kenwood tk7102

Discuss all kind of nice gadgets and two way radios here.
Post Reply
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

kenwood tk7102

Post by Frederick »

More manne
Net 'n paar dom vrae:
Is die goeie radio's?
As ek 'n nuwe een kan koop vir R2000 is dit 'n goeie koop? Dit is saam met sy lugdraad en mic.
Sal ek by Orra kan inskakel?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: kenwood tk7102

Post by CasKru »

Hy sal heel waarskynlik gebruik kan word maar jy gaan hom na 'n handerlaar toe moet vat om sy power output te limit na 25w i.p.v die 50w wat hy kan uitsit.

Eric (Family_Dog) sal vir jou se of dit gedoen kan word.

Maar in essence, kan hy die ORRA frekwensies doen. Maar jy kan ', splinternuwe Kirisun mobile by Eric koop met 128 kanale en 'n aerial vir 'n fraksie meer.
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: kenwood tk7102

Post by OOOOMS »

Frederick, dit is 'n 45W radio en jy sal 'n amateur ham radio lisensie moet he vir die radio.

Twedens daar is x2 verskillende frekwensie ranges,

Type 1 146–174 MHz
Type 2 136–162 MHz

Die radio het net x8 kanale
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: kenwood tk7102

Post by Family_Dog »

Frederick,

Die TK7102 is 'n goeie radio, maar het nie 4 kanale en is beskikbaar op 25w of 45w. Die wat Kenwood SA ingebring het, is net 25w. Hulle is in twee frekwensie 'sub-bands' beskikbaar soos Mark genoem het.

As gevolg van die feit dat die radio net 4 kanale het, het ek dit verwyder van die forum pryslys af, jy het 'n minimum van 8 kanale nodig. Die Kirisun PT8100 het 'n alpha-numeries LCD paneel en soos Cassie gese het 'n maksimum van 128 kanale.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: kenwood tk7102

Post by Frederick »

Baie dankie vir al die terugvoer.
Net een vraag. Het die radio 'n scan funksie?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: kenwood tk7102

Post by CasKru »

Frederick wrote:Baie dankie vir al die terugvoer.
Net een vraag. Het die radio 'n scan funksie?
Meeste het ja. Maar dit hang ook af van hoe die radio op gestel is
To God be the glory
Post Reply

Return to “Electronic Gadgets and Radios”