Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.

A pozie for recipes, drinks, braai tricks, boererate & all that delicious things...
Post Reply
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2055
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Fri Dec 12, 2014 10:05 am

Al die xmas advertensies het my nou lus gemaak vir n lekker Skaapboud.
Ek gaan nou ry om een te koop.

More braai ek hom in die Weber.
Last edited by swartvark on Sat Dec 13, 2014 6:46 pm, edited 1 time in total.
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2056
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Fri Dec 12, 2014 10:26 am

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$ !!!

Geniet. :thumbup: :thumbup:
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
Bugzy
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 660
Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
Real Name: Buks
Club VHF Licence: X56
Location: Zuurplaat
Contact:

Fri Dec 12, 2014 10:36 am

Tiaan, lyk my jy dik in die pitte.........jy praat van 'n maand sy pay :D: :D:
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1245
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Fri Dec 12, 2014 11:11 am

:lmao: :lmao: ek is ook self stout oor n skaap bout
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2055
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Fri Dec 12, 2014 1:05 pm

Bugzy wrote:Tiaan, lyk my jy dik in die pitte.........jy praat van 'n maand sy pay :D: :D:
Hahaaa....ek eet al heel week net brood en gaan vokgende week net leftovers eet. :lol:

Laat weet as julle enige braai tips het. Ek sien sommige ouens doen hom in foil?
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1245
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Fri Dec 12, 2014 1:39 pm

Leke varknek en onbeende skaapbout op die spi :laugh2: :laugh2:
Attachments
DSC_0278 (360x640).jpg
(94.3 KiB) Downloaded 455 times
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2055
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Fri Dec 12, 2014 1:48 pm

Blikskottel........verstaaaaan jy? Dis mos KOS!
:drool: :drool:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1245
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Fri Dec 12, 2014 2:16 pm

Jip :laugh2: :laugh2:
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4084
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2000 Raider 2700i 4x4 Double cab. met "rock sliders" en Powerflo stainless exhaust
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Fri Dec 12, 2014 2:24 pm

swartvark wrote:Al die xmas advertensies het my nou lus gemaak vir n lekker Skaapboud.
Ek gaan nou ry om een te koop.

More braai ek hom in die Weber.
That's not a braai................... :surrender:

daai is BBQ
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1245
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Fri Dec 12, 2014 2:44 pm

:laugh2: :laugh2:
Ja ek kom glad nie reg met daai gedoente nie of ek verkool alles of alles is rou
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2055
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Fri Dec 12, 2014 10:06 pm

Ek het nog net heel hoender op hom gemaak en toe dink ek n heel boud sal kwai werk.

....maar het op n ontbeende boud besluit.

SO HY WORD OP N REGTE VUUR OP N ROOSTER GEBRAAI. :thumbup:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 3d4d Fortuner 4x4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Sat Dec 13, 2014 11:10 am

Ek verkies om eerder die blad te braai, siende hy nie so dik soos die boud is nie. As ek lam koop word die blaaie altyd heel gehou en is ons gunstelling. Hy is ook nie so droog soos 'n boud nie.

Hierdie is nou nie 'n resep nie, maar dis eenvoudig en dis hoe ek daarvan hou. Ek smeer die outjie lekker in met baba olie, skuus olyf olie, lekker growwe sout en swart korrel peper na smaak. Gebruik dan gemengde braaivleis speserye en gee hom so bietjie worcetersous.
Sprinkel dalk ook droe petersiellie oor.
Hiervandaan is dit jou keuse van geure en kleure, welke jy die garlic roete wil gaan of selfs net bietjie suurlemoen sap (verkieslik vars) by te voeg. Bier of lekker wyn kan ook verder gebruik word. Ek maak die Man dan toe in foelie, maak seker hy is dig geseel.

Nou is al die werk gedoen, en die geselsies kan begin. Plaas die man met sy beenkant na onder op die rooster, jou vuur/kole moet lou wees maar nog met 'n fighting spirit. Iets soos " medium to rear", maak net seker dat hy nie te warm is nie. Sodra jou pakkie foelie opblaas weet jy, jy is op die regte pad. (Moenie die vleis te styf toemaak nie, hy soek ruimte om te stoom). Ek los hom so op die kole vir 20 minute, draai, 20 min, draai (pasop nou om nie die foelie te skeur nie!) Los hom nou vir verdere 30min en draai, los vir 30 min.

Kry die braaipan nader, haal af en sny die foelie, jou sousie wat oorbly kan jy weer gebruik om die man te smeer of 'n aartappel in te bak.

Gebruik nou jou kundige braaiers oordeel.Gooi nou weer kole en braai soos 'n chop! Geniet! Die tyd is gebasseer op my eie vuur se hitte, en is slegs 'n riglyn. Na die tweede een sal jy jou eie tye en resepte hê.
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3477
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Sat Dec 13, 2014 2:09 pm

:drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: Ek is nou lus vir braai :sobbing: :sobbing: :sobbing: :sobbing: :sobbing:
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2055
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Sat Dec 13, 2014 6:21 pm

Ek het sopas wakker geword van my middagslapie na die groot eet sessie. :thumbup:

Oraait........soos meeste Hilux manne hou ek van eenvoud wat werk.
So laat ek die proses vir julle stap vir stap verduidelik......met prentjies. :tongue:

Ekkit so 'n 1,5kg Ontbeende Lamsboud gevat......dis mos net mooi genoeg vir 2 mense. :cooldude:
20141212_140639.jpg
20141212_140639.jpg (173.17 KiB) Viewed 3273 times
Nou.....ek laaik van Garlic en baie mense druk garlic in gaatjie en smeer olie etc......dis GREAT, maar daar's 'n Beter Shortcut.
Ek steek wel so paar gaatjies en dan versuip ek hom in 'n slaaisous.......vandag het ek vir die Garlic een gegaan. Die sous het sommer klaar baie olie en spices en alles in.
20141212_135832.jpg
20141212_135832.jpg (156.63 KiB) Viewed 3273 times
20141212_141028.jpg
20141212_141028.jpg (156.82 KiB) Viewed 3273 times
Dan draai ek hom toe in Plastic Wrap en gooi oornag in die yskas, sodat hy lekker kan marineer. ......'n uur of twee sal ook werk. Hy bly daar tot so halfuur voor hy op die kole gaan.
20141212_141509.jpg
20141212_141509.jpg (137.48 KiB) Viewed 3273 times
Die volgende stappe is net so maklik. :tongue:
20141213_115559.jpg
20141213_115559.jpg (160.16 KiB) Viewed 3273 times
20141213_120809.jpg
20141213_120809.jpg (171.68 KiB) Viewed 3273 times
20141213_125455.jpg
20141213_125455.jpg (153.92 KiB) Viewed 3273 times
Wees rustig tot die kole reg is(so agt sekondes voor jou hand brand), dan braai ek hom eers met die vet kant na onder vir so 10min, begin dan omdraai en braai tot hy is soos jy hom laaik. Dit het in totaal so 30min geneem om myne lekker sapig en murgsag te kry.........as jy nie seker is nie, steek hom met 'n steakmes..as helder vloeistof uitkom is hy REG. :thumbup:
20141213_130534.jpg
20141213_130534.jpg (219.97 KiB) Viewed 3273 times
Last edited by swartvark on Sat Dec 13, 2014 6:43 pm, edited 3 times in total.
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2055
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Sat Dec 13, 2014 6:23 pm

Dan haal ek hom af en laat rus vir in Foil terwyl ek nog 'n dop kry en veggies ens opskep......so 15min. :thumbup:
20141213_130706.jpg
20141213_130706.jpg (175.67 KiB) Viewed 3273 times
EN DAN!!!!!!! :yahoo:
20141213_131518.jpg
20141213_131518.jpg (174.17 KiB) Viewed 3273 times
20141213_131510.jpg
(121.22 KiB) Downloaded 378 times
BURP!!!!!! :blushing:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2055
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Sat Dec 13, 2014 6:26 pm

Gister hoenner gebraai en more maak ek 'n Chicken Braaipaai. :cooldude:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3477
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Sat Dec 13, 2014 7:53 pm

Dit lyk awesome :thumbup: :thumbup:

My mond water sommer :drool:

As ek van die sand duine af kom gaan ek self braai.
Sommer gemarineerde hoender op die koole gooi vir die fun :thumbup:
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6649
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Langebaan
Vehicle: Prado 90 VX 3.4 V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Langebaan
Contact:

Sun Dec 14, 2014 8:33 am

Lekker man.Daai is prefek gebraai :thumbup: :boss:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
chopper
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Thu Oct 01, 2009 7:17 am
Town: Witpoort Pretoria
Vehicle: 2000 Hilux Surf
Real Name: Thinus
Location: Witpoort Pretoria

Sun Dec 14, 2014 11:14 am

Bly om te sien nog 'n man ken van 'n tabernakelvuur - geen beter manier om vuur te maak nie :thumbup:
To fly is heaven ...... to Hover is Divine !!!!
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5058
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Sun Dec 14, 2014 4:17 pm

Nee bliksem ouens!!!

Ek sit nog in Phalaborwa in die singles quarters en is gatvol vir Spar hoender!!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3299
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 1995 2,4 D/C Hilux SFA 4X4 , 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Sun Dec 14, 2014 9:04 pm

:thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1245
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Mon Dec 15, 2014 7:03 am

Baie nice
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
Baasvark
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1269
Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
Town: Virginia
Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
Real Name: Shane

Mon Dec 15, 2014 9:47 am

Skielik proe my muesli pap soos koring semels :thumbdown:

Het lanklaas daai oefening gedoen. Sal bietjie moet plan maak :thumbup:
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1245
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Mon Dec 15, 2014 9:52 am

Baasvark wrote:Skielik proe my muesli pap soos koring semels :thumbdown:

Het lanklaas daai oefening gedoen. Sal bietjie moet plan maak :thumbup:
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16699
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Mon Dec 15, 2014 10:37 am

Vlok Tiaan, jy was erg vreetsaam die naweek!!!!! Nooi my asb volgende keer ook.. ek kwyl nou die hele keyboard vol.. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2415
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Mon Dec 15, 2014 10:57 am

Lyk heerlik, se net as jy iemand soek om mee te toer...
Solank as jy die KOK gaan wees... :laugh2: :lmao: :blackeye: :surrender:
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
GI Jane
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4056
Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
Town: Strand WC
Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
Real Name: Val
Club VHF Licence: X112

Mon Dec 15, 2014 12:37 pm

ThysdJ wrote:Vlok Tiaan, jy was erg vreetsaam die naweek!!!!! Nooi my asb volgende keer ook.. ek kwyl nou die hele keyboard vol.. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys ek het Tiaan in die Mall raakgeloop, hy was seker op pad om daai skaap boud te koop..... Voldgende keer moet hy my saam nooi vir die braai..... :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:
Image
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2055
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Mon Dec 15, 2014 1:06 pm

GI Jane wrote:
ThysdJ wrote:Vlok Tiaan, jy was erg vreetsaam die naweek!!!!! Nooi my asb volgende keer ook.. ek kwyl nou die hele keyboard vol.. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys ek het Tiaan in die Mall raakgeloop, hy was seker op pad om daai skaap boud te koop..... Voldgende keer moet hy my saam nooi vir die braai..... :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Daai klink na 'n PLAN. :cooldude:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16699
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Sat Dec 27, 2014 7:50 pm

Ek het jou vanaand teruggekry Tiaan. My fotos is nie so mooi soos joune nie maar my skaapboudjie was n Kalahari-skapie sinne. Yummmmmmie. [img]http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/12 ... 7138e6.jpg[/img]8-)8-)8-)
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10392
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Sun Dec 28, 2014 9:50 am

Tiaan ek is bly om te sien jy gebruik ordentlike hout
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5816
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Sun Dec 28, 2014 10:37 am

Ek kuier al amper twee weke in Pretoria, hulle braai net met donkie drolle, mis my hout vuur
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 3d4d Fortuner 4x4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Sun Dec 28, 2014 12:36 pm

Hoppy, jy kuier nie by die regte mense nie. Mense wat omgee oor braai in Pretoria gebruik sekelbos en hardekool. My spitbraai het skeef geloop toe die braaie onder my gat uit verhuur was, so my lam het ek toe maar op die houtvuur gebraai! Volgens my gaste was dit nog die beste lam wat ek al ooit vir hulle gemaak het, wel ek het gestres en gesaffer soos 'n wafferse mens.
Post Reply

Return to “Braai and recipes”