Page 1 of 1

Beste 4x4 in die wêreld

Posted: Fri Sep 11, 2015 4:37 pm
by Dowe Koos
Sien die youtube link
https://www.youtube.com/watch?v=xW6bTE0XdWI
Dis net amazing

Re: Beste 4x4 in die wêreld

Posted: Fri Sep 11, 2015 7:24 pm
by 4x4BEES
Ek sou gehou het as hy n normale 4x4 saam met hom laat ry het om te sien hoe dit vergelyk.

Maar dis cool idee.

Re: Beste 4x4 in die wêreld

Posted: Fri Sep 11, 2015 9:30 pm
by Mud Dog
Het hom al vantevore gesien ..... oulik! :D:
Nadele - net een persoon - en wat maak jy as jou battery krag op is en jy's nog doer in die veld, sleep hom self met 'n tou oor die skouer? Sal graag wil sien hoe haal jy met daai ding 'n koedoe (of amper enige bok) uit die bos uit. Sou ook graag wil sien hoe hanteer daai speelding 'n rotsige rivier bed, of 'n klein water crossing. :winkx:

Re: Beste 4x4 in die wêreld

Posted: Sat Sep 12, 2015 4:06 am
by ChrisF
respek !

daai ontwerper en bouer dink nogal lekker ver buite die konvensionele "boks" ....

Re: Beste 4x4 in die wêreld

Posted: Sat Sep 12, 2015 9:31 am
by Dowe Koos
Hier's 'n ander een wat ek so klompie jare terug al gesien het op youtube. Dink hy sal gaan waar die Swincar nie sal gaan nie. Hier's die link https://www.youtube.com/watch?v=SXjChVhF5l0

Re: Beste 4x4 in die wêreld

Posted: Sat Sep 12, 2015 3:53 pm
by 4x4BEES
Daai is nou n awesome rock crawler :thumbup: :thumbup:

Re: Beste 4x4 in die wêreld

Posted: Sun Sep 13, 2015 10:37 am
by pietpetoors
Baie nice, wys wat die toekoms vir ons inhou met elektriese voertuie, nie meer beperk tot een enjin en 'n diff nie.