Uiteindelik is ek ook met julle!
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Tue Mar 09, 2010 2:13 pm
- Town: Trawal
- Vehicle: 2.8D Hilux D/cab
- Real Name: Willem
Uiteindelik is ek ook met julle!
Ek is Willem Visser, alias William Whitefish! Ek kom van Trawal waar ek met tafeldruiwe aansukkel. Ons het lekker 4x4 roetes reg rondom ons, Sederberge, sandveld en Vredendal se kant toe. Hoop ek kan van julle op die roetes ontmoet. Dis lekker om by die HEEL BESTE bakkie familie aan te sluit in die wereld!! Laat hoor asb as julle die kant toe kom, ek het darem so lekker stuk grasperk vir drie tot 5 staanplekke waar iemand kan kom staan op die plaas ook, moet nog net die braaiplekke klaar bou dan is die gala aan!! Groete
Whitefish!
Whitefish!
- 0000DS
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1527
- Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
- Town: Roodekrans
- Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
- Real Name: Danelle
Re: Uiteindelik is ek ook met julle!
Hi Whitefish .....welcome to the best 4X4forumXfar
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Uiteindelik is ek ook met julle!
Baie welkom, jy sal dit hier geniet
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Uiteindelik is ek ook met julle!
Welkom Willem... Welkom hier by die forum, ek is seker van ons Kaapse manne sal daar by jou kom uitspan, klink baie lekker. Geniet die forum.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Uiteindelik is ek ook met julle!
Welkom,welkom Willem Witvis.Hoop jy geniet dit saam met met ons hier op forum.Loer maar rond,ek is seker jy sal nog lank vermaak word met wat al hier gese is.Wees maar versigtig want die "site" is verslawend van aard.Het julle al klaar gepak of is julle nog besig?
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Uiteindelik is ek ook met julle!
Welcome Willem! Nice to have you aboard! Ja, I'm certain the guys down your way would be thrilled to visit and tackle the surrounding trails!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Uiteindelik is ek ook met julle!
Welkom Willem klink my jy is besig met n aanloklike plek daar op die plaas sal beslis kom oe wys as ons daai kant toe kom
5de Rat brights
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: Uiteindelik is ek ook met julle!
Welkom willem,
Gooi 'n paar photies van jou wa op die forum sodat ons kan sien hoe die nuutste lid van die familie lyk.
Sommer 'n kiekie van die kampplek........
Gooi 'n paar photies van jou wa op die forum sodat ons kan sien hoe die nuutste lid van die familie lyk.
Sommer 'n kiekie van die kampplek........
- Witblits
- Low Range 4WD
- Posts: 208
- Joined: Sat Nov 21, 2009 8:36 am
- Town: Koringberg
- Vehicle: Hilux D4-D S/Cab
- Real Name: Andre Matthee
- Club VHF Licence: X50
Re: Uiteindelik is ek ook met julle!
Welkom Willem
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Tue Mar 09, 2010 2:13 pm
- Town: Trawal
- Vehicle: 2.8D Hilux D/cab
- Real Name: Willem
Re: Uiteindelik is ek ook met julle!
Goeiemore almal!
Ek moet nog ablusiegeriewe bou en braaiplekke. Op die oomblik is dit net n netjiese grasperk met drie jong Wilgers tussen die wingerd. Ek sal my bes probeer om fotos op te laai. Ek doen volgende naweek die trouding ook nog en dan is dit Honeymoon en dan sal ek begin werkmaak daarvan. Ons het einde Januarie klaar druiwe gepak so op die oomblik is ek maar net fluks en my mense werk Ek het twee Hilux waens, die 2.8D het ek so n maand terug aangeskaf vir n skamele R30k en die ander een is n 4.0l. Sal kyk of ek kan fotos opgelaai kry. Hoop almal het n great dag, die site is klaar verslawend!!

Ek probeer Trawal op my denkbeeldige landkaart plaas, Wers-Kaap - Vredendal omgewing? Of is dit meer Upington se kant toe? :wth:
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Uiteindelik is ek ook met julle!
Tussen Clanwilliam en Klawer op die N7...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Uiteindelik is ek ook met julle!
Welkom Willem, jou plek is nie dalk langs die revier gelee nie?
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Uiteindelik is ek ook met julle!
Hi Willem. Jy sal vinnig tuis voel.
dis nie elke forum waar die ouens so aangenaam is soos hier nie. Ek is maar hier vir 'n week, en voel reeds tuis.
dis nie elke forum waar die ouens so aangenaam is soos hier nie. Ek is maar hier vir 'n week, en voel reeds tuis.
Know what you don't know.
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Uiteindelik is ek ook met julle!
Welkom hier!!! Die Cederberge roep my al lankal.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Tue Mar 09, 2010 2:13 pm
- Town: Trawal
- Vehicle: 2.8D Hilux D/cab
- Real Name: Willem
Re: Uiteindelik is ek ook met julle!
More almal!!
Jip Trawal is maar net n boere gemeenskappie met een winkel en n posagentskap. Die antie wat die winkel besit se ons is sommer die "Burgermeester" van Trawal. Ons plaas grens aan die Doringrivier ja en die buurplaas oorkant le dan tussen Doring en Olifants. Hier is regtig baie mooi paaie om te ry. Ek wil nou so gou as kan weer Boegoeberg 4x4 by oom Sybrie de Beer gaan doen met sy lekker kampplekke. Ons gaan ook glo een van die dae die Selfsorg 4x4 roete by Frikkie van Zyl aanpak tussen Klawer en Vredendal, hier kom glo n paar Kaapse manne af met n paar Hilux bakkies maar ek sal julle op datum hou. Ek le seker ses of sewe km van die N7 af. Tot later dan en o ja ek sukkel nogals om n foto op te laai want ek en n blikbrein is nie te groot pelle nie!!! Kan iemand dalk help met stap vir stap?? :problem: Ek wil graag n profile foto oplaai...

- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Uiteindelik is ek ook met julle!
Welkom Willem, om jou fotos te laai kyk na
viewtopic.php?f=21&t=10068
Is jy bewus van ons Boegoeberg trip op 9 tot 11 April. Ek sien Coenie het kanselleer so daar is nou weer een plek oop.
Sien viewtopic.php?f=57&t=10396
viewtopic.php?f=21&t=10068
Is jy bewus van ons Boegoeberg trip op 9 tot 11 April. Ek sien Coenie het kanselleer so daar is nou weer een plek oop.
Sien viewtopic.php?f=57&t=10396
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots