Kirisun PT8100 fitted - Wat nou

Discuss all kind of nice gadgets and two way radios here.
Post Reply
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Kirisun PT8100 fitted - Wat nou

Post by louis fourie »

Noudat ek my radio in plek het, het ek nodig om te weet hoe hy werk. Het iemand 'n handboek of prosedure wat ek kan volg :beg: . My vriende is 'n bietjie stadig en hulle radios lê nog êrens geseël in hulle bokse :( :crazy: - Geen toets is moontlik nie :roll:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kirisun PT8100 fitted - Wat nou

Post by OOOOMS »

louis fourie wrote:Noudat ek my radio in plek het, het ek nodig om te weet hoe hy werk. Het iemand 'n handboek of prosedure wat ek kan volg :beg: . My vriende is 'n bietjie stadig en hulle radios lê nog êrens geseël in hulle bokse :( :crazy: - Geen toets is moontlik nie :roll:
In watse area is jy Louis? Dalk is daar iemand naby wat jou kan help om te toets?

Is die ORRA en Hilux frekwensies al gelaai?
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Kirisun PT8100 fitted - Wat nou

Post by louis fourie »

Mark

Ek is in die Pta omgewing en ja, ORRA frekwensies is gelaai.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Kirisun PT8100 fitted - Wat nou

Post by Family_Dog »

Louis,

Radio Etikket:

Bly op ORRA 1 (Kanaal 1). Dit word gebruik meer as 'n 'roep kanaal'. As jy en nog iemand kontak gemaak het, dan kies julle enige van die ander kanale (2 - 4) so lank as ander mense nie besig daar is nie. As die kanaal skoon is, - go for it.

Hou die mondstuk so 50mm van jou mond af, druk die PTT (Push - To - Talk) knoppie in, en - go for it!

Moenine hard praat nie, praat met 'n normaale stem. Gewone radio etikette - nie vloek nie, nie skreeu nie, en monitor altyd om eers te hoor as daar nie miskien ander mense is wat klaar besig is om te praat voordat jy begin praat.

As jy een of ander tyd saam met Mark, Cassie en die res van die 'gang' ry, sal jy dit baie vinnig begin optel! ;)

Nog 'n belangrike ding: 'n Radio is 'n instrument wat kan gebruik word in tye van nood. Kinders mag nie op die radio speel nie. Die radios het 'n algehele radius van kommunikasie van 10 - 15+km, en enige verbruiker daarvan moet vir almal 'n kans gee om ook hulle beurt te kan praat. 'n Radio is nie 'n speelding nie en daar maag geen vloekkery en 'bad manners' oor 'n radio uitgesaai word nie.

Verder, geniet dit! :)


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kirisun PT8100 fitted - Wat nou

Post by OOOOMS »

louis fourie wrote:Mark

Ek is in die Pta omgewing en ja, ORRA frekwensies is gelaai.
:lol: :lol: :lol: Dit weet ekke....jou profile seg so maar jy met 'n bietjie meer spesifiek wees :thumbup:
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Kirisun PT8100 fitted - Wat nou

Post by louis fourie »

Mark, ek het nie GPS koordinate nie :laugh2: , maar ek is in Moreletapark
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Kirisun PT8100 fitted - Wat nou

Post by louis fourie »

Family_Dog wrote:Louis,

Radio Etikket:

Bly op ORRA 1 (Kanaal 1). Dit word gebruik meer as 'n 'roep kanaal'. As jy en nog iemand kontak gemaak het, dan kies julle enige van die ander kanale (2 - 4) so lank as ander mense nie besig daar is nie. As die kanaal skoon is, - go for it.

Hou die mondstuk so 50mm van jou mond af, druk die PTT (Push - To - Talk) knoppie in, en - go for it!

Moenine hard praat nie, praat met 'n normaale stem. Gewone radio etikette - nie vloek nie, nie skreeu nie, en monitor altyd om eers te hoor as daar nie miskien ander mense is wat klaar besig is om te praat voordat jy begin praat.

As jy een of ander tyd saam met Mark, Cassie en die res van die 'gang' ry, sal jy dit baie vinnig begin optel! ;)

Nog 'n belangrike ding: 'n Radio is 'n instrument wat kan gebruik word in tye van nood. Kinders mag nie op die radio speel nie. Die radios het 'n algehele radius van kommunikasie van 10 - 15+km, en enige verbruiker daarvan moet vir almal 'n kans gee om ook hulle beurt te kan praat. 'n Radio is nie 'n speelding nie en daar maag geen vloekkery en 'bad manners' oor 'n radio uitgesaai word nie.

Verder, geniet dit! :)


-F_D
Oom Eric

Ek neem aan kanaal 1 is die een wat sê ORRA 1, kanaal 2 sal dan ORRA 1+ ens wees?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kirisun PT8100 fitted - Wat nou

Post by OOOOMS »

louis fourie wrote:Mark, ek het nie GPS koordinate nie :laugh2: , maar ek is in Moreletapark
Ek sien jy is so 10km van Marius Smit af, jy kan hom kontak en dan dalk toets van jou huis af, ek PM sy nr vir jou :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kirisun PT8100 fitted - Wat nou

Post by OOOOMS »

Oh ja by the way, Moreleta park S25 49.184 E28 17.289 se co-ordinate, ingeval jy eendag verdwaal... :mocking:
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Kirisun PT8100 fitted - Wat nou

Post by louis fourie »

OOOOMS wrote:Oh ja by the way, Moreleta park S25 49.184 E28 17.289 se co-ordinate, ingeval jy eendag verdwaal... :mocking:
Mark

Dit sal nie help nie. Daai koordinate het ek ge-check en dit vat jou poskantoor toe, en ek bly nie langs die poskantoor nie :laugh2: :laugh2:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Kirisun PT8100 fitted - Wat nou

Post by Family_Dog »

louis fourie wrote:
Oom Eric

Ek neem aan kanaal 1 is die een wat sê ORRA 1, kanaal 2 sal dan ORRA 1+ ens wees?

Neef Louis,

Heeltemaal korrek! :thumbup:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Kirisun PT8100 fitted - Wat nou

Post by louis fourie »

Gisteraand 'n geselsie opgetel op pad terug van die werk af. Alles is "hard en duidelik" :D: :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Kirisun PT8100 fitted - Wat nou

Post by OOOOMS »

louis fourie wrote:Gisteraand 'n geselsie opgetel op pad terug van die werk af. Alles is "hard en duidelik" :D: :thumbup:
:thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Kirisun PT8100 fitted - Wat nou

Post by Family_Dog »

Sharp!

Over & Out! :)


F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Post Reply

Return to “Electronic Gadgets and Radios”