Hilux Radio met Satnav
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Hilux Radio met Satnav
Kon iemand al die nuwer hilux radio software kry sodat die satnav kan werk? Ek het toyota agente gebel hulle reken my SA sal nie die software/maps kry nie....
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Hilux Radio met Satnav
Toyota mag dalk nie maar gebruik Lexus en Toyota nie maar dieselfde eenhede nie want die Lexus modelle sin werk... kan jy nie by hulle gaan aanklop nie?
To God be the glory
- Makanyane
- High Range 4WD
- Posts: 32
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:20 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
- Real Name: Francois
- Club VHF Licence: X79
Re: Hilux Radio met Satnav
Ek en my kollega het verlede jaar probeer om dit te laat installeer nadat dit deur die Toyota agente aan ons belowe was..... Bakkie gekoop in Desember 2012 en gese dit sal beskikbaar wees vroeg in 2013. Met ontnugtering het ons uitgevind dit kos R8,000 om te installeer - dan bly alles in jou voertuig en jy kan nie uithaal as jy verkoop nie. Ek gebruik liewer daardie geld en koop vir my 'n "state of the art" GPS wat ek op die dash monteer en behoort nog heelwat kleingeld te he.
Ek het verstaan aan die tegnikus by Toyota dat daar iemand is wat 'n "pirate" een gebou het en dit toe al vir 3 of 4 maande in die toets-proses was. Die man wou glo R2,000 vir 'n installasie gehad het.
Ek het besluit om maar nie daardie pad te volg nie. Ek sal maar wag totdat dit deel van die bakkie word.
Ek het verstaan aan die tegnikus by Toyota dat daar iemand is wat 'n "pirate" een gebou het en dit toe al vir 3 of 4 maande in die toets-proses was. Die man wou glo R2,000 vir 'n installasie gehad het.
Ek het besluit om maar nie daardie pad te volg nie. Ek sal maar wag totdat dit deel van die bakkie word.
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Hilux Radio met Satnav
Dis Bollie ek se julle... Dis soos jy koop n geweer en n scope maar dit kos R8000 om die scope te mount...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- antlo69
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 459
- Joined: Sun Mar 03, 2013 10:56 pm
- Town: Pretoria North
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D-4D, leveling kit, 17" with A/T BFg's, sadly stil some Tupperware, wish list growing by the day
- Real Name: Antonie
- Location: Pretoria North
Re: Hilux Radio met Satnav
Ek het 'n aftermarket Audiobank een in my bakkie gesit, het all die funksies(USB, Micro SD, DVD, Satnav, ens). Het my R2600 gekos vir die eenheid.
Die probleem wat ek het met die nuwe "touch screen" toyota radio is dat hy kan nie eers DVD speel, geen satnav, geen USB ens ens. Toyota stel teleur in die afdeling.
Die probleem wat ek het met die nuwe "touch screen" toyota radio is dat hy kan nie eers DVD speel, geen satnav, geen USB ens ens. Toyota stel teleur in die afdeling.
"Must be a Toyota, must be a diesel and must run on BFG's"