My Hilux

Tell us a bit more about your Hilux (or other 4x4) and show off with some pictures.
Post Reply
Gerrit S
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 38
Joined: Tue Jan 11, 2011 1:39 pm
Town: Potchefstroom
Vehicle: 2000 Hilux DC 4x4 3000D
Real Name: Gerrit

My Hilux

Post by Gerrit S »

Ek het my Hilux al omtrent 6 jaar en hy het my al baie plekke gevat. Dit is 'n '94 DC 4x4 2.2 petrol. Ek het al heelwat spandeer aan hom maar verder is hy baie betroubaar. Ek het al die enjin, agter diff, verkoeler en vergasser vervang en verder sluit parte soos brieke, seels en universals op die dryfas. Ek wil net hoor of iemand raad het. My spoedmeter wys stadig van ek die bakkie het, ek het nie gepeuter met die ratkas of diff verhoudings nie. 100km/h op die speedo is 115km/h op die gps. Ek het standaard 215R15 bande op waarmee hy uit die fabriek kom. Is daar iets wat ek op die ratkas kan sit om die speedo vinniger te maak of dalk die rat verander wat die speedo aandryf? Dit pla nie regtig nie maar dit sal lekker wees as hy net reg wys. 120km/h op die speedo is amper 140km/h ware spoed, omtrent so 15% verskil. Dankie
My Hilux
My Hilux
Post Reply

Return to “Members' Vehicles”