Kanaal 6,7 en 8
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Kanaal 6,7 en 8
Hoekom tel ons so baie sekuriteits maatskappy chatter op die kanale?
Mag hulle op die frekwensies wees?
Hoekom kan ons hulle hoor maar nie met hulle praat nie?
Dit is regtig 'n frustrasie
Mag hulle op die frekwensies wees?
Hoekom kan ons hulle hoor maar nie met hulle praat nie?
Dit is regtig 'n frustrasie
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Kanaal 6,7 en 8
As ek plaas toe ry dan tel ek weer transporters op op kanaal 7 veral naby Middelburg, Ogies en Bethal.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Kanaal 6,7 en 8
Enige iemand wat op daai frekwensie is gaan jy kan hoor. Afhangende van die Tone (filter) wat op gestel is op die betrokke kanaal gaan hulle jou kan hoor of nie af hangende van hulle setup.
6, 7 & 8 op jou radio is basies oop kanale en dit is hoekom julle hulle daar hoor. Kanale 1 tot 5 is ook op daai frekwensies op jou radio maar joune is gelaai met 'n filter (tone) en dit is hoekom jy hulle nie daar hoor nie

To God be the glory
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Kanaal 6,7 en 8
Maar hulle mag mos nie op die ORRA kanale wees nie?
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Kanaal 6,7 en 8
Frederick, soos Cassie se. Maar die frekwensies is nie uniek aan ORRA nie, ander mense maak ook gebruik van hulle. Vir daardie rede maak one gebruik van 'tones', om hulle nie te hoor nie.
Maar as jy in die platteland ry, dan is dit lekker om te luister of daar ander mense daar is of nie.
-F_D
Maar as jy in die platteland ry, dan is dit lekker om te luister of daar ander mense daar is of nie.
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Kanaal 6,7 en 8
Wel ek dink dis bietjie iriterend. Het maar 6,7&8 van scan af gehaal
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Kanaal 6,7 en 8
Ons enable nooit 'scan' nie vir daai rede! ;)
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Kanaal 6,7 en 8
Eric, which is the travelling channel on whic a radio must be if you are sought by other off road users, i.e. If someone sees your vehicle and wishes to call you for ID purposes or any other PROBLEM?
HABOOB means "Dust Storm"
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Kanaal 6,7 en 8
Always ORRA 1, but then there are still some diehards who don't yet have the new ORRA channels. In that case, ch 7 would be the one compatible to the ancient ORRA 1. Problem is, unless you are on the open road, you do not want to use Ch 7 in a Metropolitan area, there is just too much radio traffic.
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Kanaal 6,7 en 8
Hierdie dom ou kan nogsteeds nie verstaan hoekom die sekuriteits manne en die trokke en control rooms etc dit regkry en toegelaat word om op ORRA frekwensies te praat nie
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Kanaal 6,7 en 8
Kom ons stel dit so. Dit is nie net ORRA se frekwensie as sulks nie. ORRA is die reg toe gestaan om "ook" die spesifieke frekwensies te gebruik saam met hoeveel ander mense/maatskappyeFrederick wrote:Hierdie dom ou kan nogsteeds nie verstaan hoekom die sekuriteits manne en die trokke en control rooms etc dit regkry en toegelaat word om op ORRA frekwensies te praat nie
To God be the glory
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Kanaal 6,7 en 8
Dankie Cassie
Maar dit maak dit dan nie 'n ORRA kanaal nie. Dit maak dit net nog 'n kanaal/frekwensie.
Ek was onder die indruk dat die 8 Orra kanale, selfde soos ons marine kanale op die beginsel werk soos my privaat kanale,simplex en repeater. Dit is dus my kanale waarop ek kan praat met diegene wat ek kies en voor betaal om die betrokke kanaal op sy radio te he. Marine kanale word net gebruik volgens protocol voorgeskryf. geen ander chatter word toegelaat nie. Hoekom is ORRA se kanale dan nie eksklusief nie?
Maar dit maak dit dan nie 'n ORRA kanaal nie. Dit maak dit net nog 'n kanaal/frekwensie.
Ek was onder die indruk dat die 8 Orra kanale, selfde soos ons marine kanale op die beginsel werk soos my privaat kanale,simplex en repeater. Dit is dus my kanale waarop ek kan praat met diegene wat ek kies en voor betaal om die betrokke kanaal op sy radio te he. Marine kanale word net gebruik volgens protocol voorgeskryf. geen ander chatter word toegelaat nie. Hoekom is ORRA se kanale dan nie eksklusief nie?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Kanaal 6,7 en 8
ORRA is maar net nog een organisasie / maatskappy wat die reg gegee is om daai spesifieke frekwensie te gebruik. Omdat hulle baie gebruikers het, kon hulle toe vir 'n tweede en 3de frekwensie aansoek doen.
As 'n reel word een van 3 frekwensies aan maatskappy gegee wat onder 'n sekere kriteria val.
Daai marine kanaal wat jy na verwys, is eksklusief oordat dit 'n noodsaaklike diens is. So ook die polisie ens. Ek is nie eers seker of hulle in die kommersiele spektrum val nie.
So ver my kennis strek is die kommersiële frekwensies tussen 146 en 174MHz
As 'n reel word een van 3 frekwensies aan maatskappy gegee wat onder 'n sekere kriteria val.
Daai marine kanaal wat jy na verwys, is eksklusief oordat dit 'n noodsaaklike diens is. So ook die polisie ens. Ek is nie eers seker of hulle in die kommersiele spektrum val nie.
So ver my kennis strek is die kommersiële frekwensies tussen 146 en 174MHz
To God be the glory
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Kanaal 6,7 en 8
o ok
Ek verstaan nou hoe dit gedoen word maar stem nie met die manier saam nie.
Dankie CAssie
Ek verstaan nou hoe dit gedoen word maar stem nie met die manier saam nie.
Dankie CAssie
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Kanaal 6,7 en 8
Hulle is eintlik baie naby aan ons kanale.hulle is in die 156.xx reeks.aai marine kanaal wat jy na verwys, is eksklusief oordat dit 'n noodsaaklike diens is. So ook die polisie ens. Ek is nie eers seker of hulle in die kommersiele spektrum val nie.
Ek het eenkeer ook iets gelees is omdat die Orra 'n revolving ferkwensie is.iets daarmee te doen dat ons dit oor die hele land gebruik. Hulle ons daai ferkwensie gegee omdat die idee is dat ons dit buite stede gaan gebruik.Of so iets.
maar ek kan heel verkeerd ook wees.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Kanaal 6,7 en 8
Yes... dit is 'n roving frequency wat nationaal gebruik mag word.
To God be the glory
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Kanaal 6,7 en 8
Roving klink beter Was daar nie ook iets dat ons dit eintlik net buite stede kan gebruik nie of droom ekCasKru wrote:Yes... dit is 'n roving frequency wat nationaal gebruik mag word.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Kanaal 6,7 en 8
Nie seker nie maar ek vermoed daai was wel in een van jou dromegeorge wrote:Roving klink beter Was daar nie ook iets dat ons dit eintlik net buite stede kan gebruik nie of droom ekCasKru wrote:Yes... dit is 'n roving frequency wat nationaal gebruik mag word.
To God be the glory