Page 7 of 9

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Aug 05, 2011 12:31 pm
by Donkey
Participants
1) Johan (Legend 35) + Deirdre
2) Burrie (Swartbaard) + Andre Pype
3) ERT East Rand Toyota - Jaco
4) Nico (NicoP) + Surina
5) Jan (Skrik Niks) + Simone
6) Piet - (Bushwacker) + Wim
7) Stef - Lezel Winch Warn M8000 ; 2kg Fire ext ; 2 shackles 4 3/4T; recovery points front/rear ; gloves 1 pair ; FA kit
8) Mark (Gunta) + Niel
9) Hans - Witmamba + Gerhardt
10) Thumelo + The Madam -2x 1kg fire extinguishers, 3x 3.5T recovery bows, 2x recovery points front, 1x recovery point rear, 1x pair gloves, 1x first-aid kit

Is there anyone leaving Friday afternoon guys? :think:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Aug 05, 2011 12:58 pm
by NicoP
Tumelo
Will it be possible to fit another recovery point in the rear and get a second pair of gloves? So you can get full points

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Aug 05, 2011 1:36 pm
by Donkey
Nico, I'll have to see from Mark if he has another, the gloves won't be an issue. :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Aug 05, 2011 6:50 pm
by Ou vale1
I'm joining you tomorrow, if anyone want to grab a lift I'll be happy to pick you up, I've got space for 4. 083 419 6289 :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sat Aug 06, 2011 3:31 pm
by Ou vale1
:yahoo: Baan is gebou, HKGK! :lmao: :lmao: :lmao:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sat Aug 06, 2011 8:47 pm
by Toerboer
Dankie almal wat vandag daar was.

Vir die lede wat dit nie kon maak nie,die baan is uit gesit,met n twist hier en daar,dink ons gaan lekker sports sien.

Ons gaan ook lekker kamp,ek wou nie terug kom na ons klaar was nie.
SIEN BAIE UIT NA DIE NAWEEK en om almal te ontmoet.

Have a great week!!!!!Sien julle Vrydag :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Marius,Carmen en die landy

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Aug 07, 2011 7:56 am
by OOOOMS
Ou vale1 wrote::yahoo: Baan is gebou, HKGK! :lmao: :lmao: :lmao:
The Chief has spoken....soos Koos se HKGK!!!!

Dankie aan die 'track fundies' wat hulle koppe bymekaar gesit het om die Hilux Club se obstacle #4 lekker interessant gemaak het :!: :!: :!:

Dankie aan Marius & Carmen vir die heerlike boerrie rolls en aan almal wat deurgkom het :thumbup:

Volgende naweek gaan lekker sports wees :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Aug 07, 2011 10:27 am
by NicoP
Dankie almal vir julle harde werk sover. En dankie vir daai lekker wors broodtjies. Met die gees gaan ons ver kom

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Aug 07, 2011 1:34 pm
by The Legend
My gat jeuk nou al so.Ek het die Vrydag 12/08/11 by die werk af gevat.Die naweek my kamp goed uit gesort.Kan nie meer wag nie. :yahoo: :yahoo:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Aug 07, 2011 3:09 pm
by Ou vale1
:thumbup: Fritz, ons bring 'n extra tentjie saam vir jou, sien jou daar!
:oops: Sorry oor die stuk wors wat ek gedrop het, hoop nie Kassie se metabolisme is daardeur geraak nie (sal vir hom 'n extra insit in Saterdag se brekkie). Hoop om great support van al die klub en forum lede te kry, ek dink ons baan is stunning ( Kassie het al die gate gegrou :boss: )

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Aug 07, 2011 7:08 pm
by CasKru
Ou vale1 wrote::thumbup: Fritz, ons bring 'n extra tentjie saam vir jou, sien jou daar!
:oops: Sorry oor die stuk wors wat ek gedrop het, hoop nie Kassie se metabolisme is daardeur geraak nie (sal vir hom 'n extra insit in Saterdag se brekkie). Hoop om great support van al die klub en forum lede te kry, ek dink ons baan is stunning ( Kassie het al die gate gegrou :boss: )
Nay ek kan nie al die credit vat nie... ek het maar net gehelp... jy weet mos.. ek het die gewig agter die graaf werk in gesit... :twisted: :twisted:

Dankie vir almal wat daar was. Ek dink die ouens gaan moet uit haal en wys om volpunte te kry :cooldude: :cooldude:

Dankie vir die lekker boeries :thumbup: :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Aug 07, 2011 7:45 pm
by Donkey
Dankie manne (en vrouens) vir al julle harde werk, jammer ek kon nie saam kom nie, kannie wag om die ander manne te leer ken nie. (Please eschuse my "swaak" Afrikaans).

Oom Dawie is jy seker jy wil nie die "morning shift" vatie? :shock2:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Aug 07, 2011 8:42 pm
by Swart Baard
Sorry so stil, het nou nie n baie lekker selfoon rekening gekry die maand nie, het oor my data cap gegaan, geen geld vir die maand nie :cry: :cry: :cry: , maar sal nog darm Saterdag deel neem :thumbup: , al is dit wat ek doen die maand. Bakkie is darm reg, net 1 vraag, wat is n "bridels" of ek ken dit onder n ander naam of iets maar nog nooit daarvan gehoor nie.

Die baan lyk wel lekker, wat se idee het julle op besluit om dit intersant te maak?

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Aug 07, 2011 9:04 pm
by Black Sam
Swart Baard wrote:Sorry so stil, het nou nie n baie lekker selfoon rekening gekry die maand nie, het oor my data cap gegaan, geen geld vir die maand nie :cry: :cry: :cry: , maar sal nog darm Saterdag deel neem :thumbup: , al is dit wat ek doen die maand. Bakkie is darm reg, net 1 vraag, wat is n "bridels" of ek ken dit onder n ander naam of iets maar nog nooit daarvan gehoor nie.

Die baan lyk wel lekker, wat se idee het julle op besluit om dit intersant te maak?
Die foto sal jou wys...

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 8:20 am
by ERT4X4
Hi Ouens

Jammer ek kon dit nie Saterdag maak nie. Het gewerk.... Ek sien ook baie uit na Saterdag en spesifiek om almal te ontmoet. Ek het die hemde gereed en behoort dit teen einde van die dag te kry. Sal julle laat weet hoe dit lyk!

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 8:24 am
by CasKru
ERT4X4 wrote:Hi Ouens

Jammer ek kon dit nie Saterdag maak nie. Het gewerk.... Ek sien ook baie uit na Saterdag en spesifiek om almal te ontmoet. Ek het die hemde gereed en behoort dit teen einde van die dag te kry. Sal julle laat weet hoe dit lyk!
Thanks Jaco... jy weet hulle sê 'n prentjie is so goed soos 'n duisend woorde... :twisted:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 8:29 am
by JohanM
Mense baie dankie aan almal wat die spangees so lekker gemaak het en ook almal wat gehelp het om die track uit te le en al die ander dinge!!!

Soos vroeer gese, hulle gaan moet uithaal en wys hierso om volpunte te kry en ook HKGK!!!! :thumbup: :twisted:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 8:39 am
by Stef
ERT4X4 wrote:Hi Ouens

Jammer ek kon dit nie Saterdag maak nie. Het gewerk.... Ek sien ook baie uit na Saterdag en spesifiek om almal te ontmoet. Ek het die hemde gereed en behoort dit teen einde van die dag te kry. Sal julle laat weet hoe dit lyk!

Aag moenie stres nie...daar was meer as genoeg hande; ek kon net 'n paar droppers ingeslaan kry & een emmer op kry so baie was daar :thumbup:

Daai boeries het glad afgegaan...dankie Marius, Carmen en dogter :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 8:42 am
by Gunta
CasKru wrote: Nay ek kan nie al die credit vat nie... ek het maar net gehelp... jy weet mos.. ek het die gewig agter die graaf werk in gesit... :twisted: :twisted:
Jaa Cassie ons het so gesien :lmao: :lmao:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 8:46 am
by OOOOMS
Ons is nou ook gesort met die balletjies, dankie aan Marius wat dit gekry het :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 8:47 am
by CasKru
Gunta wrote:
CasKru wrote: Nay ek kan nie al die credit vat nie... ek het maar net gehelp... jy weet mos.. ek het die gewig agter die graaf werk in gesit... :twisted: :twisted:
Jaa Cassie ons het so gesien :lmao: :lmao:
Image

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 2:00 pm
by witmamba
Doen vandag gou my Diff-breathers en nuwe belde en is dan "Rocked & ready to roll" vir Saterdag. Weet enige iemand of daar reels of iets is wat lockers/diff lock aanbetref vir die dag?

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 2:03 pm
by Stef
Nope, al wat hulle sê is dat low range verpligtend is.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 2:05 pm
by CasKru
witmamba wrote:Doen vandag gou my Diff-breathers en nuwe belde en is dan "Rocked & ready to roll" vir Saterdag. Weet enige iemand of daar reels of iets is wat lockers/diff lock aanbetref vir die dag?
Sover ek weet geen probleem nie... goeie idee om diff breather na te gaan want ek het verseker 'n water obstacle gesien.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 2:16 pm
by Stef
CasKru wrote:
witmamba wrote:Doen vandag gou my Diff-breathers en nuwe belde en is dan "Rocked & ready to roll" vir Saterdag. Weet enige iemand of daar reels of iets is wat lockers/diff lock aanbetref vir die dag?
Sover ek weet geen probleem nie... goeie idee om diff breather na te gaan want ek het verseker 'n water obstacle gesien.
Ek dink ons gaan daai Jamboree ding doen in die modder; Co-driver klim in 'n cage met safety goggles en word agter die voertuig gesleep een rondte om die baan :twisted: Het my co-driver klaar 'ge-brief' :mocking:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 2:21 pm
by witmamba
Damn! my trok het nie luxuries soos Diff-lock nie. Ek het hom darem al goed so geleer ken. Is daar heelwat 'axle twisters'?

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 2:47 pm
by Stef
Daar is een rowwe ene reg agter ons obstacle wat jy sal kan maak met bietjie meer momentum, maar die een naby die voet brug het ek al sonder difflock gery (droog); as hy nat is kan mens dalk sukkel want dis teen 'n incline.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 2:52 pm
by witmamba
Thanx Stefan. :thumbup: Sal dit maar 'n "go" gee en sien wat daarvan kom.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 7:34 pm
by IISARGE
Good day all I remeber Mark asking for cones to a resent call to Mark to leting him now I got cones on loan to me for the weekend so guy dont worry it is sorted :thumbup: :boss:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 8:38 pm
by OOOOMS
kenneth williamson wrote:Good day all I remeber Mark asking for cones to a resent call to Mark to leting him now I got cones on loan to me for the weekend so guy dont worry it is sorted :thumbup: :boss:
Hi Kenneth, yes please we are gonna need the cones :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Aug 08, 2011 8:49 pm
by legend35
Dankie aan almal wat so hard gewerk het om hierdie naweek n sukses te maak :thumbup: Kan nie wag om saam met julle te kuier die naweek nie.Sien julle vrydag :yahoo:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Tue Aug 09, 2011 12:26 am
by Donkey
Can't wait myself, can't even sleep, yoh :shock2:
I think last I saw oom (Legend 35 :taunt: ) was by Groenkloof

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Tue Aug 09, 2011 5:22 pm
by Traveler
Important to our driving team.

Please remember to remove towbar drop plates. They will scrape and catch on the obstacles and they reduce your departure angle.

We thought it obvious last year......... Glad I took spanners along so we could remove at least three on the line as the event was starting. Sometimes the most obvious is not that obvious.......

Who has the kit so you can re-bead a de-beaded tyre? Remember an aerosol and compressor in the team. :mrgreen:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Wed Aug 10, 2011 8:29 pm
by Ou vale1
Just a few arrangements with Saturday morning's catering: breakkie for all participants will be ready by 06h00 (drivers and navigators), marshalls and helpers @ 06h30 and the rest of the campers @ 07h00. Please make an effort to adhere to this arrangement as we have 50+ people to accommodate with limitted resources and time. Any volenteers to assist will be appreciated (seconds for Kassie and co can be arranged on request).

Kenneth, will your convectionary effort support this arrangement?

:alvarin: :alvarin:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Wed Aug 10, 2011 9:17 pm
by IISARGE
no problem will be done you will have the bread on time. :boss:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Wed Aug 10, 2011 9:35 pm
by CasKru
Ou vale1 wrote:Just a few arrangements with Saturday morning's catering: breakkie for all participants will be ready by 06h00 (drivers and navigators), marshalls and helpers @ 06h30 and the rest of the campers @ 07h00. Please make an effort to adhere to this arrangement as we have 50+ people to accommodate with limitted resources and time. Any volenteers to assist will be appreciated (seconds for Kassie and co can be arranged on request).

Kenneth, will your convectionary effort support this arrangement?

:alvarin: :alvarin:
Watse geseconds is dit die... ek soek thirds ook :mrgreen: :mrgreen:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Aug 11, 2011 8:44 am
by Stef
CasKru wrote:Watse geseconds is dit die... ek soek thirds ook :mrgreen: :mrgreen:
Smaak my ons sal ekstra grawe moet saam vat :tease:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Aug 11, 2011 8:46 am
by CasKru
Stef wrote:
CasKru wrote:Watse geseconds is dit die... ek soek thirds ook :mrgreen: :mrgreen:
Smaak my ons sal ekstra grawe moet saam vat :tease:
Ek weet waar julle die gewig vir agter daai grawe kan kry :twisted: :twisted:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Aug 11, 2011 10:08 am
by Hilux01
Mark,

Ek kom eers Saterdag oggend deur en gaan nie kan oorslaap nie soos vroeer bespreek.
Ek het ook n PM vir oom koos gestuur oor die breakie.

Hoe laat moet ons Marshals daar wees? 6h30? 7h00? ek het 10 teen 1 weer iewers die bespreking gemis...eish

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Aug 11, 2011 11:07 am
by OOOOMS
Hilux01 wrote:Mark,

Ek kom eers Saterdag oggend deur en gaan nie kan oorslaap nie soos vroeer bespreek.
Ek het ook n PM vir oom koos gestuur oor die breakie.

Hoe laat moet ons Marshals daar wees? 6h30? 7h00? ek het 10 teen 1 weer iewers die bespreking gemis...eish
Henk...strafdop vir jou....as jy 06h30 daar is kan jy sekerlik breakkie kry :thumbup: Ja ek dink 07h00 is 100% :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Aug 11, 2011 12:05 pm
by NicoP
Mede span lede. jammer om julle in te lig maar sal nie vrydag of saterdag kan kamp nie. Sukkel om n baby sitter tekry maar ek sal wel 6H00 daar wees met n vyand se voertuig agtermyne(ATV club)

Dan ook het ek nie vergeet van die stickers nie (http://www.hilux4x4.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;). Daar is 20 van hulle so 2 per voertuig tensy julle net 1 wil op he.

Kannie meer wag nie die LUX is reg vir die ding en sy baas ook. Navigator sien ook uit en hoop om vol modder te raak


GUNTA - hoop jou keel is nie meer seer en droog nie!!

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Aug 11, 2011 1:36 pm
by Traveler
Ou vale1 wrote:Any volenteers to assist will be appreciated (seconds for Kassie and co can be arranged on request).
Sal met graagte kom hand bysit. :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Aug 11, 2011 3:30 pm
by Neilrodeo
Mense ek het n probleem.

Het Gisteraand my SFA verkoop, maar het beplan om deur te kom.

Sal daar enige probleme wees as ek met die Colt opdaag?
:beg:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Aug 11, 2011 4:31 pm
by OOOOMS
Neilrodeo wrote:Mense ek het n probleem.

Het Gisteraand my SFA verkoop, maar het beplan om deur te kom.

Sal daar enige probleme wees as ek met die Colt opdaag?
:beg:
Neil, dit was nou vir jou 'n foutjie wat jy gaan berou....glo my..... :!:

Jy is meer as welkom, so lank jy jou Toyota T-hemp aan het :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Aug 11, 2011 6:12 pm
by Swart Baard
Is reg vir Saterdag, het al behalwe n "bridel". Maar kan sekker nog n plan maak.

Mark, wil net gou uit vind, wat moet ons alles saam vat vir die kamp, behalwe no natuurlik water, eie tent, vleis, en drink goed. Bv gas braaiers, en rooster.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Aug 11, 2011 6:30 pm
by Traveler
Ek bring my recovery toerusting saam. Het bridle vir julle.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Aug 11, 2011 6:49 pm
by OOOOMS
Swart Baard wrote:Is reg vir Saterdag, het al behalwe n "bridel". Maar kan sekker nog n plan maak.

Mark, wil net gou uit vind, wat moet ons alles saam vat vir die kamp, behalwe no natuurlik water, eie tent, vleis, en drink goed. Bv gas braaiers, en rooster.
Daar is geen drinkwater nie, net shower water. Daar is hout te koop by die hek, koop maar 'n paar sakke :thumbup:

Bring eetgoed vir Vrydag / Saterdag aand en Sondag oggend. Die res is voor gesorg. Bring eie drinkgoed en 'n lekker groot grid sal help daar is net x1.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Aug 11, 2011 7:45 pm
by Ou vale1
CasKru wrote:
Ou vale1 wrote:Just a few arrangements with Saturday morning's catering: breakkie for all participants will be ready by 06h00 (drivers and navigators), marshalls and helpers @ 06h30 and the rest of the campers @ 07h00. Please make an effort to adhere to this arrangement as we have 50+ people to accommodate with limitted resources and time. Any volenteers to assist will be appreciated (seconds for Kassie and co can be arranged on request).

Kenneth, will your convectionary effort support this arrangement?

:alvarin: :alvarin:
Watse geseconds is dit die... ek soek thirds ook :mrgreen: :mrgreen:

Some more arrangements, as we are catering for +- 50 people in limited time, if you don't like paper plates and plastic spoons please bring your own cutlery and you will be served with a smile. :taunt:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Aug 11, 2011 7:53 pm
by Ou vale1
I got the poles for our reverse trick before the log drop but lost the only ball I had, can someone please bring a tennis ball to replace it? :beg:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Aug 11, 2011 7:56 pm
by OOOOMS
Ou vale1 wrote:I got the poles for our reverse trick before the log drop but lost the only ball I had, can someone please bring a tennis ball to replace it? :beg:
Koos ek het tennis balle sal dit inpak :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Aug 11, 2011 8:10 pm
by Ou vale1
OOOOMS wrote:
Ou vale1 wrote:I got the poles for our reverse trick before the log drop but lost the only ball I had, can someone please bring a tennis ball to replace it? :beg:
Koos ek het tennis balle sal dit inpak :thumbup:
:twisted: Tx, gese ek kort net een wat missing is :twisted:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Aug 11, 2011 8:17 pm
by Ou vale1
Believe everything is wraped-up as far as we can, drive safely and looking forward to a great weekend - "SKOP GAT!"

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Aug 12, 2011 7:20 am
by Gunta
NicoP wrote:
GUNTA - hoop jou keel is nie meer seer en droog nie!!
Nothing that a few beers won't sort out. :laugh2: Can't wait this is going to be heaps of fun. :yahoo:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Aug 12, 2011 7:58 am
by NicoP
nog net n paar ure!!

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Aug 12, 2011 8:03 am
by Hilux01
Kan nie meer wag nie

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Aug 12, 2011 8:05 am
by NicoP
daar is blykbaar n blind drive obstacle.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Aug 12, 2011 8:12 am
by Gunta
Thats great I drive blind already, I turn when I feel a bump. :mrgreen:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Aug 12, 2011 9:07 am
by mikama
:evil: Jul almal moet dit geniet ,ons wou Baie graag daar wees maar moet weer werk kabels weer gesteel

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Aug 12, 2011 10:27 am
by The Legend
Manne,Hier gaan ek.Sien julle op Rust De Winter :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Aug 12, 2011 10:53 pm
by Thabogrobler
Hey, as jy nou nog hier lees: GAAN SLAAP NOU!!!!