Ek het vandag die Kenwood in die Ford ingebou, maar nog nie die antenna gedoen nie, want ek weet ne waar nie!!!! Ek moes my vorige antenna saam die Hilux verkoop want ek kon nie iets hier in ons dorp kry om die gat in die C-piller toe te maak waar ek met holesaw gesny het nie. So ek wil nie op die Ford weer in die C-pillar sny nie.
Sal dit werk as ek 'n stukkie staal of alu plaat op die fibreglas canopy vasmaak en dan die antenna op dit dit? Dit sal net beteken dat elke keer as ek die canopy afhaal om jag trallies op te sit die antenna dan weer op die trallies te sit. Voor op die bullbar lyk dit nie lekker nie. Enige ander opsies?
Moes bietjie plstiek sny om radio te fit. Met die aan mekaar sit het ek gesien die radio druk teen die boksie onder hom se drade styf. Alles weer uit gehaal, die boksie se bracket verander en die boksie gedraai dat sy drade agter toe wys. Alles werk nou mooi. Thys ek het jou gevra oor die rev counter van die Ford wat soms nie werk nie, dis daai boksie gewees, as ek aan die drade wikkel kom hy aan, het dit nou ook reg gemaak, so allles is nou 100%
Kenwood in Ford
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Kenwood in Ford
- Attachments
-
- 1.jpg (160.74 KiB) Viewed 1409 times
-
- 2.jpg (201.45 KiB) Viewed 1409 times
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Kenwood in Ford
Lyk my hy pas baie mooi daar waar jy hom het, Trevor! Glo nie dis 'n goeie idee om die canopy te gebruik vir die antenna as jy die canopy gedurig gaan afhaal. Buitendien het die antenna 'n "ground plane" nodig wat normaalweg deur die metaal kajuit / bakwerk voorsien is. As jy die glasvesel canopy gebruik sal jy 'n 'ground-plane' kabel moet installeer of miskien 'n 'earth strap'. Wat van om dit op die 'bull-bar' te monteer? Ek vermoed dit sal jou sein baie direksioneel maak, maar dit sal darem werk. Eric sal jou seker beter raad kan gee met opsies.
Sterkte met die projek!
Sterkte met die projek!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Kenwood in Ford
Lekker Trevor! Vra bietjie vir Boetie Potgieter (truckin) om te wys daai bracket wat hy gebou het om sy antenna te mount? Dis basies 'n plaatjie wat op die boonste rand van die laaibak vaskom en na die kant toe uitsteek. Dan sit die antenna langs die canopy. Weet nie of dit so great werk nie maar dis 'n opsie..
My Fordjie se antenna is teen die kant van die rollbar gemount, maar ek het nie 'n canopy op nie.
My Fordjie se antenna is teen die kant van die rollbar gemount, maar ek het nie 'n canopy op nie.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Kenwood in Ford
Trevor, ek het klaar geantwoord in jou ander thread, maar...
Trevor, sny die gat en doen dit op die regte manier. Jy kan nie die antenna op FG monteer nie, tensy jy teminste 'n staal of ali plaat waar die kante te minste die selfde lengte is as die antenna whip.
Ons hou daardie rubber grommets in voorraad aan om die 20mm gate toe te maak, maar meeste ouens verkoop hulle bakkies met die ou antenna en sit nuwes in.
-F_D

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Kenwood in Ford
Dankie oom Eric, dit klink tog maar na die enigste oplossing.