Sneeu 09
-
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Sat Feb 16, 2008 3:17 pm
- Town: Bellville Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux, 7mge, 33 Mud, OME, Front perm-Loc.
- Real Name: Rooi Lorrie
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 261
- Joined: Thu Jan 03, 2008 6:19 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1996 dc raider 2,4
- Real Name: Deon
Re: Sneeu 09
Vertel ons so n bietjie Dit lyk na MatroosbergRooilorrie wrote:Die Rooi Lorrie was heel 1ste heelbo op die koppie!!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Sneeu 09
I can CY dis mos n hilix.Rooilorrie wrote:Die Rooi Lorrie was heel 1ste heelbo op die koppie!!
-
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Sat Feb 16, 2008 3:17 pm
- Town: Bellville Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux, 7mge, 33 Mud, OME, Front perm-Loc.
- Real Name: Rooi Lorrie
Re: Sneeu 09
Jip! Dit is Matroosberg, dit was die laaste draai tot heel, heel bo!!! Daar was blykbaar vir daardie week nog geen voertuie tot bo nie! Wat kan 'n lux nou eintlik verder se! Bitter lekker!! Dit was die eerte keer dat ek 'n wind stil met geen wolke daar gekry het! 'n Ongelooflike dag gewees!
Jacques
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Sneeu 09
Puik - geluk - Hilux sal altyd die voortou neem 1 !!!!!!!!!!
Jy het seker die res van die dag mense uitgesleep.......hahaha
Jy het seker die res van die dag mense uitgesleep.......hahaha
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
-
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Sat Feb 16, 2008 3:17 pm
- Town: Bellville Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux, 7mge, 33 Mud, OME, Front perm-Loc.
- Real Name: Rooi Lorrie
Re: Sneeu 09
Ek het die dag redelik laat begin ry en het besef daar kan "holdups" wees!
Het heelwat winkeltrollies verby gegaan! Halfpad bo moes ek wag dat 'n Landy en 'n Ford moet terug want hul konni verder nie!
Het heelwat winkeltrollies verby gegaan! Halfpad bo moes ek wag dat 'n Landy en 'n Ford moet terug want hul konni verder nie!
Jacques
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Sneeu 09
Weereens geluk - sien ek 1500km van jou af en ek weet HILUX Rule !!!!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
-
- High Range 4WD
- Posts: 34
- Joined: Thu Jul 02, 2009 3:34 pm
- Town: VRYHEID
- Vehicle: TOYOTA HILUX 3.0 KZTE
- Real Name: Etienne
Re: Sneeu 09
Rooi en baie mooi!!!! HILUX BO!!!
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 261
- Joined: Thu Jan 03, 2008 6:19 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1996 dc raider 2,4
- Real Name: Deon
Re: Sneeu 09
Flying the Hilux flag high once again;
- Diff
- High Range 2WD
- Posts: 19
- Joined: Sun May 03, 2009 7:03 pm
- Town: Kathu
- Vehicle: '98 DC 4x4,7M-GE conversion,33"x12.5-15 Cooper S\T's,longranch tank + ekstra tank, replacement bamper, warn M8000, hella 500 spots
- Real Name: Petrus
- Location: Kalahari
Re: Sneeu 09
Ja nee kyk, as 'n mens eers met 'n SFA gaan speel het raak mens kwaad vir Toyota dat hulle die SFA ophou maak het. Toyota moet seker die ander ook 'n kaans gee. Lekker lorie, in aksie.