Nathan
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Nathan
Hi almal
Jammer ek stel myself nou eers voor. Ek het al met baie van julle gesels en raad gevra en jul ken my nog nie eers nie.
Wel ek het onlangs my eerste bakkie gekry en niks anders as 'n Hilux SFA 4x4 nie. Die bakkie het wel baie werk nodig maar so kan ek maak wat ek wil nie wat iemand ander van hou nie, asook so sal ek meer leer en 'n beter verhouding he met die bakkie. Maganies is als nog reg.
My plan is om als self te doen en gaan eerstens die bakkie binne en buite "stone chip" en die sitplekke met "canvas" oortrek. Dink dit sal dit makliker maak om die modder af te spuit. Sien baie uit daarna om te begin.

- Attachments
-
- 100_7797.jpg (179.6 KiB) Viewed 2428 times
-
- 100_7787.jpg (183.85 KiB) Viewed 2428 times
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Nathan
Welkom Nathan
Re: Nathan
Nice projek sien uit na die vordering
- Muishond
- High Range 4WD
- Posts: 47
- Joined: Sun Jul 10, 2011 9:50 am
- Town: Meyerton
- Vehicle: 02 2.7i DC 2x4
- Real Name: Christo
Re: Nathan
WELKOM WELKOM
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Nathan
Dankie almal
Die forum is nogals verslawend. Ek leër so baie en almal is vriendelik.
Die forum is nogals verslawend. Ek leër so baie en almal is vriendelik.
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
- BenRich
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 404
- Joined: Mon Mar 19, 2012 10:40 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4 BF Goodrich KM2 MT Old Man Emu Suspension, ONCA Rocksliders, Safari Snorkel, Stofpad Bashplate's National Luna Duel Battery System, Engel Fridge
- Real Name: Bennie
Re: Nathan
Hi Nathan,
Welkom. Hou ons op datum van jou vordering
Welkom. Hou ons op datum van jou vordering
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Nathan
Ek sal 'n post maak sodra ek begin. Ek begin die einde van die maand.