1998 Prado 3.4 VX

Discussion form for the Toyota Prado
Post Reply
Allrounder
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 20
Joined: Wed Apr 07, 2010 2:28 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 2006 Hilux 2.7vvti
Real Name: Dirk

1998 Prado 3.4 VX

Post by Allrounder »

Wat is julle gevoel op `n 1998 Prado 3.4 VX 8-seater Auto?
Ek kan nou vir my een koop vir R115,000 maar die voertuig het al 300,000km op, maar baie mooi opgepas met vol diensrekord, een eienaar......
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Family_Dog »

Dirk, daar's geen beter voertuig nie! Koop dit! Die enjin is goed vir 900,000km plus!

viewtopic.php?f=121&t=10037


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Spartan »

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
Allrounder
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 20
Joined: Wed Apr 07, 2010 2:28 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 2006 Hilux 2.7vvti
Real Name: Dirk

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Allrounder »

Dankie, dit sê reeds baie!!! Wat is die petrol verbruik op die Prado's?
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Family_Dog »

Selfde as al my Hilux bakkies - so 6.5 - 7km/litre! :mrgreen:

Maar... hy ry soveel beter en het baie meer krag as die ander wat ek het. Die Prado is relatief 'n swaar voertuigen het 'n auto box ook, so ek sal se dit is heelwat aanvaarbaar.

Ek het PraDog gekoop sonder om eers vir 'n toetsry te vat... ek was nie eers op soek vir 'n Prado nie. Toe sien ek die Prado by Automark, die salesman kom en vra wil ek die enjin sien... ek antwoord 'Ja, dit sal nice wees!' en toe besluit ek daar en dan dat ek vat hom. Ook 'n FSH boek, uitstekend 'condition', geen krapmerke op die chassis nie, OME suspension & ali Bullbar/Bumper. Die voertuig is net 'n plesier!

Plak 'n paar fotos op asb. van jou nuwe Prado, in die Prado seksie! ;)


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Mr_B »

F_D... You're biased! :twisted:
User avatar
Bloues
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 934
Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 2.2 D/C
Real Name: Solly

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Bloues »

Mr_B wrote:F_D... You're biased! :twisted:

Stem saam "B"..!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
Image
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
Allrounder
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 20
Joined: Wed Apr 07, 2010 2:28 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 2006 Hilux 2.7vvti
Real Name: Dirk

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Allrounder »

Sal vandag weer gaan kyk en my besluit maak..... dan kan ek sommer ook ontslae raak van my 2.7VVTi want dis die swakste Toyota wat ek nog gehad het!!!
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Mr_B »

Ok, from an unbiased perspective(being mine)... the Prado is a huge load better than any Hilux derivative with the 2.7VVTi engine...

Mr B
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Family_Dog »

Mr_B wrote:F_D... You're biased! :twisted:

"Oh Lord, it's hard to be humble...
When with a Prado you're blessed...
It goes with never a tumble...
And has shown it's the very best!"



Now all together now...

♪♫♫♪♪♫♫♪♪♫♫♪


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Allrounder
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 20
Joined: Wed Apr 07, 2010 2:28 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 2006 Hilux 2.7vvti
Real Name: Dirk

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Allrounder »

Het hom toe gekoop..... sal oor die naweek vir julle fotos plaas!!!! As iemand belangstel in my 2006 Hilux 2.7VVTi D/C met 45000km vir R160k, laat weet my seblief..
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Family_Dog »

Veels geluk! Jy't nie 'n fout gemaak nie! :thumbup:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Allrounder
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 20
Joined: Wed Apr 07, 2010 2:28 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 2006 Hilux 2.7vvti
Real Name: Dirk

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Allrounder »

Hier is hy nou!!!
Attachments
Prado3.jpg
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Family_Dog »

Beautiful!

Baie geluk met jou nuwe wa, selfde model as PraDog :thumbup:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by CasKru »

Baie geluk. Ek kan sien hoekom jy nie kon nee sê nie. Daai wa lyk nog erg mooi en ek self hou ook van die wit
To God be the glory
Allrounder
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 20
Joined: Wed Apr 07, 2010 2:28 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 2006 Hilux 2.7vvti
Real Name: Dirk

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Allrounder »

Dankie julle vir die hulp en raad. Ek stem saam CasKru: "Enige kleur lyk mooi, solank dit net wit is" :-)
chopper

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by chopper »

Ek is nuuskierig om te hoor hoekom die 2,7VVTI so 'n slegte "verslag" kry?! :shock:
By imlikasie is die enigste opsies itv die Vigo-reeks dan die 2,5l en die 3,0l diesels asook die 4,0l V6?
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Spartan »

chopper wrote:Ek is nuuskierig om te hoor hoekom die 2,7VVTI so 'n slegte "verslag" kry?!
By imlikasie is die enigste opsies itv die Vigo-reeks dan die 2,5l en die 3,0l diesels asook die 4,0l V6?
Jammer hulle het net n V6 n 8 of n lang 6 sou ook mooi gewees het
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
Allrounder
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 20
Joined: Wed Apr 07, 2010 2:28 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 2006 Hilux 2.7vvti
Real Name: Dirk

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Allrounder »

Chopper, my 2.7vvti het nou maar 45000km op en ek sukkel van die begin af. Die bakkie het geen krag nie, het dit al by toyota gehad en vir `n dyno. Ek sleep `n ligte karavaan, Sprite Supersport, sodra die bakkie `n opdraende sien, moet jy af gaan na 3e rat en baie swaar op brandstof. Ek is glad nie beindruk met die 2.7vvti nie.....
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Rebel 4x4 »

Hoe is die diesel weergawe van die Prado :think: ? Reliability? Ek weet diesel mense spaar meer op diesel maar haal al daai geld weer uit op repairs.... :shock:
Sent from my iPhone
Image
Image
Allrounder
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 20
Joined: Wed Apr 07, 2010 2:28 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 2006 Hilux 2.7vvti
Real Name: Dirk

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Allrounder »

Hi Rebel, ek verstaan dat die ouens met die diesel Prado's se dieselverbruik nie veel beter is as die Petrol nie, daar kan miskien `n 1km/L verskil wees. Die probleem is net, indien daar fout gaan met die diesel engin kos dit jou BAIE geld om te herstel, waar die petrol engin jou `n kwart van die prys kan kos. Die ander probleem hoekom mense so bang is om `n tweedehandse diesel voertuig te koop is omdat jy weet nie altyd hoe die vorige ou na die voertuig omgesien het nie. Jy moet weet hoe om te kyk na `n diesel voertuig anders kan dit jou duur te staan kom, veral as die diesel voertuig 'n turbo op het soos in meeste gevalle.
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Rebel 4x4 »

Wat is die dinge waarna jy moet kyk as jy 'n 2de handse prado wil he wat 200k op die klok het. Want ek lees op die forum dat engines hou 600k.... Sal jy as jy 'n reliable voertuig het dit verkoop om dit te vervang met 'n Prado? Hoop dit maak sin.
Sent from my iPhone
Image
Image
Allrounder
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 20
Joined: Wed Apr 07, 2010 2:28 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 2006 Hilux 2.7vvti
Real Name: Dirk

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Allrounder »

Ek sou sê die belangrikste is die toestand van die voertuig, as die vorige eienaar gekyk het na die Prado, kan jy dit met `n geruste hart koop. Ek glo `n voertuig wat altyd skoon en netjies is, sê baie van die eienaar ook. Diensrekord is natuurlik ook baie belangrik! Veral op die diesel moet jy seker maak dat geen dienste "geskip" is nie!!! Ek het my Prado nou onlangs gekoop met 300,000km op en dit lyk nog net so goed soos `n nuwe een, daar is nie eers `n krappie of duikie op nie. Ek kan eerlik vir jou sê, dit is regtig een van die lekkerste voertuie wat ek nog gery het met al die "luxuries". As jy een kan kry teen `n goeie prys, gryp hom, want hulle is sterk in aanvraag, veral as jy in `n spesifieke prysklas kyk, onder R200,000... Hoop dit antw jou vraag?
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Rebel 4x4 »

Allrounder wrote:Ek sou sê die belangrikste is die toestand van die voertuig, as die vorige eienaar gekyk het na die Prado, kan jy dit met `n geruste hart koop. Ek glo `n voertuig wat altyd skoon en netjies is, sê baie van die eienaar ook. Diensrekord is natuurlik ook baie belangrik! Veral op die diesel moet jy seker maak dat geen dienste "geskip" is nie!!! Ek het my Prado nou onlangs gekoop met 300,000km op en dit lyk nog net so goed soos `n nuwe een, daar is nie eers `n krappie of duikie op nie. Ek kan eerlik vir jou sê, dit is regtig een van die lekkerste voertuie wat ek nog gery het met al die "luxuries". As jy een kan kry teen `n goeie prys, gryp hom, want hulle is sterk in aanvraag, veral as jy in `n spesifieke prysklas kyk, onder R200,000... Hoop dit antw jou vraag?

Hi Dirk,

thanks, help baie, want ek dink daaraan om my vrou se yaris te verkoop en miskien 'n Prado te kry, verkieslik die 3deur ene, maar hulle is hel skaars. Die yaris het net 66k op die klok, so is bang ek verkoop die reliable voertuig en koop iets wat haar in die middel van die pad sal laat staan.
Sent from my iPhone
Image
Image
Allrounder
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 20
Joined: Wed Apr 07, 2010 2:28 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 2006 Hilux 2.7vvti
Real Name: Dirk

Re: 1998 Prado 3.4 VX

Post by Allrounder »

Dit is nogal `n probleem as dit jou vrou se voertuig gaan wees, want die Yaris is lekker klein en lig op brandstof en heel waarskynlik is dit `n baie nuwer model as die Prado wat jy sal wil koop. Ek dink nie jou vrou gaan te lief wees vir jou om haar Yaris vir `n Prado te ruil nie. Kyk eerder om die Prado aan te koop sonder om haar karretjie te verkoop. Ek sou ook nie aanbeveel dat jy gaan vir die 3 deur nie, ek sou die 3 deur Pajero bo die 3 deur Prado verkies omdat dit baie lekkerder en sagter ry vir `n vrou en dis natuurlik baie ligter op brandstof as jy na die 3.2 diesel kyk.
Groetnis
Post Reply

Return to “Toyota Prado 4x4 Forum”