Vasbyt is hier !!!
- HiluxJunkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Tue Sep 25, 2007 9:06 am
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: 2001 Hilux DC 4x4 2.7i Raider
- Real Name: Simon
- Club VHF Licence: N15
Vasbyt is hier !!!
Ons het besluit om hom Vasbyt te doop omdat ons hom die afgelope naweek op die SPCA 4x4 dag erg "gepunish" het maar hy het vasgebyt en nie terleurgestel soos part ouens se Land....... nie !!!!
2001 2.7i DC 4x4 Raider. REAL MEN FOLLOW JESUS AND STILL HAVE FUN!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Vasbyt is hier !!!
Hiluxjunkie, Vasbyt lyk mooi en dit lyk na n lekker event. Dit is n erinstige bulbar daai, lyk of die winch volgende op die kit lys is of gaan wees
Last edited by Niel on Mon Nov 12, 2007 8:51 am, edited 1 time in total.
- Cookie Monster
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 968
- Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
- Real Name: Justin
- Location: Eastern Cape
- Contact:
Re: Vasbyt is hier !!!
Hi HiluxJunkie
The van looks good Must have been a mision to clean it
The van looks good Must have been a mision to clean it
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
- HiluxJunkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Tue Sep 25, 2007 9:06 am
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: 2001 Hilux DC 4x4 2.7i Raider
- Real Name: Simon
- Club VHF Licence: N15
Re: Vasbyt is hier !!!
Gelukkig was een van die sponsors ouens met pressure washers, so hulle het darem die ergste modder afgewas. Sal hierdie naweek maar verder skoonmaak en inspect. Soos een ou hier sê:
" 1 dag se plesier en 6 dae se werk na die tyd ! ". Maar ek glo as mens die voertuig nie gebruik nie dan kan jy hom net so wel verkoop.
" 1 dag se plesier en 6 dae se werk na die tyd ! ". Maar ek glo as mens die voertuig nie gebruik nie dan kan jy hom net so wel verkoop.
2001 2.7i DC 4x4 Raider. REAL MEN FOLLOW JESUS AND STILL HAVE FUN!