Page 1 of 1

First for Vryheid KZN

Posted: Sat Jul 16, 2011 10:29 pm
by Black Sam
Ons eerste 10 Geakrediteerde 4x4 bestuurders opgelei met sukses in Vryheid die afgelope naweek. :yahoo:

Geluk aan Bushwacker met die voltooing van jou kurses :taunt: en die ander nie forum lede wat die kurses voltooi het. Tussen die manne is daar twee dames ook opgelei.

'n eerste vir African Offroad Academy in ons geweste. :dance1:

Ongelukkig is ons maar min van Vryheid op die forum.

Dankie vir Wimpie (Wim) vir jou hulp en bystand, dit was kwaai :taunt:

Re: First for Vryheid KZN

Posted: Sat Jul 16, 2011 10:34 pm
by OOOOMS
Mooi en baie geluk, bly dine gebeur darem in julle ge-ooste :thumbup:

Kan Pienk Piet nou ordentlik ry? :mocking: Of het hy jou betaal..... :roll:

Re: First for Vryheid KZN

Posted: Sat Jul 16, 2011 10:37 pm
by Black Sam
Hy was nog altyd reg, hy het nou papiere om te ry :thumbup:
en hy moes betaal ook :lol:

Re: First for Vryheid KZN

Posted: Sat Jul 16, 2011 10:43 pm
by OOOOMS
Black Sam wrote:Hy was nog altyd reg, hy het nou papiere om te ry :thumbup:
en hy moes betaal ook :lol:
Watse level was dit?

Re: First for Vryheid KZN

Posted: Sun Jul 17, 2011 8:22 am
by Black Sam
Mark dis die " Offroad Vehicle Operator Certificate" dieselfde as wat Thys aanbied daar by hom. deur African Ofroad Academy.

Re: First for Vryheid KZN

Posted: Sun Jul 17, 2011 8:46 am
by OOOOMS
Black Sam wrote:Mark dis die " Offroad Vehicle Operator Certificate" dieselfde as wat Thys aanbied daar by hom. deur African Ofroad Academy.
:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Nog steeds bly 'boetie' het dit deurgekom :lol: :lol: :lol:

Re: First for Vryheid KZN

Posted: Sun Jul 17, 2011 8:54 am
by Black Sam
Ek trots op hom, en dalk het hy 'n goeie instrukteur ook gehad?? :?:

Re: First for Vryheid KZN

Posted: Sun Jul 17, 2011 9:06 am
by OOOOMS
Black Sam wrote:Ek trots op hom, en dalk het hy 'n goeie instrukteur ook gehad?? :?:
Mooi man, ek's seker daaroor :thumbup:

Hoe lank is jou kursus?

Re: First for Vryheid KZN

Posted: Sun Jul 17, 2011 9:22 am
by Mud Dog
Congratulations Piet! :thumbup: :thumbup:

Re: First for Vryheid KZN

Posted: Sun Jul 17, 2011 9:40 am
by Black Sam
OOOOMS wrote:
Black Sam wrote:Ek trots op hom, en dalk het hy 'n goeie instrukteur ook gehad?? :?:
Mooi man, ek's seker daaroor :thumbup:

Hoe lank is jou kursus?
Ons het Woensdag aand 18:00 - 21:00 teorie gedoen
Vrydag aand 18:00 - 21:00 teorie gedoen
Saterdag 8:00 - 16:00 Examen en prakties en asseseering.

Normaal weg is die kurses oor 'n naweek van Vrydag aand tot Sondag middag.

Re: First for Vryheid KZN

Posted: Sun Jul 17, 2011 10:06 am
by Bushwacker
Thanx hoor, ek moet nog betaal, maar na daai pienk... :think:
So wanneer stel hulle die strande vir my oop. Ek voel nou baie eco sensetief met my wit toiletpapier en al :lmao: :lmao:

Re: First for Vryheid KZN

Posted: Sun Jul 17, 2011 10:09 am
by Johannes van die See
:thumbup:
Baie geluk aan almal,
Ek moet ook nog my liksens by Thys gaan doen, kom net nie daarby uit nie...

Re: First for Vryheid KZN

Posted: Sun Jul 17, 2011 10:38 am
by ThysdJ
Baie geluk Piet, welkom by die African Offroad Academy familie. :clap: :clap: :clap:

Gerrie, die lekker om daai eerste kursus onder die belt te he!!.. Voorspoed met die volgende ene. :thumbup: :thumbup: :thumbup: Nou moet jy nog net Piet se naam op die ererol gaan sit: viewtopic.php?f=128&t=18043&p=214353" onclick="window.open(this.href);return false;

Ons wag vir jou Johan, ons het jou nommer... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: First for Vryheid KZN

Posted: Sun Jul 17, 2011 3:21 pm
by Black Sam
Dankie Thys, ek het hom daar geplaas.
Ja dis 'n lekker gevoel :yahoo: en ek het 'n lekker groep gehad, sien uit na die volgende een...

Dit het smeek gekos aan die begin :deadhorse: maar dis nou reg. :thumbup:

Re: First for Vryheid KZN

Posted: Mon Jul 18, 2011 11:44 am
by ThysdJ
great stuff Gerrie!! :thumbup: :thumbup:

Re: First for Vryheid KZN

Posted: Mon Jul 18, 2011 5:22 pm
by Black Sam
ThysdJ wrote:great stuff Gerrie!! :thumbup: :thumbup:
Thanx :thumbup: :thumbup: