newbie, Die BergHaan van HARTIES
- bs berghaan
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Sat Jun 02, 2012 7:23 am
- Town: hartbeespoort
- Vehicle: Hilux 1989 2.4 TD en Hilux 2010 3.0 D4D A/T, snorkel, EFS, longrange tank, dual battery
- Real Name: brandt
- Location: noordwes
newbie, Die BergHaan van HARTIES
Hi almal, nog n newbie op die hilux forum, n kollega van die parrow het my arm gedraai om ook aantesluit. Wel ek is hier.
Het 2 toyota hiluxes, 1989 wat ek al so 7 jaar het maar is in ICU op die oomblik, en die nuweling 3.0 D4D-pas aangekom, 2010 A/T. As n familie hou ons van 4x4 en natuur lewe. Ons is 4, vroulief, dogter in die skool (graad 11/ std 9) en n seun wat daarem werk het.
Saam met die kaapse kollega - TheToy - gaan ons botswana verken in einde JUNIE en die nuweling toets.

Nature is man's teacher. She unfolds her treasures to his search, unseals his eye, illumes his mind, and purifies his heart; an influence breathes from all the sights and sounds of her existence.
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: newbie, Die BergHaan van HARTIES
Baie welkom by one. Jy sal dit genie.
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- TheToy
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Thu May 24, 2012 12:31 am
- Town: Welgelegen
- Vehicle: Toy 3D4D 2013,OME lift kit,Long-range tank,Snorkel,Duel batt,Extreme LED bar,Dastec chip,17"BFG Mud terrain,Montana 600GPS,1500Watt Inverter,Zarteck 2way upgraded 4watt with 4db External antenna. Rhino bumper.
- Real Name: Dion
- Location: All Over
Re: newbie, Die BergHaan van HARTIES
Hello Daar
Vat darem lank om hier aan te sluit Dinge gebeur maar seker STADIG daar bo by Herties
Vat darem lank om hier aan te sluit Dinge gebeur maar seker STADIG daar bo by Herties
The outdoors is a place for Adventures. So, lets pack and head out for a great new Adventure.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: newbie, Die BergHaan van HARTIES
Groot welkom Brandt, ek is lekker jaloers oor jul beplande Botswana trip, geniet dit
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: newbie, Die BergHaan van HARTIES
Baie Welkom Brand.glo jy gaan dit baie hier geniet.
Re: newbie, Die BergHaan van HARTIES
Baie welkom hier by ons Hoop jy geniet dit :wink2:
Waar gaan julle in Bots?
@ The Toy, hou nogals van jou avatar
Waar gaan julle in Bots?
@ The Toy, hou nogals van jou avatar
- TheToy
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Thu May 24, 2012 12:31 am
- Town: Welgelegen
- Vehicle: Toy 3D4D 2013,OME lift kit,Long-range tank,Snorkel,Duel batt,Extreme LED bar,Dastec chip,17"BFG Mud terrain,Montana 600GPS,1500Watt Inverter,Zarteck 2way upgraded 4watt with 4db External antenna. Rhino bumper.
- Real Name: Dion
- Location: All Over
Re: newbie, Die BergHaan van HARTIES
Dankie MarkOOOOMS wrote:Baie welkom hier by ons Hoop jy geniet dit :wink2:
Waar gaan julle in Bots?
@ The Toy, hou nogals van jou avatar
Ons gaan nou Junie skoolvakansie die families in Gabs kry, Ek en BergHaan (Brandt) werk saam in die buiteland. So ons doen ons tax toer saam met die familie. Kry hulle soos gese in Gabs en gaan dan op Noorde toe aand die weste kant. So bietjie in Chobe in en dan Oos op. Later oor na die Caprivi en kyk of ons na Vic Falls toe. Dan weer in Bots in en af na die Kalagadi toe.
Sal n ride report post. Maar nog baie nuut met die Foto upload hier op die forum.
The outdoors is a place for Adventures. So, lets pack and head out for a great new Adventure.
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: newbie, Die BergHaan van HARTIES
Welkom brandt.
Van een oud britsie aan 'n ander.
Van een oud britsie aan 'n ander.
Re: newbie, Die BergHaan van HARTIES
Dankie DionTheToy wrote:Dankie MarkOOOOMS wrote:Baie welkom hier by ons Hoop jy geniet dit :wink2:
Waar gaan julle in Bots?
@ The Toy, hou nogals van jou avatar
Ons gaan nou Junie skoolvakansie die families in Gabs kry, Ek en BergHaan (Brandt) werk saam in die buiteland. So ons doen ons tax toer saam met die familie. Kry hulle soos gese in Gabs en gaan dan op Noorde toe aand die weste kant. So bietjie in Chobe in en dan Oos op. Later oor na die Caprivi en kyk of ons na Vic Falls toe. Dan weer in Bots in en af na die Kalagadi toe.
Sal n ride report post. Maar nog baie nuut met die Foto upload hier op die forum.
Oefen so lank....ons willie veskoonings later he nie.... En ons vergeet nie sommer nie
Maar seker julle sal jul trippie geniet, en kom veilig tuis
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: newbie, Die BergHaan van HARTIES
Weermals welkom Brandt. Bly om te sien jy het al klaar begin post!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
- bs berghaan
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Sat Jun 02, 2012 7:23 am
- Town: hartbeespoort
- Vehicle: Hilux 1989 2.4 TD en Hilux 2010 3.0 D4D A/T, snorkel, EFS, longrange tank, dual battery
- Real Name: brandt
- Location: noordwes
Re: newbie, Die BergHaan van HARTIES
Hi, Dankie vir al die welkomings, 2 weke klink nog soooo lank
Nature is man's teacher. She unfolds her treasures to his search, unseals his eye, illumes his mind, and purifies his heart; an influence breathes from all the sights and sounds of her existence.
- bs berghaan
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Sat Jun 02, 2012 7:23 am
- Town: hartbeespoort
- Vehicle: Hilux 1989 2.4 TD en Hilux 2010 3.0 D4D A/T, snorkel, EFS, longrange tank, dual battery
- Real Name: brandt
- Location: noordwes
Re: newbie, Die BergHaan van HARTIES
forum pics/ou hilux rz1.jpg
Last edited by bs berghaan on Mon Jun 04, 2012 2:45 pm, edited 1 time in total.
Nature is man's teacher. She unfolds her treasures to his search, unseals his eye, illumes his mind, and purifies his heart; an influence breathes from all the sights and sounds of her existence.
- bs berghaan
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Sat Jun 02, 2012 7:23 am
- Town: hartbeespoort
- Vehicle: Hilux 1989 2.4 TD en Hilux 2010 3.0 D4D A/T, snorkel, EFS, longrange tank, dual battery
- Real Name: brandt
- Location: noordwes
Re: newbie, Die BergHaan van HARTIES
dt het nie gewerk nie, ons probeer maar weer
Nature is man's teacher. She unfolds her treasures to his search, unseals his eye, illumes his mind, and purifies his heart; an influence breathes from all the sights and sounds of her existence.
- MOFASA
- Monster Truck
- Posts: 3095
- Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
- Real Name: Johno
- Club VHF Licence: X119
- Location: Kempton Park
Re: newbie, Die BergHaan van HARTIES
Welcome and enjoy
Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]