Boesman is alive
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Boesman is alive
Kom nou net van Jan by JC Scorpion af terug Blaiksem boesman se gesorst klink mooi.
Jan het helse moiete gemaak om spesiale bokse te laat maak en natuurlik die 76mm bends wat altyd maar 'n probleem is
Hel eks so opgewonde ek skyt somme in my broek. nou net 'n paar klein dingetjies en Maandag Kan Boesman op die rollers kom sodat ons die resultate kan desigtig
Dankie ou oom jan vir julle moeite blomme is so happy sy stertjie swaai
Grensvegter van LANDROVIA
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Boesman is alive
sorry cas ek was so opgewonde ekt hom somme daar van die ramp afgejaag en nooit gedink julle sal onder my goos se rok wil inkyk nie
volgende keer
ps ek dog dis 'n famile forum nou wil jy somme hardcore kom raak?
sies man
Grensvegter van LANDROVIA