Nuwe Dude!
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Nuwe Dude!
Loer julle ouens se gesels om die kampvuur al so tydjie, amper soos daai hyenas in Moremi... Gedink n man moet groet n so bietjie saamgesels. My Hilux.... waar begin mens? Dink my koppie klap seker maar daai bakkie is my beste tjommie, duisende kilometers soveel maal net ons twee, ons pragtige Suid Afrika, Namibia, Bots, Zambia, Zim en onvergeetlike Angola. Afrika is ons speelplek en ek kannie aan n beter vriend dink waarmee ek dit wil deel as my Hilux nie. Die V6 se klank wat soos pragtige musiek terugklap teen die kranse van n verlate bergpas in die Cederberg.....hoendervleis. Dan is daar die oe-so-stout-tye met daai warem Stellenbosch meisies, Hermanus meisies, mmmm daai Clifton Girl! Magtag daar loop my gedagtes weg met my.... Die feit is my bakkie is n 2006 model, ek het hom in Februarie daai jaar gekry, maar die herhinneringe voel soos n leeftyd sin.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- Scooter
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1283
- Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
- Town: JHB
- Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
- Real Name: Scott
- Location: Strubens Valley
Re: Nuwe Dude!
Welcome Leon, may your stay be an experience and your experience be why you stay!!
Nice looking truck, looks and sounds like it is well used.
Nice looking truck, looks and sounds like it is well used.
"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Nuwe Dude!
Welkom Leon by ons forum.Dit klink vir my jy het die wereld al deurkruis met jou tjommie.As daai bakkie n matras in die loadbin het,en die ruite is getint........dan sal ek my dogter op stellenbosch moet waarsku.Is jou van dalk Vlok? Soos in Vlok trok?
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Nuwe Dude!
Welcome Leon .... I'm sure you will enjoy this forum and the comraderie here .... have fun!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Nuwe Dude!
Die agterste ruite is getint , maar moettie worrie nie daars net twee sitplekke in die bakkie, die agterste bank is uit en in die se plek staan die vrieskas. Die bak is gepak met die "tools of the trade". Ai ja ek was geseend om van 2004 af, afgesien van die plaaslike trippies, vir n lang trip minsten eenkeer n jaar te kon gaan. Ek is opreg dankbaar daarvoor en glo hierdie soort ervarings laat mens groei en skep jou menswees. Heelwat van die langer trippe was stoksiel alleen en alhoewel mens altyd die mooi met iemand wil deel is die eensaamheid in dit self op die lang pad n uitdaging, n manier om jouself beter te leer ken, jou nietigheid te besef en somtyd nader aan jou skepper te kom. Maar tog, ja.... dit is beter om alles met my blond te deel.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: Nuwe Dude!
Welcome,
give some details on your hilux, like fuel consumption, not many v6 info, I am sure the guys would lke to know
give some details on your hilux, like fuel consumption, not many v6 info, I am sure the guys would lke to know
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Nuwe Dude!
Welcome Dude AKA Leon.... Hope you enjoy it here as much as you enjoy your Lux
To God be the glory
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 261
- Joined: Thu Jan 03, 2008 6:19 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1996 dc raider 2,4
- Real Name: Deon
Re: Nuwe Dude!
Nice ride dude:welcome home - may u share your memories with us.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Nuwe Dude!
Welkom Leon... Smaak my jy geniet die oop pad.. Onthou net een ding.. 'n Hilux praat nie terug nie, en 'n Hilux het nooit 'n kopseer nie....
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Nuwe Dude!
Aiaiai dit lyk my ons sal die sensor span hier moet begin nader roepKaspaas wrote:Welkom Leon... Smaak my jy geniet die oop pad.. Onthou net een ding.. 'n Hilux praat nie terug nie, en 'n Hilux het nooit 'n kopseer nie....
Leon welkom by ons groep en ek glo jy sal ons nog lekker stories kan vertel.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Nuwe Dude!
Leon, welkom hier en siende dat jy hou van die oop pad maak n draai as ons weer n GTG het
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Nuwe Dude!
Dankie vir die uitnodiging. Laat weet die datum dan kuier ons saam. l.strydom0@gmail.com , dis n nul na die "m".
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Nuwe Dude!
Welkom Leon
Man ja dit smaak my julle tweetjies het al lekker tye gehad. Eendag wil ek ook nog sulke dinge aanvan maar nou werk ek nog aan my 5 en 10 jaar planne om my tot op die plek te bring waar dit vir my (ons gesin) ook moontlik sal wees.
Jong lyk my jy het 'n paar pragtige fotos daar, moenie sunig wees nie deel bietjie man
Man ja dit smaak my julle tweetjies het al lekker tye gehad. Eendag wil ek ook nog sulke dinge aanvan maar nou werk ek nog aan my 5 en 10 jaar planne om my tot op die plek te bring waar dit vir my (ons gesin) ook moontlik sal wees.
Jong lyk my jy het 'n paar pragtige fotos daar, moenie sunig wees nie deel bietjie man
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Nuwe Dude!
Sal die kiekies laat kom, tog is baie van die foto's op film gewees voor ek die digitale kamera gebruik het so ek sal kyk of ek n paar kan scan.
Stem saam oor jou 5 & 10 jaar planne, tog is daar nooit n "regte tyd" in ons gejaagte en verantwoordelike lewe om daai travel drome uit te leef nie. Ou baardbek - Kingsly het eenkeer gese " Maak n datum, al is dit jare weg, maar op daai dag, daai oomblik verbind jy jouself om uit jou oprit te trek en die pad te vat, jou droom uit te leef "
Stem saam oor jou 5 & 10 jaar planne, tog is daar nooit n "regte tyd" in ons gejaagte en verantwoordelike lewe om daai travel drome uit te leef nie. Ou baardbek - Kingsly het eenkeer gese " Maak n datum, al is dit jare weg, maar op daai dag, daai oomblik verbind jy jouself om uit jou oprit te trek en die pad te vat, jou droom uit te leef "
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Nuwe Dude!
Hi LeonAfrican Child wrote:Loer julle ouens se gesels om die kampvuur al so tydjie, amper soos daai hyenas in Moremi... Gedink n man moet groet n so bietjie saamgesels. My Hilux.... waar begin mens? Dink my koppie klap seker maar daai bakkie is my beste tjommie, duisende kilometers soveel maal net ons twee, ons pragtige Suid Afrika, Namibia, Bots, Zambia, Zim en onvergeetlike Angola. Afrika is ons speelplek en ek kannie aan n beter vriend dink waarmee ek dit wil deel as my Hilux nie. Die V6 se klank wat soos pragtige musiek terugklap teen die kranse van n verlate bergpas in die Cederberg.....hoendervleis. Dan is daar die oe-so-stout-tye met daai warem Stellenbosch meisies, Hermanus meisies, mmmm daai Clifton Girl! Magtag daar loop my gedagtes weg met my.... Die feit is my bakkie is n 2006 model, ek het hom in Februarie daai jaar gekry, maar die herhinneringe voel soos n leeftyd sin.
Daai bakkie van jou lyk sommer baie mooi, waar het jy daai groen net vandaan gekry waat op die neus is? Dink jy ek kan hier in die UK so eits in die hande kry? As jy dalk vir my meer details kan stuur dan kan ek sommer my pa-hulle vra om dit te koop en oor te pos.
By voorbaat dankie
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Nuwe Dude!
Hulle kan dit by enige Outdoorwarehouse koop, maar waarvoor gaan jy dit daar anderkant die groot dam gebruik? Julle het mos maar meer modder daar en daai net raak maar lekka verstop met modder. Verder krap hy die bakkie se verfwerk as hy so vol modder is.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Nuwe Dude!
Hi Leon, baie welkom op die forum.
Klink of jy al die pad goed gestap het met jou V6 vriend.
Klink of jy al die pad goed gestap het met jou V6 vriend.
Know what you don't know.
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Nuwe Dude!
African Child wrote:Hulle kan dit by enige Outdoorwarehouse koop, maar waarvoor gaan jy dit daar anderkant die groot dam gebruik? Julle het mos maar meer modder daar en daai net raak maar lekka verstop met modder. Verder krap hy die bakkie se verfwerk as hy so vol modder is.
Dankie, gaan die oumense sommer vanaand bel. Ja nee hier is baie modder en die goed is altyd gemeng met blare want hier is so baie bome en jy ry altyd iewers in 'n bos. Die idee is juis om te kyk of ek die modder die keer uit die rediater kan hou, het amper problem opgetel met my Patrol. Soos jy kan sien in die foto
Die modder gaan nie kans kry om hard te word voor op die net nie, want dit reen mos altyd hier!
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Nuwe Dude!
Ja nou as jy die net het, het jy n verskoning om deur lang gras te ry, toets hom sommer met n lekka trans Afrika trip en kom kuier vir ons hier in ou SA
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Nuwe Dude!
Dit is die plan, of sal ek eerder se dat dit is my droom om terug SA toe te ry. Ek sal nog eers baie geld moet spaar vir daai trip.
Big Ben to Malemesbury
Big Ben to Malemesbury