My Wa

Tell us a bit more about your Hilux (or other 4x4) and show off with some pictures.
Post Reply
User avatar
Umvubu
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 152
Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
Town: Lydenburg
Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
Real Name: Ezere Du Plessis

My Wa

Post by Umvubu »

Hier is 'n foto van my 1993 Hilux 2.4D. Ek het die volgende groot "mods" gedoen.
- Volledige suspensie (OME)
- Extended shackles
- Difflocks voor & agter (Lockrights)
- Snorkel
- Nuwe 31-10.5-15 Falken Muds met nuwe mags
- Rollbar
- en nog 101 klein dingetjies

Beplande mods
- ARB
- Winch
(CTRL+V)edit: Ezeré dit is die key sequence wat jy op die keybord moet druk vir paste. Jy hoef dit nie hier te tik nie - Benhur :wink:
Image
Die foto is geneem in September toe ek en 'n vriend die Drie Provinsies 4x4 Roete gedoen het. (My vrou sit agter die stuur met my laaitie as navigator terwyl ek die foto geneem het)

Ezeré Du Plessis
Piet Retief
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: My Wa

Post by ToyX4 »

Baie mooi :!:

Lyk onkeerbaar :!:
ImageImage
Image
User avatar
Cookie Monster
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 968
Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
Real Name: Justin
Location: Eastern Cape
Contact:

Re: My Wa

Post by Cookie Monster »

Baie mooi Wa Ezeré
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: My Wa

Post by BenHur »

Ezeré

Ja dis 'n mooi wa. Kan julle ouens in die plantasies gaan rondry. Ek is seker dit kan 'n paar lekker trails maak.

My Skoonpa het vir so 'n paar jaar kontrak werk by Mondi gedoen en toe het hulle daar gebly. Dis 'n mooi rustige dorpie. My Ouma grootjie het ook glo daar gebly al haar lewe en my ma hulle het altyd Desember vakansies daar gekuier en sy was selfs daar op skool vir 'n tydjie.
User avatar
Scooter
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1283
Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
Town: JHB
Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
Real Name: Scott
Location: Strubens Valley

Re: My Wa

Post by Scooter »

Nice looking Lux! May you have many years of pleasure from it.
"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
Post Reply

Return to “Members' Vehicles”