Nuweling soek help

Discuss all kind of nice gadgets and two way radios here.
Post Reply
Obelix4eva
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Dec 27, 2011 2:41 pm
Town: Swellendam
Vehicle: 1998 Toyota Hilux 2.4 LTD
Real Name: Juan

Nuweling soek help

Post by Obelix4eva »

Ek is nuut op die forum so vra solank byvoorbaat onverskoning as ek vrae fra wat klaar beantwoord is.
Ek is die trotse eienaar van n 1998 Hilux 2.4ltd.
Toe ek die bakkie gekry het het hy 2x29meg radios in gehaad ,een gme300 en n handheld model. Ek het die hele bakkie deersoek en die ou se hy kry nie die lisensies nie of hy het nie gehaad nie maar nou ja al wat ek wil weet is waar kan ek lisensies kry vir die radios en ek sal baie dankbaar wees as ek sommer na die mense toe kan ry in die Kaap want ek werk op die see en tyd is nie aan my kant om te wag vir goed wat moet deer die pos kom nie. Die ander ding is wat is omtrent die lengte vir n 29meg antenna want die een op my dak is omtrent langer as paasnaweek en ek hoor die mense op die forum se dit moet "getrim" wees nou weet ek nie of myne getrim is of nie want die vorige eienaar het die radio dink ek self ingesit en as ek na die instalasies op die bakkie kyk het hy nie n oog vir detail nie so wil maar net seker maak hy het dit reg gedoen.
My volgende vraag is oor VHF radios.
Is dit die moeite werd om nog n VHF ook in die bakkie te sit? Waar kan ek vhf radios kry in die kaap en watter radio? Op ons skip gebruik ons Motorola an hulle gee nie probleme nie en my handheld het al n paar keer in n olie drom of n paar dekke hard tee gekom of kan julle iets anders voorskryf vir die 4x4 wereld.My pa gebruik radios op die plaas ook so is dit dalk montlik om die vhf te kan programeer om op die plaas te werk en ORRA kanale ,ek weet ongelukkig nie watter kanale of watter radio hulle gebruik nie. Dan is dit natuurlik wat is die kostes verbonde aan die VHF stelsels, ek gee nie om om die instalasie self te doen nie solank alles ingestel en reg getrim is. Ek stel ook dalk belang aan n' hand held model vhf as dit nie te veel gaan kos nie so alle inligting is welkom.

Ek weet dis baie frae maar ek is seker met al die slim mense op die forum sal ons geholpe kom en byvoorbaat dankie vir die hulp.
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Nuweling soek help

Post by Bushwacker »

Obelix4eva
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Dec 27, 2011 2:41 pm
Town: Swellendam
Vehicle: 1998 Toyota Hilux 2.4 LTD
Real Name: Juan

Re: Nuweling soek help

Post by Obelix4eva »

Thanx piet.

Ek sien nou eers ek die post 2 keer gemaak.
Post Reply

Return to “Electronic Gadgets and Radios”