Soos ek in 'n vorige blog gese het, was ek opsoek na 'n 2,7 s/c Hilux. Ek kon my geluk nie glo toe ek die perfekte bakkie gekry het nie!! Hy is bos reg en ek hoef amper niks te doen nie.
Ek het gister ontvangs geneem van my 2004, Hilux 2.7 single cab 4x4.
Specs:
ARB air locker voor
standaard locker agter
ARB bumper bullbar
Safari snorkel
Steves Autoclinic conversion
OME blades agter en OME skokbrekers rondom
Vroeg in Januarie gaan ek die nuwe 29mm negative offset prowhite staal rims laat swart powdercoat en 'n stel BF muds opsit. Voor Junie kom die alluminium canopy op en as die geld dit toelaat, 'n agterste bumper met sparewheel carrier. Iewers sal ek nog net rock sliders ook wil opsit. Die foto sal maar moet wag totdat ek ten minste die nuwe wiele op het. Ek is opsoek na 'n swart rollbar vir die bakkie.
Intussen het ek so paar goedjies om te verkoop :
1. Canvas canopy met packing system en roofrak met hegpunte vir 'n graaf, byl en high lift
2. SOLD -My nuwe Hilux hierbo se stel oorspronklike allooi rims met bande op sal ek seker nooit weer gebruik nie
3. Nog steeds my Hilux hierbo se canopy (rooi colour coded)
4. 'n roofrack vir 'n double cab KZTE shape om daai rooftop op te monteer
Leon
082-570-0718
Rockspider se nuwe toy en goed om te verkoop
-
- Low Range 4WD
- Posts: 105
- Joined: Tue Dec 09, 2008 7:51 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Fortuner 4.0 V6 4x4, Toyota Rav 4
- Real Name: Leon
- Club VHF Licence: V69
- Location: Helderkruin Wesrand
Rockspider se nuwe toy en goed om te verkoop
Last edited by Rockspider on Sat Feb 07, 2009 2:01 pm, edited 1 time in total.
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: Rockspider se nuwe toy en goed om te verkoop
:D lekker geniet dit
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Rockspider se nuwe toy en goed om te verkoop
Geluk met jou nuwe wa Leon, onthou net ons haat dit om fotos te sien
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Rockspider se nuwe toy en goed om te verkoop
Leon
Foudies van die goete wat te koop is please, en post dit als onder die second hand corner. EK het jou Rollbar post na die wanted to geskuif ook.
Foudies van die goete wat te koop is please, en post dit als onder die second hand corner. EK het jou Rollbar post na die wanted to geskuif ook.
- BlumTRD
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 502
- Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
- Town: South Africa
- Vehicle: Hilux
- Real Name: David
- Location: Pretoria
Re: Rockspider se nuwe toy en goed om te verkoop
Ek was gister daar gewees en kyk dit is nou n mooi Lux daai 8 )
Baie dankie vi die ratkas , gaan nou nou in shop toe .
Ek gaan gou daardie besonderhede aan stuur en laat weet oor die spacers .
Kiekies kiekies kiekies dan kan hulle self sien hoe mooi daai Rockspider Jnr is.
Baie dankie vi die ratkas , gaan nou nou in shop toe .
Ek gaan gou daardie besonderhede aan stuur en laat weet oor die spacers .
Kiekies kiekies kiekies dan kan hulle self sien hoe mooi daai Rockspider Jnr is.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 105
- Joined: Tue Dec 09, 2008 7:51 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Fortuner 4.0 V6 4x4, Toyota Rav 4
- Real Name: Leon
- Club VHF Licence: V69
- Location: Helderkruin Wesrand
Re: Rockspider se nuwe toy en goed om te verkoop
Dankie Dawid maar ek sommer die m@er in vir jou dat jy met daai mooi rims hier by my aangekom het :x
Was vandag by LA Sport, die kerel weet nie waarvan ek praat nie en gaan terug kom na my toe ... dan sal ek kiekies wys sodra die nuwe rims gepowdercoat is en op is
Sooooooooooooo, ek het al weer 'n stel van 4 splinternuwe swart powdercoated negative offset prowhite rims te koop. Dawid, jy het my nou baie geld gekos!
Het vandag die nuwe sitplekke in ... dis great maar ek sit HOOG!

- Big D
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 506
- Joined: Fri May 16, 2008 12:42 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: SFA Hilux 2.2 BFi
- Real Name: Deon
Re: Rockspider se nuwe toy en goed om te verkoop
Hoeveel wil jy he vir daai prowhite wiele? 15 duim of 16 duim?
'94 lux, 3rz, Dual Tcases, 4.7, Lifted, Locked, 33"
"My worse fear is when i DIE, my wife will sell my car for what I told her I spent on it..."
Having a 12 second Honda is just like coming out of the closet; You're going to surprise a bunch of people, but in the end you're still gay.
"My worse fear is when i DIE, my wife will sell my car for what I told her I spent on it..."
Having a 12 second Honda is just like coming out of the closet; You're going to surprise a bunch of people, but in the end you're still gay.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 105
- Joined: Tue Dec 09, 2008 7:51 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Fortuner 4.0 V6 4x4, Toyota Rav 4
- Real Name: Leon
- Club VHF Licence: V69
- Location: Helderkruin Wesrand
Re: Rockspider se nuwe toy en goed om te verkoop
15 duim, 8J
Prys is R2000 vir 5 rims
Prys is R2000 vir 5 rims