dag menere,
n vraag wat ek wil vrae,kan n 29 mhz antena saam met n 27mhz radio werk.daar is reeds n 29mhz antena op my hilux en ek het n ou cb radio en wil nie as ek nie moet nie die antena vervang nie.
dankie
wikus
29mhz antena
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: 29mhz antena
Hi Wikus,
Nee ou maat, die 27 & 29 MHz antennas gebruik verskillende coils want hoe laer jou frekwensie, hoe langer is die lugdraad.
As hulle altwee die selfde fabrikate is, dan hoef jy net die onderste gedeelte, d.w.s. die coil & whip, vervang. Hy behoort net uit te skroef.
-F_D

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- High Range 4WD
- Posts: 31
- Joined: Wed Aug 22, 2007 7:52 pm
- Town: Rretoria
- Vehicle: 99'HILUX 2700IWITH HI-LIFT JACK,800W INVERTER,27/29MHZ RADIO,GARMIN 510,DUEL BATTERIES,RENAULT MEGANE F1,CHALLENGER OFFROAD TRAILER
- Real Name: WIKUS
- Location: Pretoria
Re: 29mhz antena
dankie vir die raad,is daar nog plekke hier in pretoria wat 27mhz antennas verkoop en na watse pryse kyk n mens na?
by voorbaat dank
wikus
by voorbaat dank
wikus
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: 29mhz antena
HI Wikus,
Daar sal seker plekke wees in Pretoria... probeer UniComm.
Hulle verkoop vir so R270 kompleet, 'n whip & coil sal goedkoper wees, maar ek het ongelukkig nie my prylys hier by die huis nie.