Page 3 of 3

Re: 2-Way Radios

Posted: Mon Sep 14, 2009 9:50 am
by OOOOMS
Dink julle nie dit is tyd dat die vrouens vir julle kersgeskenkies
Thanking OOOODS in advance! :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: 2-Way Radios

Posted: Mon Mar 21, 2011 8:30 am
by Andre du preez
Ek het so week terug , n nuwe 29mhz in my hilux en ook in ben se bakkie in gesit. Dit is twee midlinds radios en cobra/a.

Ek het nog n Dragon radio by huis.Dis net die midlinds radio is die halfde van die Dragon se size. Ek het vir die radio en cobra/a saam betaal R610-00.

Die radio is in en hulle praat baie goed. Ons sal die naweek toets as ons op ons trip Groen rivier toe gaan.!!! :thumbup:

Re: 2-Way Radios

Posted: Fri Oct 05, 2012 9:04 pm
by wimvil
After the last event i desided to do vhf and uhf then you talk when and where you want at any event, and yes the kenwood is great.

Re: 2-Way Radios

Posted: Wed Jul 23, 2014 5:49 pm
by SwannieC
Sjo! Julle het my so deurmekaar.... :crazy:

Wat ek graag wil weet is of my Kirisun PT 5200 (420 - 470 MHz) enige nut sal he as ek in 'n convoy ry? Ek het die radio altyd gebruik om buurtwag mee te ry, maar ry nie meer nie.

Wil nie die radio verkoop nie, en beplan om bietjie meer aktief te raak by 4x4. Alternatiewelik na watter radio kyk mens en wat is die skade?

Advies sal waardeer word.

Re: 2-Way Radios

Posted: Wed Jul 23, 2014 7:38 pm
by Family_Dog
Ongelukkig nie, hulle is "UHF" radios, jy benodig "VHF" radios wat tussen 136 - 174MHz kan werk.


-F_D

Re: 2-Way Radios

Posted: Thu Jul 24, 2014 10:41 am
by Cleaner
Maar kyk na die thread van Sir Eric en spring vinnig want daai is 'n Bargain!

'n Sir Eric Special wat jy nie moet mis nie!