Hi
Het iemand dalk een? Ek kry nie myne wireless gekoppel aan my samsung tablet nie en ook nie aan my samsung foon nie.
Wie kan help?
GoPro Hero3
-
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Wed Nov 27, 2013 12:18 pm
- Town: Ellisras
- Vehicle: Hilux 97
- Real Name: Dries
Re: GoPro Hero3
Hallo.
Nie seker oor Hero 3 maar op die hero 2 moet jy eers op die kamera self die wifi settings verander na foon of tablet toe.
Nie seker oor Hero 3 maar op die hero 2 moet jy eers op die kamera self die wifi settings verander na foon of tablet toe.
97 Hilux SFA-Rampokker
07 D-4D DC 4x4-Clumsy
07 D-4D DC 4x4-Clumsy
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: GoPro Hero3
Het ingegaan op gopro app. Hy wil nie connect nie. As ek na wifi toe dan tel hy hom op maar vra password. 8 karakters??
-
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Wed Nov 27, 2013 12:18 pm
- Town: Ellisras
- Vehicle: Hilux 97
- Real Name: Dries
Re: GoPro Hero3
In die kamera se boekie is daar n password wat jy moet gebruik. Het jy die kamera se sagteware ge update op die rekenaar. Jy kan ook daar die password verander.
97 Hilux SFA-Rampokker
07 D-4D DC 4x4-Clumsy
07 D-4D DC 4x4-Clumsy
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: GoPro Hero3
Dalk is ek dom maar ek kry nie daai password in die boek nie. Sal weer gaan kyk maar regtig nie een gesien nie
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: GoPro Hero3
Aha reggekom baie dankie. Op die web gekyk. Default password is goprohero.
Nou kom ek by....ai
Nou kom ek by....ai