Dag almal,
Ek is in die mark vir n Prado 4,0l V6, so '03 - '05 model. Daar is n mooi een vir die regte prys in Bloem, maar het nie n diensrekord nie, hy kos R20 000 minder as n sortgelyke Prado van dieselfde jaar met dieselfde km lesing MET n diesnrekord.
Wat ek nou wil weet, is dit maklik om die km lesing terug te draai en dan net die boekie te laat "verdwyn"
Enige raad sal my help.
Prado km lesing.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Prado km lesing.
Kry die Vin en enjine nomers en doen 'n transunion report op hom gaan kyk gerus op Google
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!