Page 1 of 1

Se net gou hallo...

Posted: Wed Jan 09, 2013 10:44 am
by TJ Muller
Hi almal

My naam is TJ ek bly in die Kaap ry nou nie n Hilux nie maar my Fortuner het darm nog n Toyota "badge" op.
Vind nog my voete in die forum maar glo ek sal dit geniet hier.(Lyk my hier is n paar lede met goeie ondervinding)

:thumbup:
Praat weer...groete TJ

Re: Se net gou hallo...

Posted: Wed Jan 09, 2013 10:50 am
by Vlak vark
Welkom Tj. Jy is by die regte forum. Hoop jy geniet dit. Ons almal leer nogsteeds elke dag :thumbup:

Re: Se net gou hallo...

Posted: Wed Jan 09, 2013 10:52 am
by CasKru
Baie Welkom TJ. Hoop jy geniet dit hier

Re: Se net gou hallo...

Posted: Wed Jan 09, 2013 10:53 am
by Ali3n
Baie welkom hier by ons TJ, jy SAL dit hier geniet by ons. Glo my. Ons is almal hier om te leer. :thumbup:

Re: Se net gou hallo...

Posted: Wed Jan 09, 2013 10:55 am
by Blaps
Welkom, welkom, welkom

Re: Se net gou hallo...

Posted: Wed Jan 09, 2013 12:14 pm
by Thunder02
Welcome,tunas always welcome,you'll even notice some jeeps running around here :laugh2:

Re: Se net gou hallo...

Posted: Wed Jan 09, 2013 1:51 pm
by jacques kotze
Welkom TJ :thumbup: :thumbup:

Re: Se net gou hallo...

Posted: Wed Jan 09, 2013 2:06 pm
by Pietman
Welkom TJ

Verseker is n' Tuna ook n' Toyota!!!

Re: Se net gou hallo...

Posted: Wed Jan 09, 2013 2:12 pm
by Mud Dog
Welcome TJ! :thumbup: You're in the right place ... not much difference between the Fortuner and the Hilux Vigo! ;-)

Re: Se net gou hallo...

Posted: Wed Jan 09, 2013 8:52 pm
by Froll
Welkom TJ, HOOP JY GENIET DIT HIER OP DIE FORUM. :thumbup:

Re: Se net gou hallo...

Posted: Thu Jan 10, 2013 6:31 am
by TOYODA
Wlkom TJ :wave: :wave:

Re: Se net gou hallo...

Posted: Thu Jan 10, 2013 9:10 am
by JJBotes
:welcome2:

Re: Se net gou hallo...

Posted: Thu Jan 10, 2013 6:05 pm
by TJ Muller
Thanks almal geniet dit klaar hier by julle.
:thumbup: