Blikoor - Vettie

Tell us a bit more about your Hilux (or other 4x4) and show off with some pictures.
Post Reply
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Blikoor - Vettie

Post by pietpetoors »

On behalf of Blikoor ( memberlist.php?mode=viewprofile&u=545 )
As you can see I am from the hart of CHEETHA country and proud about it.
My toy is a 1993 Hilux with an old Ford V6. Yes I know, but in 1996 it seemed like a good conversion. Well it`s still running like a clock. The toy is nick named VETTIE; no not after my wife. My 5 year old son name it because he was used to our 1400 Nissan.
It is loaded with extras, but I still need a front difflock. Here are some photos and some on the road.
Image
Image
Image
Image
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Knersus
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 322
Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
Town: Kathu
Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
Real Name: Eben
Club VHF Licence: ZS3EP
Location: Kathu

Re: Blikoor - Vettie

Post by Knersus »

Vettie lyk goed man en ek hou van die cannopy se idee. 8) Daar is egter net een probleem en dis daai rook ek kook enjin :wink:
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Blikoor - Vettie

Post by ThysdJ »

Knersus wrote:Daar is egter net een probleem en dis daai rook ek kook enjin :wink:
HEY! Niks fout met daai rook en kook nie... :twisted: :twisted: Het self ene gehad, en hy het sy ding gedoen... :shock: :D :lol:

Baie nice bakkie, die Vettie.. 8)
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Knersus
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 322
Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
Town: Kathu
Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
Real Name: Eben
Club VHF Licence: ZS3EP
Location: Kathu

Re: Blikoor - Vettie

Post by Knersus »

Kaspaas ek het sekerlik te vinnig getik( gedink) en het niks regtig slegs bedoel met die rook en kook nie. :oops: Ou Vettie sal dalk ringe om my ry in die duine maar my ondervinding nog altyd met die 3L Ford enjins was maar nog altyd die hitte probleem :(

Moet darem herken die instalasie lyk baie goed.
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Blikoor - Vettie

Post by ThysdJ »

Knersus wrote:die hitte probleem :(
Is weer so ja, maar as jy dit reg "manage" dan is dit nie so 'n groot probleem nie. My rook en kook het al lekker daar by julle warm wereld rondgery sonder oorverhitting... 8) :shock: :D :D
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
blikoor
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Sat Jan 26, 2008 10:40 pm
Town: bloemfontein
Vehicle: sfa hilux
Real Name: tom

Re: Blikoor - Vettie

Post by blikoor »

Daai "rook en kook" doen nie een van daai nie !!! Die enjin in 1996 self oorgedoen met die regte
onderdele, K S pistons en ringe, Angila valveseal en genoeg ultragrey. Lek nie olie nie rook nie
en brand baksteenrooi. Wat kook betref werk die 2L diesel se radiator, Isuzu visco fan en heater bypass perfek. Hy terk goed klink wonderlik en het my nog nooit gelos nie. Hy het al vele "Landrobiese" gesleep. Maar eish, die 6km/L voel ek maar. Dink julle`n 7mge sal my beter gee? Pel van my se hy kry 8km/l met sy Gotech sisteem. Toy groete vir almal. :lol: :lol:
Image
1993 Hilux 7mge
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Blikoor - Vettie

Post by ThysdJ »

Ek het altwee van daai gery, R&K en 7MGE, en ja die 7MGE gee beter brandstofverbruik.

Dis nou AS jy hom nie boor nie!! :? Omdat hy so lekker perform is mens geneig om hom bietjie te looi, dan is hy maar net so swaar as die R&K... Teen 120 op oop pad is die 7MGE beslis ligter :D :D
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Blikoor - Vettie

Post by BenHur »

Myne gee 6 iets km/l op die snelweë in Gauteng se verkeer teen 140-80-130-60-150...km/h :wink: en 6.1-6.8 in die dorp (hang af of ek of Charmaine bestuur - sy kry 6.1 :wink: :twisted: ek lieg nooit nie my chommie Scorpion is dan 'n prokureer ) en so 6.1-6.2 teen 100-110Km/h as ek my kampeer sleepwa trek.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Blikoor - Vettie

Post by ThysdJ »

Ek sal baie graag weer Kaspaas se brandstofverbruik op die langpad wil uitwerk want die laaste keer het ek die km's van die tripmeter afgelees en gebruik in die calcs, maar ek het intussen agtergekom die gps sê die tripmeter lees sowat 10% te min... agv die groter taaiers... :shock: :shock:

So, in Aprilmaand sal ek die gps km's gebruik om die brandstof uit te werk. Dit behoort beter te wees as die 6.9km/l wat ons laas gekry het. :shock: :D :D
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
blikoor
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Sat Jan 26, 2008 10:40 pm
Town: bloemfontein
Vehicle: sfa hilux
Real Name: tom

Re: Blikoor - Vettie

Post by blikoor »

Dankie vir die syfers ouens. Dit lyk vir my ons verstaan maar almal die wet van Transvaal.
Ek het al begin rondkyk vir n 30 D4d lyk my dis al wat mens Hilux betroubaarheid, goeie
verbruik en verigting gee. Ek is mal oor die enjin se hi-tech ontwerp. Het n 320d BM
(ook n D4D enjin) waarmee ek n bietjie gespeel en daai enjin verbaas my elke keer, mens kan nie glo dat n 2L so kan trek nie en dan nog 20km/L gee nie. Hoor die Hilux gee maklik 10km/L.
Met die regte trims lyk hy darem amper so mean soos n SFA. 8)
Image
1993 Hilux 7mge
Post Reply

Return to “Members' Vehicles”