"Mom's Taxi" met Houding
- Johan & Adelle
- High Range 4WD
- Posts: 38
- Joined: Sun Oct 16, 2011 6:51 am
- Town: Fochville
- Vehicle: SFA Hilux - Erdvark
- Real Name: Johan
"Mom's Taxi" met Houding
Hallo Oomies en Tannies
Julle het so mooi gevra vir 'n paar foto's en het besluit om 'n paar te plaas van Adelle se bussie. Kyk mense, di's 'n sensitiewe onderwerp hierdie. Ek was ernstig op soek na 'n sterker voertuig om ons karavaan te sleep, maar ek het nie kans gesien vir die pryse van 2000 to 2002 model V8 Land Cruisers nie. Pantoffel regering het ook voet neergesit en laat weet "JY VERKOOP NIE MY BUS NIE!!".
Plan B was die volgende opsie en ek het kontak gemaak met Rudi van Extreme Conversions (Magaliesburg) en ek is heel tevrede met die
finale produk. Ons het 'n paar klein jakkalsies gevind aan die begin en hulle een vir een opgelos (grootste was branstof verbruik).
Kyk nou sleep hierdie m-*-f-f-i-e-bus darem tog te lekker. Gaan juis nou die naweek 'n bietjie uit na Dubi in die Brits omgewing.
Dorpsjapie Groete.

Johan & Adelle
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Black Sam....'n Lexus :!: :!: :!:
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Daar is altyd n plekkie vir n Lexus iewers.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Kyk so Epping Prado!
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Blikskottel
Ek het nou die dag gepurve oor 'n condor maar hulle motors het my afgesit.
Ek het nou die dag gepurve oor 'n condor maar hulle motors het my afgesit.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Ja nee, jyt n paar manne verras toe jy daai bonit oop trek.
Mooi man!
Mooi man!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Fits neatly .... nicely done! And it's light weight! .... probably the ideal conversion for the Condor.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Welkom! - jou vrou se perd lyk lekker, hy sleep nou seker lat die ak spat!
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- ismail
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 758
- Joined: Fri Jul 13, 2007 10:05 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux '03 2700i SC 4x4
- Real Name: Ismail
- Location: Cape Town
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Lyk mooi baie netjies, was dit gedone by Dutch Auto, ek het n condor conversion op hulle wesite gesien
'93 DC 2.2 4x4 33" BF KM2's 60mm lift, Fakawi Canvas Canopy. SOLD
'03 SC 2700i 4x4 32" BFG KM2, SAC stage 1, OME springs, Rancho 9000XL shocks, ARB, Escape Gear seatcovers - goes like a bomb!!!!!!!!!
I surf more than I work
'03 SC 2700i 4x4 32" BFG KM2, SAC stage 1, OME springs, Rancho 9000XL shocks, ARB, Escape Gear seatcovers - goes like a bomb!!!!!!!!!
I surf more than I work
- Blaps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 382
- Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
- Real Name: Ben
- Location: Olifantsnek
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Mmmmm...Oh my Thunder!!!!. Nou is my kop weer in n spin
Go, just go.... Somewhere.... Out There...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: "Mom's Taxi" met Houding
VARK STEAKS
- Barrie
- Low Range 4WD
- Posts: 145
- Joined: Wed Aug 25, 2010 10:01 am
- Town: Zeerust
- Vehicle: 94 Hilux 1UZ-FE Raider, auto
- Real Name: Barrie
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Ongelooflik. tonne beter as my ou 5L.
Geniet hom gate uit.
Watse aircleaner het jy daar in?
Geniet hom gate uit.
Watse aircleaner het jy daar in?
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: "Mom's Taxi" met Houding
cough!!!
very neatly done, professional
very neatly done, professional
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

- KZNSFA4Y
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 284
- Joined: Mon Feb 21, 2011 6:37 pm
- Town: Hilton
- Vehicle: 92 Hilux D/C 2.2 4x4
- Real Name: Cameron
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Hilux 1 wrote:VARK STEAKS
-
- Monster Truck
- Posts: 5268
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Nice!
Nie dat ek 'n COndor aanhanger is nie, maar ja.
Watter ratkas?
Het sekerlik al 'n paar manne mooi op hul neuse laat kyk?
4x2 of 4x4?
Nie dat ek 'n COndor aanhanger is nie, maar ja.
Watter ratkas?
Het sekerlik al 'n paar manne mooi op hul neuse laat kyk?
4x2 of 4x4?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
- Johan & Adelle
- High Range 4WD
- Posts: 38
- Joined: Sun Oct 16, 2011 6:51 am
- Town: Fochville
- Vehicle: SFA Hilux - Erdvark
- Real Name: Johan
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Hallo almal.
Dankie vir almal se kommentaar, ek moet erken 'n paar opmerkings was nogal lekker tong in die kies. Daar is 'n paar jong mannetjies met Golfies wat kom vra het "Wat het Oom voor in daai bussie?".
Die werk is gedoen deur Rudi van Extreme Conversions in Magaliesburg. Hy het 'n Pajero outomatiese ratkas ingebou sodat die 4x4 gehou is, dus was dit nie nodig vir 'n koppelstuk tussen die Lexus ratkas en oordrag ratkas nie. Verder het Rudi 'n "Spitronic" stelsel gebruik om al die elektronika aan te gang te kry. Moenie vir my die tegniese goed vra nie, want ek is nou besig om met 'n anner man se kallers te ploeg.
Verder skryf ek met gemengde gevoelens oor die naweek se karavaan sleep na Dubi reservaat toe. Die bussie het Vrydag puik gesleep sonedr enige voorval van warm word maar Sondag met die terugkom het ons drie keer moes stop wanneer die hitte te ver gegaan het. Die middag hitte en lang opdraendes was net een te veel vir die KZTE se verkoeler.
Ek sal nou moet gaan aanklop by die verkoeler manne vir 'n doel geboude verkoeler, maar dit is geen krisis op die oomblik nie.
Groete. :)

- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: "Mom's Taxi" met Houding
go make me a snackwhitch...
tjop tjop...
xe xe...
Damn ...dis mooi !
tjop tjop...
xe xe...
Damn ...dis mooi !
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Nee wat,daai is netjies gedoen
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Moenie te gou begin neuk met groter radiators nie(hulle gaan in elk geval enige ding aan jou verkoop sonder die kennis van wat die eintlike probleem is). Ek het oneindige hitte probleme gehad en die grootste oorsaak is airlocks. Daai masjien moet behoorlik gebloei word om al die lug uit te kry. Start hom en los tot die fan aankom, sluit af en skiet die prop op die thermotat housing tot hy ophou borrel. Maak toe en wag tot die masjien KOUD is, maak weer oop en top die coolant op, maak toe en so gaan jy aan tot daar niks meer uitborrel nie, warm, koud, warm ...................Ek stel ook voor jy gebruik Castrol se rooi coolant, dis duur en hartseer om te sien hoe dit saammet die lug uitborrel en verlore gaan, maar het 'n baie langer leeftyd as die groen goed en word deur Lexus voorgeskryf. Koop sommer 15 liter om mee te begin, daai masjien vat so 12 liter om vol te kry. Sterkte, en laat ons weet of jy resultate behaal hetVerder skryf ek met gemengde gevoelens oor die naweek se karavaan sleep na Dubi reservaat toe. Die bussie het Vrydag puik gesleep sonedr enige voorval van warm word maar Sondag met die terugkom het ons drie keer moes stop wanneer die hitte te ver gegaan het. Die middag hitte en lang opdraendes was net een te veel vir die KZTE se verkoeler.
Ek sal nou moet gaan aanklop by die verkoeler manne vir 'n doel geboude verkoeler, maar dit is geen krisis op die oomblik nie.
Groete. :)
Last edited by Ou vale1 on Tue Oct 25, 2011 9:34 pm, edited 1 time in total.
-
- Monster Truck
- Posts: 5268
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Luister maar hier - Oom Koos het baaaaaaaaaaaaie ondervinding met 'n warm Lexus gehad...Ou vale1 wrote: Moenie te gou begin neuk met groter radiators nie. Ek het oneindige hitte probleme gehad en die grootste oorsaak is airlocks. Daai masjien moet behoorlik gebloei word om al die lug uit te kry. Start hom en los tot die fan aankom, sluit af en skiet die prop op die thermotat housing tot hy ophou borrel. Maak toe en wag tot die masjien KOUD is, maak weer oop en top die coolant op, maak toe en so gaan jy aan tot daar niks meer uitborrel nie, warm, koud, warm ...................Ek stel ook voor jy gebruik Castrol se rooi coolant, dis duur en hartseer om te sien hoe dit saammet die lug uitborrel en verlore gaan, maar het 'n baie langer leeftyd as die groen goed en word deur Lexus voorgeskryf. Koop sommer 15 liter om mee te begin, daai masjien vat so 12 liter om vol te kry. Sterkte, en laat ons weet of jy resultate behaal het
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Gunta
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1872
- Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
- Real Name: Mark
- Location: Tofo mozambique.
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Isn't there a bleading screw on the thermostat housing to let the air out?
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
Live life to the fullest with no regrets.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: "Mom's Taxi" met Houding
That's the one I tried to explain in Afrikaans.Gunta wrote:Isn't there a bleading screw on the thermostat housing to let the air out?
Op die 3e foto lyk dit of daar min slope op die return hose is (maw die een van onder die radiator na die thermostat). Dit kan ook bydra tot airlocks, dit sal help om hom bietjie skuinser te maak.
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Vra asb vir Adelle om 'n artikel in Sarie te skryf oor die bussie. Dit sal die res van die manne se taak baie makliker maak.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Ek dink eerder dis jou waaier wat nie die job doen nie. My KZ radiator werk greatJohan & Adelle wrote:Die middag hitte en lang opdraendes was net een te veel vir die KZTE se verkoeler.
Ek sal nou moet gaan aanklop by die verkoeler manne vir 'n doel geboude verkoeler, maar dit is geen krisis op die oomblik nie.
Groete. :)
- Gunta
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1872
- Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
- Real Name: Mark
- Location: Tofo mozambique.
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Yes but your words are to big for me Koos.Ou vale1 wrote:That's the one I tried to explain in Afrikaans.Gunta wrote:Isn't there a bleading screw on the thermostat housing to let the air out?
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
Live life to the fullest with no regrets.
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Die post het nou sommer my dag gemaak! Ek het mos self n Condor gehad en daai enjin lyk sommer gulp oopruk lekker man!
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- Johan Havenga
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 371
- Joined: Tue Sep 27, 2011 7:46 am
- Town: Heidelberg Gauteng
- Vehicle: Toyota Prado 120 V6
- Real Name: Johan
Re: "Mom's Taxi" met Houding
"Wragtag Pragtag!!" Seker is jou brandstofverbruik nou ook beter.
- Johan & Adelle
- High Range 4WD
- Posts: 38
- Joined: Sun Oct 16, 2011 6:51 am
- Town: Fochville
- Vehicle: SFA Hilux - Erdvark
- Real Name: Johan
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Hallo Almal
Die Condor het my in die verlede gemiddeld 7.5 km/l gegee, maar dit is alledaagse rondry wat meestal in die dorp en omgewing is. Dit het opgegaan na so 9km/l as ons die lankpad vat, maar dit maar min gebeur. Die tranedal was wanner ek die groot Wilk gehak het met slegs 5km/l en ek is op en af in die ratte oppad deur die Magaliesberg area.
Die eerste ronde met die Lexus enjin was die verbruik 5 km/l met niks op die Condor se g@t nie. Ek het amper al die speelgoed by die kot uitgegooi en die verbruik is 'n paar keer aangepas met klein verskille elke keer. Die bussie is onlangs op die "Dyno" gesit en 'n paar kW was ingeboet in die belang van verbruik. Die resultaat was 177 kW met 350 Nm teen 4200 rpm.
Ek gaan die naweek die regte anti-vries ingooi en seker maak als is in orde soos aanbeveel deur die manne met meer ervaring. Julle en ek sal 'n bietjie meer geduldig wees vir nuwe brandstof verbruik want die bussie ry maar min.
Groete.
Die Condor het my in die verlede gemiddeld 7.5 km/l gegee, maar dit is alledaagse rondry wat meestal in die dorp en omgewing is. Dit het opgegaan na so 9km/l as ons die lankpad vat, maar dit maar min gebeur. Die tranedal was wanner ek die groot Wilk gehak het met slegs 5km/l en ek is op en af in die ratte oppad deur die Magaliesberg area.
Die eerste ronde met die Lexus enjin was die verbruik 5 km/l met niks op die Condor se g@t nie. Ek het amper al die speelgoed by die kot uitgegooi en die verbruik is 'n paar keer aangepas met klein verskille elke keer. Die bussie is onlangs op die "Dyno" gesit en 'n paar kW was ingeboet in die belang van verbruik. Die resultaat was 177 kW met 350 Nm teen 4200 rpm.
Ek gaan die naweek die regte anti-vries ingooi en seker maak als is in orde soos aanbeveel deur die manne met meer ervaring. Julle en ek sal 'n bietjie meer geduldig wees vir nuwe brandstof verbruik want die bussie ry maar min.
Groete.
Johan & Adelle
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Laat weet hoe dit gaan met die hitte, sterkte
- Johan & Adelle
- High Range 4WD
- Posts: 38
- Joined: Sun Oct 16, 2011 6:51 am
- Town: Fochville
- Vehicle: SFA Hilux - Erdvark
- Real Name: Johan
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Halo Almal
Dankie vir die raad van Koos (Ou Vale1) met die verkoeler. Ons het al die verkoeler vloeistof vervang met die Castrol rooi vloeistof en soos jy gesê het dit is vrek duur. Ek het eers al die water uitgetap maar die Lexus se twee water punte is ewe hoog en dit was 'n gesukkel om al die water uit te kry. Al wat ek kon doen is om dit twee keer te vervang met Castrol en dan net die laaste keer te op te vul. So amper twee liter oor van 15 liter.
Dit is definitief die waaier wat te lig in die broek is. Vir normale rondry is hy voldoende en ek het nog 'n tydjie voor ek weer die karavaan haak vir 'n langer pad as die bultjies tussen Fochville en Carletonville.
Sal laat weet wat die aksie plan is met die verkoeler later van tyd. Nou kry my Hilux (Erdvark) eers al die beskikbare aandag tot hy weer op sy eie stoom kan loop.
Groete