Hi all
I have a couple of ARB bars for Prado's that i'm dropping the price with 20%
1 x Prado 03' onwards Delux bar - was R.15995.00 now R.12796.00
2 x Prado 2010 onwards Sahara bars - was R.16495.00 - now R.13196.00
Last of my Toyota stock besides the Hilux Adventure bar and some Suzuki & Jeep bars which I have on special.
Contact: OI6 93I 2999
Peekchaz!!!:
ARB special on Prado bars
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
ARB special on Prado bars
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: ARB special on Prado bars
Hans,
Ek wil die topic so bietjie verander. Ek het n ARB, hy het die flikkerlig op die wing gedeelte van die bullbar. Ek soek die swart plastiek deel wat die flikkerlig en die spot/mislig deel in het wat op die wing gedeelte kom. Ek kan by Ironman kry, maar hulle vra R4100 vir n stel Groete.

Jaques, ek sal more gou vir jou uitvind en dan laat weet. Groete!
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: ARB special on Prado bars
Soek jy die misligte ook?
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: ARB special on Prado bars
Wat is die standaard, mis of spot ? As jy kan, kyk of jy n spot kan kry asb. Kyk net eers wat kos dit. Wil jou nie die moeite laat doen en dan is dit te duur nie.
Dankie vir jou moeite.
Dankie vir jou moeite.
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: ARB special on Prado bars
Dit is mis ligte, en ja, dit is nie goedkoop nie maar die twee 'buffers' saam met die ARB mis ligte gaan jou omtrent so R.2500.00 uit die sak jaag. Ek weet net nie of dit die flikker ligte insluit nie maar dit kan darem lokaal gekoop word.
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: ARB special on Prado bars
Sjoe!! dis baie, maar steeds beter as Iron man se R4100. Dankie vir jou moeite Maar ek dink ek sal dit maar los soos wat hy is. Groete