Engine conversions for 98 Prado KZ-TE?

Discussion form for the Toyota Prado
Post Reply
asicsber
Newbie
Posts: 2
Joined: Fri Jan 27, 2012 4:22 pm
Town: centurion
Vehicle: 99 prado 3.0 diesel
Real Name: bernie

Engine conversions for 98 Prado KZ-TE?

Post by asicsber »

Hi all

I have a Prado 3.0 Diesel KZ-TE, which is in serious need of a new motor. Rebuild will cost me +- R40k (SAC)
What other options do I have.
Sal waardeer as julle kan raad gee omtrent die oordoen vd enjin, en ook watse ander moontlikhede daar is vir die oplos vd probleem.

Dankie
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Engine conversions for 98 Prado KZ-TE?

Post by jacques kotze »

Hi Bernie, Stel jouself eers bietjie voor en vertel wat jy doen toe man, dis die regte ding om te doen. :thumbup:
asicsber
Newbie
Posts: 2
Joined: Fri Jan 27, 2012 4:22 pm
Town: centurion
Vehicle: 99 prado 3.0 diesel
Real Name: bernie

Re: Engine conversions for 98 Prado KZ-TE?

Post by asicsber »

Bly te kenne Jacques!

Van Centurion (soos jy dalk gesien het) , hartseer dat Heyneke weg gaan en verder bly ek aan die lewe deur CCTV en Access Control stelsels te installeer.
Bly om te sien die interaksie hier is so persoonlik van aard! As ek dit geweet het sou ek natuurlik eers voorgestel en bietjie gesels het...
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Engine conversions for 98 Prado KZ-TE?

Post by Thabogrobler »

Hallo Bernie,

Eerstens, SAC, Dastek of die ouens doen nie self enjins oor nie maar knotrakteur die meeste van die werk uit en sit net 'n gesonde winsgrens by. Probeer Allen Y Brink, dis die ouens wat ek gesien het wat die tipe werk doen.

So jaar of 2 terug was al die onderdele, insluitende nuwe pistons rondom R10k by Gemini. Sonder piston rondom R5k. Sit so R15k by vir arbeid(wat ek dink baie is) en jou trok loop weer soos nuut.

Ander opsies is natuurlik 'n Lexus V8 of selfs 'n D4D masjien....Als hang af hoe diep jou sak is en of en hoe gou jy dalk die voertuig wil/moet verkoop. Dink ook in terme van onderdele doer in Botswana????

Vir my rande sal jou eie masjien ordentlik oorgedoen die meeste sin maak.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Engine conversions for 98 Prado KZ-TE?

Post by jacques kotze »

asicsber wrote:Bly te kenne Jacques!

Van Centurion (soos jy dalk gesien het) , hartseer dat Heyneke weg gaan en verder bly ek aan die lewe deur CCTV en Access Control stelsels te installeer.
Bly om te sien die interaksie hier is so persoonlik van aard! As ek dit geweet het sou ek natuurlik eers voorgestel en bietjie gesels het...
Aangenaam Bernie,
Ja-nee, dis maar hartseer van Heyneke, maar wat, niks is verewig nie ne!?
Kyk jy is nou op die regte plek as jy inligting nodig het oor jou wa se enjin. Gee net kans, die regte ouens sal jou nog antwoord op jou vrae. Geniet dit :thumbup:
User avatar
zepplin
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2099
Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Crooza VX 80 EFI
Real Name: Steve
Club VHF Licence: HC 127

Re: Engine conversions for 98 Prado KZ-TE?

Post by zepplin »

A 5VZ will fit. It's petrol so a few mods needed but should still be cheaper than fixing the KZ.
Crooza VX 80 efi - fully locked.
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Engine conversions for 98 Prado KZ-TE?

Post by Bushwacker »

Post Reply

Return to “Toyota Prado 4x4 Forum”