....watter GPS om te koop

Discuss all kind of nice gadgets and two way radios here.
Post Reply
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

....watter GPS om te koop

Post by louis fourie »

As ek na al die inligting kyk wat beskikbaar is oor GPS's glo ek Garmin is die regte keuse. Ek soek beslis die "bread crumb" funksie. Ek verstaan die NUVI 500 het die funksie, maar is dit die beste Garmin?
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: ....watter GPS om te koop

Post by Hi-Hilux »

Maak net seker hy kan auto routing ook doen! Ek sit met n baie nice 176c garmin maar hy kan nie auto routing doen nie, maw hy volg nie die pad nie maar gee reguit lyne tussen die way points. Is baie lus en verkoop hom maar wat koop mens? Ek hou nie van die touch screen gpse nie so ek soek n 276c...wat ek waar gaan kry? Sterkte met jou besluit.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: ....watter GPS om te koop

Post by OOOOMS »

Nuvi 500 discontinued, I read, replaced by 600 / 650
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: ....watter GPS om te koop

Post by OOOOMS »

Jammer ander vraag, is hoeveel wil jy spandeer?
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: ....watter GPS om te koop

Post by Hi-Hilux »

Ek het gister by Cymot gekyk na die Montana 600 GPS, hyt is nou op Christmas special vir R4675 wa nie baie is nie, as jy wat ek het in 2002 R7000 vir die 176c betaal, Die montana lyk baie nice en baie dieselfde as die 176c/276c, maar die touch screen sit my af.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: ....watter GPS om te koop

Post by louis fourie »

OOOOMS wrote:Nuvi 500 discontinued, I read, replaced by 600 / 650
Mark

Outdoor Warehouse verkoop nog die Nuvi 500. Toe ek vir die "mannetjie" wat my help sê die Nuvi 500 is ge-discontinue toe meen hy vir my dis 'n rumor :eh:
OOOOMS wrote:Jammer ander vraag, is hoeveel wil jy spandeer?
Sal maar die sak moet skud (weet nie hoeveel daar in is nie - sien ook die kredietkaart hop as ek hom op die tafel gooi :lol: ). Ek wil nie volgende jaar weer rondkyk vir 'n GPS nie :thumbdown: . Wil eerder nou koop en dan moet die ding 'n paar jaar hou.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: ....watter GPS om te koop

Post by louis fourie »

Hi-Hilux wrote:Ek het gister by Cymot gekyk na die Montana 600 GPS, hyt is nou op Christmas special vir R4675 wa nie baie is nie, as jy wat ek het in 2002 R7000 vir die 176c betaal, Die montana lyk baie nice en baie dieselfde as die 176c/276c, maar die touch screen sit my af.

Trevor

Nog nooit 'n GPS gehad nie, behalwe op die BB. Het gehoor van die 176C, maar blykbaar ook nie meer beskikbaar nie. Ons het nie 'n Cymot in SA nie, of so lyk dit vir my :o: .

Watter ander plekke nader aan Pta kan 'n mens gaan soek :mrgreen: ?
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12692
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: ....watter GPS om te koop

Post by Family_Dog »

I have the Nuvi500 and also the Montana 600. Bang for the buck, the Nuvi500 is an excellent choice. It is still currently in the Garmin price list (we are Garmin agents) and is heavily discounted. The Montana still requires the AutoNav kit and Maps, while the 500 is supplied complete with everything.

Garmin has a Montana screen protector, but currently no stock. The Montana 600 is an excellent replacement of the 276.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: ....watter GPS om te koop

Post by OOOOMS »

Meeste ouens wat die 500 het is baie gelukkig. Ek het self een gehad en het weer glad nie van die groote van die skerm gehou nie. Dit was baie klein soos die Nuvi 200 (std). Verkies die grooter skerm.

Bread crums is beskikbaar op omternt al die nuwer modelle oppi mark :thumbup:

Persoonlik sou ek na een van die nuwer modelle kyk soos die 2460lt
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: ....watter GPS om te koop

Post by Mud Dog »

Another nice thing about the 500 is it's compact size and then it's also waterproof to 1 metre (for a limited period .... think it's an hour). So it's handy when you're on foot / hiking, easily fits into a pocket. Rechargeable battery life is supposed to be 8 hrs on stand by, but it's less than that and probably ½ that if you're forever fiddling with maps / routes / way points etc.

Even with the standard screen size it's an excellent unit IMO. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: ....watter GPS om te koop

Post by OOOOMS »

Eric, how long now has the 500 been in the market?

Andy have you used the 2460?
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: ....watter GPS om te koop

Post by louis fourie »

OOOOMS wrote:Meeste ouens wat die 500 het is baie gelukkig. Ek het self een gehad en het weer glad nie van die groote van die skerm gehou nie. Dit was baie klein soos die Nuvi 200 (std). Verkies die grooter skerm.

Bread crums is beskikbaar op omternt al die nuwer modelle oppi mark :thumbup:

Persoonlik sou ek na een van die nuwer modelle kyk soos die 2460lt

Die 2460lt lyk nie sleg nie, maar het hy die bread crumb funksie in? en wat noem hulle die funksie in geleerde taal? :crazy:
User avatar
hendrik.earle
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 165
Joined: Tue Nov 02, 2010 10:06 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: Toyota Hilux 4.0 V6 d/c a/t, 60mm lift, steeltop canopy, Custom Bullbar, Custom roofrack, WHEELS:vacancy open for 35x12.5r15
Real Name: Hendrik
Location: Potchefstroom

Re: ....watter GPS om te koop

Post by hendrik.earle »

Hi-Hilux wrote:Maak net seker hy kan auto routing ook doen! Ek sit met n baie nice 176c garmin maar hy kan nie auto routing doen nie, maw hy volg nie die pad nie maar gee reguit lyne tussen die way points. .
Is daar nie net n setting wat mens afhaal dan volg hy die pad nie. Ek het die Nuvi 200 en het "offroad" aangesit, toe wys hy net reguit lyne tussen die waypoints, toe ek dit afhaal volg hy weer die pad as ek n roete uitwerk.

Ek het n software update gedoen op Garmin se website wat verniet is, van daar af het my stok ou GPS ook nou die 'bread crumb' funksie.

Breadcrumb is "backtrack' as ek reg is. Hy wys ooral waar jy al gery het.
We never really grow up, we only learn how to act in public.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: ....watter GPS om te koop

Post by OOOOMS »

'Backtrack' is korrek en ja hy het backtrack fasiliteid, kyk ook gerus na die Garmin 3760 :thumbup:

T4A info:
http://www.t4a.co.za/requirements.asp" onclick="window.open(this.href);return false;

Pricing guide:
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=96788" onclick="window.open(this.href);return false;

Also check with adventure4christ hulle kan jou ook help :thumbup:
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: ....watter GPS om te koop

Post by louis fourie »

OOOOMS wrote:'Backtrack' is korrek en ja hy het backtrack fasiliteid, kyk ook gerus na die Garmin 3760 :thumbup:

T4A info:
http://www.t4a.co.za/requirements.asp" onclick="window.open(this.href);return false;

Pricing guide:
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=96788" onclick="window.open(this.href);return false;

Also check with adventure4christ hulle kan jou ook help :thumbup:

Mark

Ek neem aan die 3760 en 3790 het altwee die back track funksie :?:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: ....watter GPS om te koop

Post by OOOOMS »

Louis, let wel daar is 'n verskil tussen 'breadcrum' en 'backtrack'

Al die NUVI's kan breadcrum gee maar net die 500, Zumo's (600 / 660) kan backtrack.

https://buy.garmin.com/shop/shop.do?cID=134" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: ....watter GPS om te koop

Post by louis fourie »

OOOOMS wrote:Louis, let wel daar is 'n verskil tussen 'breadcrum' en 'backtrack'

Al die NUVI's kan breadcrum gee maar net die 500, Zumo's (600 / 660) kan backtrack.

https://buy.garmin.com/shop/shop.do?cID=134" onclick="window.open(this.href);return false;
Mark

Ek verstaan so, nadat ek by Cape Union Mart was. Die ouens ken ten minste hulle produkte, en hulle het 'n "price matching" beleid, wat beteken hulle gee dit vir jou teen 'n laer prys as jy 'n geskrewe kwotasie het, of 'n advertensie blaadjie. Ek het toe die 2460lt gekry. Ek hou van sy groot skerm en hy het 'n paar interessante opsies.

Die verskil tussen die back track en die bread crumb opsies verstaan ek soos volg:

Met die bread crumb funksie dui die GPS die pad wat jy gery het aan met 'n blou lyn. As jy wil terug ry op jou "spore" navigeer hy jou nie terug nie, dus moet jy self op die blou lyn terug ry. Die back track funksie navigeer jou fisies terug, m.a.w. dui vir jou aan waar jy moet draai soos asof jy 'n way point ingesit het terug op jou "spore"
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: ....watter GPS om te koop

Post by OOOOMS »

2460 is 'n baie nice unit :!:

Baie geluk :thumbup:
Post Reply

Return to “Electronic Gadgets and Radios”