Dual battery theory
- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Dual battery theory
There is no use in topping up a dual battery before a long trip to 14.2 volt.
Voltage flow from a high potential to a low potential. If you connect your fully charged dual battery to the main battery then your dual battery will discharge into the main battery until both batteries have the same potential voltage.
Gooi die klippe as julle nie saam stem nie?

-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Dual battery theory
Makes sense - I give both a good charge before a trip...
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Dual battery theory
Gert you are right but if the engine is not running the Main and Aux batteries should be disconnected and when the engine is running hopefully the alternator sits at a higher voltage then the batteries. That is one of the reasons why they use the iolators, but then you have the voltage drop again.Gertc wrote:There is no use in topping up a dual battery before a long trip to 14.2 volt.
Voltage flow from a high potential to a low potential. If you connect your fully charged dual battery to the main battery then your dual battery will discharge into the main battery until both batteries have the same potential voltage.
Gooi die klippe as julle nie saam stem nie?
There is so many variables to consider with DB systems but the more I think about it the more it make sense not to connect/bond the batteries together for charging purposes but to have the auxiliary batteries charge from the main battery (only when the engine is running) via a DC to DC converter ( or inverter with an intelligent charger like the Benton) charging them at 14+ volts
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Dual battery theory
Bennie ek stem saam met jou, as altwee die sekondere batt's gelyk charge gaan jou altinator dit nie maak nie, soos jy se jy sal moet deur een van die intellegent chip gadgets gaan wat hulle net een op n slag charge. Jou voltage regulator gaan brand en tien teen een die diod bridge ook agv hitte en over-current
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Dual battery theory
Miskien is ek verkeerd.Volgens my gee die altenator charge en die batterye trek nie charge nie.Echarge drie batterye van my standaard altenator af en et nog nie probleme gehad nie.
m2cw.
m2cw.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Dual battery theory
Johan
Was hulle aldrie al pap op eenslag en hoe pap trek jy hulle voor jy hulle weer charge, is hulle direk op die altinator gekoppel sonder niks tussenin nie? Het jy al die amp meter dop gehou as jy n pap batt opsit, die naald gaan op en na mate die batt vol word sak die naald na 0 toe. Batt's in serie se volts verdubbel en die wat parralel gekoppel is se amps gaan op maar die voltage bly dieselfde. 'n batt vat net wat hy nodig het dishoekom die naald af kom hoe voller die batt word. As jy twee of drie batt's gelyk charge wat pap is en hulle is almal parralel gekoppel, want jy het net 12v op die bakkie, gaan jy rook sien erens omdat jou amps hoog is. Jou voltage regulator is net daar om die charge voltage op 14,2 te clamp.
Was hulle aldrie al pap op eenslag en hoe pap trek jy hulle voor jy hulle weer charge, is hulle direk op die altinator gekoppel sonder niks tussenin nie? Het jy al die amp meter dop gehou as jy n pap batt opsit, die naald gaan op en na mate die batt vol word sak die naald na 0 toe. Batt's in serie se volts verdubbel en die wat parralel gekoppel is se amps gaan op maar die voltage bly dieselfde. 'n batt vat net wat hy nodig het dishoekom die naald af kom hoe voller die batt word. As jy twee of drie batt's gelyk charge wat pap is en hulle is almal parralel gekoppel, want jy het net 12v op die bakkie, gaan jy rook sien erens omdat jou amps hoog is. Jou voltage regulator is net daar om die charge voltage op 14,2 te clamp.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Dual battery theory
Ek wil nie met jou stry nie,maar volgens my,as jy n 85amp altenator op het kan hy nie meer as dit charge nie.Ek het n NL sisteem in en het al die tweede en derde battery pap getrek op my yskas en die altenator het hulle weer regesien.Ek dink eerder jou drade na die dual batterye gaan rook maak as jy overcharge.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: Dual battery theory
Mm, 'n DC-DC inverter met current limit sal werk. Geen current limit met 14.4+ V op 'n pap battery, (of nog erger, twee pap batterye in parallel), sal 'n lae kapasiteit/kwaliteit invertertjie se rook vinnig laat uitkom (saam met jou lae kapasiteit alty...).
En dis nog 'n stuk elektronika wat kan oppak............ dan sit jy weer in *a* straat.....
Onthou ook dat vir 'n inverter ""power in"" = ""power out"" + verliese. So as jy 50 A wil uit hê, sal jy 50 A moet insit(+ verliese).
Maar 'n goeie een sal werk. Laat Gert ene bou. Ek persoonlik sal hou van 'n groot kapasiteit alty (90 A +, of sommer 120A),met 'n jacked-up regulator om die laaispanning bietjie op te jaag, met 'n goeie installasie, maar dis maar net ek...................
CP

1998 Hilux D/C Lexus VVTi
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Dual battery theory
Jy is reg maar jy se jy het n NL system in so hy beskerem jou altinator maw jy charge nie die batt's direk van die altinator af nie. Goeie system wat jy in het volgens my.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Dual battery theory
Ek moet ook by se,ek gebruik gewone trok batterye en nie deepcycle nie.Weet nie of dit n verskil maak nie.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Dual battery theory
Is dit gewone lood suur batt's? het jy nie n pyn met die suur wat uit loop teen styltes as jy ry nie?
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Dual battery theory
Nog nie sover n probleem gehad nie,maar wel n probleem met roes.My socket set het rooi geroes.Ek sal moet n boks maak vir die een op die bak met n vent na buite.Op die sleepwa is dit nie n probleem nie want die battery is in die nosecone en afgesonder van die res van die pakplek in die nosecone.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Re: Dual battery theory
Ek dink die beste oplossing is om a sealed lead acid battery die selfde as wat jou bestaande voertuig gebruik te gebruik as n 2 de battery.
sealed lead acid battery is halfde die prys van die ander en jy sukkel nie met undercharge nie.
Dalk moet ons n toets doen?
Wie gaan 4 batterye sponser?
sealed lead acid battery is halfde die prys van die ander en jy sukkel nie met undercharge nie.
Dalk moet ons n toets doen?
Wie gaan 4 batterye sponser?
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Dual battery theory
Jy sal moet n vent maak dit is 'n potensiele bom wat jou gaan skade maak chom, soos ons in die fabriekke praat van "zone1". Sal aanbeveel dat jy vir jou van die gell cell maintenance free batt's kry, baie veiliger en nie so rof op die ander goed nie.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Re: Dual battery theory
Ek meen daai gel batteries.
N' goeie gruiper het n' halwe brood nodig.
N' goeie gruiper het n' halwe brood nodig.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Dual battery theory
Ek hoor jou maar hoeveel ventelasie is om daardie batt voor onder die bonnet, ons ou maat se batt sit in 'n toe nose cone en daardie soutsuur damp vreet alles op. Ek stem dit is duur maar wat is nie duur nie, ons wou mos toelaat dat die land weg gegee word. "You have in life what you settle for. " en dit bepaal elkeen vir hom self.Gertc wrote:Ek dink die beste oplossing is om a sealed lead acid battery die selfde as wat jou bestaande voertuig gebruik te gebruik as n 2 de battery.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Re: Dual battery theory
Vra ek weer daai vraag. is dit nie dalk die moeite werd om daai klein alarm batterye tekry en te parralel nie? dis klein en kan hammering vat. ek het een wat ek so los gebruik as ek vinnig 12volt nodig het. ja ek weet hulle is maar net 7 Ah maar ek het seker so n jaar trug een gevat en n' opel corsa 1.3 gestart met hom. ek was geskok om tesien hy start die corsa.
As jy will kan jy daai batterye mount net waar jy plek kry. onder die seat agter die seat. enige plek. daai batterye is ook nie gepla of hy regop staan of plat le nie.
As jy will kan jy daai batterye mount net waar jy plek kry. onder die seat agter die seat. enige plek. daai batterye is ook nie gepla of hy regop staan of plat le nie.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Dual battery theory
Dis mos ook 'n gell cell... ek glo jou maar as hy 10% van sy krag verloor het hy ook maar n knou weg en word dan alhoe maklikker pap na elke charge en is dan ISM.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Re: Dual battery theory
teminste kan jy jou eie battery pak se kapasiteit bepaal. of jou sak altans.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Dual battery theory
Jis julle ouens kan baie praat in 'n kort rukkie. Johan ja Jaco is reg. As jy gereeld 'n string pap batterye met groot kapasiteit saam op jou altenator gaan koppel sal hy eventually groet.
As jy 'n spaar alternator het om te sacrafice toets dit met 'n coathanger oor hom gekoppel om klomp pap batterye te simuleer. Hy sal daai draad rooi warm maak en weg brand of homself uitbrand afhangende van hoe goed sy windings is hy sal nie net 85A lewer maak nie saak hoeveel stroom die kring vereis nie. As jy 'n groot genoeg amp meter kry sal jy sien daar vloei baie meer amps as net 85A.
Jou alternator is nie ge limit op 85A nie as die circuit meer vra sal hy meer probeer lewer en homself in die proses destroy. Inductive supplies soos 'n transformer tipe battery chargers of 'n alternator sal probeer gee so veel as jy vra en al hoe jy die stroom kan limit is met weerstand. Intelligente switch mode chargers op die anderkant bepaal self hoeveel stroom hulle lewer
'n Battery se interne weerstand bepaal die hoeveelheid charge current wat hulle "op eis". So met 'n string pap batterye waarvan die interne weerstand wel baie laag is kan jy jou alternator beskadig, maar jou NL unit charge gewoonlik eers jou main battery tot hy die kapasiteit wat jy so pas gebruik het om te start vervang het en dan skakel hy die charge aan na die ander batterye. Maar ja gewoonlik sal 'n 85 amp altenator darem daai twee trok batterye kan behartig maar as jou main battery ook redelik pap is en hy charge opneem na die timer die aux.batterye ingekoppel het en jpu sleepwa se battery is ook nog ingeplug vir charge en hy is ook pap gaan daai alternator een of ander tyd 'n power to smoke conversion ondergaan. Jy weet mos alternators werk op rook. As die rook eers uit is werk hy nie meer nie
As jy 'n spaar alternator het om te sacrafice toets dit met 'n coathanger oor hom gekoppel om klomp pap batterye te simuleer. Hy sal daai draad rooi warm maak en weg brand of homself uitbrand afhangende van hoe goed sy windings is hy sal nie net 85A lewer maak nie saak hoeveel stroom die kring vereis nie. As jy 'n groot genoeg amp meter kry sal jy sien daar vloei baie meer amps as net 85A.
Jou alternator is nie ge limit op 85A nie as die circuit meer vra sal hy meer probeer lewer en homself in die proses destroy. Inductive supplies soos 'n transformer tipe battery chargers of 'n alternator sal probeer gee so veel as jy vra en al hoe jy die stroom kan limit is met weerstand. Intelligente switch mode chargers op die anderkant bepaal self hoeveel stroom hulle lewer
'n Battery se interne weerstand bepaal die hoeveelheid charge current wat hulle "op eis". So met 'n string pap batterye waarvan die interne weerstand wel baie laag is kan jy jou alternator beskadig, maar jou NL unit charge gewoonlik eers jou main battery tot hy die kapasiteit wat jy so pas gebruik het om te start vervang het en dan skakel hy die charge aan na die ander batterye. Maar ja gewoonlik sal 'n 85 amp altenator darem daai twee trok batterye kan behartig maar as jou main battery ook redelik pap is en hy charge opneem na die timer die aux.batterye ingekoppel het en jpu sleepwa se battery is ook nog ingeplug vir charge en hy is ook pap gaan daai alternator een of ander tyd 'n power to smoke conversion ondergaan. Jy weet mos alternators werk op rook. As die rook eers uit is werk hy nie meer nie
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Dual battery theory
Jou grapgat endit is die heilige waarheid as die rook gaan gaan die altinator saamBenHur wrote:'n power to smoke conversion ondergaan. Jy weet mos alternators werk op rook. As die rook eers uit is werk hy nie meer nie
Last edited by Spartan on Mon Apr 06, 2009 8:58 pm, edited 1 time in total.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Dual battery theory
Julle is reg.Ek onthou toe ek my Golf gehad het ,het ek so paar dae met n gaar battery gery en voor ek die nuwe een ingesit het ,het die altenator gerook.Ek sal maar eerder probeer om die rook binne te hou. :)