Ja ou Trever...is julle al gesond?Hi-Hilux wrote:En julle het seker al gedink die projek is gekanseleer....toemaar ek het ook al so gevoel en gedink. Dit reen regtig hard hier in tsumeb en ek weet hoekom! My block word vandag geboor! Uiteindelik my beurt! As hy dan terug kom is dit laaste skoonmaak en aanmekaar sit....kannie wagie! Sal vir Markie vra om vorige naweek se werk fotos te laai.
Al gesit en wonder wat gaan daar aan....julle is seker dankbaar vir die reen?
Stuur am die pics My fooi het noggie opgegaan nie