Photobucket"></a>
Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
User avatar
Bees
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 245
Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
Real Name: Ian

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by Bees »

Daar moes eintlik fotos gewees het sal maar later weer probeer
Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by Family_Dog »

Kom ek kyk of ek vir jou kan help...

Image Image


Hulle is 'n bietjie klein geplaas op die photobucket server, maar in elkgeval...


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Bees
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 245
Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
Real Name: Ian

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by Bees »

Dankie Eric

Het so 'n bietjie 'n diep duidelike blonde oomblik gehad. :lol: :oops:
Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Motorfietse... Onveilig?

Post by Family_Dog »

This ad has done the rounds for a while, the reason for selling is interesting, but not for youngsters to read (take warning). If I edit the reason for selling, the ad loses its moment...
ATT00003.jpg

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Post Reply

Return to “Other Vehicles”