Page 1 of 1

Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Thu Jun 26, 2014 5:44 pm
by louis fourie
I was never as confused as I am currently. It al started with this thread:

viewtopic.php?t=28871" onclick="window.open(this.href);return false;

I don't want to doubt anyone or anything that was said in this thread, but as you guys know I build bumpers and roof consoles and, and...

The question is simple: Is it OK to connect batteries in parallel or not?

I don't want to buy 2 Lead Crystal batteries at high cost and stuff them up in a short period of time.

Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk

Re: Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Thu Jun 26, 2014 5:52 pm
by Donkey
Didn't read the thread but this is what I know, both must be the same wrt size (Ah), age, charge, relative state/condition. But remember batteries connected in parallel essentially you will halve charging current to each one, but deliver twice as much current when discharging them. Try and also keep to the same make and type i.e. gel, lead-acid, etc.

Hope that helps? :thumbup:

Re: Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Thu Jun 26, 2014 6:01 pm
by louis fourie
Thanks Mr. Donkey:lol:

Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk

Re: Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Thu Jun 26, 2014 6:05 pm
by CasKru
Louis die gevaar van so 'n stelsel is jou stelsel gaan net so goed vaar soos jou slegste battery. So jou batterye gaan nooit vol laai nie en jy gaan baie vinniger jou batterye afskryf.

Re: Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Thu Jun 26, 2014 7:36 pm
by Family_Dog
Luois,

Not really a good idea as has been pointed out by Cassie & Donkey.


-F_D

Re: Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Thu Jun 26, 2014 7:49 pm
by louis fourie
Dankie Cassie en Oom Eric. Ek moet doodseker maak. Hierdie goed is nie kleingeld nie.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk

Re: Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Fri Jun 27, 2014 8:26 am
by Hangover
2 batterye in parallel is bad news. Soos Cassie hier bo se die swakste battery limit jou hele stelsel en dus word die "goeie" battery nooit vol gecharge nie. Die probleem wat mens ook kry is waar die een battery vol gelaai is en die ander een bly onder die trickle voltage. Die charger bly dan charge en foeter dus die goeie battery ook op... As jy daai riging wil gan sal ek se 2 DC-DC chargers een per battery.

Re: Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Fri Jun 27, 2014 8:30 am
by Hangover
Ek sien alles wat ek nounet gese het staan in die topic gepost daar bo... Sorry!!

Re: Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Fri Jun 27, 2014 9:12 am
by ThysdJ
jy het dit net confirm.. :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Fri Jun 27, 2014 9:17 am
by louis fourie
Ai, dis lekker om slim te wees:D

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk

Re: Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Fri Jun 27, 2014 10:46 am
by pietpetoors
Maar as jy 2 nuwe batterye koop van presies dieselfde grootte, maak en ouderdom, hoe groot kan die verskil wees tussen die swakste en beste battery?

Ander vraag is, indien dit dan so groot probleem is behoort geen sonkrag stelsel wat klomp batterye in parralel gebruik te werk nie
'n eenvoudige setup vir 'n plaashuis gebruik so 40 batterye, wat doen hulle met daardie?

Re: Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Fri Jun 27, 2014 11:30 am
by CasKru
pietpetoors wrote:Maar as jy 2 nuwe batterye koop van presies dieselfde grootte, maak en ouderdom, hoe groot kan die verskil wees tussen die swakste en beste battery?

Ander vraag is, indien dit dan so groot probleem is behoort geen sonkrag stelsel wat klomp batterye in parralel gebruik te werk nie
'n eenvoudige setup vir 'n plaashuis gebruik so 40 batterye, wat doen hulle met daardie?
As dit twee splinternuwe batterye is van presies dieselfde specs, dan gaan jy vir 'n ruk lank daarmee kan wegkom. Maar die paar maande (miskien vroeër) dan begin jou probleme

Re: Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Fri Jun 27, 2014 1:54 pm
by pietpetoors
Wat doen die ouens met sonpaneel stelsels dan? Hulle het 40 of so batterye met een laaier?
Selde met 'n groot UPS met baie batterye, party ouens vervang eers elke 2 tot 4 jaar hulle batterye.

Doen hulle dan iets anders of hoe koppel hulle daardie sisteme op?

Re: Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Fri Jun 27, 2014 2:17 pm
by Hangover
pietpetoors wrote:Wat doen die ouens met sonpaneel stelsels dan? Hulle het 40 of so batterye met een laaier?
Selde met 'n groot UPS met baie batterye, party ouens vervang eers elke 2 tot 4 jaar hulle batterye.

Doen hulle dan iets anders of hoe koppel hulle daardie sisteme op?
Groot DC-AC inverter sisteme werk op baie hoer DC voltage. Dus is al die batterye in series en nie parallel nie. Gewoonlik in die omgewing van 600V DC.

Re: Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Fri Jun 27, 2014 2:21 pm
by JohanW
Louis, hier is jou antwoord. http://www.victronenergy.com/battery-is ... 225a-425a/" onclick="window.open(this.href);return false;
Die internasionale pryslys lys dit vir 41 euro. Victron is die beste op die mark. Waar jy een gaan kry weet ek nie...

Re: Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Fri Jun 27, 2014 4:09 pm
by louis fourie
kenskind wrote:Louis, hier is jou antwoord. http://www.victronenergy.com/battery-is ... 225a-425a/" onclick="window.open(this.href);return false;
Die internasionale pryslys lys dit vir 41 euro. Victron is die beste op die mark. Waar jy een gaan kry weet ek nie...
Die feit dat daar so iets is sê al reeds iets. My Skoonpa is besig om so iets vir my te bou

Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk

Re: Deep Cycle Batteries in parallel

Posted: Sun Jun 29, 2014 7:57 pm
by Johan Kriel
Hangover wrote:
pietpetoors wrote:Wat doen die ouens met sonpaneel stelsels dan? Hulle het 40 of so batterye met een laaier?
Selde met 'n groot UPS met baie batterye, party ouens vervang eers elke 2 tot 4 jaar hulle batterye.

Doen hulle dan iets anders of hoe koppel hulle daardie sisteme op?
Groot DC-AC inverter sisteme werk op baie hoer DC voltage. Dus is al die batterye in series en nie parallel nie. Gewoonlik in die omgewing van 600V DC.
In die ou dae en seker nog vandag nog het baie plase gewoonlik n 36 Volt stelsel gehad, n groen lister engin met generator en dalk sonpanele, en dan so 600 tot 800Ah 2 V battery gehad, of selfs 12V 'lorry batery' in kombinase van series en parralel om die 36 Volt op te maak. By gese die battery moes maar dopgehou word, want as een gaan dan val die ander vinning in die ry, en natuurlik moes hulle dieselfde wees anders werk dit nie vir lank nie.

Dit is dus belangrik om battery in paralel goed dop te hou, want as een net effens af is sal beide vinning oppak.

.