Page 1 of 1

Potbrood

Posted: Tue Apr 28, 2009 6:56 pm
by Gertc
2.8 d/cab SFA

I see you've got the potjiekos so I will add the Pot Brood
POT BROOD.doc
(23.5 KiB) Downloaded 278 times

Re: Potbrood

Posted: Sat May 02, 2009 2:37 am
by BenHur
Gertc wrote: I see you've got the potjiekos so I will add the Pot Brood
My ander potbrood resep wat effe makliker is is soos volg.

1 pakkie "self raising flower"
1 Bier
1 pakkie bruin uie sop
'n knertsie sout
'n teelepel bakpoeier (opsioneel)

Gooi al die droƫ goed saam en begin dan deur net 'n 3/4 bier in te gooi. Vryf jou hande eers met olie en begin te knie. Afhangende van die brand meel wat jy gebruik sal jou deeg net so reg wees of met ander soorte moet jy die laaste bietjie bygooi. Ek maak hom gewoonlik dubbel hoeveelheid aan vir 'n lekker groot broodjie in my nommer 3 platboompot.

Jy kan hom dadelik bak (hoef nie eers te staan en rys nie) oor gematigde kole vir so 50-60 minute en sit paar kooltjies op die deksel vir 'n lekker bruin korsie bo op. Toets hom maar so van 50 minute se kant af met 'n toetspen, meestal is hy dan al deur gaar

Vir afwisseling kan bogenoemde resep ook modify. Jy kan fyngekapte uie en chutney in jou deeg inwerk. Of anders stukkies ham en kaas. Ek het al ander eksperimente ook gedoen wat lekker uitwerk maar kan nie meer almal onthou nie maar gebruik jou verbeelding.

Of as ek lekker lui is waneer ons gaan kamp koop ek sommer 'n pakkie klaar gemixde vetkoekdeeg by die kafee waneer ek stop vir ys. Maak dit ook dieselfde gaar in die platboom.

Re: Potbrood

Posted: Mon May 04, 2009 11:40 am
by Buff
I tried this one over the Easter weekend, turned out great.
I just added small pieces of sliced biltong and baked cheese over the top.
Yum, hoe lus is ek nou vir die brood.