Heti's cruiser
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Heti's cruiser
Welkom Heti!
Lyk baie netjies en ek hou van die naam. 8)
Lyk baie netjies en ek hou van die naam. 8)
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Heti's cruiser
Hi Heti,
Now all I need to know is the size of the fridge and how many cold ones you can pack inside
-F_D
<Firsty_Dog>
Now all I need to know is the size of the fridge and how many cold ones you can pack inside
-F_D
<Firsty_Dog>
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Heti's cruiser
Heti
Welkom en geniet die forum. Jy moet saam met ons kom vir drinks dat ons daai bakkie beter kan sien en ook kan sien wat onder daai kappie wegkruip. Malmesbury is mos nie so ver van CT af nie. :!:
Welkom en geniet die forum. Jy moet saam met ons kom vir drinks dat ons daai bakkie beter kan sien en ook kan sien wat onder daai kappie wegkruip. Malmesbury is mos nie so ver van CT af nie. :!:
- heti
- High Range 2WD
- Posts: 20
- Joined: Tue Jul 24, 2007 1:50 pm
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2003 LC 79 4500EFI
- Location: Malmesbury
Re: Heti's cruiser
...haai sies man! Jy ken my nog nie 'n dag nie en jy wil al klaar onder my kappie kyk!Niel wrote:...en ook kan sien wat onder daai kappie wegkruip.
Heti
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Heti's cruiser
heti wrote:...haai sies man! Jy ken my nog nie 'n dag nie en jy wil al klaar onder my kappie kyk!Niel wrote:...en ook kan sien wat onder daai kappie wegkruip.
Niel, you being naughty again?
<You know I'm only joking.... don't you? )
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Cookie Monster
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 968
- Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
- Real Name: Justin
- Location: Eastern Cape
- Contact:
Re: Heti's cruiser
Hi Heti
Baie welkom
The cruiser looks great the only other great 4x4 besides the Hilux
Baie welkom
The cruiser looks great the only other great 4x4 besides the Hilux
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Heti's cruiser
Heti, nou is ek eers nuuskierig en ek wil alleenlik onder die bakkie se kappie kyk :) :) :) :)Family_Dog wrote:...haai sies man! Jy ken my nog nie 'n dag nie en jy wil al klaar onder my kappie kyk!
FD, me never again :!:Family_Dog wrote:Niel, you being naughty again?
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Heti's cruiser
Welkom Heti
Sê my waar kom die naam vandaan. EK ken ook 'n ou wat se bynaam Hettie is. As ons gaan kamp dan kuier hy altyd tot die laaste een gaan slaap. As hy in die oggend opstaan met 'n kopseer dan kyk sy vrou hom so aan en sê Hettie wee ore gehad nie en Hettie brieke gehad gisteraand nie :!: :!: :?
Sê my waar kom die naam vandaan. EK ken ook 'n ou wat se bynaam Hettie is. As ons gaan kamp dan kuier hy altyd tot die laaste een gaan slaap. As hy in die oggend opstaan met 'n kopseer dan kyk sy vrou hom so aan en sê Hettie wee ore gehad nie en Hettie brieke gehad gisteraand nie :!: :!: :?
- heti
- High Range 2WD
- Posts: 20
- Joined: Tue Jul 24, 2007 1:50 pm
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2003 LC 79 4500EFI
- Location: Malmesbury
Re: Heti's cruiser
Soortgelyk as jou vriend - hettie breins nie, hettie gedink nie, ens.benhur wrote:Welkom Heti
Sê my waar kom die naam vandaan.
En nou's dit: Heti, the abominable Cruiser man!!
Heti
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Heti's cruiser
Of is dit Heti 'n Hilux nie - noggie
- heti
- High Range 2WD
- Posts: 20
- Joined: Tue Jul 24, 2007 1:50 pm
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2003 LC 79 4500EFI
- Location: Malmesbury
Re: Heti's cruiser
...hettie meer 'n Hilux nie... Ek is al deur 4 van hulle!benhur wrote:Of is dit Heti 'n Hilux nie - noggie
Heti
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: Heti's cruiser
G'n wonder jy ry nou cruiser,ek hoop hy hou onder jou,siende dat jy al 4 hiluxe gehad het.
n vark bly maar n vark
- heti
- High Range 2WD
- Posts: 20
- Joined: Tue Jul 24, 2007 1:50 pm
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2003 LC 79 4500EFI
- Location: Malmesbury
Re: Heti's cruiser
Bosvark,BOSVARK wrote:G'n wonder jy ry nou cruiser,ek hoop hy hou onder jou,siende dat jy al 4 hiluxe gehad het.
Ek breek hulle darem nie!
My KZTE 2WD het ek nuut gekoop en verkoop op 130 000km - Geen probleme!
My 3000D 4WD het ek op 201 000km verkoop - Geen probleme!
My 2de 3000D 2WD het ek op 198 000km verkoop - Diff het gegaan op 190 00km, andersins geen pyne.
My 2700i 4WD het 'n elektriese probleem gehad, want ek "hettie" die polariteit op die 2de battery gecheck nie, en toe brand alles!! Andersins het hy sy 200 000km sonder om 'n "beat" te mis gedoen.
En nou't ek vir Strandhuis! Hy't nou 90 000km op, so hy sal nog laaaaaank hou! Solank my bankrekening die petrol kan bekostig!!
Heti
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: Heti's cruiser
Ons sit almal in daai petrol bootjie so moet nie alleen voel nie
n vark bly maar n vark
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Heti's cruiser
Heti, welkom by die site. Ek sien ons is amper bure. Hulle sê mos daardie 4.5 Cruiser is die enigste voertuig waar hulle die brandstofverbruik op die badge op die kant van die voertuig aanbring
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- heti
- High Range 2WD
- Posts: 20
- Joined: Tue Jul 24, 2007 1:50 pm
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2003 LC 79 4500EFI
- Location: Malmesbury
Re: Heti's cruiser
Ja Ja Vryf dit in!pietpetoors wrote:Hulle sê mos daardie 4.5 Cruiser is die enigste voertuig waar hulle die brandstofverbruik op die badge op die kant van die voertuig aanbring
Maar hulle sê ook: "There is no substitute for raw power!!"
Heti
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Heti's cruiser
Weetie wat kla julle so nie. Petrol is baie goedkoper as Brandewyn. En my Skoonpa sê altyd al kos brandewyn ook R 200 'n bottel is dit nog steeds 'n bargain.